Resultate 2,251 tot 2,300 van 9,203
# | Notas | Geskakel aan |
---|---|---|
2251 | J.H. de la Rey het in die vroeë 1900's saam met sy vrou J.G. Ollewagen en hul kinders op die plaas Holpan, naby Klipdam in die distrik Beaufort-Wes geboer. In 'n latere brief, geskryf in 1971 aan Anna Maria de la Rey, verwys haar half-broer, Hendrik Johannes, na die goeie herinneringe wat hy het van die tyd wat sy as kind by hulle kom kuier het daar. | Ollewagen, Jacomina Gertruida (I26653)
|
2252 | Jacob Fredrik ( 'n transportryer) was vermoedelik oppad na Pietermaritzburg met sy wa toe hy oorval en vermoor is.Sy uitgebrande wa was gevind met die familiewapen in die as. | Erasmus, Jacob Frederick (I3926)
|
2253 | Jacoba Hendrina 18 Febru: [1857] [14 Junij 1857] Cornelis Johannes Bothes. Alida Jacoba vDijk Ock. Almero vZijl Jacoba Hendrina v Nieuwkerk | Botes, Jacoba Hendrina (I21871)
|
2254 | Jacobus Daniel 1874. Maart 23. ditto [1842 Maart 27] Jacobus Daniel Venter Marta Maria Magdalena Robberts Jacobus Daniel Venter Stevanus Martinus Venter Hester Maria Robberts Petrus Jacobus Ste:s Venter | Venter, Jacobus Daniël (I6435)
|
2255 | Ten minste een lewende individu word vermeld in hierdie nota - Besonderhede weerhou. | Coetzee, Stephanus Jacobus Francois (I27833)
|
2256 | Jacobus Nicolaas Lodewicus Van Dyk 17 October 1804 [Maart 5 1805] Cornelus Johannes Botes Alida Jacoba Van Dyk Wiets Botes en Maria Magdalena Marais Nota: die inskrywing bó die van Jacobus Nicolaas is waarskynlik 'n neef wat op dieselfde dag gedoop is. | Botes, Jacobus Nicolaas Lodewicus Van Dyk (I21863)
|
2257 | Jan Adriaan van Dyk word op die oomblik aan die gegewe ouers gekoppel op basis van sy naam en geboortedatum wat ooreenkom met dié van Andries Francois van Dyk se seun. Ook hierdie Jan Adriaan se seun se voorletters, A. F., is dan heel waarskynlik Andries Francois. | van Dyk, Jan Adriaan Jacobus Petrus (I11319)
|
2258 | Jan Jacobs van Dijk en Anna Jans | van Dyk, Jan Jacobsz (I11977)
|
2259 | Jan Jacobsz en Annetje Jans | van Dyk, Jan Jacobsz (I11977)
|
2260 | Jan Jacobsz van Dijk | van Dyk, Jan Jacobsz (I11977)
|
2261 | Jan Jacobsz van Dijk en Anna Jans (alhoewel ander vryburgers se kinders genoteer is, verskyn daar hierdie jaar nie 'n kind langs Jan en Anna nie, dus kan ons aanvaar dat hul kind hier reeds oorlede is) | van Dyk, Jan Jacobsz (I11977)
|
2262 | Jan Jacobsz van Dijk en Anna Jans (geen kinders vermeld) | van Dyk, Jan Jacobsz (I11977)
|
2263 | Jan Jacobsz van Dijk en Anna Jansz 1 k. | van Dyk, Jan Jacobsz (I11977)
|
2264 | Jan Jacobus 22ste April 63. [1863 Juny 7] Cornelus Johannis Botes Alida Jacoba van Wyk Jan Jacobus Botes, & Magdalena Adriana Beukes | Botes, Jan Jacobus (I21874)
|
2265 | Jan Johannes Jacobus 24 Sept., 1871 [24 Dec., 1871] Matthijs Johannes Jacobus Grevenstein Judith Maria Magdalena van Dijk Jan Johannes Jacobus Grevenstein Emerentia Frederika Maria Meinard | Greyvenstein, Jan Johannes Jacobus (I21876)
|
2266 | Jan Lambrechts Myburgh en Elizabeth/Lijsbet het nooit getrou nie, maar 'n buite-egtelike verhouding gehad. Die sagteware het egter nie 'n opsie vir slegs "verhouding" nie, dus plaas ons maar die nota onder "huwelik ". | Familie F440
|
2267 | Jan van Dijck } compagnons Pieter Pieters } | van Dyk, Jan Jacobsz (I11977)
|
2268 | Jan van Dijk en Anna Jans (geen kinders is in hierdie jaar op die vryburgerrolle genoteer nie.) | van Dyk, Jan Jacobsz (I11977)
|
2269 | Janeke, Anna C Born: 18 Apr 1911 Died: Buried: Main Cemetery, Villiers, District Frankfort, Free State, RSA Note: Anna C Janeke Married name: van Dyk Wife of Petrus J van Dyk | Janeke, Anna Catharina (I3122)
|
2270 | Jewish Cemetery | van Dyk, Frederik Hendrik (I1150)
|
2271 | JHB boedel: 1301/79 | van Dyk, Magrita Elizabeth (I21643)
