Notes


Matches 1,851 to 1,900 of 9,118

      «Prev «1 ... 34 35 36 37 38 39 40 41 42 ... 183» Next»

 #   Notes   Linked to 
1851 Had 15 Children (7 Sons & 8 Daughters) Geldenhuys, Johannes Albertus (I148)
 
1852 Had 15 Children (7 Sons & 8 Daughters) Germishuys, Maria Magdalena Elizabeth (I149)
 
1853 Had 6 childdren van Dyk, Coenraad Johannes (I923)
 
1854 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Living (I20560)
 
1855 Harmanus
Nicolaas van Wielik, en
Elizabeth van Wijk
-
Harmen van Marloo, en
Isabella Fransz. 
von Wielligh, Hermanus (I26257)
 
1856 Hartebeeskuil van Dyk, Sybrand Lukas Jacobus (I6175)
 
1857 Hartversaking van Dyk, Barend Johannes (I6859)
 
1858 HAVENGA-GROENEWALD: Hulle doop een seun in NG Kerk. Havenga, Johannes Gerhardus Jacobus (I4266)
 
1859 HAVENGA-GROENEWALD: Hulle doop een seun in NG Kerk. Groenewald, Elizabeth Maria Christina (I1784)
 
1860 He worked for railway in Vasco or Goodwood. van Dyk, Willem Johannes (I69)
 
1861 Heatherdale Begraafplaas van Dyk, Barend Christiaan (I7801)
 
1862 Helena is ca 1715-1716 vrygestel van slawerny. Sover my kennis sterk, was dit nie moontlik om 'n slaaf voor sy 22ste lewensjaar vry te stel of vry te koop nie, wat 'n geskatte geboortejaar gee van nie later as 1694 nie. Gesien dat haar eerste kind, Sybrand, êrens tussen 1706 en 1712 gebore is (vermoedelik nader aan 1712 as 1706), gebruik ons 'n geskatte geboortejaar van 1690.

Op 18 Junie 1690 is 'n slawekind Helena gedoop aan die Kaap:

Den 18 Junius van de Edl. Comps. slavin kinderen gedoopt t[en]
overstaen van Sr. Andrijs de Man,
Padt, ghetuijgen van Comps. weegen
een kindt van Souwa, genaemt Helena een halfslagh
een kindt van Nasana, genaemt Maria, halfslagh
een kindt van Sabilla ghenaemt Dirk. halfslagh
een kindt van Maria, ghenaemt ghenaemt Adriaen halfsl[...]
een kindt van Wolla ghenaemt Margrieta een swarte

Delia Robertson van die First Fifty Years Project meen dat dit hier heel waarskynlik om Helena Siewerts gaan. Indien korrek, beteken dit dat Helena se moeder ene Souwa van Madagaskar was, ook 'n V.O.C.-slavin. Haar vader: onbekend. Dit is slegs bekend dat hy waarskynlik 'n wit man was, daar hierdie Helena in die dooprekord as "halfslag" beskryf word.

Dit is myns insiens hoogs onwaarskynlik dat hierdie wél Helena Siewerts se doopinskrywing is. Op 29 Augustus 1717 is 'n slawekind met die naam Sara gedoop; haar moeder was die slavin Helena van Souwa. Dit is waarskynlik dat Helena van Souwa (die 1690-dopeling) dieselfde is as Helena van Souwa (die moeder in 1717).

Die Helena van Souwa wat in 1717 'n kind gedoop het, is nie dieselfde persoon as Helena Siewerts nie: Helena Siewerts was teen hierdie tyd nie meer 'n slaaf nie (en swanger met 'n Joost se dogter Sophia). 
Siewers, Helena (I537)
 
1863 Help skryf met familie boek de la Bat, Cecilia Maria (I5822)
 
1864 Hendrik Belthasar is ongetroud oorlede. van Dyk, Hendrik Belthasar (I7905)
 
1865 Hendrik is gebore 6 maande na sy vader Michiel Burgert VAN DYK se dood. Sy moeder Elizabeth Helena LE ROUX is toe getroud met haar stiefseun Hendrik Christoffel Jacobus VAN DYK, wie oorlede is in 1938, maar sy sterfkennis is eers in 1951 uitgemaak deur Elizabeth. Op die sterfkennis gee Elizabeth vir Hendrik aan as die enigste kind van haar tweede oorlede man.
Elizabeth se 2de man het waarskynlik sy vader se kind groot gemaak. 
van Dyk, Hendrik Christoffel (I3327)
 
