Notes


Matches 201 to 250 of 9,118

      «Prev 1 2 3 4 5 6 7 8 9 ... 183» Next»

 #   Notes   Linked to 
201 1899
Doopregister
Napier

Jan. 22
Lovina Elizabeth geb. 3 Dec. 1898
vader Herculaas Philippus Smit
moeder Catharina Margaretha Susa. van Dijk
get:
Lovina Elizabeth Fourie
Petra Arn. Nic. Swart
Lovina Eliz. v. Dijk
Wessel Johs. Groenewald
Lovina Eliz. Groenewald 
Smit, Lovina Elizabeth (I30571)
 
202 1899
Gedoopt
Mei 14
...
K. Andries Francois. 11 Dec. '98
O. Andries Francois van Dyk
Sarah A. M. Jonker
G. Willem B [V. ?. Visser]
Sarah A. P. van Dyk
Jan. A. J. P. Jonker
Sarah. C. Rhoodt
W. A. Niamn
M. [H.] Jonker 
van Dyk, Andries Francois (I25051)
 
203 1899 Doopregister Swellendam

83 Streicher

Sophia Margaretha
Geboren 24 January 1899
Gedoopt 5 Maart 1899
Vader Simon Jacobus Streicher
Moeder Maria Elizabeth du Toi
Getuigen: Gabriel Johannes van Dyk
Sophia Margaretha du Toit 
du Toit, Sophia Margaretha (I777)
 
204 1899 Doopregister Swellendam

83 Streicher

Sophia Margaretha
Geboren 24 January 1899
Gedoopt 5 Maart 1899
Vader Simon Jacobus Streicher
Moeder Maria Elizabeth du Toi
Getuigen: Gabriel Johannes van Dyk
Sophia Margaretha du Toit 
van Dyk, Gabriël Johannes (I944)
 
205 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Living (I23248)
 
206 1st. Avenue Appelgrein, Roelof Johannes (I689)
 
207 1ste Huwelik diu aan gebore: 14 Jul 1920 van Dyk, Elizabeth Catherina (I798)
 
208 2 Mart 1699
een kint van Jan Lambertz Myburg
en Lijsbet van Wyck, onder getuyge van
Christianus Boerdo[.n] en Constanty vande
Cust gent:
- Aeltie 
Myburgh, Aeltje (I26261)
 
209 2. Decb:e
Cathrina Hillegonda
De Vader Dirck Coetzee
De Moeder Maria Magdalena Karstens
De Getuygen Michiel Molvanger en Cathrina Helena Carstens 
Kotze, Catharina Hillegonda (I836)
 
210 20 d:o
Sophia
Joost Pietersz van Dijk, en Helena Siwertsz
Floris Abramsz, en Rebekka van Bengalen. 
van Dyk, Sophia (I3803)
 
211 20 Sep 1908 Swart, Pieter Hendrikus Johannes (I21164)
 
212 22 October 1876
Andries Jacobus
8 Junij 1876

Cornelis Johannis Botes
Alida Jacoba van Dijk

Wietse Botes
Maria Helena Marais
Jan Jacobus Marais
Anna Maria Margrieta Botes 
Botes, Andries Jacobus (I21864)
 
213 22 Sep 1919 volgens grafsteen. van Papendorp, Louis Cornelius (I28903)
 
214 2258.
Aletta Sophia, 19 Oct. 77
Oud. { J.D. Venter en
C. Sof. van Dyk
Get. { C. E. Botha
A.H. Potgieter en
A. S. Venter 
Venter, Aletta Sophia (I26610)
 
215 24 April 1701
van Joost Pieters van Dijk en Lysbeth
van Wijk, onder getuijgh van Pieter Willem
de Grijp en Caspara van Staden
gen:t
Willem 
van Dyk, Willem (I568)
 
