Matches 2,201 to 2,250 of 9,118
| # | Notes | Linked to |
|---|---|---|
| 2201 | In haar trourekord word haar tweede naam as Herdauphina aangegee. | du Preez, Jacoba Herculasina (I1619)
|
| 2202 | In hul oorspronklike testament, het Barend Jacobus Hendrik van Dyk en Wesselina Hendrina Cornelia van Dyk/de Beer, hul vaste eiendom en alle ander bates bemaak aan hul dogter, Jacoba Johann Greeff en hul seun, Barend Jacobus van Dyk, op voorwaarde dat die twee, sedert die opstel van die testament, by hul ouers inwoon en hulle versorg. Daarvoor het hul seun nie kans gesien nie en sy deel aan sy suster afgestaan, op voorwaarde dat sy hulle alleen sal versorg. Dit het sy gedoen. Die geskrif is egter deur hul vader vernietig na sy moeder se dood, en in plaas daarvan het hy 'n nuwe testament gemaak. MHG 147/48 | van Dyk, Barend Jacobus Hendrik (I4576)
|
| 2203 | In Landdrost Starrenburg se ekspedisie in 1705, blyk hulle by Burgert se plaas (moontlik Coenradenberg?) langs te gegaan het onderweg terug. Johannes Starrenburg het van October tot Desember 1705 'n ekspedisie na die binneland onderneem, om met die Gonnemaas, Grigriquaas en Namacqua Hottentots te onderhandel. Saterdag den 5 dito [December] Marcheerden wy Kaapwaarts, en quamen op den avont op de plaats van Burchard Pieterszoon, daar wy bleven tot Sondag den 6 dito Dat ik Hartog met alle de manschap, vee, en bagagie na Visschershoek [aan die Dieprivier, ca 33° 47', 18° 33,5'] cours liet nemen, wyl ik den weg over Stellenbosch nam, alwaar ik des avonts in den donkeren aanquam. | van Dyk, Burgert Pietersz SV-Prog 2 (I565)
|
| 2204 | in onecht | van Dyk, Sara Philida Maria (I4225)
|
| 2205 | In SAF 08:634 wys dit dat hy 'n 2de huwelik gehad het met Margaretha Elizabeth VAN WYK. Sy was eintlik Elizabeth Magdalena VAN WYK *7.12.1926, getroud met Andries Frederik VAN DYK *12.3.1919 Dit blyk dat daar verwarring ontstaan het omdat alby se vaders Barend Jacobus (Josef) Hendrik VAN DYK met 'n WALDECK getroud was. | Family: Andries Frederik van Dyk / Aletta Cornelia Catharina Ferreira (F3189)
|
| 2206 | In sy Inventaris van 1771 word hy Johannes Burgert genoem (MOOC8/13.54a) In sy nagelate vrou, Catharina Hillegonda KOTZÉ se Inventaris by haar dood in 1799 word hy Burgert Johannes genoem ( MOOC8/22.49a) | van Dyk, Johannes Burgert (I835)
|
| 2207 | In sy skoonmoeder se sterfkennis van 1941 word hy as oorlede beskryf. | Veldsman, Matthys (I19821)
|
| 2208 | In sy sterfkennis word genoem dat hy 79 jaar oud is, wat 'n geskatte geboortejaar van 1848 gee. Dit kan egter nie korrek wees nie, aangesien sy pa toe pas 12 was en sy ma 13. Sy dooprekord, wat intussen opgespoor is, beaam 'n 1858-datum. | Havenga, Barend Petrus (I21697)
|
| 2209 | In the family journal "The Groenewalds of Ezeljact" written by J.W. Groenewald, we are told that Jacobus married twice and had 6 children. Jacobus himself, probably had an affluent childhood, as his dad Christoffel Groenewald had married a rich widow from an influential family by the name of Anna Hasselaar. He had several farms and built several houses. His favourite farm seems to have been Bersicht, (as he kept this property when he sold the others) and the original farm buildings built by him in 1771 have been restored. He was the proud owner of this magnificent farm for 21 years. It now belongs to the University of Stellenbosch. | Groenewald, Jacobus (I529)
|
| 2210 | At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. | Living (I8636)
|
| 2211 | Independente Kerk | de Kock, Fleetwood Rawstone (I11217)
|
| 2212 | Inderdaad, Tobias Jan de Vlamingh is eers met Catharina Maria van Dyk getroud (1807 Stellenbosch - beskikbaar op FamilySearch). Sy moes dan gesterf het waarna hy met haar suster getroud is (die moeder van Jacoba Johanna Aletta de Vlamingh/van Dyk). | de Vlamingh, Tobias Jan (I2643)
|
