Petrus Jacobus van der Walt

Petrus Jacobus van der Walt

Manlik 1942 - 2017  (75 jare)

Persoonlike Inligting    |    Media    |    Bronne    |    Gebeurtenis Kaart    |    Almal    |    PDF

  • Naam Petrus Jacobus van der Walt 
    Geboorte 25 Jan 1942  Groblershoop, Kaap, Suid-Afrika Soek alle individue met gebeure by hierdie plek 
    Geslag Manlik 
    Navorsingsnota
    • Van Oom Piet per Epos: (08-10-2012)
      Ek het nie gedink daar is nog van Saartjie se familie wat ek nie ken nie.
      Nou lyk dit of daar sommer baie meer is.
      Laat ek dit ook nog bysê: Ek hou van mense wat hulle stamboom navors. Dit is mense wat diepte het. Toe ek die eerste keer gehoor het ons jongste seun, Pieta, die vierde Petrus Jacobus in 'n ry, is besig om ons stamboom na te vors, het my bors sommer baie geswel.
      Genoeg van ons.
      Saartjie [Sarah] se pa was Jurie Burgert van Dyk, Geb. 06.03.1906 en oorlede 05.03.1988.
      Haar ma was Anna Gertruida van Dyk [gebore Ollewage] 29.05.1910 en oorlede 10.01.1999.
      Laat weet asb as jy meer inligting verlang. Ons sal graag help

      Van tMarie Bothma: (Feb2016)
      Sy was saam met hom in Handelskool Paarl
    Naam Piet 
    Beroep 1984  Machadodorp, Transvaal, Suid-Afrika Soek alle individue met gebeure by hierdie plek  [1
    Verteenwoordiger 
    Woonplek 1984  Machadodorp, Transvaal, Suid-Afrika Soek alle individue met gebeure by hierdie plek  [1
    Rivierstraat 71 
    Sterf 4 Okt 2017  Gordon's Bay, Kaap, Suid-Afrika Soek alle individue met gebeure by hierdie plek 
    • Hospice
    Persoons ID I122  Van Dyk-stamboom
    Laaste Opgedateer 26 Aug 2019 

    Familie Sarah Sophia Rosina van Dyk,   * 9 Feb 1940,   15 Okt 2018  (Ouderdom 78 jare) 
    Getroud 13 Apr 1974 
    Familie-ID F41  Groepsblad  |  Family Chart

  • Gebeurtenis Kaart
    Koppel aan Google MapsGeboorte - 25 Jan 1942 - Groblershoop, Kaap, Suid-Afrika Koppel aan Google Earth
    Koppel aan Google MapsBeroep - Verteenwoordiger - 1984 - Machadodorp, Transvaal, Suid-Afrika Koppel aan Google Earth
    Koppel aan Google MapsWoonplek - Rivierstraat 71 - 1984 - Machadodorp, Transvaal, Suid-Afrika Koppel aan Google Earth
    Koppel aan Google MapsSterf - 4 Okt 2017 - Gordon's Bay, Kaap, Suid-Afrika Koppel aan Google Earth
     = Koppel aan Google Earth 

  • Fotos
    Piet van der Walt
    Piet van der Walt
    vdWALT, Oom Piet.jpg
    vdWALT, Oom Piet.jpg

  • Bronne 
    1. [S64] eGGSA 1984 kieserslys DVD, G021-P03., V016-C16.