216 25 Dec. 1913
Duivelskloof
Ds. H. Fourie
Nikolaas
18 Sept. 1913
Pieter Zacharias de Beer
Susanna Maria Joh. Petr. van Dijk
-
N. van Dijk
Johanna Christina Venter 
de Beer, Nicolaas (I23722)
 
217 25 Hope Street van Dyk, Maria Marthina (I6348)
 
218 26 Jan 1907 volgens SAF 08:606 van Dyk, Hendrik Balthazar (I6782)
 
219 27 Apr 1937 volgens Sterfkennis Bergh, Oloff Marthinus (I28866)
 
220 29 d:o
Adam
Andries Mulder, en Susanna van Dijk
Burgert Pietersz van Dijk, en Lena du Toit. 
Muller, Adam (I25958)
 
221 29 d:o
Philip
Hendrik van [S] Dijk, en Maria du Pré
van Dyk, Philip i (I1180)
 
222 29. Pieter Johannes Lodewyk 30 Jan 1882
Ouers: J.D. Venter en C.S. van Dyk
Getuies: P.J.L Venter en J.M. Botha
A.S.S.C. Venter 
Venter, Pieter Johannes Lodewyk (I26617)
 
223 2976/64/B van Dyk, Coenraad Johannes Charl (I3153)
 
224 2de huwelik Family: Petrus Jacobus Breedt / Isabella Hester Maria Badenhorst (F10600)
 
225 2de Huwelik Family: Willem Frederik Krugel / Maria Louisa Francina Mans (F13647)
 
226 2de huwelik Family: Daniel Jacobus Robbertse / Margaretha Sophia Putter (F14111)
 
227 3 Jun 1906 volgens ander bronne van Dyk, Gotlieb Christiaan Rudolph (I6022)
 
228 3 Naude Ave Botha, Susanna Catharina Lavina (I5518)
 
229 3. Maij.
...
Johanna
_
Nicolaas van Wielik,
en Elizabeth van Wijk
_
Frans Roos, en
Johanna Visser. 
von Wielligh, Johanna (I26259)
 
230 30 Julie na Priemiermyn van Dyk, Judith Maria (I597)
 
231 32.744079°S 18.236219°E van Dyk, Jasper Gerhardus Johannes (I3458)
 
232 357.
het kind
Neeltje Christina
geboren den 8 Meij 1833
gedoopd den 2 Junij 1833
Vader Joseph van Dijk
Moeder Neeltje Christina van der Merwe
Getuigen Neetlje Christina de Wit, Anna Magdalena de Wit
Agter Sneeuwberg 
van Dyk, Neeltje Christina (I1671)
 
233 38 years Carris, Bob (I9496)
 
234 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Living (I9495)
 
235 4 Sons & 1 Daughter Lennox, Rosie Jessie Magdalena (I1103)
 
236 4 ure geleef. Goodey, James i (I31137)
 
237 4015/1965 van Dyk, Catharina Elizabeth (I1428)
 
238 5. Historical background and Cultural context
The area known as Kleinbaai today was a portion of the Klip Fonteyn farm 711 which was used by the original owner PC van Dyk, known as Flip, as rotational grazing for his sheep while the family would spend many holidays there (see Fig.13:18). The earliest two permanent structures ever built in Kleinbaai can be seen in the background of this photograph. A "tentdorp" was established by holiday makers during 1920's -1930's as can be seen in Fig.12:17.
Flip was the owner of Concordia farm at Napier, a farm next to Baardskeerdersbos where he farmed. Flip Snr, commissioned land surveyor Hill from Hermanus to survey his portion of Kleinbaai and declared it a township.
This development was registered as Van Dyksbaai (hence the title deed references to it) in order to differentiate it from the greater Kleinbaai. By the time of Flip's death in 1942, a number of properties were already sold. Later when Chris van der Merwe purchased the entire area to develop it further as a holiday destination, the two townships were consolidated to form one village called Kleinbaai. 
van Dyk, Philip Coenrad (I866)
 
