Notes


Matches 1,801 to 1,850 of 9,118

      «Prev «1 ... 33 34 35 36 37 38 39 40 41 ... 183» Next»

 #   Notes   Linked to 
1801 Haar 5 kinders het haar verteenwoordig van Dyk, Susanna (I1245)
 
1802 Haar adress ten tye van haar man se dood. Carstens, Aletta Catharina (I7000)
 
1803 Haar broer Jurie en ook 'n ene John Urban PRATT erf. van Dyk, Maria Catharina Magdalena Francina (I3291)
 
1804 Haar dogter is gebore circa 28 Des 1833 en oorlede 3 Mar 1834, sy self is oorlede 10 Jan 1834.
SK: "None - Died with a child, but it died after it's mother" 
Bester, Elizabeth Helena Johanna (I2357)
 
1805 Haar dogter, Margaretha Johanna Susanna FRANKEN is gebore 26 Jul 1821, dieselfde dag toe sy getrerf het. van Dyk, Margaretha Johanna (I1384)
 
1806 Haar drie kinders is gedoop in die Paarl van Dyk, Elizabeth Magdalena Hendrika (I3304)
 
1807 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Living (I14017)
 
1808 Haar eerste seun is gebore 7 Mei 1907 Family: Gert Petrus Benjamin Myburgh / Maria Magdalena van Dyk (F2642)
 
1809 Haar geboorte jaar is waarskynlik verkeerd op die grafsteen, haar broer Willem Bernardus Abraham Johannes SWART is gebore 03.08.1875.
Sy kon dus 1874 of 1876 gebore gewees het. 
Swart, Susanna Martha Helena (I1750)
 
1810 Haar geboortedatum in SAG 15:57 word gegee as 24 Junie 1820. Op haar siviele sterfrekord word daar egter genoem dat sy op 5 Oktober 1901 reeds 83 jaar, 2 maande en 18 dae was, wat sou beteken dat haar geboortedatum 18 Julie 1818 was. Dit word ondersteun deur haar sterfkennis in haar boedellêer, wat noem dat sy met haar dood 83 jaar en 3 maande was.

Dit is moontlik dat die datum in SAG eerder verwys na haar doopdatum. 
de Vlamingh, Jacoba Johanna Aletta (I3209)
 
1811 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Living (I9312)
 
1812 Haar gestorwe dogtertjie se geboorte datum is dieselfde as haar sterfdatum. Thiart, Alida Hendrika Petronella (I372)
 
1813 Haar huwelik met Milne wys sy is gebore c1849 (28j), maar op haar Siviele Sterfte sê haar man sy was 78j oud.

Daar is geen spoor van haar huwelik met Groenewald nie, behalwe wat in die SAF register staan.
Dis heel moontlik fiktief, aangesien sy n jongdogter was by haar huwelik met Milne en voor hom (Milne) oorlede is. 
van Dyk, Johanna Maria Susanna (I1468)
 
1814 Haar huwelik wys sy was 29, maar eintlik 31 van Dyk, Susanna Elizabeth Kaspernetta Adriana (I5367)
 
1815 Haar huweliksrekord noem dat sy in die distrik van Bloemfontein gebore is. van Dyk, Elizabeth Johanna (I6576)
 
1816 Haar ID nommer en geboorte datum verskil. van Dyk, Mej. Martha Johanna Catharina (I5644)
 
1817 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Living (I25755)
 
1818 Haar kleindogter, Martina Louw, deel met ons:

"Dis hartseer dat my ouma se lewe so ingrypend verander het na haar ma se dood en dat sy effektief haar ma en pa verloor het, maar haar Warden oupa en uitgebreide Warden familie was baie lief vir haar en sy het ‘n gelukkige lewe by hulle gehad. Sy was ‘n baie besonderse mens. " 
de la Rey, Anna Maria (I30415)
 
1819 Haar laastse dogter is op dieselfde dag gebore. Eloff, Anna Johanna Petronella (I3687)
 
1820 Haar ma het by haar woning gesterf van Dyk, Johanna Barbara (I2742)
 
1821 Haar man skryf haar pa se name verkeerd om op haar SK van Dyk, Gertruida Jacoba (I2786)
 
1822 Haar man was daar Marais, Susanna Catharina (I1668)
 
1823 Haar moeder se van word aangegee as DU PLESSIS, wat waarskynlik verkeerdelik ingeskryf was. van Dyk, Catharina Johanna Maria (I11317)
 
