Notes


Matches 2,101 to 2,150 of 9,118

      «Prev «1 ... 39 40 41 42 43 44 45 46 47 ... 183» Next»

 #   Notes   Linked to 
2101 Hy is 'n erfgenaam in Susanna Elizabeth Van Rooyen (1887-1962) se boedel. van Dyk, Cornelis Janse Jnr. (I2853)
 
2102 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Living (I2854)
 
2103 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Living (I2854)
 
2104 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Living (I12887)
 
2105 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Living (I27044)
 
2106 Hy is bloot hier geplaas a.g.v. sy name en oupa aan moederskant. van Dyk, Eduard Johannes Louw (I1722)
 
2107 Hy is bloot hier geplaas a.g.v. sy name en oupa aan moederskant. van Dyk, Eduard Johannes Louw (I1722)
 
2108 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Living (I12589)
 
2109 Hy is die BW van Dyk, meubelmaker van Barrystraat, Robertson. van Dyk, Burger Wynand (W. son) (I5951)
 
2110 Hy is eintlik Stanislaw DYK, immigreer na ZA in 1950, maar sy vrou word by sekere bronne aangegee as 'n VAN DYK, so ons los die hier vir verwysing. van Dyk, Stanislaw (immigrant) (I14696)
 
2111 Hy is gedoop as Jurgens Jeremias, maar in sy testament en op sy SK word hy Jurgens Johannes genoem. van Dyk, Jurgens Johannes (Jeremias) (I7669)
 
2112 Hy is gedoop MATHEY, maar sy Van word gegee as VAN DYK gedurende sy leeftyd, ook by sy een seun se doop wat ons kon vind. Mathey, Heinrich Friedrich van Dyk (I11142)
 
2113 Hy is langs sy vrou begrawe. van Dyk, Sybrand Snr. (I8392)
 
2114 Hy is moontlik dieselfde persoon as Marthinus Jacobus (#6234) wat so gewuif het in die 1800s.
Die een of twee dogters (daar bestaan nog onsekerheid of Wilhelmina wel by die familie hoort) pas mooi in tussen die tydperk wat sy eerste vrou TREDOUX hom gelos het agv. owerspel in 1820 en sy eerste kind by ENDRES gebore in 1829.
Verdere navorsing word benodig. 
van Dyk, Marthinus Jacobus (I4228)
 
2115 Hy is moontlik gebore 18 Okt 1878, maar sy doop inskrywing van 1880 wys 18 Okt 1876, tog was hy 51j oud met sy troue in 1929. Swart, Willem Jacobus (I135)
 
2116 Hy is moontlik in George area gebore. Bergh, Oloff Marthinus (I28866)
 
2117 Hy is moontlik jonk oorlede. van Dyk, Johannes Hendrik (I1025)
 
2118 Hy is moontlik Petrus Johannes VAN DYK *09.07.1897 van Dyk, Petrus Johannes (I3454)
 
2119 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Living (I29844)
 
2120 Hy is nie aangedui op sy moeder se SK nie. van Dyk, Evert Johannes (I2615)
 
2121 Hy is nie aangedui op sy moeder se SK nie. van Dyk, Marthinus Jacobus (I4195)
 
2122 Hy is nie in 1972-KSL nie. van Dyk, Gustavus Wilhelmus (I22232)
 
2123 Hy is nie op sy moeder se inventaris van 30 Sep 1802 nie. van Dyk, Jurie Johannes (I1386)
 
2124 Hy is nie op sy moeder se SK nie. van Dyk, Jacques Gideon (I4931)
 
2125 Hy is nie op sy ouers se SK's nie. van Dyk, George Philippus (I30225)
 
2126 Hy is nie op sy vader se SK nie. van Dyk, Burgert Wynand ii (I1686)
 
2127 Hy is nie op sy vader se SK nie. van Dyk, David Schalk (I27432)
 
2128 Hy is oorlede in 1910, maar sy sterfkennis is eers in 1919 uitgemaak. Klaarblyklik het sy nagelate eggenoot die fout agter gekom toe sy weer wou trou in 1919. Hulle het seker gemaak en sommer twee sterfkennisse uitgemaak vir hom! van Dyk, Jan Johannes Wilhelmus (I1089)
 
2129 Hy is op die plaas Rietvlei gevange geneem en is op 13 jarige ouderdom as die hoof van sy gesin geregistreer (sy mas was dus reeds oorlede en sy Pa was 3 dae voor sy aankoms by die konsentrasiekamp gevange geneem. van Dyk, Sybrand Lukas Jacobus (I20326)
 
2130 Hy is saam met sy dogter Anna Johanna Petronella begrawe. van Dyk, Gert Cornelis (I10671)
 
2131 Hy is teenwoordig by die doop van sy broer Joseph Johannes se oudste seun. van Dyk, Gert Jacobus (I5679)
 
2132 Hy is verkeerdelik ge-inekseer as n VAN DYK by FamilySearch van Zyl, Willem Johannes (I13746)
 
2133 Hy is vernoem na sy oom Willem Casparus Johannes wat ook getuie by sy doop was op Napier. van Dyk, Willem Casparus Jacobus (I3294)
 
2134 Hy is vernoem na sy Ouma van Dyk, Andries Wilhelm Eliza (I4326)
 
2135 Hy leef nog toe sy moeder oorlede is op 8 Mar 1925 van Dyk, Marthinus Jacobus (I6106)
 
2136 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Living (I16773)
 
2137 Hy teken sy vrou se SK as JGJ van Dyk en nie soos SAF v8 hom gee as JJG nie. van Dyk, Jasper Gerhardus Johannes (I3458)
 
2138 Hy trou met sy niggie Family: Gerrit Visser / Huibrecht (Gerrit sy niggie) Smit (F705)
 
2139 Hy verander sy van na VAN DER BERG van der Berg, Abraham Albertus (I10917)
 
2140 Hy verklaar dat sy vader Wessel van Dijk en sy vrou Anna Catharina van Dijk (gebore van Dijk) is. van Dyk, Burger Wynand (W. son) (I5951)
 
2141 Hy verskyn in 1682-monsterrol as vennoot van die smit Johann van Eeden van Oldenburg.

Matthijs Greve } compagnons
Jan van Oldeb. } 
Greeff, Matthias SV-Prog (I2583)
 
2142 Hy verskyn in SAF 08:618 onder verkeerde ouers met 'n geboorte datum van 08.05.1929 van Dyk, Cornelius Johannes (I4860)
 
2143 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Living (I4862)
 
2144 Hy verskyn in SAF 08:618 onder verkeerde ouers. AKA Christie Johan VAN DYK van Dyk, Christiaan Johannes (I4863)
 
2145 Hy verskyn nie op sy moeder se SK nie. van Dyk, Catharina Maria Johanna ii (I1090)
 
2146 Hy verskyn nie op sy moeder se SK nie. van Dyk, Gerhardus Josephus (I1091)
 
2147 Hy verskyn nie op sy moeder se SK nie. van Dyk, Jacobus Johannes (I1137)
 
2148 Hy verskyn nie op sy moeder se SK nie. van Dyk, Matthys Christiaan (I1138)
 
2149 Hy verskyn nie op sy moeder se sterfkennis van 1926 nie. van Dyk, Philippus Coenraad (I2504)
 
2150 Hy verskyn nie op sy vader se sterfkennis nie. van Dyk, Sybrand Jacobus (I6510)
 

      «Prev «1 ... 39 40 41 42 43 44 45 46 47 ... 183» Next»