Petrus Johannes van Dyk

Petrus Johannes van Dyk

Manlik ± 1801 - 1802  (~ 1 jare)

Persoonlike Inligting    |    Bronne    |    Gebeurtenis Kaart    |    Almal    |    PDF

  • Naam Petrus Johannes van Dyk 
    Gedoop 10 Jan 1800  Swellendam, Cape, South Africa Soek alle individue met gebeure by hierdie plek  [1
    Geboorte ± Jan 1801  [2
    • Op die begrafnisrekord van Petrus Johannes, oftewel Piet, van Dyk, word genoem dat hy 18 maande oud was toe hy gesterf het.

      Dit suggereer dat hy ongeveer Feb. 1801 gebore is.

      Die doopdatum in die 1975-register is egter 10 Jan 1800. Dit kan nie korrek wees nie.

      Indien dit 'n fout van die opsteller van die register is, en die datum eintlik 1801 moes wees én die skrywer van die begrafnisrekord bedoen het "ongeveer" 18 maande, dan kan die doopdatum moontlik 10 Januarie 1801 wees.

      Sonder die oorspronklike rekord kan mens egter nie 'n gewysigde doopdatum as korrek aanvaar nie.
    Geslag Manlik 
    Verwysingsnommer d7 
    Sterf 22 Jul 1802  Stellenbosch, Cape, South Africa Soek alle individue met gebeure by hierdie plek  [2
    van Dyk, Petrus Johannes
    van Dyk, Petrus Johannes
    Begrafnisrekord te Stellenbosch
    Begrawe 24 Jul 1802  Stellenbosch, Cape, South Africa Soek alle individue met gebeure by hierdie plek  [2
    • "begraven op kerkhof"
    Persoons ID I1385  Van Dyk-stamboom
    Laaste Opgedateer 16 Nov 2017 

    Vader Burgert (And's son) van Dyk,   29 Aug 1756, Stellenbosch, Cape, South Africa Soek alle individue met gebeure by hierdie plek,   > 30 Sep 1802  (Ouderdom ~ 46 jare) 
    Moeder Maria Margaretha Wessels,   6 Nov 1763, Stellenbosch, Cape, South Africa Soek alle individue met gebeure by hierdie plek,   ± 30 Sep 1802, "Zoutfontein", Swartenberg Soek alle individue met gebeure by hierdie plek  (Ouderdom ~ 38 jare) 
    Getroud 4 Jul 1785  Cape, South Africa Soek alle individue met gebeure by hierdie plek 
    Huwelik register
    Huwelik register
    Familie-ID F360  Groepsblad  |  Family Chart

  • Gebeurtenis Kaart
    Koppel aan Google MapsSterf - 22 Jul 1802 - Stellenbosch, Cape, South Africa Koppel aan Google Earth
    Koppel aan Google MapsBegrawe - 24 Jul 1802 - Stellenbosch, Cape, South Africa Koppel aan Google Earth
     = Koppel aan Google Earth 

  • Bronne 
    1. [S80] 1975-Geslagsregister, J.H. van Dyk M.A., M.Ed., (Pretoria: Raad vir Geesteswetenskaplike navorsing, 1975.), 243. (Betroubaarheid: 2).

    2. [S83] eGGSA BMD-projek, Ockert Malan, Richard Ball, et al.eGGSA, ((http://www.eggsa.org/bdms/eGGSA-project.html)), ). (Betroubaarheid: 3).
      Nederduits Gereformeerde Gemeente (NGK), Stellenbosch, Western Cape. burial register, 1795-1819, page 11. Repository: NG Kerkargief, Noordwal-Wes, Stellenbosch, G2 4/5. Transcribed by Ockert and Sasa Malan.