Willem Casparus Johannes van Dyk

Willem Casparus Johannes van Dyk[1, 2]

Manlik 1835 - 1929  (90 jare)

Persoonlike Inligting    |    Bronne    |    Gebeurtenis Kaart    |    Almal    |    PDF

  • Naam Willem Casparus Johannes van Dyk 
    Geboorte 23 Jun 1835  "Graauwheuwel (3)", Caledon, Kaap, Suid-Afrika Soek alle individue met gebeure by hierdie plek  [1, 2
    Gedoop 5 Sep 1835  Caledon, Kaap, Suid-Afrika Soek alle individue met gebeure by hierdie plek  [2
    Doop
    Doop
    Doop inskrywing (LDS FHC Film 2214886 Frame 43)
    Doop inskrywing (LDS FHC Film 2214886 Frame 43)
    Doop van seun gebore: 23 Junie 1835
    Ouers:
    Jurie Johannes van Dyk
    Sophia Magdalena Bester
    Getuies:
    Willem Johannes Bester
    Christina Susanna van Dyk
    Casper Johannes Matthee
    Sara Johanna Swart
    Graauwheuwel, geleë aan die Zout Rivier
    Doop inskrywing (LDS FHC Film 2214886 Frame 43)
    Doop inskrywing (LDS FHC Film 2214886 Frame 43)
    Doop van seun gebore: 23 Junie 1835
    Ouers: Jurie Johannes van Dyk & Sophia Magdalena Bester
    Getuies:
    Willem Johannes Bester
    Christina Susanna van Dyk
    Casper Johannes Matthee
    Sara Johanna Swart
    Graauwheuwel, geleë aan die Zout Rivier
    Doop- FamilySearch
    Doop- FamilySearch
    Geslag Manlik 
    Beroep 1858  Napier, Kaap, Suid-Afrika Soek alle individue met gebeure by hierdie plek  [3
    Smid 
    • Ten tye van 1ste huwelik
    Woonplek 1858  Napier, Kaap, Suid-Afrika Soek alle individue met gebeure by hierdie plek  [3
    • Ten tye van 1ste huwelik
    Lidmaatskap 2 Apr 1858  Napier, Kaap, Suid-Afrika Soek alle individue met gebeure by hierdie plek  [4
    NG Kerk 
    NG Kerk Napier
    NG Kerk Napier
    Doop getuie Tussen 18 Nov 1860 en 30 Aug 1884  Napier, Kaap, Suid-Afrika Soek alle individue met gebeure by hierdie plek  [5
    NG Kerk 
    • 18 Nov 1860 - Willem Casparus & Johanna Margaretha
      30 May 1862 - Willem Johannes & Johanna Magdalena
      25 Jan 1863 - Willem Johannes & Johanna Margaretha
      29 Nov 1863 - Willem Johannes & Johanna Margaretha
      27 Nov 1864 - Willem Casparus & Johanna Magdalena
      09 Apr 1876 - Willem Casparus & Johanna M.
      30 Aug 1884 - Willem Casparus & Johanna Margaretha
    Getuie by doop Nov 1860
    Getuie by doop Nov 1860
    Getuie by doop May 1862
    Getuie by doop May 1862
    Getuie by doop Jan 1863
    Getuie by doop Jan 1863
    Getuie by doop Nov 1863
    Getuie by doop Nov 1863
    Getuie by doop Nov 1864
    Getuie by doop Nov 1864
    Getuie by doop Apr 1876
    Getuie by doop Apr 1876
    Getuie by doop Aug 1884
    Getuie by doop Aug 1884
    Med. nota
    • Die volgende dokument by NAAIRS mag dalk van toepassing wees:
      DEPOT: KAB (CO) VOL: 4012 REF: 158
      DESCRIPTION:MEMORIALS RECEIVED
      WILLEM JOHAN VAN DYK - REQUESTING ADMITTANCE TO THE SOMERSET HOSPITAL
      DATE:1842
    Navorsingsnota
    • Volgens sy kleindogter Marie BOTHMA (neé VAN DYK) was dié Van Dyk familie bekend as die "Uintjies" omdat hul so wit van vel was.
      Sy het destyds op skool in die Paarl die boek uitgeneem, "Met die Boere in Die Veld" (With the Boers in the Veld) geskryf deur Sarah Raal (Mev. O.J. Snyman) van 1938 en agter in die boek was 'n lys name van die Bittereinders.
      Een van die genoemde persone was 'n VAN DYK en by navrae aan haar Pa, het hy gesê dit is haar Oupa Willem gewees.
      Die boek moes een van die eerste uitgawes gewees het, want latere uitgawes bevat nie die lys name nie, OF dit was met die hand ingeskryf deur iemand.
    Naam Willem Casparus van Dyk  [6
    Naam Willem Johannes Casparus van Dyk  [7
    Naam Willem Johannes van Dyk  [6
    Beroep 1903  Malgas, Kaap, Suid-Afrika Soek alle individue met gebeure by hierdie plek  [8
    Landbouer 
    • Ten tye van 2de huwelik
    Verwysingsnommer c2 
    Woonplek 1903  Malgas, Kaap, Suid-Afrika Soek alle individue met gebeure by hierdie plek  [9
    • Role: Spouse
    Sterf Tussen 1926 en 1929  Kaap, Suid-Afrika Soek alle individue met gebeure by hierdie plek 
    • Volgens oorlewing was Willem se jongste seun (Andries Coenraad) 9 jaar oud toe sy vader oorlede is, m.a.w. c1926. Sy tweede vrou was 'n weduwee by haar tweede huwelik in 1929.
    Begrawe
    • Willem is moontlik in die Klipdale distrik begrawe.
    Notas 
    • Alhoewel Willem gedoop is as Willem Casparus Johannes, het hy al op die ouderdom van 22 jaar by sy eerste huwelik "Willem Johannes Casparus" gebruik.
      By verskeie doop geleenthede tussen 1860-1884 het hy willekeurig "Willem Casparus" en ook "Willem Johannes" gebruik.
      Hy het geen kinders gehad uit sy eerste huwelik met Johanna Margaretha GROENEWALD nie en eers na haar dood het hy sy eerste kind verwek by Anna Gotlieb Clasina MATTHEE op die ouderdom van 67 jaar en sy laaste kind was gebore toe hy 82 jaar oud was!
      Sy sterfkennis is nog soek.
    Persoons ID I58  Van Dyk-stamboom
    Laaste Opgedateer 26 Aug 2019 