| 2213 | Inflomasie in longe | van Dyk, Wessel Jurie Andries Schoonbee (I6939)
|
| 2214 | Informant: Mr. David NISBET | Sykes, Hattie Ellen (I27781)
|
| 2215 | Inhoek, Potberg | van der Merwe, Pieter Hendrik Schalk (I5862)
|
| 2216 | Inligting verkry van sy kinders. (Hester, Colyn en Willem) | van Dyk, Willem Johannes (I15)
|
| 2217 | INQUEST NO. 749/41 "Death due to Fractured skull and Pneumococcal Meningitis sustained when a wardrobe in the house fell on her accidentally. No one was to blame." | van Dyk, Mary Margaret (I25011)
|
| 2218 | Insigte van die klein-kinders van Francina Gertruida GROENEWALD: "Die "V" agter 542920V beteken Volunteer. Ek weet ook dat hulle net as vrywilligers mag gaan baklei het in Europa. Hy het ook 40 km die see in noord van El Dabaa glo oorlede. Daardie stadium was daar nie meer Duitsers in Noord Afrika nie, maar die Geallieerdes het op 2 Oktober 1944 geland op Crete, so ek dink dit het iets daarmee te doen. Miskien het vliegtuig geval oppad terug daarvan daan?" | Greeff, Antonie Christoffel Lt. (I21360)
|
| 2219 | Ischemiese hartsiekte | van Dyk, Johan Daniël (I20023)
|
| 2220 | J van Rensburg, Anna Magaretha Born: 29 Dec 1918 Died: 22 Mar 1972 Buried: Forest Hill Cemetery _ Register to Oct 2014, Port Elizabeth, District Port Elizabeth, Eastern Cape, RSA Note: Anna Magaretha Janse van Rensburg. Married name: van Dyk. Female. Buried 25.03.1972. Section 17 Row E Number 24N | Janse van Rensburg, Anna Margaretha (I10581)
|
| 2221 | J.H. de la Rey het in die vroeë 1900's saam met sy vrou J.G. Ollewagen en hul kinders op die plaas Holpan, naby Klipdam in die distrik Beaufort-Wes geboer. In 'n latere brief, geskryf in 1971 aan Anna Maria de la Rey, verwys haar half-broer, Hendrik Johannes, na die goeie herinneringe wat hy het van die tyd wat sy as kind by hulle kom kuier het daar. | Ollewagen, Jacomina Gertruida (I26653)
|
| 2222 | J.H. de la Rey het in die vroeë 1900's saam met sy vrou J.G. Ollewagen en hul kinders op die plaas Holpan, naby Klipdam in die distrik Beaufort-Wes geboer. In 'n latere brief, geskryf in 1971 aan Anna Maria de la Rey, verwys haar half-broer, Hendrik Johannes, na die goeie herinneringe wat hy het van die tyd wat sy as kind by hulle kom kuier het daar. | de la Rey, Jacobus Herklas (I26658)
|
| 2223 | J.H. de la Rey het in die vroeë 1900's saam met sy vrou J.G. Ollewagen en hul kinders op die plaas Holpan, naby Klipdam in die distrik Beaufort-Wes geboer. In 'n latere brief, geskryf in 1971 aan Anna Maria de la Rey, verwys haar half-broer, Hendrik Johannes, na die goeie herinneringe wat hy het van die tyd wat sy as kind by hulle kom kuier het daar. | de la Rey, Anna Maria (I30415)
|
| 2224 | J.H. de la Rey het in die vroeë 1900's saam met sy vrou J.G. Ollewagen en hul kinders op die plaas Holpan, naby Klipdam in die distrik Beaufort-Wes geboer. In 'n latere brief, geskryf in 1971 aan Anna Maria de la Rey, verwys haar half-broer, Hendrik Johannes, na die goeie herinneringe wat hy het van die tyd wat sy as kind by hulle kom kuier het daar. | de la Rey, Jacobus Herklaas (I1602)
|
| 2225 | Jacob Fredrik ( 'n transportryer) was vermoedelik oppad na Pietermaritzburg met sy wa toe hy oorval en vermoor is.Sy uitgebrande wa was gevind met die familiewapen in die as. | Erasmus, Jacob Frederick (I3926)
|
| 2226 | Jacoba Hendrina 18 Febru: [1857] [14 Junij 1857] Cornelis Johannes Bothes. Alida Jacoba vDijk Ock. Almero vZijl Jacoba Hendrina v Nieuwkerk | Botes, Jacoba Hendrina (I21871)
|
| 2227 | Jacobus Daniel 1874. Maart 23. ditto [1842 Maart 27] Jacobus Daniel Venter Marta Maria Magdalena Robberts Jacobus Daniel Venter Stevanus Martinus Venter Hester Maria Robberts Petrus Jacobus Ste:s Venter | Venter, Jacobus Daniël (I6435)
|
| 2228 | At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. | Living (I27833)
|
