Notas


Stamboom:  

Resultate 8,101 tot 8,150 van 9,281

      «Vorige «1 ... 159 160 161 162 163 164 165 166 167 ... 186» Volgende»

 #   Notas   Geskakel aan 
8101 Sy het blykbaar haar stief-ouma se name gekry. van Dyk, Anna Maria Endres (I9549)
 
8102 Sy het gesterf by die huis van N.J. van Rensburg van Dyk, Magdalena Johanna Francina (I1973)
 
8103 Sy het haar pa se volle name ontvang: hy is 'n maand voor haar geboorte oorlede. van Dyk, Jurgen Johannes Human (vroulik) (I212)
 
8104 Sy het n onech kind gedoop Foster, Margaretha Willemina (I10529)
 
8105 Sy het nog geleef toe haar broer Burgert oorlede is van Dyk, Susanna (I1245)
 
8106 Sy het twee broers gehad, Willem en Abel Scholtz, Aletta (I17669)
 
8107 Sy het waarskynlik haar man se ID gebruik by die bron. van Dyk, Catharina Gertruida (I632)
 
8108 Sy is die suster van Genl. Ben Viljoen
https://en.wikipedia.org/wiki/Ben_Viljoen 
Viljoen, Maria Elizabeth (I2749)
 
8109 Sy is een van 'n tweeling. Haar broer Paul Jacobus Robbertse is 'n Dorslandtrekker. Robbertse, Gertruyda Margaretha Sophia (I5004)
 
8110 Sy is heel moontlik oorlede a.g.v. komplikasies na haar laaste bevalling: sy oorly vier dae na die geboorte van haar jongste kind. van Dyk, Sophia Elizabeth (I3140)
 
8111 Sy is herbegrawe op Napier in 1977. van Dyk, Maria Magdalena (I696)
 
8112 Sy is langs haar man begrawe. Roos, Gezina Lavina (I8393)
 
8113 Sy is NIE die Pieter Johannes Stephanus DE VILLIERS (*07.02.1896) wat met Philippus Coenraad Johannes VAN DYK (*11.08.1898) getroud was nie. Nn (I494)
 
8114 Sy is op haar vader se SK
Naam: NGK Doop indeks (Kaap Provinsie) 
van Dyk, Gertruida Elizabeth Catharina Cornelia (I3449)
 
8115 Sy is saam met haar vader begrawe. van Dyk, Anna Johanna Petronella (I5962)
 
8116 Sy is sy derde vrou, hy het vier maal getrou. van Dyk, Johanna Hendrika Maria (I3772)
 
8117 Ten minste een lewende individu word vermeld in hierdie nota - Besonderhede weerhou. van Dyk, Christina Johanna (I21330)
 
8118 Ten minste een lewende individu word vermeld in hierdie nota - Besonderhede weerhou. van Wyk, Magdalena Catharina (I23482)
 
8119 Sy is waarskynlik oorlede a.g.v. komplikasies by die geboorte van haar seun David Schalk op dieselfde dag. Fourie, Alida Aletta Martha Susanna (I4734)
 
8120 Sy laaste kind is gebore 1840 en sy vrou was n weduwee by haar 2de huwelik in 1850. van Dyk, Hendrik SV-PROG (I6142)
 
8121 Sy meld 'n seun, Burger Wynand in haar testament. Mazuryk, Rosina Elizabeth (I5650)
 
8122 Sy moeder is MARITZ Bergh, Frans Stephanus (I7026)
 
8123 Sy moeder is oorlede by sy geboorte en dit lyk of hy die manlike vorm van sy moeder se name gekry het. van Dyk, Louis Theodore William (I2907)
 
8124 Sy oorlede dogter Elizabeth Susanna se kinders erf. van Dyk, Petrus Johannes (I940)
 
8125 Sy opgawe vir die 1984 kieserslys is gevat voor hy oorlede is in 1982. van Dyk, Johannes Hendrik (I5049)
 
8126 Ten minste een lewende individu word vermeld in hierdie nota - Besonderhede weerhou. van Dyk, Donovan (I20123)
 
8127 Sy ouers word op sy sterfkennis aangegee as Hendrik & Johanna VAN DYK, wat byde ook broers gehad het met name Petrus Arnoldus. van Dyk, Petrus Arnoldus (I2502)
 
