Matches 101 to 150 of 9,118
| # | Notes | Linked to |
|---|---|---|
| 101 | "onecht" | van Dyk, Joseph Johannes Sybrand (I3147)
|
| 102 | "onecht" | van Helsdingen, Leonora Mariana (I3589)
|
| 103 | "onecht" | van Dyk, Sara Philida Maria (I4225)
|
| 104 | "onecht" | van Dyk, Jacoba Johanna Elizabeth (I4229)
|
| 105 | "onecht" | van Dyk, Sophia Dorothea (I5772)
|
| 106 | "onecht" | van Dyk, Anna Catharina Johanna (I6163)
|
| 107 | "onecht" | Wessels, Margaretha Wilhelmina Johanna (VAN DYK) (I10514)
|
| 108 | "onecht" | van Dyk, Hendrik Barend (I10969)
|
| 109 | At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. | Living (I11007)
|
| 110 | "onecht" | van Dyk, Charles Alexander Watkinshaw (I13623)
|
| 111 | "onecht" | van Dyk, Michiel Burgert Hendrik (I13788)
|
| 112 | "onecht" | van Dyk, Anna Catharina Margaretha (I14025)
|
| 113 | "onecht" | van Dyk, Elizabeth Johanna (I14116)
|
| 114 | "onecht" | van Dyk, Johanna Catharina Jacoba (I14129)
|
| 115 | "onecht" | van Dyk, Marthinus Johannes Roets (I14149)
|
| 116 | "onecht" | van Dyk, Peter John (I14253)
|
| 117 | "ongeveer 40jaar oud" | van Staden, Helena Andriesina (I7243)
|
| 118 | "Onverwacht, Renosterpoort, Zoutpansberg" | Venter, Petrus Jacobus Stephanus Johannes Lodewyk (I6432)
|
| 119 | "Op 21 maande oorlede aan binneoor ontsteking" | van Dyk, Johanna (I14797)
|
| 120 | "Op die nationale pad tussen Bethlehem en Kestell sowat 3 myl uit Bethlehem" | van Dyk, Hendrik Johannes (I7670)
|
| 121 | "Op Noupoort Dist. Rustenburg het ons kommando af gesaal, onde lekker Treur Wilgerbome. Daar was 'n groot gat water, ons jonges het gaan swem. Daar was 'n klompie wat nie wou swem nie. Toe het ons hulle gevang en met klere en al in die water gegooi." | van Dyk, Sarel Johannes (I5073)
|
| 122 | "Place of Christoffel Johannes van Dyk" | Bester, Elizabeth Helena Johanna (I2357)
|
| 123 | "Privately baptized" | van Dyk, Maria Jemima Johanna (I14252)
|
| 124 | "Refugie Camp" | Small, Hans Jacob (I13789)
|
| 125 | At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. | Family: Living / Catherine Jean van Dyk (F8585)
|
| 126 | "Scondary haemarrage into large bowel, caused by deceased being stabbed with a knife (homicidal) on the 19:3:1944 from the effects whereof he died at Witbank Hospital on 4:4:1944" | van Zyl, George Diederik Frederik (I31503)
|
| 127 | "South Africa, Netherdutch Reformed Church Registers (Pretoria Archive), 1838-1991," database with images, FamilySearch (https://familysearch.org/ark:/61903/3:1:3QS7-L9Z5-P5TN?cc=2155416&wc=QZV2-B5Z%3A1589315405%2C1589315407%2C1589315472%2C1589394174 : 2 August 2019), South Africa > Transvaal > Klerksdorp > Christenings, memberships, 1893-1952 > image 323 of 598; Nederduitsch Hervormde Kerk Van Afrika (Dutch Reformed Church of Africa), Pretoria. | van Dyk, Jacobus Nicolaas Sarel Petrus (I19949)
|
| 128 | "The murder was comitted at Hartebeesvlei by the servants of the late J. H. van Dyk. Was beaten to death and subsiquintly burned. The murderers was..." | van Dyk, Johannes Hendrik (I3245)
|
| 129 | "The precise day not known, was murdered by Dingaan's people at Natal, at the same time with the late P. Retief." | Kruger, Zacharya Catharina (I1578)
|
| 130 | "Vlakfontein" is na die tyd deur 'n ander persoon in potlood as doopplek ingevul op die rekord. Doopgetuies: Cornelia Sopheia Venter Hendrik Francois Venter Jacoba Cornelia Geijser | van Dyk, David Schalk (I7263)
|
| 131 | "Volwassenen gedoopt" | van Dyk, Hendrik Willem (I5934)
|
| 132 | "vroeër ondermeester i/d Kom. se hospitaal hier, moes na Europa gaan om sake daar te reël en het nou as passasier uitgekom. Daar hy hom hier wil vestig vra hy vir burgerreg. Handtekening." C. 212:787 30.11.1793 | van Dyk, Evert Blankebiele SV-PROG 4 (I3591)
|
| 133 | "Wat ek self gedoen het, ek het 'n hans kakie met die vuis op sy mond geslaan dat hy gebloei het. Net omdat hy aan my arm gevat het. My bruidegom was by die meule en het gekom met 'n vrag meel to het die Engelse die meel, wa en osse afgeneem van hom, die meel verbrand." | Grobler, Elsje Aletta Cecilia (I5074)
