Notes

Matches 2,301 to 2,350 of 9,118

      «Prev «1 ... 43 44 45 46 47 48 49 50 51 ... 183» Next»

 #   Notes   Linked to 
2301 Jonk dood van Dyk, Susara Petronella Francina (I6760)
 
2302 Jonk dood van Dyk, Barend Christiaan (I6766)
 
2303 Jonk dood van Dyk, Johannes Jurgens (I6908)
 
2304 Jonk dood van Dyk, Henning Jeremias Lubbe i (I6909)
 
2305 Jonk dood van Dyk, Josef Johannes (I7436)
 
2306 Jonk dood van Dyk, Sophia Rudolphina (I7458)
 
2307 Jonk dood van Dyk, Martha Catharina (I7469)
 
2308 Jonk dood van Dyk, Johanna Susanna (I7474)
 
2309 Jonk dood van Dyk, Lourens Dirk Cornelius (I7475)
 
2310 Jonk dood van Dyk, Barend Johannes (I7764)
 
2311 Jonk dood van Dyk, Susanna Maria Sophia (een van tweeling) (I7788)
 
2312 Jonk dood van Dyk, Susanna Elizabeth (I7789)
 
2313 Jonk dood van Dyk, Izak Jacobus (I7863)
 
2314 Jonk dood van Dyk, Benjamin (I7870)
 
2315 Jonk dood van Dyk, Johannes Jacobus (I7928)
 
2316 Jonk dood van Dyk, Joseph Hermanus (I7994)
 
2317 Jonk dood van Dyk, Frans Johannes (I8006)
 
2318 Jonk dood van Dyk, Elizabeth Magdalena (I8007)
 
2319 Jonk dood van Dyk, Hercules Johannes Petrus i (I8464)
 
2320 Jonk dood van Dyk, Susanna Elizabeth (I8821)
 
2321 Jonk dood van Dyk, Louisa Josina Johanna (I8961)
 
2322 Jonk dood van Dyk, Marthinus Cornelius (I8964)
 
2323 Jonk dood van Dyk, Cornelia Johanna (I9031)
 
2324 Jonk dood van Dyk, Louis Philip (I9560)
 
2325 Jonk dood van Dyk, Cornelia (I20076)
 
2326 Jonk dood. van Dyk, Willem Stephanus Du Plooy (I2204)
 
2327 Jonk dood. Bly saam met moeder by 69 Caxton Straat, Oos Londen van Dyk, Gert Jacobus (I5672)
 
2328 Jonk oorlede van Dyk, Catharina Maria (I2080)
 
2329 Jonk oorlede van Dyk, Elizabeth Catharina (I2413)
 
2330 Joos en Burgert was in 1697 steeds vennote ("compagnons"), Hulle het in die opgaafrol verskyn met die volgende:
1 vrou (Joost se vrou - Catharina Hendriksz Verburg)

1 kneg
2 slawe

1 snaphaan (geweer)
1 pistool 
van Dyk, Burgert Pietersz SV-Prog 2 (I565)
 
2331 Joos en Burgert was in 1697 steeds vennote ("compagnons"), Hulle het in die opgaafrol verskyn met die volgende:
1 vrou (Joost se vrou - Catharina Hendriksz Verburg)

1 kneg
2 slawe

1 snaphaan (geweer)
1 pistool 
Verburgh, Catharina (I539)
 
2332 Joos en Burgert was in 1697 steeds vennote ("compagnons"), Hulle het in die opgaafrol verskyn met die volgende:
1 vrou (Joost se vrou - Catharina Hendriksz Verburg)

1 kneg
2 slawe

1 snaphaan (geweer)
1 pistool 
van Dyk, Joost Pietersz SV-Prog 1 (I535)
 
2333 Joost
Joost Pietersz van Dijk, en Helena Siewerts
Hendrik Pietersz van Dijk, en Helena Siewerts. 
van Dyk, Joost (I563)
 
2334 Joost en Burgert het op dieselfde dag hul vryburgskap van die VOC gekry en dit het hulle dus vrygestaan om vir hulself te gaan boer of 'n ambag te beoefen.