239 522.
Martha Maria Magdalena geb: 23 Aug: 1864
Oud: Jacobus Daniel Venter
Cornelia Sopheia van Dijk
Get. Gerhardus Venter
Jan Louis ""
Aletta Sopheia "" 
Venter, Martha Maria Magdalena (I26616)
 
240 53 jaar oud van Dyk, Gwendoline Doris (I10321)
 
241 6266/57 van Wyk, Stephanus Johannes (I9850)
 
242 7 Sept:
van Burgert Pieterz van Dyk en Anna
Greef, onder getuyge van Matthys Greef en
Susanna Claasse gent
Matthijs 
van Dyk, Matthys (I1414)
 
243 8 jaar van der Walt, Fredrika Maria (I706)
 
244 81 years of age Mazuryk, Rosina Elizabeth (I5650)
 
245 844 Michaelsonstraat van Dyk, Elsje Johanna (I6498)
 
246 86.
van Dyk, Theunis Gerhardus
Geboren 13. Okt 1913
Gedoopt 7 Dec. 1913
Namen der Ouders:
Theunis Gerhardus v. Dyk
Susanna Cornelia Tiet
Namen der Doopgetuigen:
Pieter Willem v. Staden
Wilhelmina Anna Tiet 
van Dyk, Theunis Gerhardus (I7662)
 
247 J oh a n D a vid v a n D y k, h a nd e la a r x K aa pstad 2 5.4.1870 H e lena M a g d a l e na v a n RH E E D E V A N O U D TSH O ORN van Dyk, Johan David (I3815)
 
248 Andries Nicolaas se herkoms verander n.a.v. die bron wat jy naslaan. Sommige, soos die Suid-Afrikaanse Familieregister (8:689), vermeld dat hy 'n aparte stamvader is, afkomstig van "Holland". Ander, soos die Suid-Afrikaanse Geslagregisters (2:263), vermoed 'n Suid-Afrikaanse herkoms, maar is onseker oor sy ouers (en stel Jurgen Johannes van Dyk en Christina Geertruy Niemand voor, wat sou beteken dat hy uiteindelik met sy suster getroud was).

Andries Nicolaas is in wel in Suid-Afrika gebore, sy huweliksinskrywing (2.11.1806 te Stellenbosch) vermeld Cabo de Goede Hoop en ook sy testament (KAB MOOC 7/1/300, 1853) verklaar Anderies Nicolaas Van deijk Sinior, en Mejuffrouw Johanna Cathariena van dijk, beide van dezin Lande Geboorin.

Dat dit hier om 'n "nuwe" stamvader gaan, is dus inkorrek. Maar wié was dan sy ouers?

Op sy skoonmoeder se sterfkennis (KAB MOOC 1073/1835) word gemeld dat haar dogter Johanna getroud is met Andries Nicolaas van Dyk, Andries se seun (And.'s son). Sy pa was dus ook 'n Andries van Dyk. Ons vermoede is dat dit hier om 'n onegte kind gaan van Andries Christiaan van Dyk - hy is die enigste Andries van Dyk wat in daardie tyd op die regte ouderdom was om 'n kind te hê. (Die enigste ander kandidaat is Jurgen van Dijk en Andries Christiaan se pa - ook genaamd Andries - maar hy was teen hierdie tyd reeds oorlede.)

Daar is egter geen inskrywing vir 'n Andries Nicolaas van Dyk in ongeveer 1780 nie.

Daar is wel 'n onegte kind met die naam Andries Nicolaas op 26 September 1779 in Stellenbosch gedoop. Die moeder word gelys as Johanna Catharina Meijhuijzen, maar dit is hoogs onwaarskynlik dat sy die moeder was. Johanna Catharina Meijhuizen was die moeder van Christina Margaretha Geertruy Niemand - Andries Christiaan se skoonsuster en uiteindelik Andries Nicolaas se skoonmoeder. Die betrokke takke van die Meijhuijzens, Niemands, Van Dyks en ook 'n Swart-tak het blykbaar naby mekaar gewoon en met mekaar gesosialiseer. Daar is verskeie huwelike tussen hierdie families.

