Resultate 1,001 tot 1,050 van 9,203
# | Notas | Geskakel aan |
---|---|---|
1001 | Dit is op die oomblik nie duidelik wie George Frederik van Dyk se ouers was nie, maar die is wel waarskynlik dat Benjamin Johannes van Dyk sy broer was. Die verwantskap moet egter nog bevestig word. | van Dyk, George Frederick (I15006)
|
1002 | Dit is tans onseker of die die regte persoon is. | Groenewald, Johanna Magdalena (I29664)
|
1003 | Dit is tans onseker of die die regte persoon is. | Groenewald, Johannes Jacob (I29663)
|
1004 | Dit is uit die boedel (bron) nie duidelik of die geboortedatum na Barbara Mary Brown verwys of na haar eggenoot nie. Ek het aangeneem dat dit na haar verwys. | Brown, Barbara Mary (I19972)
|
1005 | Dit kom voor of Christoffel Johannes van Dyk uit die Kaap na Durban getrek het en daar as Christopher John van Dyke geheet het. | van Dyk, Christoffel Johannes (I9697)
|
1006 | Ten minste een lewende individu word vermeld in hierdie nota - Besonderhede weerhou. | Familie F6954
|
1007 | Dit lyk of hy voor 16 May 1735 al oorlede was, sy weduwee het by vendusies 4x goed gekoop op en na die datum: MOOC10/4.131 | van Dyk, Hendrik (I571)
|
1008 | Dit lyk of hy voor 16 May 1735 al oorlede was, sy weduwee het by vendusies 4x goed gekoop op en na die datum: MOOC10/4.131 | van Dyk, Hendrik (I571)
|
1009 | Dit moet nog bevestig word dat Jacobus Marthinus Klopper, vader van Barend Christiaan Klopper, en Jacobus Marthinus Klopper *1815 dieselfde persoon is. | Klopper, Jacobus Marthinus (I21888)
|
1010 | Ten minste een lewende individu word vermeld in hierdie nota - Besonderhede weerhou. | van Dyk, Robert (I16653)
|
1011 | Dit sal interessant wees om te probeer uit vind hoe Hendrik Kuijs en Jacoba van Norden/Horde Joost geken het. Hulle herkoms is bietjie van 'n raaisel: die First Fifty Years-projek waag geen raaiskote nie. Daar is twee persone met die naam Hendrik Kuijs(t) in die skeepsoldyboeke van die V.O.C. Een afkomstig van Terburg, Nederland, in 1695. (Waarskynlik die voormalige plek "Terborch" in Overijssel, of "Terborg" in Groningen. Daar is ook 'n kasteel Terborg tussen Tilburg en Den Bosch.) Die tweede Hendrik was afkomstig van Amsterdam in 1698. Beide is gerepatrieerd. Daar is 'n kans dat hulle dieselfde persoon is ('n vergelyking van die inskrywings in die skeepsoldyboeke sal dit kan bevestig/uitsluit). Buiten die kind saam met Jacoba, kon ek verder geen rekord van hom vind in SA nie, ook nie in die beskikbare monsterrolle nie. Jacoba van Norden was vermoedelik steeds getroud met Helmer Paal ten tye van de geboorte van haar kind saam met Hendrik Kuijs. (Sover ek kan sien was Helmer Paal steeds lewend teen hierdie tyd.) Dit kan dalk deel van die rede wees waarom Jacoba in 1903 na Mauritius gestuur is. Uit H.C.V. Leibbrandt se Precis: Letters Despatched, 1696-1708 (1896). p230-231: 1703- 31st July The following freemen have been allowed to proceed to Mauritius to earn their living their with your assistance: ... ... Jacoba van Norden and daughter, the wife of freeman Helmt Paal, who because of her bad conduct and immoral life has been separated a long while from her husband. She may neither return to the Cape, nor proceed to Batavia. | van Dyk, Joost Pietersz SV-Prog 1 (I535)
|
1012 | Dit was die voorgenome begraafplek, aldus die aangifte van sy sterfgeval. | van Dyk, Jacobus Philippus Johannes (I1086)
|
1013 | Dit was Wessel Wessels se tweede huwelik, na die dood van sy eerste vrou Susanna Odendaal. | Familie F12512
|
1014 | Dit wil voorkom dat Burger Wynand van Dyk en Martha Hendrina Petronella de Bod op 28 Januarie 'n stel tweelingdogters gebaar het. Die babatjies is egter twee maande voortydig gebore en Baby het eerste gesterf, na 2,5 uur; haar suster Ella het 10 uur na geboorte gesterf. | van Dyk, Baby (een van tweeling) (I29618)
|
1015 | Dit wil voorkom dat Burger Wynand van Dyk en Martha Hendrina Petronella de Bod op 28 Januarie 'n stel tweelingdogters gebaar het. Die babatjies is egter twee maande voortydig gebore en Baby het eerste gesterf, na 2,5 uur; haar suster Ella het 10 uur na geboorte gesterf. | van Dyk, Ella (een van tweeling) (I29617)
|
