Matches 1,351 to 1,400 of 9,118
| # | Notes | Linked to |
|---|---|---|
| 1351 | Eigelaar, Helena Hendrina Johanna Born: 13 Jun 1879 Died: 21 Feb 1960 Buried: Old Velddrif Cemetery, Velddrif, District Piketberg, Western Cape, RSA Note: Helena Hendrina Johanna van Dyk; nee Eigelaar. Born 13-06-1879. Died 21-02-1960. Possibly wife of Gielie van Dyk | Eygelaar, Helena Hendrina Johanna (I10572)
|
| 1352 | Eikelaan 21, Robbertsvallei, Kaapstad | du Plessis, Maria Jacoba Johanna Elizabeth (I3742)
|
| 1353 | Eikelaan 21, Robbertsvallei, Kaapstad | van Dyk, Johannes Christiaan (I3741)
|
| 1354 | Eikelaan 21, Robbertsvallei, Kaapstad | Kruger, Marie (I3747)
|
| 1355 | Eikelaan 21, Robbertsvallei, Kaapstad | van Dyk, Andries Jacobus (I3746)
|
| 1356 | Eikestraat | van Dyk, Alexander Paul (I3248)
|
| 1357 | Eintlik VAN WYK | van Dyk (van Wyk), Fredrika Wilhelmina (I6527)
|
| 1358 | Ek het nie die rekord ingesien nie, maar dit wil voorkom asof die paartjie in 1923 geskei het: DEPOT: TAB (WLD) VOLUME_NO 5/437 REFERENCE 617/1923 DESCRIPTION: OPPOSED APPLICATION. FLORENCE ANN VAN DYK (BORN HARRIS) VERSUS COENRAAD JOHANNES VAN DYK. Sy is moontlik dieselfde Florence Anna Harris wat in 1922 met Johannes Jacobus Ulster getrou het. | Family: Coenraad Johannes van Dyk / Florence Ann Harris (F12664)
|
| 1359 | At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. | Living (I16602)
|
| 1360 | Ek lees raak op haar Willem Gerhardus "Wimpie" VAN DYK se FB bladsye dat sy na hom soek aangesien hy haar broer is. 2021-02-18 Blykbaar is Sue se ma 'n Anna van Dyk, oorlede 2020 op 83-jarige ouderdom. Anna Maria STAPELBERG is die enigste een wat pas. | Stapelberg, Anna Maria (I8163)
|
| 1361 | At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. | Living (I24841)
|
| 1362 | Ek plaas haar hier bloot omdat haar name by die moeder pas. | van Dyk, Agatha Catherina (I15914)
|
| 1363 | Ek vermoed dat Barend Jacobus Hendrik van Dyk een van die 16 ZAR-vegters was wat gevange geneem is op 20 Februarie 1902, toe Britse kolomme van Pan-stasie op die treinspoor na Delagoa-baai gemars het teen twee Boere-laers in die Bothaberge. Sien die volgende twee artikels vir meer inligting: http://samilitaryhistory.org/vol116da.html http://samilitaryhistory.org/vol113da.html | van Dyk, Barend Jacobus Hendrik (I4576)
|
| 1364 | Ek vermoed dat die D.S. van Dyk wat as getuie geteken het, haar broer was. | Family: Hermanus Nicolaas Meyer / Petronella Johanna van Dyk (F706)
|
| 1365 | Ek vermoed dat hierdie rekord nie "ons" Cornelis betref nie, maar vir die sekerheid plaas ek dit hier. Cornelis was in Oktober 1777 slegs 10 jaar oud, wat hom báie jonk maak vir 'n hooploper. (Hooplopers was ongeoefende, lae-rang matrose.) Dit is egter nie ontmoontlik nie - aldus Cornelis self het hy in 1779 (dus met 12) by die VOC aangesluit. Die enigste rekords wat ek kon vind is egter 1777 of 1780 en by geen van die twee is dit duidelik of dit wel of nie die korrekte Cornelis is nie, dus plaas ek beide hier met notas. Aldus die bron het hierdie betrokke Cornelis van Dijk op 27 Mei 1778 aan die Kaap in diens van die V.O.C. getree (op land). | van Dijk, Cornelis (I14322)
|
| 1366 | At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. | Living (I31498)
|
| 1367 | At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. | Living (I24863)
|
| 1368 | Ek vermoet dat die "egenoot" wat haar SK geteken het, nie met haar getroud was nie. | Devenish, Anna Juliana (I4011)