Johanna Catharina Meijhuijzen was 'n 60-jaar oue weduwee toe die onegte Andries Christiaan gebore is. Dit is hoogs onwaarskynlik dat sy teen hierdie tyd nog 'n kind gebaar het, maar eerder dat sy aangebied/besluit het om die kind as hare te doop - moontlik om 'n ongehude moeder (en haar familie) verleentheid te spaar. Haar 1771-testament (KAB MOOC 7/1/28 60/1781) verwys ook na twee ander aangenome kinders: Johannes Andries Swart en Michiel Hendrik Heyns.

Die getuies op hierdie onegte Andries Nicolaas se doop, was:
Nicolaas Swart en Jacomina Bijer: 'n getroude paartjie en vriende van die familie
Jurgen van Dijk en Christina Geertruij Margaretha Niemand: Me. Meyhuizen se dogter en skoonseun en Andries Christiaan se broer en skoonsuster.

Die laaste getuie op die doop was: Andries van Dyk. Soos reeds bo genoem, is Andries Christiaan die enigste Andries wat op hierdie tydstip pas.

Dit lyk dus waarskynlik dat hierdie onegte Andries Nicolaas en Andries Nicolaas van Dyk dieselfde persoon is, waarvan Andries Christiaan die vader is.

Ons vermoede word versterk deur die twee volgende feite:

Op 8.11.1787 het 'n ongetroude Dina Margaretha Swart (die dogter van bogenoemde Nicolaas Swart) haar onegte kind, Johannes Andries, laat doop. Sy het beweer dat die vader Andries Christiaan van Dyk is. (Wat aandui dat Andries Christiaan ten minste een keer 'n ongehude vrou swanger gemaak het, 'n tweede (vroeër) keer, is dus meer moontlik.)

Op die doop van Andries Nicolaas en Johanna Catharina se eerste seun, Jurie Johannes, op 5.10.1807, verskyn die volgende getuies:

Michiel Burgert van Dyk (Johanna Catharina se broer)
Christina Geertrui Niemand (Johanna se ma)
Maria Magdalena van Dyk (Johanna se suster)
en Andries Christiaan van Dyk.

Om ons vermoedens te bevestig, het ons 'n DNS-toets bestel vir 'n afstammeling van Andries Nicolaas. Ons is reeds in besit van 'n kopie van die DNS-uitslae van 'n afstammeling van Joost. As die twee ooreenkom, sal dit bewys dat Andries Nicolaas 'n nasaat van Joost van Dyk, en dus ook Andries Christiaan van Dyk, is.

(Met dank aan Dirk le Roux, wie baie van die leidrade verskaf het.) 
van Dyk, Andries Nicolaas (I200)
 
249 Essequebo and Demerary Gazette 1804 April 28

Public Auction

The Commissaries of the Vendue advertise that on Tuesday the 8th of May will be Exposed for Sale to the highest Bidders, by Order of Mr. O. J. Laurin, at his Store on the Lot of Mr. H. Beis, opposite that of Charles Vincent Esqr: - A large and general assortment of Dry Goods, Provisions, Liquor, Ironmongery, Glass and Earthen Ware, &c. &c. just imported in the Ship [a blank here], Capt. Van Dyck, from London.
April 28th 1804. Brereton & Kingston. 
van Dijk, Cornelis (I14322)
 
250 Essequebo and Demerary Gazette 1804 July 07

ADVERTISEMENTS.
Cs. Van Dyk Commanding the Ship Sir John Borlase Warren, will positively sail with the July Convoy, whether full or not, requests those Gentlemen whom will favour him with Freight, to send it on board as soon as possible. Has excellent accommodation for Passengers. Demerary, 7th July 1804. 
van Dijk, Cornelis (I14322)
 

      «Prev 1 2 3 4 5 6 7 8 9 ... 183» Next»