Notes


Matches 2,451 to 2,500 of 9,118

      «Prev «1 ... 46 47 48 49 50 51 52 53 54 ... 183» Next»

 #   Notes   Linked to 
2451 Leeuwrivier Heyns, Elsie Maria Dedrieka (I11115)
 
2452 Leibbrandt Register Leibbrandt, Johann David SV-PROG 2 (I3813)
 
2453 Leibbrandt Register Family: Evert Johannes van Dyk / Christina Aletta Margaretha Leibbrandt (F1490)
 
2454 Lengte: 170cm, of 5 voet 7,5 duim
Donker gelaat
Donkerbuin hare
Grys oë
Moesie op regter wang 
Lesar, Wentzel Marthinus Hendrik (I30200)
 
2455 Lengte: 5 voet/5 ft 3 = ca 152-160cm
Gelaat: donker / "fresh"
Hare: Donkerbruin. / Bruin
Oë: Grys / Blou 
Hickley, Johanna Elizabeth (I30196)
 
2456 Lesar, Francina Florentina
Born: 23 Nov 1826
Died: 13 Apr 1887
Buried: Dutch Reformed Church Cemetery, Observatory, District Cape, Western Cape, RSA
Note: Francina Florentina van Dyk; nee Lesar. Born 23-11-1826. Died 13-04-1887
(See CC de Villiers and C Pama: Genealogies of Old South African Families - b2c4) 
Lesar, Francina Florentina (I3932)
 
2457 Let wel: Die doopplek, Witfontein, is na die tyd deur 'n ander persoon in potlood op die rekord aangebring. Sien die bronskakel vir die rekord.

Doopgetuies:
Pieter Johannes Lodewijk Venter
Anna Sopheia Venter
Johannes Augustinus Breet
Dorothea Cor: Magdalena Combrink
 
van Dyk, Stephanus Marthinus (I7259)
 
2458 Let wel: gegewe bron bevestig slegs geboortedatum, nie geboorteplek nie. van Dyk, Sarel Eloff (Dorslandtrekker) (I5003)
 
2459 Letjesbosch Weyers, Catharina Magdalena (I11485)
 
2460 Lichtenburg Wilken, Jemima Philippina (I194)
 
2461 Lichtenburg van Loggenberg, Hester Johanna (I12150)
 
2462 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Living (I9066)
 
2463 Lincelles van Dyk, Johannes Jurgens (I3139)
 
2464 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Living (I12162)
 
2465 Linkerhandsgat Fourie, Petronella Hendrina (I14743)
 
2466 Livingstone Hospital van Dyk, Edward (I18970)
 
2467 Lloyd, Kitty
Born: 8 Dec 1899
Died: 11 Aug 1984
Buried: Elliot Cemetery, Elliot, District Elliot, Eastern Cape, RSA
Note: Kitty Lloyd; formerly van Dyk. Born 08-12-1899. Died 11-08-1984. Possibly wife of Gert van Dyk 
Carsten, Catharina Johanna Maria (I5676)
 
2468 Losberg van Dyk, Daniël Jeremiah (I10627)
 
2469 Loseer ook in Hoërskool Koshuis van Dyk, Pieter Francois (I4829)
 
2470 Louis Jacobus van Dyk teken as getuie by die huwelik van Lodewyk August van Dyk en Esmé Jean Aspinall. van Dyk, Louis Jacobus (I1905)
 
2471 Louis Leipoldt Hospitaal van Dijk, Dirk (immigrant) (I16591)
 
2472 Louw, Elizabeth Eleanora
Born: 21 Feb 1886
Died: 21 Mar 1964
Buried: Main Cemetery, Lichtenburg, District Lichtenburg, North West, RSA
Note: Elizabeth Eleanora Louw Married name: van Dyk 
Louw, Elizabeth Eleonora (I1729)
 