|
| 1369 | Ek weet nie wie sy pa was nie.. weet net voorletters was PA VAN DYK... wat weggeloop het toe sy ma swanger geraak het mt hom.. hyt sy pa eenkeer in sy lewe gesien toe hy in die tuinpaadjie afgestap gekom het met n geskenk in n sak vir sy ouer suster Martie van Dyk Later White...wat 8jr ouer was as hy.. Burger was omtrent 5jaar op daai stadium.. hyt die "oom" nooit weer gesien nie.. ma was Unia van Dyk later Nieuwenhuizen getroud met stiefpa Chris. Daar was n tannie.. ouma Unia se suster wat eendag van JHB afgekom het en Burger se ma vertel het dat sy Burger se Pa raakgeloop het in JoubertPark... boemelaar glo.. hoe waar dt is weet ek nie..maar dt was ontstellend vir Burger daai tyd. | Burger, Unia (I28698)
|
| 1370 | Eksteen, Breggethus van Deurs Born: 1 Jun 1898 Died: 4 Jun 1967 Buried: Old Cemetery, Strand, District Strand, Western Cape, RSA Note: Breggethus van Deurs Eksteen. Born 01-06-1898. Died 04-06-1967. Husband of Magdalena G van Dyk | Eksteen, Bregertus van Deurs (I818)
|
| 1371 | Elandspruit | Family: Francois Gerhardus Claassen(s) / Hendrina Magdalena van der Merwe (F4615)
|
| 1372 | Elim Hospitaal Sy seun Bartholomeus Jacobus FOURIE dui sy moeder verkeerdelik aan as "Maria Hartzenberg" op die sterfkennis. | Fourie, Joseph Johannes Cornelius (I10715)
|
| 1373 | Eloff, Susanna Jacoba Born: 4 May 1907 Died: 5 Aug 1962 Buried: Zandfontein Cemetery, Pretoria, District Pretoria, Gauteng, RSA Note: Susanna Jacoba Eloff. Married name: van Dyk. Formerly Swartz. Grave K2878 | Eloff, Susanna Jacoba (I10574)
|
| 1374 | At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. | Living (I25745)
|
| 1375 | en later Somerset Wes | van Dyk, Elizabeth Maria (I998)
|
| 1376 | ENG | van Dyk, Wilhelmina Maria (I177)
|
| 1377 | ENG | van Dyk, Matthys Johannes (I243)
|
| 1378 | ENG | van Dyk, Marthinus Johannes i (I319)
|
| 1379 | ENG | van Dyk, Martha Sophia Laudrina (I3752)
|
| 1380 | ENG | van Dyk, Johanna Maria Sophia (I3753)
|
| 1381 | ENG | van Dyk, Elizabeth Catharina Maria (I3755)
|
| 1382 | ENG | van Dyk, Aletta Sophia (I7265)
|
| 1383 | ENG | van Dyk, Johans Frederik (vroulik) (I7551)
|
| 1384 | ENG | van Dyk, Hester Maria Magdalena ii (I7555)
|
| 1385 | ENG | van Dyk, Martha Jacoba (I7557)
|
| 1386 | Estate 1958/01767 | van Dyk, Coenraad Johannes Jacobus (I2336)
|
| 1387 | Estate 6/9/22674 R4003 | van Dyk, Johannes Engelard (I869)
|
| 1388 | Estate 6/9/23502 R7011 | van Dyk, Magdalena Catharina Francina (I4421)
|
| 1389 | Estate 6/9/23545 R772 | van Dyk, Wessel Gerhardus (I2352)
|
| 1390 | Estate 6/9/23782 R5746 | van Dyk, Petrus Johannes (I5788)
|
| 1391 | Estate 6/9/24165 R6578 | Taljaard, Sophia Margaretha Petronella (I2671)
|
| 1392 | Estate 6/9/24460 R483 | van Dyk, Louis Christoffel Matthys (I845)
|
| 1393 | Estate 6/9/24746 R1971 | van Dyk, Wessel Johannes (I18176)
|
| 1394 | ESTATE NUMBER: 004109/2010 MASTERS OFFICE: DURBAN MASTERS OFFICE | van Dyk, James (I16892)
|
| 1395 | European Hospital, Nkana Mine Township | Botha, Andries Hercules (I10416)
|
| 1396 | Event Description: Grafsteen | van Dyk, Johannes Jurgens (I7749)
|
| 1397 | Event Description: Munisipale begraafplaas | Vermeulen, Catharina Johanna (I1505)
|
| 1398 | Fairlands | van Dyk, Sybrand Barend Jacobus (I5511)
|
| 1399 | FAMILIA 49 (1&2) 2012 bl.52 | van Dyk, Sybrand Johannes (een van tweeling) (I3965)
|
| 1400 | FAMILIA 50 (2&3) 2013 bl.111 | de Greeff, Juliana Wilhelmina (I3630)
|