8128 Sy Oupa JC FICK teken sy SK
Ongetroud 
van Dyk, Jurie Johannes Hermanus (I1866)
 
8129 Sy sensus is waarskynlik gevat net voor hy oorlede is in Mei 1983 van Dyk, Andries Nicolaas (I2981)
 
8130 Sy sensus is waarskynlik gevat net voor hy oorlede is in Mei 1983 van Dyk, Andries Nicolaas (I2981)
 
8131 Sy seun Christo van Dyk skryf:
"My Pa was in n weeshuis, dus is sy ouers al vroeg oorlede. Hy het n suster gehad, haar naam was Jane en sy het in Utrecht in KZN gebly." 
van Dyk, Joseph Daniël (I20021)
 
8132 Sy seun Edward Francois se SK gee hom aan as Edward van Dyk, maar op die moeder van sy kinders se SK is sy ongetroud en hy word nie genoem nie, ook nie in haar testament nie. Prins, Edward Francois (I5582)
 
8133 Sy SK sê hy is Johannes Albertus Petrus, maar grafsteen is Johannes P. A. van Dyk van Dyk, Johannes Albertus Petrus (I2952)
 
8134 Sy SK sê hy was ongetroud. van Dyk, Dirk Johannes (I2648)
 
8135 Sy SK wys hy was 'n geskeide man by afsterwe.
NAAIRS wys hulle is in 1972 geskei. 
Familie F8713
 
8136 Sy SK wys sy ID No. as 831105-5001-005, maar dui se geboorte aan as 5 Nov 1918 van Dyk, Jurie Johannes Petrus ii (I2879)
 
8137 Ten minste een lewende individu word vermeld in hierdie nota - Besonderhede weerhou. van Dyk, Elizabeth Juliet (I2290)
 
8138 Sy spel haar nooiensvan as VAN DYCK van Dyk, Alice (I3579)
 
8139 Sy sterfkennis sê hy is getroud met 3 kinders van Dyk, Private Gert Cornelius (I6016)
 
8140 Sy teken 2de SK vir haar oorlede man in Elliot Moolman, Aletta Susanna Adriana (I4080)
 
8141 Sy teken haar egenoot se SK in 1864 Giliomee, Magdalena Catharina (I662)
 
8142 Sy teken haar man se 2de SK in 1891 Knobel, Maria Theresa (I4013)
 
8143 Sy testament sê hy is die seun van Wessel van Dyk: "Wij Burger Wijnand van Dijk, seun van Wessel van Dijk, en Anna Catharina van Dijk (geboren van Dijk)"
Dit blyk dat sy seun, ook Burger Wynand in 1938 verkeerdelik sy grootouers aan moederskant, (Burger Wynand van Dyk en stiefmoeder, Margaretha Maria Magdalena Geldenhuys) as sy vader se ouers aangegee het op sy sterfkennis.
Die seun se oupa (ook Burger Wynand) is oorlede toe hy 15j oud was en sy stiefouma toe hy 29j was, sy vader se grootouers kon hy nie ken nie aangesien hulle oorlede is voor sy geboorte in 1908.
Sy skoonpa (Burger Wynand 1844-1923) se testament sê ook hy is die seun van Wessel. 
van Dyk, Burger Wynand (W. son) (I5951)
 
8144 Sy tweede huwelik Familie F9790
 
8145 Sy tweede huwelik, sy 1ste vrou het gesterf in 1931 Familie F2350
 
8146 Sy tweede huwelik. Familie F2719
 
8147 Sy vader gee hom aan as Petrus Jacobus op sy moeder se SK van Dyk, Petrus Johannes (I259)
 
8148 Sy vader se boedel:
https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CS92-Z7VJ-M 
van Jaarsveld, Antonie Johannes (I6450)
 
8149 Sy vader se SK was geteken op 10 Desember 1918 toe hy 11 maande oud was. van Dyk, Sybrand (I12559)
 
8150 Sy vader word aangegee as Edward van Dyk op sy sterfkennis. Ek vermoed hy was 'n buite egtelike kind gewees. Meer navorsing word benodig. van Dyk, Edward Francois (I5580)
 

      «Vorige «1 ... 159 160 161 162 163 164 165 166 167 ... 186» Volgende»