Notes


Matches 1,301 to 1,350 of 9,118

      «Prev «1 ... 23 24 25 26 27 28 29 30 31 ... 183» Next»

 #   Notes   Linked to 
1301 Doornfontein of Doorn Kloof, sien sy SK van Dyk, Joseph (I1199)
 
1302 Doornhoek Jordaan, Anna Cornelia Margaretha (I5233)
 
1303 Doornhoek van Dyk, Johannes Hernoldus (I7152)
 
1304 Doornkop Badenhorst, Jacobus Marthinus (I1717)
 
1305 Doornspruit Badenhorst, Dirk Stephanus Petrus (I4809)
 
1306 Doornspruit van Staden, Isabella Hester (I4810)
 
1307 Dorslandtrekker - Willem Prinsloo-Trek (Vierde Dorslandtrek)

By Sarel Eloff VAN DYK se inskrywing in die 1975 Van Dyk boek (bl.114), wys die volgende: "Trek na Humpata 1877"
Die jaartal is waarskynlik verkeerd, aangesien hy nog in 1887 sy laaste kind gedoop het te Rustenburg, Transvaal.

Hy het waarskynlik eers met die 1891/1892 Trek gegaan en hy word ook eers in 1896 opgemerk as doopgetuie in Catumbela, Angola.

Hier haal ons vir Louw du Plessis, 'n Dorslandtrek-kenner aan:
"Hy en andere het eers in 1891/92 met die Willem Prinsloo-Trek (Vierde Dorslandtrek) na Angola gegaan.

HG van der Westhuizen het o.a. in sy boek Herder van Angola op bls 21 die volgende en ek glo dit is Van Dyk-onderwerp wat ter sprake is: 'In 1891 en 1892 was Willem (Prinsloo) nou die leier van die vierde trek deur die Dorsland – die derde maal vir dieselfde man oor die trekroete! Bekende name onder hierdie trekgroep is onder andere Piet Enslin, Hans Erasmus, Jaap Diederiks, Ludik, Van Dyk, Daniel Robberts en ander.'

Die eerste Trekke se mense het ek redelik goeie rekord van en so ook dr Nicol Stassen, in sy boek Die Dorslandtrek 1874-1881 ged 2015 waarin geen Van Dyk-trekkergesin in voorkom nie."
 
van Dyk, Sarel Eloff (Dorslandtrekker) (I5003)
 
1308 Downs-sindroom van Dyk, Marius (I25424)
 
1309 Dr. Luckhoff opereer in Kaapstad.
(Hy het ook probleme met sy een oog) 
van Dyk, Carel Izak (I4830)
 
1310 Drie inskrywing in 1984-KSL van Dyk, Cecilia Johanna (I8279)
 
1311 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Living (I2561)
 
1312 Driekop Mentz, Hendrik (I3351)
 
1313 Droogefontein van Dyk, Stephanus Marthinus (I726)
 
1314 Drowned in river at Campers Paradise, suspected heart attach van Dyk, Elias Jacobus (I9811)
 
1315 Drowning at dam Honiball, James Edward (I19718)
 
1316 du Plessis, Marie
Born: 17 Aug 1936
Died: 9 Jun 1993
Buried: Main Cemetery, Aurora, District Piketberg, Western Cape, RSA
Note: Marie du Plessis. Married name: van Dyk. (M.J.J.E.). Deel 1. Ry 14 nr 12 
du Plessis, Maria Jacoba Johanna Elizabeth (I3742)
 
1317 Duitse Kerkhof Lach, Agnes (I1610)
 
1318 Duivelskloof Hospitaal Groenewald, Hans Jacob (I19035)
 
1319 Duiwelskloof Hospitaal van Dyk, Frans Johannes Eloff (I672)
 
1320 Dulcie se huwelik sertifikaat en ouers verskaf deur Straffen Short, dankie Honiball, Dulcie (I963)
 
1321 Dundee Hospitaal van Dyk, Abraham Hercules (I7008)
 
1322 Dutch Reformed Church Hugo, Aletta Petronella (I3244)
 
1323 Dutch Reformed Church van Dyk, Jacobus Ernst Johannes (I3246)
 
1324 Dutch Reformed Church van Dyk, Jacobus Alexander (I3590)
 
1325 Dutch Reformed Church Cemetry Abrahamse, Hermanus Nicolaas (I4252)
 
1326 duur van die kwaal: omtrent vier uur van Dyk, Coenraad Cornelius (I30449)
 