| 2229 | Jacobus Nicolaas Lodewicus Van Dyk 17 October 1804 [Maart 5 1805] Cornelus Johannes Botes Alida Jacoba Van Dyk Wiets Botes en Maria Magdalena Marais Nota: die inskrywing bó die van Jacobus Nicolaas is waarskynlik 'n neef wat op dieselfde dag gedoop is. | Botes, Jacobus Nicolaas Lodewicus Van Dyk (I21863)
|
| 2230 | Jan Adriaan van Dyk word op die oomblik aan die gegewe ouers gekoppel op basis van sy naam en geboortedatum wat ooreenkom met dié van Andries Francois van Dyk se seun. Ook hierdie Jan Adriaan se seun se voorletters, A. F., is dan heel waarskynlik Andries Francois. | van Dyk, Jan Adriaan Jacobus Petrus (I11319)
|
| 2231 | Jan Jacobs van Dijk en Anna Jans | van Dyk, Jan Jacobsz (I11977)
|
| 2232 | Jan Jacobsz en Annetje Jans | van Dyk, Jan Jacobsz (I11977)
|
| 2233 | Jan Jacobsz van Dijk | van Dyk, Jan Jacobsz (I11977)
|
| 2234 | Jan Jacobsz van Dijk en Anna Jans (alhoewel ander vryburgers se kinders genoteer is, verskyn daar hierdie jaar nie 'n kind langs Jan en Anna nie, dus kan ons aanvaar dat hul kind hier reeds oorlede is) | van Dyk, Jan Jacobsz (I11977)
|
| 2235 | Jan Jacobsz van Dijk en Anna Jans (geen kinders vermeld) | van Dyk, Jan Jacobsz (I11977)
|
| 2236 | Jan Jacobsz van Dijk en Anna Jansz 1 k. | van Dyk, Jan Jacobsz (I11977)
|
| 2237 | Jan Jacobus 22ste April 63. [1863 Juny 7] Cornelus Johannis Botes Alida Jacoba van Wyk Jan Jacobus Botes, & Magdalena Adriana Beukes | Botes, Jan Jacobus (I21874)
|
| 2238 | Jan Johannes Jacobus 24 Sept., 1871 [24 Dec., 1871] Matthijs Johannes Jacobus Grevenstein Judith Maria Magdalena van Dijk Jan Johannes Jacobus Grevenstein Emerentia Frederika Maria Meinard | Greyvenstein, Jan Johannes Jacobus (I21876)
|
| 2239 | Jan Lambrechts Myburgh en Elizabeth/Lijsbet het nooit getrou nie, maar 'n buite-egtelike verhouding gehad. Die sagteware het egter nie 'n opsie vir slegs "verhouding" nie, dus plaas ons maar die nota onder "huwelik ". | Family: Jan Lambrechts Myburgh / Elizabeth van Wyk (F440)
|
| 2240 | Jan van Dijck } compagnons Pieter Pieters } | van Dyk, Jan Jacobsz (I11977)
|
| 2241 | Jan van Dijk en Anna Jans (geen kinders is in hierdie jaar op die vryburgerrolle genoteer nie.) | van Dyk, Jan Jacobsz (I11977)
|
| 2242 | Janeke, Anna C Born: 18 Apr 1911 Died: Buried: Main Cemetery, Villiers, District Frankfort, Free State, RSA Note: Anna C Janeke Married name: van Dyk Wife of Petrus J van Dyk | Janeke, Anna Catharina (I3122)
|
| 2243 | Jewish Cemetery | van Dyk, Frederik Hendrik (I1150)
|
| 2244 | JHB boedel: 1301/79 | van Dyk, Magrita Elizabeth (I21643)
|
| 2245 | At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. | Living (I29627)
|
| 2246 | Johann Wilhelm Herhold het die sg. Herold-erf in 1799 van Christiaan Ludolph Neethling gekoop. Op 15.09.1820 het hy 'n derde deel toegevoeg. Die eiendeom is na sy dood op 17.08.1821 deur sy weduwee verkoop aan Adriaan Roux. Vandag is dit deel van die Stellenbosch Museum. | van Dyk, Elizabeth (een van tweeling) (I2596)
|
| 2247 | Johann Wilhelm Herhold het die sg. Herold-erf in 1799 van Christiaan Ludolph Neethling gekoop. Op 15.09.1820 het hy 'n derde deel toegevoeg. Die eiendeom is na sy dood op 17.08.1821 deur sy weduwee verkoop aan Adriaan Roux. Vandag is dit deel van die Stellenbosch Museum. | Herhold, Johann Wilhelm (I2603)
|
| 2248 | Johanna Christina is deur die Van Dyk-paartjie aangeneem. | van Dyk, Johanna Christina (I677)
|
| 2249 | Johanna Elisabeth, de Vader Robbert Janse, de Moeder Katrina Cornelis getugen Jan Barentsz Siechard, en Anna Cornelis der 29 Appril | Janse Cornelisz, Anna (I11996)
|
| 2250 | Johanna Hickley en haar seun Wensel Lesar het na die VS gereis, om besoek af te lê by haar dogter/sy suster, M. Le Sar, in Sacramento, Kalifornië. Hulle het gereis met die R.M.S. Aorangi vanaf Wellington, Nieuw Zeeland, met haltes op Rarotonga en Pape'ete. | Lesar, Wentzel Marthinus Hendrik (I30200)
|