    Vader Jurie Johannes van Dyk,   * 2 Sep 1807, "Graauwheuwel (3)", Caledon, Kaap, Suid-Afrika Soek alle individue met gebeure by hierdie plek,   4 Jul 1883, Caledon, Kaap, Suid-Afrika Soek alle individue met gebeure by hierdie plek  (Ouderdom 75 jare) 
    Moeder Sophia Magdalena Bester,   * 8 Okt 1807, Riviersonderend, Kaap, Suid-Afrika Soek alle individue met gebeure by hierdie plek,   Tussen 1883 en 1922  (Ouderdom 75 jare) 
    Getroud 17 Mrt 1833  Caledon, Kaap, Suid-Afrika Soek alle individue met gebeure by hierdie plek  [10
    Familie-ID F383  Groepsblad  |  Family Chart

    Familie 1 Anna Gotlieb Clasina Matthee,   * 30 Aug 1887,   10 Nov 1958, Bellville, Kaap, Suid-Afrika Soek alle individue met gebeure by hierdie plek  (Ouderdom 71 jare) 
    Getroud 22 Jan 1903  Malgas, Kaap, Suid-Afrika Soek alle individue met gebeure by hierdie plek  [11
    Huwelik
    Huwelik
    Ds DS Botha
    Ds DS Botha
    Leraar by NG Kerk Malgas 1898-1904
    FamilySearch skakel
    FamilySearch skakel
    Huwelik
    NG Kerk Malgas
    NG Kerk Malgas
    Eksterne skakel na foto's en meer inligting.
    GenZA NGK fotos
    GenZA NGK fotos
    Kinders 
     1. Willem Johannes van Dyk,   * 5 Nov 1901,   14 Apr 1958, "Uitsig (38)", Napier, Kaap, Suid-Afrika Soek alle individue met gebeure by hierdie plek  (Ouderdom 56 jare)
     2. Jurie Burgert van Dyk,   * 6 Mrt 1906,   5 Mrt 1988, Kalkbaai, Kaap, Suid-Afrika Soek alle individue met gebeure by hierdie plek  (Ouderdom 81 jare)
     3. Johanna Fredrika van Dyk,   * 22 Aug 1908,   1 Mrt 1927, Caledon, Kaap, Suid-Afrika Soek alle individue met gebeure by hierdie plek  (Ouderdom 18 jare)
     4. Sophia Margaretha van Dyk,   * 12 Sep 1911, Bredasdorp, Kaap, Suid-Afrika Soek alle individue met gebeure by hierdie plek,   14 Des 1980  (Ouderdom 69 jare)
     5. Michiel Casparus van Dyk,   * 30 Des 1913,   16 Okt 1988, Parow, Kaap, Suid-Afrika Soek alle individue met gebeure by hierdie plek  (Ouderdom 74 jare)
     6. Andries Coenraad van Dyk,   * 3 Jun 1917,   28 Okt 1992, Germiston, Transvaal, Suid-Afrika Soek alle individue met gebeure by hierdie plek  (Ouderdom 75 jare)
    Familie-ID F21  Groepsblad  |  Family Chart

