Notas


Resultate 201 tot 250 van 5,408

      «Vorige 1 2 3 4 5 6 7 8 9 ... 109» Volgende»

 #   Notas   Geskakel aan 
201 (Medical):See attached sources. van Dyk, Susanna Johanna (I850)
 
202 (Medical):See attached sources. van Dyk, Philip Coenrad (I866)
 
203 (Medical):See attached sources. van Dyk, Karel Christiaan (I882)
 
204 (Medical):See attached sources. van Dyk, Petronella Hendrina Margaretha (I884)
 
205 (Medical):See attached sources. van Dyk, Elizabeth Johanna (I1108)
 
206 (Medical):See attached sources. Matthee, Maria Elizabeth Johanna (I3451)
 
207 (Medical):See attached sources. van Dyk, Petronella Hendrina (I3455)
 
208 (Medical):See attached sources. van Dyk, Air Cpl. Jacobus Hendrik (I4525)
 
209 (Medical):See attached sources. van Dyk, Carel Izak (I4830)
 
210 (Medical):See attached sources. van Dyk, Burgert Johannes (I5533)
 
211 (Medical):Senile gangrene of foot (Amputation of leg) Kennedy, Isabella (I2703)
 
212 (Medical):Sien haar SK, kind nommer sewe:
"Infant son (not baptized)" 
Geldenhuys, Christina Francina Johanna (I10519)
 
213 (Medical):Sien seun Louis Theodore William se Doop inskrywing Nn, Louisa Dorothea Wilhelmina (I2872)
 
214 (Medical):Sneuwel tydens Anglo-Boereoorlog van Dyk, Burgert Wynand (I2748)
 
215 (Medical):Sterfkennis: "The precise day not known, was murdered by Dingaan's people at Natal, at the same time with the late P. Retief." Kruger, Zacharya Catharina (I1578)
 
216 (Medical):Sy is heel moontlik oorlede a.g.v. komplikasies na haar laaste bevalling: sy oorly vier dae na die geboorte van haar jongste kind. van Dyk, Sophia Elizabeth (I3140)
 
217 (Medical):Sy is waarskynlik oorlede a.g.v. komplikasies by die geboorte van haar seun David Schalk op dieselfde dag. Fourie, Alida Aletta Martha Susanna (I4734)
 
218 (Medical):Tydens Lang Hans van Rensburg se trek uitgemoor Bronkhorst, Gysbert (I1332)
 
219 (Medical):Valkenberg Mental Hospital van Dyk, Anna Johanna Hendrika (I3793)
 
220 (Medical):Van ouderdom Crous(e), Peterus Selvienikus (I1315)
 
221 (Medical):Verdict: "Deceased died from burns received accidentally owing to the contents on the wagon he was riding catching fire, his death being accelerated by shock and exhaustion" van Dyk, Andries Nicolaas (I903)
 
222 (Medical):Waarskynlik a.g.v. geboorte gee, haar dogter Petronella Hendrina is gebore 13 Mei 1875 en sy is oorlede 14 Mei 1875 Fourie, Petronella Hendrina (I4137)
 
223 (Medical):Waarskynlik by die geboorte van haar dogter. du Plessis, Gesina Johanna (I4101)
 
224 (Medical):Waarskynlik jonk dood van Dyk, Johanna Catharina (I13767)
 
225 (Medical):Waarskynlik jonk oorlede. van Dyk, Alida Susanna i (I1435)
 
226 (Medical):Waarskynlik oorlede voor haar naamgenoot suster gebore is. van Dyk, Catharina Maria Johanna i (I1140)
 
227 (Research):
d4. STEPHANUS PETRUS, * 9 Okt. 1862, = Caledon 9 Nov. 1862. Hy was bekend as ``oom Fanie in die berg'' en het tussen Solitaire en Brerivier gewoon. X Kaapstad 23 Jan. 1899 SARAH SOPHIA ROSINA PFYFER, d.v. Jan Pfyfer en Catharina nooiensvan nie vasgestel. Sy was bekend as tant Sarie. Sy + 29 Aug. 1932 in hul huis te Elandsdraai , distr. Caledon. Hy + Elandsdraai 10 Junie 1937.
/ Sy DR.: OLWAGE / Haar SK.: OLEWAGEN. [D/S.v/F/AA] 
Olwage, Stephanus Petrus (I445)
 