'n Vryburger was nie onder kontrak van die VOC nie, en dus nie onderwerpe aan die sg. "Artikelbrief"nie, waarin die disipline en tug aan die VOC-manskappe opgelê is nie. Hulle was wel steeds onderworpe aan die "plakkate" en wetgewing wat die VOC uitgevaar het. Hulle was nie vry om te handel soos hulle wou nie - die VOC het die monopolie op die handelsware soos vee, graan en wyn beheer. Die owerheid aan die Kaap wás die VOC en alle mannelike vryburgers moes 'n eed afneem waarin hulle trou sweer aan die Nederlandse, Oost-Indiese en Kaapse owerheid.

Vryburgerskap is deur die VOC as 'n voorreg gesien: Vryburgers wat hulle swak gedra, het die risiko geloop om as "onnut instrument" weggestuur te word. 
van Dyk, Joost Pietersz SV-Prog 1 (I535)
 
2335 Joost en Burgert het op dieselfde dag hul vryburgskap van die VOC gekry en dit het hulle dus vrygestaan om vir hulself te gaan boer of 'n ambag te beoefen.

'n Vryburger was nie onder kontrak van die VOC nie, en dus nie onderwerpe aan die sg. "Artikelbrief"nie, waarin die disipline en tug aan die VOC-manskappe opgelê is nie. Hulle was wel steeds onderworpe aan die "plakkate" en wetgewing wat die VOC uitgevaar het. Hulle was nie vry om te handel soos hulle wou nie - die VOC het die monopolie op die handelsware soos vee, graan en wyn beheer. Die owerheid aan die Kaap wás die VOC en alle mannelike vryburgers moes 'n eed afneem waarin hulle trou sweer aan die Nederlandse, Oost-Indiese en Kaapse owerheid.

Vryburgerskap is deur die VOC as 'n voorreg gesien: Vryburgers wat hulle swak gedra, het die risiko geloop om as "onnut instrument" weggestuur te word. 
van Dyk, Burgert Pietersz SV-Prog 2 (I565)
 
2336 Joost en Burgert het se seetog was vier maande, vanaf Texel na Cabo de Boa Esperança, oftwel Kaap die Goeie Hoop. Die gebruiklike term vir die vestiging was Cabo of die Kaap; die naam Kaapstad sou eers baie later gebruik word.

Aan die Kaap het die broers nog tot 1690 vir die V.O.C. gewerk. In watse funksie, is nog nie ontdek nie. Moontlik as soldate wat die Kasteel of ander geboue moes bewaak, of hulle is moontlik as knegte uitgehuur aan van die vryburgers. 
van Dyk, Joost Pietersz SV-Prog 1 (I535)
 
2337 Joost en Burgert het se seetog was vier maande, vanaf Texel na Cabo de Boa Esperança, oftwel Kaap die Goeie Hoop. Die gebruiklike term vir die vestiging was Cabo of die Kaap; die naam Kaapstad sou eers baie later gebruik word.

Aan die Kaap het die broers nog tot 1690 vir die V.O.C. gewerk. In watse funksie, is nog nie ontdek nie. Moontlik as soldate wat die Kasteel of ander geboue moes bewaak, of hulle is moontlik as knegte uitgehuur aan van die vryburgers. Ongelukkig is die beskikbare V.O.C.-kontrakte in die Kaapse argiewe eers van 1691 af, dus is dit onwaarskynlik dat ons ooit sal leer wat die broers presies aan die Kaap gedoen het vóór hulle hul vryburgerskap gekry het. 
van Dyk, Burgert Pietersz SV-Prog 2 (I565)
 
2338 Joost en Elizabeth/Lijsbet het nooit getrou nie, maar 'n buite-egtelike verhouding gehad. Die sagteware het egter nie 'n opsie vir slegs "verhouding" nie, dus plaas ons maar die nota onder "huwelik ". Family: Joost Pietersz van Dyk, SV-Prog 1 / Elizabeth van Wyk (F217)
 
2339 Joost en Helena het nooit getrou nie, maar was wel verloofd. Sien hofsaak onder (1715). Family: Joost Pietersz van Dyk, SV-Prog 1 / Helena Siewers (F215)
 
2340 Joost het die 16-jarige slaaf Anthony van Madagascar gekoop van Thomas Thornhill. Die prys was Rds 90. Anthony sou tot en met Joost se dood in 1718 vir hom werk.