    Familie 2 Johanna Margaretha Groenewald,   * CA 1837,   Tussen 1884 en 1902  (Ouderdom ~ 47 jare) 
    Getroud 10 Mei 1858  Napier, Kaap, Suid-Afrika Soek alle individue met gebeure by hierdie plek  [3
    Huwelik
    Huwelik
    NG Kerk huweliks indeks
    NG Kerk huweliks indeks
    FS skakel
    FS skakel
    Familie-ID F51  Groepsblad  |  Family Chart

  • Gebeurtenis Kaart
    Koppel aan Google MapsGeboorte - 23 Jun 1835 - "Graauwheuwel (3)", Caledon, Kaap, Suid-Afrika Koppel aan Google Earth
    Koppel aan Google MapsGedoop - 5 Sep 1835 - Caledon, Kaap, Suid-Afrika Koppel aan Google Earth
    Koppel aan Google MapsBeroep - Smid - 1858 - Napier, Kaap, Suid-Afrika Koppel aan Google Earth
    Koppel aan Google MapsWoonplek - 1858 - Napier, Kaap, Suid-Afrika Koppel aan Google Earth
    Koppel aan Google MapsLidmaatskap - NG Kerk - 2 Apr 1858 - Napier, Kaap, Suid-Afrika Koppel aan Google Earth
    Koppel aan Google MapsGetroud - 10 Mei 1858 - Napier, Kaap, Suid-Afrika Koppel aan Google Earth
    Koppel aan Google MapsDoop getuie - NG Kerk - Tussen 18 Nov 1860 en 30 Aug 1884 - Napier, Kaap, Suid-Afrika Koppel aan Google Earth
    Koppel aan Google MapsBeroep - Landbouer - 1903 - Malgas, Kaap, Suid-Afrika Koppel aan Google Earth
    Koppel aan Google MapsWoonplek - 1903 - Malgas, Kaap, Suid-Afrika Koppel aan Google Earth
    Koppel aan Google MapsGetroud - 22 Jan 1903 - Malgas, Kaap, Suid-Afrika Koppel aan Google Earth
    Koppel aan Google MapsSterf - Tussen 1926 en 1929 - Kaap, Suid-Afrika Koppel aan Google Earth
     = Koppel aan Google Earth 

  • Bronne 
    1. [S45] SAF volume 1-20 (A-Ky), SAF 08:690.

    2. [S72] Dokumente en fotos in hand, Doop.

    3. [S72] Dokumente en fotos in hand, Huwelik.

    4. [S72] Dokumente en fotos in hand, NG Kerk Napier.

    5. [S72] Dokumente en fotos in hand, Getuie by doop (verskeie).

    6. [S72] Dokumente en fotos in hand, Verskeie doop getuies.

    7. [S72] Dokumente en fotos in hand, Huwelike.

    8. [S72] Dokumente en fotos in hand, 2de huwelik.

    9. [S72] Dokumente en fotos in hand, 1ste huwelik.

    10. [S72] Dokumente en fotos in hand, SAF 08:690.

    11. [S72] Dokumente en fotos in hand, Huwelik (met dank aan Nico Conradie).