|
2272 | Ten minste een lewende individu word vermeld in hierdie nota - Besonderhede weerhou. | van Dyk, Marili (I29627)
|
2273 | Johann Wilhelm Herhold het die sg. Herold-erf in 1799 van Christiaan Ludolph Neethling gekoop. Op 15.09.1820 het hy 'n derde deel toegevoeg. Die eiendeom is na sy dood op 17.08.1821 deur sy weduwee verkoop aan Adriaan Roux. Vandag is dit deel van die Stellenbosch Museum. | Herhold, Johann Wilhelm (I2603)
|
2274 | Johann Wilhelm Herhold het die sg. Herold-erf in 1799 van Christiaan Ludolph Neethling gekoop. Op 15.09.1820 het hy 'n derde deel toegevoeg. Die eiendeom is na sy dood op 17.08.1821 deur sy weduwee verkoop aan Adriaan Roux. Vandag is dit deel van die Stellenbosch Museum. | van Dyk, Elizabeth (een van tweeling) (I2596)
|
2275 | Johanna Christina is deur die Van Dyk-paartjie aangeneem. | van Dyk, Johanna Christina (I677)
|
2276 | Johanna Elisabeth, de Vader Robbert Janse, de Moeder Katrina Cornelis getugen Jan Barentsz Siechard, en Anna Cornelis der 29 Appril | Janse Cornelisz, Anna (I11996)
|
2277 | Johanna Hickley en haar seun Wensel Lesar het na die VS gereis, om besoek af te lê by haar dogter/sy suster, M. Le Sar, in Sacramento, Kalifornië. Hulle het gereis met die R.M.S. Aorangi vanaf Wellington, Nieuw Zeeland, met haltes op Rarotonga en Pape'ete. | Hickley, Johanna Elizabeth (I30196)
|
2278 | Johanna Hickley en haar seun Wensel Lesar het na die VS gereis, om besoek af te lê by haar dogter/sy suster, M. Le Sar, in Sacramento, Kalifornië. Hulle het gereis met die R.M.S. Aorangi vanaf Wellington, Nieuw Zeeland, met haltes op Rarotonga en Pape'ete. | Lesar, Wentzel Marthinus Hendrik (I30200)
|
2279 | Johanna se ouers was "half" neef en niggie in die opsig dat haar twee oupa's (vader & moeder's kant) half broers was. | Groenewald, Johanna Margaretha (I208)
|
2280 | Johanna Susanna Geboren 22 Juny 1898 Gedoopt 7 Augustus 1898 Vader Johannes Jacobus du Toit Moeder Catharina Elizabeth van Dyk Getuigen: Burgert Wynand van Dyk Johanna Susanna Human Gabriel Francois Johannes de Wet Johanna Susanna van Dyk Lourens Matthys Josias du Toit Johanna Susanna Swart | du Toit, Johanna Susanna (I30580)
|
2281 | Johannes en van sy kinders spel hulle van as VAN DYCK | van Dyk, Johannes Louis Petrus (I1104)
|
2282 | Johannes Fredrik (Jan) was in die oorlog in Egipte betrokke en in daardie tydperk was hy met Maria van Staden getroud. Vier kinders is uit daardie huwelik gebore. Die kinders het dan (vir onverklaarbare rede) in 'n kinderhuis gaan woon. | van Dyk, Johannes Frederik (I5105)
|
2283 | Johannes Herman van Dyk is oorlede aan 'n serebrale bessie-aneurisme. | van Dyk, Johannes Hermanus (I20168)
|
2284 | Johannes word verkeerdelik as 'n vroulike "Johanna" aangedui by verskillende bronne op die internet. | van Dyk, Johannes (I569)
|
2285 | Johannesburg Hospitaal | Avenant, Maria Johanna Cornelia (I11476)
|
2286 | Johannesburg Hospitaal | van Dyk, Johannes Hernoldus (I7152)
|
2287 | Jonk dood | van Dyk, Cornelia (I20076)
|
2288 | Jonk dood | van Dyk, Louis Philip (I9560)
|
2289 | Jonk dood | van Dyk, Cornelia Johanna (I9031)
|
2290 | Jonk dood | van Dyk, Marthinus Cornelius (I8964)
|
2291 | Jonk dood | van Dyk, Louisa Josina Johanna (I8961)
|
2292 | Jonk dood | van Dyk, Susanna Elizabeth (I8821)
|
2293 | Jonk dood | van Dyk, Hercules Johannes Petrus i (I8464)
|
2294 | Jonk dood | van Dyk, Elizabeth Magdalena (I8007)
|
2295 | Jonk dood | van Dyk, Frans Johannes (I8006)
|
2296 | Jonk dood | van Dyk, Joseph Hermanus (I7994)
|
2297 | Jonk dood | van Dyk, Johannes Jacobus (I7928)
|
2298 | Jonk dood | van Dyk, Benjamin (I7870)
|
2299 | Jonk dood | van Dyk, Izak Jacobus (I7863)
|
2300 | Jonk dood | van Dyk, Susanna Elizabeth (I7789)
|