1866 Hendrik trou met sy stiefmoeder na die dood van sy vader. van Dyk, Hendrik Christoffel Jacobus (I3309)
 
1867 Her gravestone shows she was born in 1870 van Dyk, Lovina Elizabeth ii (I1736)
 
1868 Hermanus van Dyk, Christoffel Hendrik (I2335)
 
1869 Hermanus Hospitaal van Dyk, Jurie Johannes (I1345)
 
1870 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Living (I16190)
 
1871 Hervormde Kerk Family: Willem Johannes Visser / Johanna Christina van Dyk (F3791)
 
1872 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Living (I16)
 
1873 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Living (I14915)
 
1874 Het belydenis van geloof afgelê. Claassens, Susanna (I2584)
 
1875 het Kind
Willem Abraham
geboren den 10 Januarij 1824
Ouders
Joseph Van Dijk
Margaretha Aletta Van Zijl
Getuijge
Jan Benjemin Van Zijl
Maria Isabella Van Zijl
Pieter Benjemin Van Schalkwijk
Sara Johanna Cornelia Van Zijl
gedoopt den 9 Meij 1824
Veltk.t J. H. Steenkamp 
van Dyk, Willem Abraham (I4000)
 
1876 Het kind Anna Dorothea
Geboren den 11de Augustus 1843
Gedoopt den 10 September 1843
Cradock
Vader Petrus Wilhemus Janze
Moeder Magdalina Cornelia Jooste
Getuigen Barend Johannis Janze
Anna Dorothea Smith
Jacobus Petrus Verster
Johanna Catharina Elizabeth van Dyk
Hendrik Johannis Janze
Pieter Cornelis Jacobus Jooste 
Verster, Jacobus Petrus Johannes (I3664)
 
1877 Het kind Anna Dorothea
Geboren den 11de Augustus 1843
Gedoopt den 10 September 1843
Cradock
Vader Petrus Wilhemus Janze
Moeder Magdalina Cornelia Jooste
Getuigen Barend Johannis Janze
Anna Dorothea Smith
Jacobus Petrus Verster
Johanna Catharina Elizabeth van Dyk
Hendrik Johannis Janze
Pieter Cornelis Jacobus Jooste 
van Dyk, Johanna Catharina Elizabeth (I3603)
 
1878 Het kind Catharina Johanna Maria geboren den 18 February 1818
Adriaan Chaarls de Beer Aletha Cathorina Bootha
Getuige Pieter Du Plesie
Helena Du Plooij
Daniel Jacobus Robertze
Anna Elizabetha De Beer
John Breed
Helena van de Merwe
is gedoopt den 19 April 1818 
de Beer, Catharina Johanna Maria (I2996)
 
1879 Het kind gedoop in Robertson:
https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSK6-1964-D?i=255&cat=959431 
van Dyk, Margaretha Cornelia (I920)
 
1880 Het kind Martha Sophia
Geboren den 17 Mei 1842
Gedoopt den 11 Junij 1843
over Groot-Rivier
Vader Johannis Hendrik van Dijk
Moeder Charlotta Catharina Elof
Getuigen Ernst Hendrik Elof
Joachemina Catharina Pietersen
Douw Gerbrand Grobbelaar
Neeltje Christina Elof 
van Dyk, Martha Sophia (I6461)
 
1881 Het kind Nicolaas Jacobus
Gebored den 8 October 1843
Gedoopt den 8 April 1844
Klaassmits-Rivier
Vader Pieter Johannis Coetzee
Moeder Catharina Elisabeth Roets [moontlik Raets]
Getuigen Nicolaas Jacobus Roets [ditto]
Judith Maria van Dijk
Johannis Petrus Schoeman
Johanna Pieternella Magdalena van Dijk
Johannis Frederik Hatting
Johannis Petrus Jacobus Roets 
Schoeman, Johannes Petrus (I3040)
 