228 (Research): SAG vol 3:286
Anna Johanna * 4.6.1842 = Colesberg 19.6.1842 † c. 1909 x Francois VAN DYK 
van Dyk, Frans Johannes (I4785)
 
229 (Research):'96 Sarah Magdalena MORTLOCK
(b. 1853?
d. [syncope] 8 May 1915 [res: Smuts St, Stellenbosch] DN signed by WM Newman)
(m: 28 October 1872, Chapel at Droog Vlei, in the Parish of Malmesbury, District of Malmesbury [father's consent] blacksmith and domestic servant, married by C Clulee, Rector of Malmesbury, wit: S/L Jolus? Eaton), Constance? Gavin?)
Dirk Johannes van Dyk [blacksmith at Sarah Jnr's birth, plate layer on SAR at John's birth] (b. 4 July 1849, d. 12 July 1919 (widower, aged 70) [chronic vascular disease of the heart; res: 5 Douglas Street, Salt River]; buried Maitland: 14 July 1919 [United] Ordinary Grave '96 Purchased 5/81920 [parents: Johannes van Dyk and Getruide Antoinette Mostert], bap. 4 January 1852, Malmesbury (Saldanha) 
Mortlock, Sarah Magdalena (coloured) (I4813)
 
230 (Research):(2016-07-08) vDykWJ: Dit is die enigste plek waar die kind inpas op die huidige register. Op die SK is sy vader "Hans Jacob" en hy is waarskynlik na sy vader se oudste broer, Burgert Wynand vernoem. van Dyk, Burgert Wynand (I3410)
 
231 (Research):[d13] Johannes Jacob HUMAN, gebore 22-11-1818, gedoop 07-03-1819 in Swellendam, sterf 06-10-1890. Hy trou (1) Maria Margaretha VAN DYK, trou 16-03-1839 in Swellendam, gebore 04-03-1823 (dogter van Burgert Wynand VAN DYK en Magdalena Johanna DU TOIT), gedoop 27-07-1823 in Swellendam, sterf 10-10-1844 in Remhoogte, Dist Swellendam. Hy trou (2) Johanna Francina DU TOIT, trou 17-02-1845 in Bredasdorp, gebore 15-09-1828 in Remhoogte, Bredasorp (dogter van Pieter Johannes (Pieter) DU TOIT en Margaretha Petronella LOURENS), gedoop 16-11-1828, sterf 12-05-1874 in Mockesfontein, Bloemfontein. van Dyk, Maria Margaretha (I927)
 
232 (Research):VAN DIJK, Private, H W, 1436. 3rd. South African Horse. 24th October 1916. Age 24. II. D. 9 van Dyk, Soldaat Hendrik Willem (I4144)
 
233 (Research):VAN DYK, Air Sergeant, J H, 94333. 24 Sqdn. South African Air Force. 10th December 1941. Column 248. van Dyk, Lug-Sersant Johannes Hendrik (I4886)
 
234 (Research):VAN DYK, Lieutenant, G G J, 103541. South African Air Force. 2nd October 1942. Age 25. Son of G. C. M.
and Elena H. J. van Dyk, of Velddrift, Cape Province, South Africa. Column 267. 
van Dyk, Lt. Gerhardus Gideon Johannes (I5388)
 
235 (Research):VAN DYK, Private, CHRISTOFFEL HENDRICK, 133. South African Medical Corps. Died of sickness 16th October  Age 23. Son of Johanna Margreta Van Dyk, of Poole's Bay, Hermann's, Caledon, Cape Province, and the late  Hendrick Van Dyk. Sec. 4. 98360A van Dyk, Soldaat Christoffel Hendrik (I2349)
 
236 (Research):VAN DYK, Private, G C, 1202. South African Railway Services. 22nd October 1918. 131. van Dyk, Private Gert Cornelius (I6016)
 
