Frans Johannes van Dyk

Frans Johannes van Dyk

Manlik 1835 - 1900  (65 jare)

Persoonlike Inligting    |    Bronne    |    Gebeurtenis Kaart    |    Almal    |    PDF

  • Naam Frans Johannes van Dyk 
    Geboorte 4 Apr 1835 
    Gedoop 31 Mei 1835  Cradock, Cape, South Africa Soek alle individue met gebeure by hierdie plek 
    Geslag Manlik 
    Beroep 1900  "Blokkloof", Swartruggens, Transvaal, South Africa Soek alle individue met gebeure by hierdie plek  [1
    Boer 
    Verwysingsnommer f2 
    Sterf 2 Nov 1900  "Blokkloof", Swartruggens, Transvaal, South Africa Soek alle individue met gebeure by hierdie plek  [2
    Oorsaak: Vermoor deur verraaier 
    • In die woorde van sy seun, Sarel Johannes: (ABO vraelys van 1949)

      Op 2 November 1901 het ons ou plaas jong een dag in die veld gestap, en het hy my vader aangetref met 'n koeël wond by die nek in en agter uit, hy was toe reeds dood, die jong het toe vir my ma die treurige nuus kom meedeel. My ma en twee susters en 'n paar kaffers het hom toe daar gaan haal en begrawe, in 'n beesvel.

      'n Rukkie na die voorval het ons toe uit vertroudbare bronne, dat dit my swaer, Willem Roos "Kakie Ridder" [man van Cornelia Maria] , was wat hom dood geskiet het. Die seker persoon en Roos het saamgewerk, en Roos het dit aan hom vertel.

      Daar was toe ook nog 'n "Beef" blok in sy mond gedruk.
    Begrawe Vaalwater, Transvaal, South Africa Soek alle individue met gebeure by hierdie plek 
    Notas 
    • (Research): SAG vol 3:286
      Anna Johanna * 4.6.1842 = Colesberg 19.6.1842 † c. 1909 x Francois VAN DYK
    • (Medical):SAF 08: - "Deur 'n verraaier op Blokkloof vermoor"
    Persoons ID I4785  Van Dyk-stamboom
    Laaste Opgedateer 10 Sep 2018 

    Vader Johannes Hendrik van Dyk,   * 18 Aug 1811, Cradock, Cape, South Africa Soek alle individue met gebeure by hierdie plek,   1 Nov 1882, "Steenbokfontein", Rustenburg, Transvaal, South Africa Soek alle individue met gebeure by hierdie plek  (Ouderdom 71 jare) 
    Moeder Charlotta Catharina Eloff,   * 23 Jun 1814, Graaff-Reinet, Cape, South Africa Soek alle individue met gebeure by hierdie plek,   Ja, datum onbekend 
    Getroud 25 Mrt 1834  Cradock, Cape, South Africa Soek alle individue met gebeure by hierdie plek 
    Familie-ID F602  Groepsblad  |  Family Chart

    Familie Anna Johanna Havenga,   * 4 Jun 1842,   ± 1909  (Ouderdom 66 jare) 
    Kinders 
     1. Johannes Hendrik van Dyk,   * 31 Okt 1859,   29 Jun 1921  (Ouderdom 61 jare)
     2. Barend Petrus van Dyk,   * 28 Okt 1861,   26 Sep 1941  (Ouderdom 79 jare)
     3. Frans Johannes van Dyk,   * 20 Jan 1864, "Waterval", Rustenburg, Transvaal, South Africa Soek alle individue met gebeure by hierdie plek,   16 Jan 1923, Rustenburg, Transvaal, South Africa Soek alle individue met gebeure by hierdie plek  (Ouderdom 58 jare)
     4. Philippus Daniël van Dyk,   * 13 Sep 1866,   6 Des 1924  (Ouderdom 58 jare)
     5. Elizabeth Margaretha van Dyk,   * 2 Nov 1867,   Ja, datum onbekend
     6. Charlotta Catharina van Dyk,   * 2 Nov 1869,   Ja, datum onbekend
     7. Anna Johanna van Dyk,   * 20 Aug 1872,   Ja, datum onbekend
     8. Sarel Johannes van Dyk,   * 4 Sep 1874,   Ja, datum onbekend
     9. Cornelia Maria van Dyk,   * 2 Okt 1876,   8 Nov 1918, Waterberg, Transvaal, South Africa Soek alle individue met gebeure by hierdie plek  (Ouderdom 42 jare)
     10. Francina Johanna van Dyk,   * 16 Sep 1878,   Ja, datum onbekend
     11. Susanna Gertruida van Dyk,   * 31 Okt 1880,   2 Jan 1902, "Konsentrasiekamp", Klerksdorp, Transvaal, South Africa Soek alle individue met gebeure by hierdie plek  (Ouderdom 21 jare)
     12. Martha Sophia van Dyk,   * 17 Nov 1882
     13. Gertruida Magdalena van Dyk,   * 6 Jun 1886,   Aug 1967  (Ouderdom 81 jare)
    Laaste Opgedateer 26 Sep 2017 
    Familie-ID F1971  Groepsblad  |  Family Chart

  • Gebeurtenis Kaart
    Koppel aan Google MapsGedoop - 31 Mei 1835 - Cradock, Cape, South Africa Koppel aan Google Earth
    Koppel aan Google MapsBeroep - Boer - 1900 - "Blokkloof", Swartruggens, Transvaal, South Africa Koppel aan Google Earth
    Koppel aan Google MapsSterf - Oorsaak: Vermoor deur verraaier - 2 Nov 1900 - "Blokkloof", Swartruggens, Transvaal, South Africa Koppel aan Google Earth
    Koppel aan Google MapsBegrawe - - Vaalwater, Transvaal, South Africa Koppel aan Google Earth
     = Koppel aan Google Earth 

  • Bronne 
    1. [S122] ABO Vraelys, Volksfeestekomitee van die Johannesburgse Skakelkomitee, editor, (N.p.: n.p., n.d.), 6: 49-51. (Betroubaarheid: 4).
      Vol 6:49-51

    2. [S122] ABO Vraelys, Volksfeestekomitee van die Johannesburgse Skakelkomitee, editor, (N.p.: n.p., n.d.), 6: 49-51. (Betroubaarheid: 3).