1882 Het kind Nicolaas Jacobus
Gebored den 8 October 1843
Gedoopt den 8 April 1844
Klaassmits-Rivier
Vader Pieter Johannis Coetzee
Moeder Catharina Elisabeth Roets [moontlik Raets]
Getuigen Nicolaas Jacobus Roets [ditto]
Judith Maria van Dijk
Johannis Petrus Schoeman
Johanna Pieternella Magdalena van Dijk
Johannis Frederik Hatting
Johannis Petrus Jacobus Roets 
Roets, Nicolaas Jacobus (I2994)
 
1883 Het kind Nicolaas Jacobus
Gebored den 8 October 1843
Gedoopt den 8 April 1844
Klaassmits-Rivier
Vader Pieter Johannis Coetzee
Moeder Catharina Elisabeth Roets [moontlik Raets]
Getuigen Nicolaas Jacobus Roets [ditto]
Judith Maria van Dijk
Johannis Petrus Schoeman
Johanna Pieternella Magdalena van Dijk
Johannis Frederik Hatting
Johannis Petrus Jacobus Roets 
van Dyk, Judith Maria (I2993)
 
1884 Het kind Nicolaas Jacobus
Gebored den 8 October 1843
Gedoopt den 8 April 1844
Klaassmits-Rivier
Vader Pieter Johannis Coetzee
Moeder Catharina Elisabeth Roets [moontlik Raets]
Getuigen Nicolaas Jacobus Roets [ditto]
Judith Maria van Dijk
Johannis Petrus Schoeman
Johanna Pieternella Magdalena van Dijk
Johannis Frederik Hatting
Johannis Petrus Jacobus Roets 
van Dyk, Johanna Petronella Magdalena (I3039)
 
1885 Het kind Petrus Jacobus
Geboren den 12 Mei 1843
Gedoopt den 11 Junij 1843
Cradock
Vader Christiaan Rudolf Opperman
Moeder Elizabeth Suzanna van Dijk
Getuigen Frederik Pieter Jacobus Botha
Maria Christina Pieternella Opperman
Christiaan Ernste Gerhardus Schutte
Anna Barbera Opperman 
Opperman, Petrus Jacobus (I20328)
 
1886 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Living (I3253)
 
1887 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Living (I12036)
 
1888 Hier is fout met die al die vroue en kinders van Dyk, Frederik Rudolf (I6682)
 
1889 Hier is weer 'n rekord met "absent bij afvaart" as rede vir uitdienstreding. Saam met die ander, skep dit wel 'n bietjie die beeld van 'n jong seun wat kanse probeer vat waar hy dit kry - maar dat as die groot dag aanbreek, hy óf nie op die boot toegelaat word nie, óf iemand anders hom teenhou.

Ek is hier wel seker dat, indien dit ons Cornelis betref, hy heel waarskynlik nie saamgegaan het nie (i.p.v. op 'n ander skip geplaas is) - hy sou moeilik betyds teruggewees het vir sy volgende reis van Nederland na Suid-Afrika in April 1783 (en vir laasgenoemde reis is ons wel seker dat hy op die skip geklim het).
 
van Dijk, Cornelis (I14322)
 
1890 Hier is weer 'n rekord waarvan ek nie seker is of dit die regte Cornelis is nie - Cornelis van Dijk was 'n algemene naam en Amsterdam 'n groot plek.

Daar is egter 'n paar leidrade wat my laat dink dit is moontlik die korrekte persoon.

Die rede vir "uitdiensttreding" word gee as "absent bij afvaart". Dit kan beteken dat hy nie opgedaag het toe die skip vertrek het nie, óf dat hy op 'n ander skip geplaas is, óf dat daar besluit is dat hy nie geskik is om saam te gaan nie.

Gesien dat die VOC in hierdie tyd reeds baie verswak het, spekuleer ek dat hulle miskien makliker anderkant toe gekyk het as jong seuns wou aansluit. Dit kan wees dat die persoon wat op die dag by die skip gestaan het toe tog besluit het dat hierdie jong laatie nie saam mag gaan nie. Of hulle het hom op 'n ander skip geplaas. Of het sy ouers hom teengehou. Of, of, of - daar is baie redes waarom die wel die korrekte Cornelis is, wat bloot nie op daardie dag met hierdie skip gereis het nie.
 
van Dijk, Cornelis (I14322)
 
1891 Hier verskyn weereens 'n vreemde aantekening in die skeepsoldyboek (sien afbeelding) wat ek nog nie 100% kon ontsyfer en vertaal het nie. Dit moet wel duidelik wees dat Cornelis tog sommige van hierdie "het hy of het hy nie"-reise meegemaak het - teen 1788 was hy reeds aangestel as kaptein-luitenant van die Duifje.