237 (Research):VAN DYK, Private, LODEWYK WESSEL GERHARDUS, 23562. 1st Regt. South African Infantry. Died of influenza 11th October 1918. Age 28. Son of the late Mr. and Mrs. Lodewvk W. G. van Dyk, of Lermarmo. 6. van Dyk, Sldt. Lodewyk Wessel Gerhardus (I6087)
 
238 (Research):Vergete helde - Die Witterivier verdrinkings
As kind het my ouers by geleentheid op naweke ons uitgevat om te gaan piekniek hou en braai. Dit was gedurende die 70's in die Boland en ons het op Wellington gebly. Een van die "braaiplekke" was onderandere "1ste & 2de tol" bo in Bainskloofpas, so 'n paar kilometer anderkant die "spookhuis"se afdraai. Ek onthou die geswem in die kuile, my Pa se braaivleis en dat byna elke groot klip wat ons kon omrol, 'n skerpioen onder hulle gehad het. Min het ek geweet watter tragedie daar afgespeel het byna 80 jaar tevore!

Ek gaan nie hier die storie oorvertel van hoe dit gebeur het nie, Lawrence G. Green het in een van sy briljante boeke, Beyond the City Lights (bl.98-101) dit vasgevang. (Klip op die skakel onder vir die kort verhaal)
Wat ek wel wil oordra uit 'n genealogiese oogpunt is hoe ek tehore gekom het van Lourens Charl VAN DYK en sy jonger broer, Francois Johannes VAN DYK.
Met my navorsing oor stamvader Evert van Dyk se nageslagte, het ek onderandere op 'n grafteen afgekom in een van Ceres se begraafplase met die volgende beskrywing:
Ter Nagedachtenis
Lourens C. en Frans J. Van DYK
Strevende om anderen te redden zijn zij omgekomen in de Witte rivier op den 23sten Mei 1895 in den ouderdom van 23 en 21 jaren.
Wel... dit het dadelik my aandag getrek en ek moes net meer uitvind!
Die offisiële registers kon niks oplewer nie, so ek het begin Sterftekennise soek.
Nou ja, vir die wat nie weet nie, die afstand tussen Ceres en Wellington is so 50km, maar daar is groot berge tussen in. Ek het groot geword met die gedagte dat aan "ons" kant van die berg het ons Wellington en Paarl gehad (Kaapstad het nie getel nie) en aan "hulle" kant, Ceres, Tulbagh, Wolseley en bietjie verder Worcester.
Dieselfde Witterivier waarvan die grafsteen praat, ontstaan in die eintste berge, maar die rivier kom uit na aan Wolesley en Ceres se kant.
Onthou ook dat ek by daai stadium nog glad nie die boek van LG Green gelees het nie en ek het verkeerdelik aangeneem die manne het verdrink iewers onderkant Ceres in die rivier.
Nadat ek deur Ceres, Tulbagh, Wolseley en ook Worcester se gewone bronne gesoek het, kon ek NIKS vind nie en wend my toe maar na van die Facebook groepe.
Daar vind ek toe uit dat 'n groep-lid dink hy het so 'n storie gelees in een van L. Green se boeke en jouwerklikwaar, daar staan dit groot geskryf: Die kinders was by Hugenote Kollege op Wellington!
Ek het uiteindelik hulle SK's opgespoor onder die Paarl se leêrs en die les wat ek van die patalje kon kry, moet NOOIT iets as vanselfsprekend aanvaar nie!
Wilhelm 
van Dyk, Lourens Charl (I3250)
 
239 (Research):VERMEULEN Geslags Register (2011)
g11 Catharina Johanna VERMEULEN
<3478> (2564/x), * Napier 02.01.1905,
Napier 26.02.1905, † 26.07.1985,
Napier begraafplaas >ø  NG. Kerk,
Doopregister, Napier x 14.08.1934,
Coenraad Adolf VAN DYK <3566>,
* 17.10.1890, † Napier 16.03.1974,  Napier
begraafplaas > Een kind is uit die huwelik
gebore. 
van Dyk, Coenraad Adolf (I1493)
 