1016 | Dit wil voorkom of hierdie 'n kwitansie is om te bewys dat Maria die laaste van haar erfgeld ontvang het na haar Ma se dood. Na haar huwelik met Johannes Bastiaens op 31 Maart 1714 sal sy nie meer in hulle sorg gewees het nie en enige oorblywende erfenis is dus uitbetaal (die res sou gebruik word om vir haar te sorg, byvoorbeeld vir skoling, ens.). Secretaris betaelt aen Johannes Bastiaensz als in huijwelijk hebbende Maria Elij een somme van veertien hondert agt en 'tseeventigh gulden en twee stuijvers en sulx in voldoeningh der gelden en soodanige penn: als er voor Reek:e van voorne Maria Elij tot nog toe ter Weescassa berustende sijn geweest; Cabo de Goede hoop Adij ult:o Maert 1714 ... Ik onderges:ze als in huijwelijk hebbende Maria Elij bekenne bij deesen ontfangen te hebben uijt handen van Adriaen van Kervel Secretaris der Weescamer alhier een somme van veertienhondert agt en 't seeventigh gulden, twee stuijvers en sulx in voldoeninge van alle soodage perm: en daer op verloopene Interessen als ér tot nog toe voor Reek:e van mijn voor:ne vrouw ter Weescassa berustende is geweest; Cabo de Goede hoop adij ult:o Maert 1714 Segge 1478:2:- Dit is't merk van Johannes Bastiaens 't welke ik getuijge geboekt als getuge Hermanus Mollerus Cippier | van Dyk, Maria Pietersz (I6157)
|
1017 | Dito (5 September) een kind van Maria Mathijsse, genaemt Maria, getuijgen Jesaias Machielse en Catharina Smith. | van Dyk, Maria Pietersz (I6157)
|
1018 | ditto [18 Feb.] Johannes Bstiaanse van Cabo Jongm., met Maria Pieterse van Dijk Jonge dogter. | Familie F2533
|
1019 | Ten minste een lewende individu word vermeld in hierdie nota - Besonderhede weerhou. | Familie F9669
|
1020 | DN says she died on 15 Apr 1931, but her gravestone indicates 27 Apr 1931. | Bester, Sophia Margaretha (I688)
|
1021 | DOB | Etsebeth, Elizabeth (I8738)
|
1022 | Ten minste een lewende individu word vermeld in hierdie nota - Besonderhede weerhou. | van Dyk, Jurie Johannes (I2911)
|
1023 | Dogter Cornelia Elizabeth COOKS, gebore 3 Julie 1919. (Sien SK) | van Dyk, Cornelia Elizabeth (I8352)
|
1024 | Dogter se huis in Du Toitstraat. | Matthee, Elizabeth Helena Dirktina (I2953)
|
1025 | Dokumente huidiglik verbind aan die betrokke persoon, byvoorbeeld Geboorte-, Doop-, Sterf- en Grafsteen fotos. | Bron Bron: S72 (S72)
|
1026 | Donkerhoek, Kleinfontein | van Dyk, Maria Sophia (I10264)
|
1027 | Dood by die huis van Willem van Heerden in Cradock. | van Dyk, Klaas Peters (I3604)
|
1028 | Dood by geboorte | van Dyk, Petrus Jacobus (I8486)
|
1029 | Doogpetuies: Burgerd van Dyk Judith Vorie | van Dyk, Andries Burgert (I3030)
|
1030 | Doogpetuies: Hendrik Thomas Hitchcock Marthina Johanna Francina Marais | van Dyk, Anna Maria Christina (I13656)
|
1031 | Doogpetuiesss: Pieter Willem Adriaan Oosthuizen Cornelia Magrietha Oosthuizen | van Dyk, Frederik Jacobus (I13260)
|
1032 | Doop 'n seun in NG Kerk. | van Dyk, Maria Margaretha (I1427)
|
1033 | Doop 'n seun in NG Kerk. | Groenewald, Jacob Adriaan (I2698)
|
1034 | Doop drie kinders in NG Kerk. | van Dyk, Elizabeth Johanna (I1108)
|
1035 | Doop drie kinders in NG Kerk. | Groenewald, Michiel Abraham Petrus (I1878)
|
1036 | Doop een dogter in NG Kerk. | van Dyk, Burgert Wynand ii (I5730)
|
1037 | Doop een dogter in NG Kerk. | Boucher, Nellie Winefred (I14066)
|
1038 | Doop getuies: Gerhardus Gideon Johannes BOONZAAIER Huibreght Aletta Jacoba VISSER | van Dyk, Johanna Jacoba (I3466)
|
1039 | Doop inskrywing wys 18 Oct 1879 | van Dyk, Hendrik Christiaan (I7228)
|
1040 | Ten minste een lewende individu word vermeld in hierdie nota - Besonderhede weerhou. | van Dyk, Johannes Jacobus Marthunis (I13920)
|
1041 | Doop inskrywing- "Died same day" | van Dyk, Louis Theodore William (I2907)
|
1042 | Doop kind in NG Kerk. | van Dyk, Elizabeth Magdalena Susara (I2350)
|
1043 | Doop kind in NG Kerk. | Uys, Roelof (I2351)
|
1044 | Doop nege kinders in NG Kerk Napier. | Familie F1130
|
1045 | Doop ouers: Renier Johannes Christiaan MEINTJIES *19.01.1920 & Maria Elizabeth JANSE VAN RENSBURG *27.10.1925 1984 KSL - Rietvlei 21/101, Eikenhof, Johannesburg | van Dyk, Ronald Willy (I15037)
|
1046 | Doop sy dogter | van Dyk, Willem Johannes (I15)
|
1047 | Doop twee kinders in NG Kerk | van Dyk, Catharina Johanna Elizabeth (I4335)
|
1048 | Doop twee kinders in NG Kerk | Lourens, Francois Johannes du Toit (I4336)
|
1049 | Doop twee kinders in NG Kerk Napier. | Familie F1134
|
1050 | Doop twee kinders in NG Kerk. | van Dyk, Cornelia Susanna Johanna (I2570)
|