|
| 134 | "Widow of wylen Jan Rohrman" | Family: Marthinus Jacobus van Dyk / Martha Dorothea Wagenaar (F8914)
|
| 135 | "Witfontein " is na die tyd in pootlood as doopplek bygeskryf, aan die begin van die betrokke reeks dope. Doopgetuies: P.J.L. Venter en A. [?]. Venter Jac. D. Venter en C. S. van Dyk | van Dyk, Zacharia Catharina (I27742)
|
| 136 | "Witfontein " is na die tyd in potlood bygeskryf as doopplek, aan die begin van die betrokke reeks dope. | van Dyk, Jacobus Daniël (I7267)
|
| 137 | "Witfontein" is na die tyd in potlood by die dooprekord ingevul. Doopgetuies: Frans Johannes van Dijk Aletta Sopheia du Plessis Gert Johannes Benjamin Venter Maria Sopheia Elisabetta J. van Rensburg | van Dyk, Jozef (I10586)
|
| 138 | "Woonhuis op plaas Boschoek" | van Dyk, Cornelis Janse (I2832)
|
| 139 | 'n Dooprekord waarin Francois Petrus van Dyk voorkom as ouer het my laat kopkrap, want ek kon hom nêrens anders vind in die boom of ander rekords nie. Toe kom ek 'n NAAIRS-rekord teë, wat na 'n Francois Petrus van Wyk verwys, wat ongeveer dieselfde ouderdom sou wees en in dieselfde omgewing woon (TAB TPD ref 349-1922 Criminal Case: Rex vs Frans Johannes Eloff van Dyk, Hercules Johannes Botha and Francois Petrus van Wyk). In die dooprekord (sien bron by "alternatiewe naam ")verskyn het saam met sy vrou, Cornelia Catharina Adriana Vorster. In die paartjie se huweliksinskrywing - https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-C91F-YQ44-B?cc=2727134&personaUrl=%2Fark%3A%2F61903%2F1%3A1%3AQG2W-CHGQ - verskyn hy as Francois Petrus van Wyk (alhoewel dit debateerbaar is of sy handtekening nou 'n D of 'n W is). Ek vermoed sterk dat dit hier om 'n Van Wyk gaan en nie 'n Van Dyk nie. | van Wyk, Francois Petrus (I25730)
|
| 140 | 'n Ene Frans Johannes VAN DYK was getuie by die doop. | van Dyk, Willem Johannes (I7112)
|
| 141 | 'n Ene Frans Johannes VAN DYK was getuie by die doop. | van Dyk, Dina (I13745)
|
| 142 | 'n Groot "dankie" aan John Wilmer, wat die Essequebo-Demerary-koerante getranskribeer het en aanlynbesikbaar gestel het. Asook aan Peter Gundry, wat Cornelis se Britse testament opgespoor het. | van Dijk, Cornelis (I14322)
|
| 143 | 'n Ongenaamde bron verwys na Albert as die doopplek, so dit moet nog bevestig word. | van Dyk, Willem Abraham (I4153)
|
| 144 | 't Kind Elisabeth Susanna Sophia Geb: den 9 October 1805 veldcornet J. B. Rabie Ouders Sijbrand van Dijk Catharina Wagenaar verder Martien Joh:s Hend:k Herbst Johanna Alettha van Dijk Gijs Bronkhorst Sophia v Dijk Jacobus Pretorius Elisabeth Zwaanepoel | van Dyk, Elizabeth Susanna Sophia (I1642)
|
| 145 | 't kind Andries Jacobus ouders Joseph Van Dyk Zacheryja Kriger getuygen Jacoba Alewyn Kriger Maria Magdalena Smit Jacob Johannes Kriger Sara Cicilia Kriger | van Dyk, Andries Jacobus (I1585)
|
| 146 | 't kind Johanna Alletta ouders Zybrand Van Dyk Cathrina Wagenaar getuygen Louwerens Erasmus Anna Zuzanna Nolting | van Dyk, Johanna Aletta (I3967)
|
| 147 | (aldus testament) | van Dyk, Joost Pietersz SV-Prog 1 (I535)
|
| 148 | (Buite egtelike kind van Jacobus Johannes VAN DYK en Annie CATO?) | van Dyk, Gertruida Magdalena (I2091)
|
| 149 | (die ander geboortedatums op die bron - hul Ma se sterfkennis - is nie 100% korrek nie, so neem hierdie een ook met 'n greintjie sout) | van Dyk, Catharina J. (I28823)
|
| 150 | (Die brondokument blyk Julie 1685 gedateer te wees, dus is dit nie duidelik of "verleeden jaar " Julie 1684-Julie 1685, of slegs die hele 1684 beteken nie.) Het Stellenbosch, bij heemraeden bestiert, sal oock soodanigh voor eerst wel connen continueeren, zijnde voor het lopende jaar daar toe aengestel, in plaatse van de persoonen verleeden jaar gedient, die geweest zijn Hendrick Elbertse, Hans Jurgen Grim, Douwe Gerrebrandtz Steijn, Mattijs Greeuwl en affgegaan namentlijck voor tegenwoordigh Gerrit van der Bijl, Henningh Huijsingh, Jan Cornelisse Mostert, Harman Jansen Smith. | Greeff, Matthias SV-Prog (I2583)
|