240 (Research):VERMEULEN Gsslagsregister (2011) 584 i1
Christoffel Johannes VERMEULEN <490> (583/x), * Napier 13.08.1925,  Napier 11.10.1925, † Port Elizabeth 28.04.1990,  Napier begraafplaas. 02.05.1990 >ø * NG. Kerk, Doopregister, Napier ,  NG. Kerk, Doopregister, Napier , † Boedels in besit van die Meester van die Hooggeregshof/Staatsargiewe. Boedel verw. MOOC Nr. 3223/90,  Alta ROUX, Genealoog van Hendrina. >> Kinders (2): 585, 586 x Napier 31.10.1953, Zacharia Johanna (Percy) VAN DYK <493>, * Tuinplaas, Napier 16.06.1922, † Karl Bremer Hospitaal, Bellville 09.05.1981,  Napier begraafplaas. 12.05.1981 >ø † Boedels in besit van die Meester van die Hooggeregshof/Staatsargiewe. Boedel verw. MOOC 3203/81,  Alta ROUX, Genealoog van Hendrina. 
Vermeulen, Christoffel Johannes (I1155)
 
241 Ten minste een lewende individu word vermeld in hierdie nota - Besonderhede weerhou. van Dyk, Gerbrecht Elizabeth (I8627)
 
242 (Research):2018-09-03: Sterfkennis se foto nie beskikbaar by FS nie. van Dyk, Maria Magdalena (I1663)
 
243 (Research):4 Sons & 1 Daughter Lennox, Rosie Jessie Magdalena (I1103)
 
244 (Research):4015/1965 van Dyk, Catharina Elizabeth (I1428)
 
245 (Research):6266/57 van Wyk, Stephanus Johannes (I9850)
 
246 (Research):Aangetroude familie van Nico Conradie. van Dyk, Sophia Magdalena Margaretha (I933)
 
247 (Research):Alhoewel sy sterfkennis aanwys dat hy geen vorige huwelik en kinders gehad het nie, het hy twee dogters gedoop saam met sy eerste vrou wat oorlede is in 1929. Sy tweede vrou was reeds oorlede en 'n Jacobus Petrus Johannes ADRIAANSE wat geen verwantskap was nie, het sy sterfkennis geteken. Hy het waarskynlik nie geweet van sy vorige huwelik nie.
Die twee dogters is ook nie op die 1984 kieserlys nie en was moontlik reeds oorlede. 
van Dyk, Abraham Johannes Nicolaas (I2320)
 
248 (Research):Anrie Hoogendoorn (FB):
Tweedens: reeds-genoemde Aletta de Vlamingh se ouers was Tobias Jan de Vlamingh en Hendrina Margeretha van Dyk, aldus haar sterfkennis (MHG O/18018 1901) en SAG (15:75). Maar in die 1975-register, bl 265, noem dat Tobias Jan de Vlamingh met Catharina Maria van Dyk getroud is (p265). Die troudatum gegee is 1807. Weet iemand of hy moontlik eers met Catharina getroud was en of sy voor 1816 gesterf het, waarna hy met haar suster getrou het? Of het die register bloot die verkeerde suster gekies? Ek sien ek het destyds die verkeerde moeder van Geni.com af gekopieer (hulle het Aletta se moeder as Catharina gehad). Ek gaan nie meer juis soontoe nie, so weet nie of dit nog steeds inkorrek is nie. 
de Vlamingh, Jacoba Johanna Aletta (I3209)
 
249 (Research):As mens haar oupa en vader se sterfkennisse vergelyk, is Johanna Christina  en Johanna Susanna waarskynlik dieselfde persoon. Sy is vir een of ander rede aangeneem deur haar grootouers. van Dyk, Johanna Christina (I677)
 
250 Ten minste een lewende individu word vermeld in hierdie nota - Besonderhede weerhou. van Dyk, Surietha (I9305)
 

      «Vorige 1 2 3 4 5 6 7 8 9 ... 109» Volgende»