Burgert van Dyk

Burgert van Dyk

Manlik 1697 - 1761  (~ 63 jare)

Persoonlike Inligting    |    Bronne    |    Almal    |    PDF

  • Naam Burgert van Dyk 
    Gedoop 18 Mei 1697  Klein-Drakenstein, Paarl, Kaap, Suid-Afrika Soek alle individue met gebeure by hierdie plek 
    Geslag Manlik 
    Adres Adres:
    Burgert VAN DYK 
    Eiendom 1718  Paarl (Drakenstein), Kaap, Suid-Afrika Soek alle individue met gebeure by hierdie plek  [1
    Die plaas Hoop 
    • In 1718 het Burgert (op skaars 20-21 jaar) 'n plaas gekoop met die naam Hoop in die Drakenstein-distrik. Die plaas het aan die Weduwee Louw behoort, wat dit aan Burgert verkoop het vir 4000 gulde. Die plaas was 43,435 morg groot, oftewel sowat 37.203 hektaar.
    Vendurol 17 Jun 1718  Cabo de Goede Hoop Soek alle individue met gebeure by hierdie plek 
    MOOC10/2.2 
    • Hoekom is al Joost se besittings na sy dood verkoop? Dit is duidelik dat hy geen skuld gehad het ten tye van sy dood nie - enige skuld sou in sy boedelinventaris of vendurol gestaan het.

      'n Klein bietjie lig word hierop gewerp in "Household Inventories at the Cape" deur Carohn Cornell en Antonia Malan (2005).

      As Joost nie uitdruklik in sy testament Helena as die voog van sy kinders aangestel het nie (en dit is debateerbaar of hy het of nie), sou die Weeskamer sy eiendom verkoop het om vir sy kinders te sorg. (Helena kon wel aansoek doen om die voog van haar eie kinders te wees.)

      Die Weeskamer het nie fisies self vir die kinders gesorg nie, maar hulle by ander families geplaas. Klaarblyklik eers by familie of vriende van die familie wat gewillig was, of anders as huishulpe of vakleerlinge by ander burgers. Hulle sorg was deur die Weeskamer betaal en enige erfenis is dan ontvang met mondigwording (25 jaar).
    • Rol: Koper (Seun)
    Vendurol
    Vendurol
    Verwysingsnommer b1 
    Testament 25 Aug 1731 
    Gesamentlike testament 
    • Met dank aan Mike Ducray wat die volgende uitgewys het:
      (Nota aan einde van dokument) "Verthoont ten weeskamer aan Cabo de Goede Hoop 7 Maij 1761"
    Will
    Will
    Sterf 11 Apr 1761  Drakenstein (Paarl), Kaap, Suid-Afrika Soek alle individue met gebeure by hierdie plek  [2, 3
    Sterfte register
    Sterfte register
    Persoons ID I570  Van Dyk-stamboom
    Laaste Opgedateer 12 Des 2018 

    Vader Joost Pietersz van Dyk,   * ± 1662, Isberg Soek alle individue met gebeure by hierdie plek,   1 Feb 1718, Cape Town, Kaap, Suid-Afrika Soek alle individue met gebeure by hierdie plek  (Ouderdom ~ 56 jare) 
    Moeder Catharina Verburgh,   * ± 1670,   ± 1700  (Ouderdom ~ 30 jare) 
    Getroud 4 Mrt 1696  Cape Town, Kaap, Suid-Afrika Soek alle individue met gebeure by hierdie plek 
    • NG Kerk
    Huwelik
    Huwelik
    Familie-ID F218  Groepsblad  |  Family Chart

    Familie Maria Visser,   * 21 Apr 1697, Cape Town, Kaap, Suid-Afrika Soek alle individue met gebeure by hierdie plek,   1776  (Ouderdom 78 jare) 
    Getroud 6 Okt 1715  Kaap, Suid-Afrika Soek alle individue met gebeure by hierdie plek 
    Kinders 
     1. Gerrit van Dyk,   * 1717, Kaap, Suid-Afrika Soek alle individue met gebeure by hierdie plek
     2. Burgert Christiaan van Dyk,   23 Apr 1719, Cape Town, Kaap, Suid-Afrika Soek alle individue met gebeure by hierdie plek,   Ja, datum onbekend
     3. Hendrik van Dyk,   16 Jun 1720, Cape Town, Kaap, Suid-Afrika Soek alle individue met gebeure by hierdie plek,   < 30 Jan 1770, Stellenbosch, Kaap, Suid-Afrika Soek alle individue met gebeure by hierdie plek  (Ouderdom ~ 49 jare)
     4. Catharina Maria van Dyk,   27 Aug 1724, Kaap, Suid-Afrika Soek alle individue met gebeure by hierdie plek,   > 16 Sep 1782  (Ouderdom ~ 58 jare)
     5. Johanna van Dyk,   25 Des 1726, Cape Town, Kaap, Suid-Afrika Soek alle individue met gebeure by hierdie plek,   Ja, datum onbekend
     6. Jacomina van Dyk,   23 Sep 1731, Cape Town, Kaap, Suid-Afrika Soek alle individue met gebeure by hierdie plek,   Ja, datum onbekend
    Laaste Opgedateer 27 Apr 2016 
    Familie-ID F225  Groepsblad  |  Family Chart

  • Bronne 
    1. [S137] Deed's Book, Leonard Guelke and Robert C. H. Shell, (N.p.: New Haven: Opgaaf Project, 1990.), Part 1:86. (Betroubaarheid: 3).

    2. [S50] TNG-gebruiker, Van Dyk Register gebruikers, (Voorstelle van gebruikers op die TNG Van Dyk Register), Met dank aan Mike Ducray (Betroubaarheid: 3).

    3. [S72] Dokumente en fotos in hand, (Bronne verkry vanaf FamilySearch, eGGSA grafstene en TNG gebruikers.), Sterfte register (Betroubaarheid: 3).