Op dieselfde dag het hy ook die slaaf Pieter van Malabar gekoop van Rob Silvastar vir Rds. 80. 
van Dyk, Joost Pietersz SV-Prog 1 (I535)
 
2341 Joost het voor die hof verskyn en verklaar dat hy saamgewoon het met 'n vrou genaamd Helena Siewerts, wat "kranksinnig" geword het. Hy het die Raad gevra om haar by die Hospitaal te laat opneem, op sy onkoste. Hy sou vir hulle kinders sorg en, indien sy gesond word, met haar trou ("door godes zegen van die plage mogte werden verlost, verbint hij sigh haar ten huijsvrouwe te sullen nemen").

Dit wil blyk of die Raad geen aksie onderneem het nie.

Watse vorm sou Helena se "cranksinnigheit" aangeneem het - en wie sou die diagnose gemaak het? Gesien dat Andries se doop slegs 'n paar maande vroeër was, is dit moontlik dat postpartumdepressie (ook genoem nageboortedepressie) die oorsaak was, of bygedra het aan 'n bestaande psigiese aandoening. Post-traumatiese stresstoring as gevolg van haar jeug as slavin (waarskynlike fisieke geweld, verkragting, ens.) kan ook as oorsaak gedien het.

Dit is moontlik dat dit die kerk was wat om hierdie rede nie toestemming wou gee dat Joost en Helena met mekaar kon trou nie. Joost het immers self haar toestand nie as hindernis gesien om hul verhouding voort te sit nie: Helena het die volgende jaar weer swanger geword met hulle laaste kind, Sophia.

Sien onder vir die oorspronklike hofrekord.
 
van Dyk, Joost Pietersz SV-Prog 1 (I535)
 
2342 Joost het voor die hof verskyn en verklaar dat hy saamgewoon het met 'n vrou genaamd Helena Siewerts, wat "kranksinnig" geword het. Hy het die Raad gevra om haar by die Hospitaal te laat opneem, op sy onkoste. Hy sou vir hulle kinders sorg en, indien sy gesond word, met haar trou ("door godes zegen van die plage mogte werden verlost, verbint hij sigh haar ten huijsvrouwe te sullen nemen").

Dit wil blyk of die Raad geen aksie onderneem het nie.

Watse vorm sou Helena se "cranksinnigheit" aangeneem het - en wie sou die diagnose gemaak het? Gesien dat Andries se doop slegs 'n paar maande vroeër was, is dit moontlik dat postpartumdepressie (ook genoem nageboortedepressie) die oorsaak was, of bygedra het aan 'n bestaande psigiese aandoening. Post-traumatiese stresstoring as gevolg van haar jeug as slavin (waarskynlike fisieke geweld, verkragting, ens.) kan ook as oorsaak gedien het.

Dit is moontlik dat dit die kerk was wat om hierdie rede nie toestemming wou gee dat Joost en Helena met mekaar kon trou nie. Joost het immers self haar toestand nie as hindernis gesien om hul verhouding voort te sit nie: Helena het die volgende jaar weer swanger geword met hulle laaste kind, Sophia.

Sien onder vir die oorspronklike hofrekord.
 