2473 Lucasfontein Kitshoff, Hermanus Lambertus Stephanus (I1248)
 
2474 Luipaardsvlei van Dyk, Joseph Hermanus (een van tweeling) (I617)
 
2475 Lutherse Kerk van Dyk, Maria Francina Clasina (I3612)
 
2476 Lutherse Kerk van Dyk, Helena Catharina (I3613)
 
2477 Lutherse Kerk Schenk, Amalia Rosina Sophia (I3615)
 
2478 Lymphatic linkaluna van Dyk, Elizabeth Johanna (I20750)
 
2479 Magdalena Adriana Francina Carolina
16 Juny 58
2 Jan 1859

Cornelis Johannes Botes,
Alida Jacoba van Dyk

Joh. Jac. Marais, Mag. Adr: Francina Beukes. 
Botes, Magdalena Adriana Francina Carolina (I21865)
 
2480 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Living (I24375)
 
2481 Maitland nr. 3 begraafplaas Lennox, Hendrik Thomas (I1237)
 
2482 Mamogalieskraal de Beer, Jan Paul Smit (I7832)
 
2483 Marais, Aletta Maria
Born: 25 Jul 1900
Died: 25 Jan 1969
Buried: New Cemetery (Deel 1), Velddrif, District Piketberg, Western Cape, RSA
Note: Aletta Maria Marais. Married name: van Dyk. Eggenote van Frederik Hendrik van Dyk. Deel 1 Ry 2
nr 29B 
Marais, Aletta Maria (I4493)
 
2484 Maria dochter van de selve Vaeden en moeder [Gerrit Willemse en Maria Cornelisse], getùijgen Jan Jacobse van Dijk en Antie Janse dato er.. van Dyk, Jan Jacobsz (I11977)
 
2485 Maria dochter van de selve Vaeden en moeder [Gerrit Willemse en Maria Cornelisse], getùijgen Jan Jacobse van Dijk en Antie Janse dato er.. Janse Cornelisz, Anna (I11996)
 
2486 Maria Magdalena
31 October
de vader Jurie Johs van Dyk
de moeder Geertruijda Niemand
Getuijge Hermanis Johs van Brakel
Maria Pas
Andries Christiaan van Dijk
Jacomiena Bijer 
van Dyk, Maria Magdalena (I559)
 
2487 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Living (I16719)
 
2488 Maria Magdalena VAN ZYL:
"My pa Hendrik Johannes het saam met sy Ma in 'n tent in Hermanus gebly. Hy het vis gevang en daar was n tipe bioskoop gewees. Daar het hy saans n klokkie gelui vir die mense om bioskoop toe te kom. Hy was gebore hier om en by 1891. Sy Pa was gevind langs Hermanus strand Iemand het hom dood geslaan." 
van Dyk, Hendrik Johannes (I6088)
 
2489 Maria se naam is in die doopinskrywing van een van haar kinders verkeerd genoteer as Anna Maria (die pastoor het duidelik verward geraak met die name van die moeder - Maria Pietersz. van Dijk - en haar skoonmoeder, wat doopgetuie was - Anna Maria Pietersz. de Leeuw). Hierdie inkorrekte naam is egter só oorgeneem deur die opsteller van die 1975-geslagsregister en daarna is die feite van 'n ander persoon, Anna Jansz. (wat met 'n onverwante Jan Jacobsz. van Dijk getrou het) vermeng en sodoende het 'n "suster" vir die twee broers ontstaan.