Ek vermoed dat hy hierdie reis wel meegemaak het, al was dit slegs gedeeltelik. Een van die redes hiervoor is dat die ander konstabelsmaat op die skip, Johan David Piton (uit Mannheim, Duitsland) goeie vriende geword het met Cornelis. Hy sou later een van die getuies wees by die doop van Cornelis se eerste kind. 
van Dijk, Cornelis (I14322)
 
1892 Hierdie adres is die adres wat Catherine opgegee het. Die passasierslys van Cornelius het nie om 'n adres gevra nie. van Dyk, Dr. Cornelius Godfrey Lodewyk (I12991)
 
1893 Hierdie huis is dieselfde eiendom (H1, eiendomsnommer 1174) wat Joost op een of ander manier aan beide Burgert en Christiaan Wijnants verkoop het. Alhoewel slegs die jaartal gegee word, is dit duidelik reeds na Burgert se dood (dit is ook as boedeltransaksie gemerk). Die eiendom verskyn egter nie in die boedelinventaris of vendurol nie.

Pogings om die oorspronklike aktes op te spoor is gaande. Dit sal hopelik ook kan verklaar hoe die eiendom in grote verdubbel het - in 1716 was dit 0.035 morgen, in 1721 was dit 0.076 morgen. 
van Dyk, Burgert Pietersz SV-Prog 2 (I565)
 
1894 Hierdie inskrywings in die 1975 "Van Dyk boek" is foutiewelik onder Jacobus Johannes *04.08.1859 (Bl 274 g1 '96 j8 & Bl 275 j9 '96 i5) geplaas, die Jacobus Johannes op Bls 274 was nooit getroud nie.
Die misverstand het blykbaar ontstaan omdat Jacobus Philippus Johannes sy middelnaam weggelaat het by alle dokumentasie wat hy ingevul het; bv. Huwelik en dope van kinders. 
van Dyk, Jacobus Philippus Johannes (I1086)
 
1895 Hierdie is berekende geboortedatum soos aangee op haar begrafnisrekord: "oud 42 jaar 1 maand 25 dagen", met haar sterfte op 27 September 1802. Dit verskil van die doopdatum onder (soos verskyn in die 1975-Geslagsregister).

Beide word hier geplaas, tot tyd en wyl die oorspronklike dooprekord nog opgespoor moet word. 
van Dyk, Maria Magdalena (I1241)
 
1896 Hierdie is moontlik Mei. Ek sukkel om die bronteks goed te lees. du Plessis, Johannes Christiaan (I30614)
 
1897 Hierdie jaarlikse funksies is afkomstig van ander, soortgelyke kontrakte met die V.O.C. waarin Joost knegte huur om hom te help met die houtkappery. van Dyk, Joost Pietersz SV-Prog 1 (I535)
 
1898 Hierdie persoon se bestaan word vermoed, maar is nog nie bevestig nie. van Dyk, Johan Christiaan (I19940)
 
1899 Hierdie persoon verskyn nie as 'n erfgenaam in Sara de Klerk se boedelinventaris nie, maar wel in SAG. Hy is dus óf oorlede voor haar dood, óf verkeerdelik deur die SAG aan hierdie paartjie as seun toegewys. Erasmus, Jacob (I11902)
 
1900 Hierdie persoon word genoem in die testament van Geesje Maria Kotze -9878, as die dogter van Katrina Elinor van Dyk. Daar word dus vermoed dat sy verwant is aan Geesje Marie Kotze x Gideon Christiaan van Dyk, moontlik dat haar moeder 'n ongehude dogter of 'n skoondogter is, maar die spesifieke verband kon nog nie bevestig word nie. van Dyk, Gesie Maria (I28826)
 

      «Prev «1 ... 34 35 36 37 38 39 40 41 42 ... 183» Next»