1327 Duur van kwaal of laaste siekte:
Akute pulmonêre oedeem: 30 minute
Hartklepaandoening: ? Jare 
van Dyk, Helena Jacoba Alida (I5969)
 
1328 Duur van kwaal of laaste siekte:
Hipostatiese longontsteking: 5 dae
Dermkanker: 18 maande
Diabetes: Verskeie jare 
Geldenhuys, Margaretha Maria Magdalena (I3833)
 
1329 Duur van kwaal of laaste siekte: 17 dae Binneman, Anna Hendrika Christina (I3782)
 
1330 duur van kwaal/siekte: 14 dae van Dyk, Sara Johanna i (I29349)
 
1331 Duur van kwaal/siekte: 2 maande van Dyk, Anna Sophia Margaretha (I2791)
 
1332 Duur van laaste kwaal/siekte:
Buikvliesontsteking/Galsteen/Dermverstopping: 3 weke
Hartklepaandoening: 7 jaar
Hartversaking: 6 weke 
van Graan, Margaretha Elizabeth (I1771)
 
1333 Duur van laaste kwaal/siekte: 6 weke van Dyk, Elsie Johanna (I3883)
 
1334 Duur van laaste kwaal: een maand, vier dae Snyman, Susanna Maria Johanna Petronella (I4704)
 
1335 Duur van laatste Ziekte: 3 maanden
Zoon (B.J. van Wyk) aanwezig bij sterfgeval 
van Dyk, Catharina Petronella (I3808)
 
1336 duur van siekte/kwaal: 12 maande van Dyk, Anna Hendrina Maria (I6161)
 
1337 Duur van siekte: ongeveer 2 jaar Janse van Rensburg, Hester Helena (I4513)
 
1338 Dyk Van
Sybrand geb. 8 April 1826 ged. 13 Mei 1827
Ouders
Marthinus Johannes van Dyk
Martha Elisabeth Rautenbach
Getuigen
Sybrand van Dyk
Helena Susanna van der Merwe 
van Dyk, Sybrand (I5212)
 
1339 East Bank van Dyk, Gert Jacobus (I5672)
 
1340 East London Cremations (1953-2008) (C E Levey)
Crem no. 4337 Ref page BK4-025 
van Dyk, Sarah (I6070)
 
1341 East London Daily Despatch (Publication 07.08.1972) van Dyk, Gotlieb Christiaan Rudolph (I6022)
 
1342 East London Daily Despatch (Publication 10.08.2001) van Dyk, Susanna Maria (I3686)
 
1343 Een dochterke van Claas Jacobz van Meldorp en Aagje Rycks
sijn huysvr' wiert genaamt Susanna tot, getuyge stont Neeltje
Roosen-daal, huysvr' van Frans Gerritz 
Claassens, Susanna (I2584)
 
1344 Een van die getuies by die troue was F.J.E. van Dyk. Ek vermoed dat dit Frans Johannes Eloff van Dyk was, die oudste broer van Johanna Christina van Dyk. Family: Jan Hendrik Rigaard / Johanna Christina van Dyk (F6647)
 
1345 Een van die stigters van die Republiek Stellaland de la Rey, Adriaan Johannes Gysbertus (I26762)
 
1346 Een van tweeling van Dyk, Willem Andries Visagie [aangeneem] (I12496)
 
1347 Een van tweeling Visagie, Johan (I22991)
 
1348 Eggenoot en kinders van Kobus gekry van Dyk, Dirk Johannes Daniël (I1112)
 
1349 Eigelaar, Andries Johannes
Born: 22 Dec 1922
Died: 12 May 1999
Buried: New Cemetery (Deel 1), Velddrif, District Piketberg, Western Cape, RSA
Note: Andries Johannes Eigelaar. (Enrie). Vermoedelik eggenoot van Helena Johanna Hendrina (Baba) van
Dyk. Deel 1 Ry 14 nr 7 
Eygelaar, Andries Johannes (I10568)
 
1350 Eigelaar, Cornelia Fredrika Josephine
Born: 15 Jul 1883
Died: 21 Nov 1960
Buried: Old Velddrif Cemetery, Velddrif, District Piketberg, Western Cape, RSA
Note: Cornelia Fredrika Josephine van Dyk; nee Eigelaar. Born 15-07-1883. Died 21-11-1960 
Eygelaar, Cornelia Fredrika Josina (I10570)
 

      «Prev «1 ... 23 24 25 26 27 28 29 30 31 ... 183» Next»