Matches 2,401 to 2,450 of 9,118
| # | Notes | Linked to |
|---|---|---|
| 2401 | Kobus Jne Van Dyk Jan se oupa grootjie is: Jacobus Johannes Papiesvlei *29.6.1837 +27.8.1917 = Caledon 30.9.1937 x Napier 3.8.1858 met Catharina Maria Johanna Franken *4.8.1841 +23.2.1902. Hulle kinders is: 1. Jacobus Johannes (nooit getroud) *4.8.1859 =Napier 2.10.1859 2. Matthys Christiaan *17.9.1862 3. Carolina Elizabeth *20.2.1869 4. Catharina Maria Johanna *10.6.1872 (jonk oorlede) 5. Johannes Bernardus *24.2.1875 +18.10.1934 x 2.11.1909 Claudina Magdalena Franken *13.6.1886 6. Hendrik Hermanuys Daniel *11.11.1877 = Napier 23.12.1877 x Jacoba Maryna Helena van Dyk *29.5.1881 7. Gerhardus Josephus *4.3.1883 8. Catharina Maria Johanna *12.11.1888 x Casper Franken. Hulle is veral opsoek na (6) Hendrik Hermanus Daniel en Jacoba Maryna Helena van Dyk se nageslag. Jan se Oupa is dan Johannes Bernardus (no 7 hierbo). Sy pa is Daniel Petrus en hy is dan weer na sy oupa vernoem naamlik Johannes Bernardus. Daniel Petrus is met Petronella Hendrina Lotter getroud en Jan is met Magrieta Maria Bester getroud. | van Dyk, Jacobus Johannes (I3897)
|
| 2402 | Kobus sê sy ouma Annie Lennox het haar "Annie Cato" genoem. Nou dat ek die doop van haar dogter gekry het, weet ons sy is Anna Johanna Prinsloo. Kobus dink sy ouma het bedoel "Annie kat oë", aangesien sy ouma engels was en hy haar vermoedelik verkeerd verstaan het. | Prinsloo, Anna Johanna (I2159)
|
| 2403 | At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. | Living (I1123)
|
| 2404 | Kobus VanDykGeno: Jimmy se name is Jacobus Christoffel van Dyk. Sy pa was Andries Nicolaas van Dyk. (Sy bynaam was Andries Bokkies) Sy ma was Sophia Magrietha Groenewald. Sy ouma was n Bettie van Dyk ( Seker ook n noemnaam doop naam was seker Elizabeth of so iets. Sy pa was ook Jimmy doopname Jacobus Christoffel. Sy pa het ook 2 susters gehad met name van Miemie en Koba en sy ma het 3 susters gehad met name Miemie, Joana, en Gerty. Ek weet nie wat die regte doopname is nie. Ons het hulle net op daardie name geken. Ek weet nie of dit help nie vra maar weer. | van Dyk, Andries Nicolaas (I2261)
|
| 2405 | Koedoesrivier | van Dyk, Antonia Augusto (I4705)
|
| 2406 | Koekemoer, Martha J M Born: 6 Oct 1912 Died: 1 Apr 1959 Buried: Old Cemetery, Swartruggens, District Swartruggens, North West, RSA Note: Martha JM van Dyk; nee Koekemoer. Born 06-10-1912. Died 01-04-1959. Wife of Johannes Hendrik van Dyk | Koekemoer, Martha Johanna Magdalena (I587)
|
| 2407 | Koeranna | Bester, Willem Johannes (I775)
|
| 2408 | Koningsberg | Family: Nicolaas Marthinus Prinsloo / Gertruida Jacomina Magrietha Eksteen (F4545)
|
| 2409 | Koppieskraal | van Dyk, Margaretha Johanna (I3995)
|
| 2410 | Koppiespan | Haasbroek, Izak Johannes (I1800)
|
| 2411 | Koppiespan | Botha, Martha Sophia (I1993)
|
| 2412 | Kosthuis | van Dyk, Jacobus Wessel (I4117)
|
| 2413 | Kotze, Gerhardus Dirk Born: 1 Jan 1907 Died: 23 May 1968 Buried: Zandfontein Cemetery, Pretoria, District Pretoria, Gauteng, RSA Note: Gerhardus Dirk Kotze Husband of Wilhelmina Johanna Magdalena van Dyk. Grave no. N1111 | Kotze(e), Gerhardus Dirk (I10536)
|
| 2414 | Kotze, Susanna M C Born: 28 Sep 1928 Died: 14 Oct 1972 Buried: New Cemetery (Deel 1), Velddrif, District Piketberg, Western Cape, RSA Note: Susanna M C Kotze. Married name: van Dyk. (Matty). Eggenote van Christoffel J.J. (Stoffel) van Dyk. Deel 1 Ry 5 nr 18A | Kotze, Susanna Magrietha Carolina (I4488)
|
| 2415 | Kromme Rhee | Grové, Anna (I2601)
|
| 2416 | Kroonstad Hospitaal | Hefer, Frederik Carel (I10077)
|
| 2417 | Kruger, Anna Catherina Dorothea Born: 25 Apr 1907 Died: 21 Dec 1973 Buried: Doornkloof, Magaliesburg, District Krugersdorp, Gauteng, RSA Note: Anna Catherina Dorothea Kruger Married name: van Dyk Moeder | Kruger, Anna Catharina Dorothea (I407)
|