1824 Haar moeder se voorletters lyk ook soos S. C. M. van Dyk, Susanna Catharina Margaretha ii (I27804)
 
1825 Haar name en volgorde verskil tussen haar SK, SAF CD v8 en SAG vol5 bl95
b10 Christina Aletta Margaretha * 9.3.1823 Lutherse kerk, Kaapstad 13.8.1823 x Lutherse kerk, Kaapstad 22.1.1844 Evert Johannes VAN DYK 
Leibbrandt, Christina Aletta Margaretha (I3602)
 
1826 Haar name word omgeruil by van die kinders se doop inskrywings en sy is moontlik een en dieselfde persoon as Johanna Catharina DANIELS Daniels, Anna Hendrina Catharina (I308)
 
1827 Haar nooiensvan is verkry uit haar ma se sterfkennis:
https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-C914-C3QM-B?i=292&cc=2517051 
Walker, Ellen Lucy (I27628)
 
1828 Haar nooiensvan was ook Deetlefs. Deetlefs, Martha Maria (I20668)
 
1829 Haar oorlede man se boedel is verbrand deur die Engelse van Dyk, Anna Catharina Philippina (I6605)
 
1830 Haar ouderdom (26-11) op haar sterfkennis moet verkeerd wees aangesien sy net 11 jaar oud sou wees by haar huwelik. Wat opmerkbaar by haar huwelik is, is dat die man se ouderdom gegee word, maar nie hare nie en haar ouers en syself gee toestemming. Nel, Julia (I9843)
 
1831 Haar ouderdom verskil met 4 jaar tussen haar twee huwelike, maar haar geboortejaar is waaskynlik cir1887. Brooker, Madge (I7493)
 
1832 Haar seun Gert Jacobus se SK in 1935 sê sy bly in Johannesburg. Vorster, Johanna Jacoba (I4177)
 
1833 Haar seun is gebore 23 Julie 1905 van Loggerenberg, Anna Cornelia (I10812)
 
1834 Haar SK dui aan sy was 84jaar oud by afsterwe, maar die SAF CD v8 wys 1813. van Dyk, Magdalena Gertruida (I1229)
 
1835 Haar SK is eers in 1925 voltooi en daar staan sy is in 1921 oorlede, maar haar Siviele Sterfte dui 1922 aan. Brits, Maria Geertruida (I10886)
 
1836 Haar SK sê sy is in die Kaap gebore. den Breejen, Alida Geertruida (I18510)
 
1837 Haar stiefmoeder is getuie by haar dogter se doop van Dyk, Anna Catharina Johanna (I14113)
 
1838 Haar tweede seun was Johannes Theodorus Devryë, so ek lei af haar vader was Johannes Theodorur DE VRYE soos in SAG vol15 bl304 de Vrye, Eliza Christina Johanna (I3379)
 
1839 Haar vader is L. van Dyk soos op haar siviele sterfte. van Dyk, Petronella Johanna (I14742)
 
1840 Haar vader is n K. F. van Dyk van Dyk, Minnie (I29131)
 
1841 Haar vader word aangegee as Johannes Jacobus GROENEWALD.

Getuies:
Johanna Magdalena SMAL
Nicolaas Johannes COLYN 
Groenewald, Johanna Magdalena (I29692)
 
1842 Haar vader: C.J. van Dyk, Tuinplaas, Napier van Dyk, Susara Johanna (I3284)
 
1843 Haar VAN DYK man is oorlede voor 1948 en in 1967 was sy getroud met n JAVORA Gardiner, Helena Claudina (I10415)
 
1844 Haar van is RADOV en nie RADOI nie. Radov, Johanna Carolina (I11818)
 
1845 Haar van lyk soos "van Wyk" in register van Dyk, Francina Maria (I782)
 
1846 Haar van lyk soos "van Wyk" in register van Dyk, Sophia Margaretha Magdalena (I10453)
 
1847 Haar van word aangegee as DE WET op haar dogter se SK de Wit(t), Cornelia Christina (I2969)
 
1848 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Living (I13337)
 
1849 Haasrevier val nie onder Calvinia soos bron beskryf nie. Louw, Everhardus Johannes (I24)
 
1850 Haasrevier val nie onder Calvinia soos bron beskryf nie. van Dyk, Anna (I20)
 

      «Prev «1 ... 33 34 35 36 37 38 39 40 41 ... 183» Next»