Pieter Pietersz

Pieter Pietersz

Manlik - Ja, datum onbekend

Persoonlike Inligting    |    Almal    |    PDF

  • Naam Pieter Pietersz 
    Geboorte Europa Soek alle individue met gebeure by hierdie plek 
    Geslag Manlik 
    Verwysingsnommer Plekhouer vir broers 
    Sterf Ja, datum onbekend 
    Notas 
    • Pieter PIETERSZ is hier geplaas as 'n plekhouer vir die twee VAN DYK broers se vader vir tegniese redes. Dit is nie noodwendig sy naam of van nie.
    • (Research):http://boards.ancestry.com/thread.aspx?mv=flat&m=8&p=surnames.van-20-dyk
      Ek het toevallig 'n boek van "Afrikaanse Familie naamboek" in die skool bib. raakgeloop en die stamvaders as van Dyk is:
      Joost Pietersz van Dyk, gebore in Ysenberg in Vlaandere (Belgie), broer van twee. In 1691 het hulle die alleenreg op die ontginning van hout agter Tafelberg gekry, wat hulle tot 1707 gedoen het.Hy was later burger van Drakenstein. Trou op 4.3.1696 met Catharina Verburgh. Uit die huwelik is twee kinders gebore, hierna het hy nog twee seuns gehad by Elisabeth van Wyk en ook nog vier kinders by Helena Siewers.

      Burgert Pietersz van Dyk was timmerman van beroep, maar later 'n gevestigde boer. Hy trou op 12.2.1701 met Johanna Greef, dogter van Matthias Greef, hertrou met Helena du Toit, dogter van Francois du Toit, het vier kinders.

      Johannes van Dyk, van Klundert(Nederland) trou op 15.11.1722 met Catharina van Koninghoven en het twee kinders.

      Evert van Dyk, van Middelburg in Seeland(Nederland), trou op 18.1.1792 in die Paarl met Maria Elisabeth Baartman en het agt kinders.
    Persoons ID I536  Van Dyk-stamboom
    Laaste Opgedateer 9 Okt 2017 

    Kinders 
     1. Joost Pietersz van Dyk,   * ± 1662, Isberg Soek alle individue met gebeure by hierdie plek,   1 Feb 1718, Cape Town, Cape, South Africa Soek alle individue met gebeure by hierdie plek  (Ouderdom ~ 56 jare)
     2. Burgert Pietersz van Dyk,   * ± 1665, Isberg Soek alle individue met gebeure by hierdie plek,   Tussen 3 Des 1720 en 11 Des 1720, Cape Town, Cape, South Africa Soek alle individue met gebeure by hierdie plek  (Ouderdom ~ 55 jare)
    Laaste Opgedateer 9 Okt 2017 
    Familie-ID F224  Groepsblad  |  Family Chart