Dr. Cornelius Godfrey Lodewyk van Dyk

Dr. Cornelius Godfrey Lodewyk van Dyk

Manlik ± 1892 - 1955  (~ 63 jare)

Persoonlike Inligting    |    Bronne    |    Gebeurtenis Kaart    |    Almal    |    PDF

  • Naam Cornelius Godfrey Lodewyk van Dyk 
    Voorvoegsel Dr. 
    Geboorte ± 1892  Pretoria, Transvaal, Suid-Afrika Soek alle individue met gebeure by hierdie plek 
    Geslag Manlik 
    Woonplek < 15 Jan 1936  Johannesburg, Transvaal, Suid-Afrika Soek alle individue met gebeure by hierdie plek  [1
    • Alhoewel Johannesburg as sy laaste permanente adres gegee word, is die brondokument vir sy vaart van Southampton na New York. Dit is dus waarskynlik dat hy tydelik in Engeland gewoon het.

      Catherine en kinders het in 1958 van Southampton na Kaapstad gevaar.
    Woonplek < 15 Jan 1936  Londen, Engeland Soek alle individue met gebeure by hierdie plek  [2
    Strand Palace Hotel, 372 Strand 
    • Hierdie adres is die adres wat Catherine opgegee het. Die passasierslys van Cornelius het nie om 'n adres gevra nie.
    Ander 15 Jan 1936  New York, United States Soek alle individue met gebeure by hierdie plek  [2
    Gevaar met die SS Majestic van South Hampton na New York 
    • Dit is nie duidelik of hierdie tog beteken het dat Cornelius getrek het na die Verenigde State en of hy net tydelik daarheen is nie. Sy vrou en twee van sy kinders het in 1958 alleen na Suid-Afrika gevaar, wat beteken het dat hulle in elk geval een keer sonder hom na Suid-Afrika gevaar het.
    Beroep 15 Jan 1936  Pretoria, Transvaal, Suid-Afrika Soek alle individue met gebeure by hierdie plek  [2
    Sjirurg 
    Verwysingsnommer Ongekoppeldes 
    Sterf 1955  Transvaal, Suid-Afrika Soek alle individue met gebeure by hierdie plek 
    • Cornelius se sterfkennis is in 1955 geliasseer as TAB MHG 4855/55. Die dokument is nog nie in die argief besigtig nie en blyk nie aanlyn beskikbaar te wees nie.
    Notas 
    • Baie van die inligting in hierdie profiel is afkomstig van 'n passasierslys (wat ook dien as bron van ander inligting op die bladsy). Dit is nie onomstootlik bewys dat die Cornelius Godfrey van Dyk dieselfde Cornelius Godfrey Lodewyk is wat met Catherine Jean Anderson getroud is nie. Die ongewone naam (en spelling van Cornelius - wat in beide gevalle volgehou word), maar dit wel uiters waarskynlik dat dit dieselfde persoon is.

      Op 'n ander passasierslys waarop Catherine en kinders voorkom, verskyn haar beroep as "Doctor". Alhoewel dit hier moontlik is dat daar na haar man se beroep verwys word (soos byvoorbeeld dikwels op sterfkennisse en ander burokratiese dokumente die geval is), verskyn talle ander vrouens op die lys as "H'wife", wat dit dus waarskynlik maak dat Catherine wél 'n dokter was. Siende dat die Cornelius Godfrey Lodewyk op die 1936-passasierslys 'n sjirurg is, kan dit wees hoe hulle mekaar leer ken het.
    Persoons ID I12991  Van Dyk-stamboom
    Laaste Opgedateer 28 Des 2018 

    Familie Dr. Catherine Jean Anderson,   * 13 Nov 1889, Skotland Soek alle individue met gebeure by hierdie plek,   18 Des 1964, Groenkloof, Pretoria, Suid-Afrika Soek alle individue met gebeure by hierdie plek  (Ouderdom 75 jare) 
    Getroud Skotland Soek alle individue met gebeure by hierdie plek  [3
    Kinders 
     1. Margaret Susannah van Dyk,   * 19 Okt 1919,   12 Jan 1993, Pretoria, Transvaal, Suid-Afrika Soek alle individue met gebeure by hierdie plek  (Ouderdom 73 jare)
     2. Godfrey Louis van Dyk,   * 27 Aug 1923,   1976, Transvaal, Suid-Afrika Soek alle individue met gebeure by hierdie plek  (Ouderdom 52 jare)
     3. Dr. James Conrad van Dyk,   * ± 1927, Pretoria, Transvaal, Suid-Afrika Soek alle individue met gebeure by hierdie plek,   28 Apr 1967, Pretoria, Transvaal, Suid-Afrika Soek alle individue met gebeure by hierdie plek  (Ouderdom ~ 40 jare)
     4. Ann Jean van Dyk
     5. Reginald van Dyk,   * 21 Nov 1934,   Sep 1982  (Ouderdom 47 jare)
    Laaste Opgedateer 28 Des 2018 
    Familie-ID F5833  Groepsblad  |  Family Chart

  • Gebeurtenis Kaart
    Koppel aan Google MapsAnder - Gevaar met die SS Majestic van South Hampton na New York - 15 Jan 1936 - New York, United States Koppel aan Google Earth
     = Koppel aan Google Earth 

  • Bronne 
    1. [S139] New York Passenger and Crew Lists, 1909, 1925-1957, Washington, D.C., (The Church of Jesus Christ of Latter-Day Saints. FamilySearch. https://www.familysearch.org : 2018.), https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:33SQ-G5FH-SC1G?i=336&cc=1923888; accessed 27 Dec 2018 (Betroubaarheid: 3).
      "New York, New York Passenger and Crew Lists, 1909, 1925-1957," database with images, FamilySearch (https://familysearch.org/ark:/61903/3:1:33SQ-G5FH-SC1G?cc=1923888&wc=MFK3-529%3A1030032401 : 2 October 2015), 5755 - vol 12383-12384, Jan 20, 1936 > image 337 of 838; citing NARA microfilm publication T715 (Washington, D.C.: National Archives and Records Administration, n.d.).

    2. [S139] New York Passenger and Crew Lists, 1909, 1925-1957, Washington, D.C., (The Church of Jesus Christ of Latter-Day Saints. FamilySearch. https://www.familysearch.org : 2018.), https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:33SQ-G5FH-SC1G?i=336&cc=1923888; accessed 27 Dec 2018 (Betroubaarheid: 3).

    3. [S72] Dokumente en fotos in hand, (Bronne verkry vanaf FamilySearch, eGGSA grafstene en TNG gebruikers.), Vrou se sterfkennis (Betroubaarheid: 3).