Siewers, Helena (I537)
 
2343 Joost Pietersz: v: Dijk

Mans: 1
Vrouwen: -
Soonen: 1
Dogters: -
Knegts: -
Slaven: 2
Slavinnen: -
Jongetjes: -
Meijsies: -
Paerden: 3
Ossen: 10
Koeijen: 10
Kalvers: 10
Vaarsen: 10
Schaapen: -
Varkens: -
Wijnstokken: -
Leggers Wijn: -
Hoe veel jaer 't land gehad: -
Hoe veel jaer 't land besaeijt: -
Tarwe gesaeijt: -
Tarwe gewonnen: -
Brood en zaad koorn: -
Rogge gezaaijt: -
Rogge gewonnen: -
Brood en zaad koorn: -
Garst gesaeijt: -
Garst gewonnen: -
Zaad koorn: -
Snaphanen en carbijns: 1
Houwens en deegens: 1
Pistoolen: 1 
van Dyk, Joost Pietersz SV-Prog 1 (I535)
 
2344 Joost se testament is op 28 Januarie 1718 opgestel - 'n skamele drie dae voor sy dood. Hy was baie siek en bedlêend; die testament is by sy huis in Tafelvallei opgestel.

In die testament stel hy sy twee oudste seuns (Burgert en Hendrik) aan as sy "enige en universele erfgename" en laat hy aan Helena 500 Rijksdaalders om sy kinders (wat hulle saam gekry het) op te voed en die "nodige onderhoud" te gee.

Sien die aangehegde PDF vir 'n transkripsie van die volledige testament. 
Siewers, Helena (I537)
 
2345 Joost se testament is op 28 Januarie 1718 opgestel - 'n skamele drie dae voor sy dood. Hy was baie siek en bedlêend; die testament is by sy huis in Tafelvallei opgestel.

In die testament stel hy sy twee oudste seuns (Burgert en Hendrik) aan as sy "enige en universele erfgename" en laat hy aan Helena 500 Rijksdaalders om sy kinders (wat hulle saam gekry het) op te voed en die "nodige onderhoud" te gee.

Sien die aangehegde PDF vir 'n transkripsie van die volledige testament. 
van Dyk, Joost Pietersz SV-Prog 1 (I535)
 
2346 Joost verskyn in die 1700-opgaafrol met die volgende:
geen vrou (Catharina Verburg is teen hierdie oorlede - sien onder by familie)
2 seuns (Burgert en Hendrik)

Burgert (Joost se broer) se opgaafrol verwys ook na 2 seuns, maar Burgert het teen hierdie tyd nog geens seuns gehad nie. Dit is dus waarskynlik dat die broers saam gewoon het.

2 knegte
2 slawe
2 perde
6 beeste
1 snaphaan
1 pistool
1 degen 
van Dyk, Joost Pietersz SV-Prog 1 (I535)
 
2347 Jordaan, Catharina E J
Born: 26 Jul 1906
Died: 3 Nov 1960
Buried: Main Cemetery - Headstones and Register, Napier, District Bredasdorp, Western Cape, RSA
Note: Catharina E J Jordaan. Married name: van Dyk. Blok B volwassenes; Graf Bk14v. Begrawe
5.11.1960 
Jordaan, Catharina Elizabeth Johanna (I2556)
 
2348 Joseph
De Vader Joseph van Dyk en
de moeder Zacharija Kruger
getuygen [hierdie is baie moeilik om te lees: die enige kommentaar en korreksies is welkom]
Frans Ma(u)rits Kruger
... ... ...
Sybrand van Dyk
en Catharina Wagenaar
Sorteert onder Waveren 
van Dyk, Joseph (I1584)
 
2349 Joseph Louis van Dyk is op bostaande datum in die Veldkornet se Burgerlys genoteer. Hy is gelys met sy geboortedatum. van Dyk, Joseph Louis (I6604)
 
2350 Joseph word nie aangedui op sy moeder se sterfkennis van 1905 nie. Vermoedelik was hy teen hierdie tyd aangeneem deur sy tante Susanna Catharina en haar man Thackwray. Op Thackwray se Sterfkennis word genoem dat hulle 'n Joseph John van Dyk aangeneem het. van Dyk, Joseph John (I1595)
 
      «Prev «1 ... 43 44 45 46 47 48 49 50 51 ... 183» Next»