Lees gerus hier meer oor die sameflansing van Mari Ealij en Anna Jansz. http://sastamboom.blogspot.com/p/aldus-j.html 
van Dyk, Maria Pietersz (I6157)
 
2490 Maria se nooiensvan word aangegee as VERRYNNE in die 1984 kieserslys, maar as NEL by GenDatabase onder huwelike. Nel, Maria Aletta (I11824)
 
2491 Marico, Doornrivier van Dyk, Aletta Susara Elizabeth (I10117)
 
2492 Marriage Notes Family: Prof. Toets Persoon van Dyk, III / (F5203)
 
2493 Martha Magdalena Naudé se vader se naam word aangeneem aan die hand van die ooggetuie aanwesig op haar huwelik. Naudé, Jacob de Kock (I28643)
 
2494 Martha Margaretha Lubbe was nooit met Sybrand van Dyk getroud nie. Hulle het ook nooit 'n verhouding gehad nie. Hierdie bewering (xxxx 1778) is verkeerd genoteer in die 1975-Geslagregister (p51) en daarna net so oorgeneem in die 1989 SAG.

In feite was Sybrand en Sara de Klerk getroud tot haar dood êrens tussen 1785 (toe hulle gesamentlik 'n testament opgestel het) en 1801 (in Sybrand se boedelinventaris word genoem dat Sara reeds gesterf het).

Martha Margaretha Lubbe was wel getroud met David Frederik Strauss in 1776, na die dood van sy eerste vrou Sara van Dyk in ongeveer 1774. Sara was die dogter van Sybrand van Dijk en Sara de Klerk.

Ek vermoed dat J.H. van Dyk (opsteller van die 1975-register) se notas deurmekaar geraak het m.b.t. hierdie gesin. 
van Dyk, Sybrand (I562)
 
2495 Martha Margaretha Lubbe was nooit met Sybrand van Dyk getroud nie. Hulle het ook nooit 'n verhouding gehad nie. Hierdie bewering (xxxx 1778) is verkeerd genoteer in die 1975-Geslagregister (p51) en daarna net so oorgeneem in die 1989 SAG.

In feite was Sybrand en Sara de Klerk getroud tot haar dood êrens tussen 1785 (toe hulle gesamentlik 'n testament opgestel het) en 1801 (in Sybrand se boedelinventaris word genoem dat Sara reeds gesterf het).

Martha Margaretha Lubbe was wel getroud met David Frederik Strauss in 1776, na die dood van sy eerste vrou Sara van Dyk in ongeveer 1774. Sara was die dogter van Sybrand van Dijk en Sara de Klerk.

Ek vermoed dat J.H. van Dyk (opsteller van die 1975-register) se notas deurmekaar geraak het m.b.t. hierdie gesin. 
Lubbe, Martha Margaretha (I6404)
 
2496 Marthinusrust Els, Marthinus Johannes (I374)
 
2497 Martina Stephina Petrosina Christina
geb. 23 Jan. 1874

O: Hendrik Stephanus Smit
Elizabetha Catharina Johanna Buitendag

Get: Jacobus Cornelis Christoffel Buitendag
Martina Stephina P. C. Venter
Cornelis Sutherland
Anna Catharina v.d. Merwe 
Smith, Marthina Stephina Petrosina Christina (I4078)
 
2498 Matjiesfontein Burger, Hester Johanna (I11180)
 
2499 Matthee, Dirkie C F
Born: 16 Jun 1885
Died: 29 Jun 1968
Buried: Main Cemetery - Headstones and Register, Napier, District Bredasdorp, Western Cape, RSA
Note: Dirkie C F Matthee. Married name: van Dyk. Moeder . Blok B volwassenes; Graf Bl3v 
Matthee, Dirkje Cornelia Francina (I646)
 
2500 Matthys Johannes van Dyk sê:
Die persone op die foto is soos volg. Die twee aan die butiekant is my ouers Mathinus Johannes en dan my moeder Wilhelmina Sophia. Die twee langs hulle is my een broer Zacharias Lodewicus en aan die ander kant sy vrou Catharina Maria. Die twee staande (was hulle huweliks foto) is my suster Wilhelmina Sophia en Daniel Jacobus Scheepers. Die sittende was my oupa aan vaders Kant Sybrand en Anna. 
van Dyk, Sybrand (I217)
 

      «Prev «1 ... 46 47 48 49 50 51 52 53 54 ... 183» Next»