| 2418 | Kruger, Christina Maria Born: 4 Aug 1907 Died: 13 Dec 1956 Buried: Deary Ave Cemetery, Cradock, District Cradock, Eastern Cape, RSA Note: Christina Maria Kruger. Married name: van Dyk. Vrou van Willem Johannes Stephanus van Dyk. Block D; Row 7; Plot 72 | Kruger, Christina Maria (I10055)
|
| 2419 | Kruger, Maria Catherine Born: 16 Mar 1892 Died: 5 Oct 1965 Buried: Waaikraal, Waaikraal, District Delmas, Mpumalanga, RSA Note: Maria Catherine van Dyk; nee Kruger. Born 16.03.1892; died 05.10.1965. Cemetery 1 | Kruger, Maria Catharina (I10585)
|
| 2420 | Krugersdorp-Wes | de Kock, Servaas Daniël (I4373)
|
| 2421 | Kruisementfontein | van Dyk, Francois Johannes (I4985)
|
| 2422 | Kruisementfontein, Wilgeboomspruit | Bam, Maria Christina Magdalena (I4952)
|
| 2423 | Kruiskop | van Dyk, Joseph Johannes (I6115)
|
| 2424 | Krygsgevangene | de Jongh, Jacobus Cornelis (I6298)
|
| 2425 | Krygsgevangene in Ceylon tydens die Anglo-Boere oorlog | van Dyk, Frans Johannes (I5238)
|
| 2426 | Krygsgevangene, Groenpunt Kamp | van Dyk, Hendrik Johannes (I7419)
|
| 2427 | Kuildersrivier | Brand, Sophia Catharina Elizabeth Marthina (I11349)
|
| 2428 | Labella | van Dyk, Anna Catharina Johanna (I9611)
|
| 2429 | Lading Plaats Berg Rivier | van Dyk, Gerhardus Johannes (I9881)
|
| 2430 | Ladismith Hospitaal | van Dyk, Louis Jacobus Coenraad (I1918)
|
| 2431 | Landroshof | Family: Barend Christoffel van Wyk / Catharina Petronella van Dyk (F1567)
|
| 2432 | Langgewag | Oosthuizen, Maria Elizabeth (I6496)
|
| 2433 | Langspruit | Uys, Cornelis Janse (I10864)
|
| 2434 | Langvlei | Marais, Maria Magdalena (I1660)
|
| 2435 | Lat: -33.780855 | Lon: 19.777114 | van Graan, Anna Sophia (I3825)
|
| 2436 | Later bedleggend | van Dyk, Petrus Johannes (I3454)
|
| 2437 | Later in Natal en OVS | Proudfoot, Richard (I7028)
|
| 2438 | Le 14 juin Marie fille de philippe de pres Et de Elizabet prevost pour temoins pierre Dumond Et marie Lefeve pour Marraine Die 14 Junie Marie dogter van Philippe de Pre en Elizabet Prevost, as getuies Pierre Dumond en Marie Lefeve as peetma. | du Preez, Maria (I1016)
|
| 2439 | Le 24 Ditau [Mars] Lannee 1697; Pierre fils de François dutoij et Susanna Seugnet le temoins et Guillaume dutoij et Sara Le Clair. | du Toit, Pierre (I26938)
|
| 2440 | Le 8 Maj 1695. - Laina fille de francois dutoij et Susanna Seugnet Le temoins et pierre Sabatie, et sara Leclair. Die 8ste Mei 1695. - Laina, dogter van Francois Dutoij en Susanna Seugnet. Die getuies is Pierre Sabatie en Sara Leclair. | du Toit, Helena (I1247)
|
| 2441 | Le Rhone | le Roux, Maria Elizabeth (I11183)
|
| 2442 | LE ROUX-VAN DYK: Hulle doop drie kinders in NG Kerk. | le Roux, Gabriel Petrus (I14794)
|
| 2443 | LE ROUX-VAN DYK: Hulle doop drie kinders in NG Kerk. | van Dyk, Sophia Dorothea (I2354)
|
| 2444 | Leef nog by moeder se afsterwe | van Dyk, Louis Christiaan (I47)
|
| 2445 | Lêer by die Kaapse argief: DEPOT KAB SOURCE CSC TYPE LEER VOLUME_NO 2/1/1/1944 SYSTEM 01 REFERENCE 436 PART 1 DESCRIPTION ILLIQUID CASES. RESTITUTION OF CONJUGAL RIGHTS. MARIA BALINI, BORN VENTER VERSUS DOMINGO BALINI. STARTING 19570000 ENDING 19570000 | Family: Domingo Marcio Balini / Maria Magdalena Venter (F13687)
|
| 2446 | At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. | Family: Living / Living (F13689)
|
| 2447 | Leeufontein | van Dyk, Jozef Johannes (I10193)
|
| 2448 | Leeukop (Eienaar in 1939: D.H. Odendal) | van Dyk, Willem Johannes (I15)
|
| 2449 | At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. | Living (I23)
|
| 2450 | Leeuwenhoek was Burgert se eie eiendom, en nie 'n plaas wat hy onder die erfpagstelsel gekry het nie. Die plaas was 60 morg, oftewel sowat 51,392 hektaar. Die plaas is na sy dood in 1721 deur sy swaer, Hendrik Greeff, gekoop vir 6425 Gulde. Dit is nog nie duidelik presies waar die plaas geleë was nie. | van Dyk, Burgert Pietersz SV-Prog 2 (I565)
|