Johann Michael Endres

Johann Michael Endres

Manlik Bereken 1769 - 1821  (~ 52 jare)

Persoonlike Inligting    |    Bronne    |    Gebeurtenis Kaart    |    Almal    |    PDF

  • Naam Johann Michael Endres  [1
    Geboorte Bereken 3 Aug 1769  Germany Soek alle individue met gebeure by hierdie plek  [1
    Geslag Manlik 
    Naam Jan Michiel Endres  [2
    Verwysingsnommer SV-PROG 
    Sterf 27 Nov 1821  Stellenbosch, Cape, South Africa Soek alle individue met gebeure by hierdie plek  [1
    Notas 
    • Johann Michael Endres(s) * Duitsland a. c. 1790 aan die Kaap, beklee die pos van gesondheids- beampte in personeel vd hawekantoor in Simonsbaai en is ook belas met pligte van die hospitaal te Simonstad. Ten einde sy inkomste aan te vul hou hy ook 'n gastehuis aan waar hy volle losies aan skeepspassasiers bied.Vestig c. 1812 te Stellenbosch, nadat hy bankrot verklaar was en begin hier as chirurg praktiseer, maar word opgeroep om die Stellenboschse Kommando na die oosgrens te vergesel. Terwyl hy te Swellendam sy pligte nagekom het, word hy aangese om na Stellenbosch terug te keer en sy praktyk te hervat en op 8.5.1812 vestig hy weer in Stellenbosch s.v. Johann Georg Endres en Josephine Marie Weedenbusch.
      Sterf te Stellenbosch 27.11.1821 (52.3.24). Geen huweliksregistrasie van Endres is opgespoor nie: die vier seuns wie se name in Personalia o f the Germans at the Cape p. 89 voorkom, is die seuns van Jeremias Auret en Christina Hendrina Russouw. Die moeder van Endres se kinders was Maria Isabella DE VOS d.v. Wouter de Vos en Anna Elizabeth Steyn. [1]
    Persoons ID I3597  Van Dyk-stamboom
    Laaste Opgedateer 19 Sep 2018 

    Familie Maria Isabella de Vos,   4 Jun 1788, Stellenbosch, Cape, South Africa Soek alle individue met gebeure by hierdie plek,   Ja, datum onbekend 
    Kinders 
     1. Anna Maria Endres,   * 14 Nov 1808, Simon's Town, Cape, South Africa Soek alle individue met gebeure by hierdie plek,   27 Apr 1839, Cape Town, Cape, South Africa Soek alle individue met gebeure by hierdie plek  (Ouderdom 30 jare)
    Laaste Opgedateer 19 Des 2016 
    Familie-ID F3784  Groepsblad  |  Family Chart

  • Gebeurtenis Kaart
    Koppel aan Google MapsSterf - 27 Nov 1821 - Stellenbosch, Cape, South Africa Koppel aan Google Earth
     = Koppel aan Google Earth 

  • Bronne 
    1. [S45] SAF volume 1-20 (A-Ky), GISA, (Saangestel deur Genealogiese Instituut van Suid-Afrika), SAF 09:371 (Betroubaarheid: 3).

    2. [S72] Dokumente en fotos in hand, (Bronne verkry vanaf FamilySearch, eGGSA grafstene en TNG gebruikers.), Doop van kinders (Betroubaarheid: 3).