Naam |
Matthys van Dyk |
Gedoop |
7 Sep 1704 |
Kaapstad, Kaap, Suid-Afrika [1] |
- 7 Sept:
van Burgert Pieterz van Dyk en Anna
Greef, onder getuyge van Matthys Greef en
Susanna Claasse gent
Matthijs
|
|
Doop
|
Geslag |
Manlik |
Sterf |
Tussen 12 Jul 1712 en 11 Des 1720 |
- Hy het nog gelewe toe sy oupa Matthys GREEFF se Inventaris opgestel is op 12 Jul 1712, maar word nie genoem by sy vader se Inventaris van 11 Des 1720 nie.
|
Inventaris |
17 Jul 1712 |
Stellenbosch, Kaap, South Africa [2] |
MOOC8/2.63 |
- Na Matthijs Greef se dood is sy boedel geïnventariseer. Die vyf kinders van Anna Greeff en Burgert Pietersz van Dijk verskyn as erfgename.
Sien die bron vir die volledige inventaris.
- Rol:
|
Naam |
Matthijs van Dyk |
Verwysingsnommer |
b2 |
Persoons ID |
I1414 |
Van Dyk-stamboom |
Laaste Opgedateer |
17 Aug 2020 |
Vader |
Burgert Pietersz van Dyk, SV-Prog 2, * CA 1665, Isberg , † 9 Jul 1720 (Ouderdom 55 jare) |
Moeder |
Anna Greeff, ≈ 7 Okt 1685, Kaapstad, Kaap, Suid-Afrika , † CA 3 Aug 1711, Kaapstad, Kaap, Suid-Afrika (Ouderdom ~ 25 jare) |
Getroud |
12 Feb 1701 |
Stellenbosch, Kaap, South Africa [3] |
- den selven dato [den 12 feb 1701]
Burgert Pieterse Van Dijk, met Joanna Greef
|
|
Huwelik
|
|
Van Dijk, Burgert Pietersz. x Greeff, Anna Huwelik te Stellenbosch
12.02.1701 |
Familie-ID |
F388 |
Groepsblad | Family Chart |