Naam |
Jan van Dyk |
Agtervoegsel |
Jacobsz |
Geboorte |
CA 1670 |
Geslag |
Manlik |
Sensus |
1690 [1] |
- Jan van Dijck } compagnons
Pieter Pieters }
|
Sensus |
1691 [2] |
|
Sensus |
1692 [1] |
- Jan Jacobsz van Dijk en Anna Jans
(geen kinders vermeld)
|
Sensus |
1693 |
Stellenbosch, Kaap, South Africa [3] |
- Jan Jacobsz en Annetje Jans
|
Sensus |
1695 |
Stellenbosch, Kaap, South Africa [4] |
- Jan Jacobsz van Dijk en Anna Jansz 1 k.
|
Sensus |
1696 |
Stellenbosch, Kaap, South Africa [5] |
- Jan van Dijk en Anna Jans
(geen kinders is in hierdie jaar op die vryburgerrolle genoteer nie.)
|
Sensus |
1698 |
Stellenbosch, Kaap, South Africa [6] |
- Jan Jacobsz van Dijk en Anna Jans
(alhoewel ander vryburgers se kinders genoteer is, verskyn daar hierdie jaar nie 'n kind langs Jan en Anna nie, dus kan ons aanvaar dat hul kind hier reeds oorlede is)
|
Sensus |
1700 |
Stellenbosch, Kaap, South Africa [7] |
- Jan Jacobs van Dijk en Anna Jans
|
Ooggetuie |
22 Aug 1700 |
Stellenbosch, Kaap, South Africa [8] |
(saam met Anna Jans Cornelis): doop van Maria Willemse |
- Maria dochter van de selve Vaeden en moeder [Gerrit Willemse en Maria Cornelisse], getùijgen Jan Jacobse van Dijk en Antie Janse dato er..
|
Sterf |
< 23 Jan 1702 |
Stellenbosch, Kaap, South Africa [9] |
- In die monsterrol van 1702 word sy vrou gelys as:
Annetje Jansz wede van Jan Jacobsz van Dijck.
Die transkribeerder (Richard Ball) noem dat die lys op 23 Januarie 1702 opgestel is.
|
|
Testament van Jan van Dijk en Anna Jans Transkripsie van oorspronklike dokument
1/STB 18/1 1699 verwysingsnr. 3 |
|
Testament van Jan van Dijk en Anna Jans 1/STB 18/1 1699 verwysingsnr. 3 |
Persoons ID |
I11977 |
Van Dyk-stamboom |
Laaste Opgedateer |
26 Aug 2019 |