Wat is Nuut (afgelope 30 dae)


Stamboom:  

Augustus 2019
Ons gebruik genealogiesagteware om die boom aflyn te beheer. Onlangs het ons oorgestap van Legacy Family na Rootsmagic. Ons verwag 'n aantal groeipyne wat hopelik kort voor lank oor sal waai. As u enige iets opmerk wat soos 'n fout lyk, aarsel asseblief nie om met ons kontak op te neem nie.

Junie 2019
Ons het onlangs 'n deel van die 1972-kieserslys bekom, waarin die kiesgeregtigde Van Dyks in voorkom. Die persone se werk en adres is ook op die lys, wat help ons meer te leer oor die doen en late van die mense in die stamboom. As mens kyk welke persone almal op dieselfde adres gewoon het, kan ook familiekoppelinge gemaak word. Ongelukkig word vrouens onder hulle getroude van gelys, dus sal ons eers die Van Dyk-nooiens kan vind as die hele lys as soekbare databasis beskikbaar word. Terselfdertyd kan ons wel dan maklik vrouens vind wat aangetroude Van Dyks is. Die toevoegings behels duisende persone en dit sal 'n geruime tyd neem om al die inligting te verwerk.

Sien ook onder vir nuwe toevoegings en wysigings aan die boom.


Dokumente

 Duim   Beskrywing   Geskakel aan   Laaste Opgedateer 
van Dyk, Isabella: Aangifte van 'n Sterfgeval
van Dyk, Isabella: Aangifte van 'n Sterfgeval
 
  16 Jun 2020
Doop
(Ten minste een lewende individu kom voor op hierdie foto - Besonderhede weerhou.) 
  16 Jun 2020
Huwelik
(Ten minste een lewende individu kom voor op hierdie foto - Besonderhede weerhou.) 
  16 Jun 2020
Huwelik
Huwelik
 
  16 Jun 2020
Siviele Sterfte
Siviele Sterfte
 
  16 Jun 2020
Siviele Sterfte
Siviele Sterfte
 
  16 Jun 2020
Sterfkennis
Sterfkennis
 
  16 Jun 2020
Sterfkennis
Sterfkennis
 
  16 Jun 2020
Van Dyk, Hendrina Cecilia - Sterfkennis
Van Dyk, Hendrina Cecilia - Sterfkennis
TAB 5361/75
(sien bronskakel vir volledige boedellêer) 
  16 Jun 2020
Van Dyk, Marthinus Stephanus Jakobus Petrus - Sterfkennis
Van Dyk, Marthinus Stephanus Jakobus Petrus - Sterfkennis
TAB 6238/75
sien bronskakel vir volledige boedel 
  16 Jun 2020

Grafstene

 Duim   Beskrywing   Begraafplaas   Status   Geskakel aan   Laaste Opgedateer 
Grafsteen
Grafsteen
 
     23 Jun 2020
Grafsteen
Grafsteen
 
     16 Jun 2020
Grafsteen
Grafsteen
 
     16 Jun 2020
Grafsteen
Grafsteen
 
     16 Jun 2020
Grafsteen
Grafsteen
 
     16 Jun 2020
Grafsteen
Grafsteen
 
     16 Jun 2020

Individue

 ID   Van, Naam(e)   Gebore/Gedoop   Lokasie   Stamboom   Laaste Opgedateer 
I25709 
Brewis, Frederick Johan 
   Van Dyk-stamboom 29 Jun 2020
I25706 
Brits, Helena 
   Van Dyk-stamboom 29 Jun 2020
I25704 
Carpenter, Howard Frank 
   Van Dyk-stamboom 29 Jun 2020
I17010 
Carpenter, Julia 
   Van Dyk-stamboom 29 Jun 2020
I25705 
Dames, Cornelia Johanna 
   Van Dyk-stamboom 29 Jun 2020
I23722 
de Beer, Nicolaas 
* 18 Sep 1913   Van Dyk-stamboom 29 Jun 2020
I25717 
Diedericks, Christo 
   Van Dyk-stamboom 29 Jun 2020
I25711 
Ferreira, Johanna Helena 
   Van Dyk-stamboom 29 Jun 2020
I4734 
Fourie, Alida Aletta Martha Susanna 
* CALC 3 Jun 1876   Van Dyk-stamboom 29 Jun 2020
I13061 
Janse van Nieuwenhuyse, Minnie Sophia 
* 16 Okt 1933   Van Dyk-stamboom 29 Jun 2020