Resultate 2,501 tot 2,550 van 9,203
# | Notas | Geskakel aan |
---|---|---|
2501 | Lutherse Kerk | Schenk, Amalia Rosina Sophia (I3615)
|
2502 | Lutherse Kerk | van Dyk, Helena Catharina (I3613)
|
2503 | Lutherse Kerk | van Dyk, Maria Francina Clasina (I3612)
|
2504 | Lymphatic linkaluna | van Dyk, Elizabeth Johanna (I20750)
|
2505 | Magdalena Adriana Francina Carolina 16 Juny 58 2 Jan 1859 Cornelis Johannes Botes, Alida Jacoba van Dyk Joh. Jac. Marais, Mag. Adr: Francina Beukes. | Botes, Magdalena Adriana Francina Carolina (I21865)
|
2506 | Ten minste een lewende individu word vermeld in hierdie nota - Besonderhede weerhou. | van Dyk, Magdalena Dorothea (I24375)
|
2507 | Maitland nr. 3 begraafplaas | Lennox, Hendrik Thomas (I1237)
|
2508 | Mamogalieskraal | de Beer, Jan Paul Smit (I7832)
|
2509 | Marais, Aletta Maria Born: 25 Jul 1900 Died: 25 Jan 1969 Buried: New Cemetery (Deel 1), Velddrif, District Piketberg, Western Cape, RSA Note: Aletta Maria Marais. Married name: van Dyk. Eggenote van Frederik Hendrik van Dyk. Deel 1 Ry 2 nr 29B | Marais, Aletta Maria (I4493)
|
2510 | Maria dochter van de selve Vaeden en moeder [Gerrit Willemse en Maria Cornelisse], getùijgen Jan Jacobse van Dijk en Antie Janse dato er.. | Janse Cornelisz, Anna (I11996)
|
2511 | Maria dochter van de selve Vaeden en moeder [Gerrit Willemse en Maria Cornelisse], getùijgen Jan Jacobse van Dijk en Antie Janse dato er.. | van Dyk, Jan Jacobsz (I11977)
|
2512 | Maria Magdalena 31 October de vader Jurie Johs van Dyk de moeder Geertruijda Niemand Getuijge Hermanis Johs van Brakel Maria Pas Andries Christiaan van Dijk Jacomiena Bijer | van Dyk, Maria Magdalena (I559)
|
2513 | Ten minste een lewende individu word vermeld in hierdie nota - Besonderhede weerhou. | van Dyk, Maria Magdalena (I16719)
|
2514 | Maria Magdalena VAN ZYL: "My pa Hendrik Johannes het saam met sy Ma in 'n tent in Hermanus gebly. Hy het vis gevang en daar was n tipe bioskoop gewees. Daar het hy saans n klokkie gelui vir die mense om bioskoop toe te kom. Hy was gebore hier om en by 1891. Sy Pa was gevind langs Hermanus strand Iemand het hom dood geslaan." | van Dyk, Hendrik Johannes (I6088)
|
2515 | Maria se naam is in die doopinskrywing van een van haar kinders verkeerd genoteer as Anna Maria (die pastoor het duidelik verward geraak met die name van die moeder - Maria Pietersz. van Dijk - en haar skoonmoeder, wat doopgetuie was - Anna Maria Pietersz. de Leeuw). Hierdie inkorrekte naam is egter só oorgeneem deur die opsteller van die 1975-geslagsregister en daarna is die feite van 'n ander persoon, Anna Jansz. (wat met 'n onverwante Jan Jacobsz. van Dijk getrou het) vermeng en sodoende het 'n "suster" vir die twee broers ontstaan. Lees gerus hier meer oor die sameflansing van Mari Ealij en Anna Jansz. http://sastamboom.blogspot.com/p/aldus-j.html | van Dyk, Maria Pietersz (I6157)
|
2516 | Maria se nooiensvan word aangegee as VERRYNNE in die 1984 kieserslys, maar as NEL by GenDatabase onder huwelike. | Nel, Maria Aletta (I11824)
|
2517 | Marico, Doornrivier | van Dyk, Aletta Susara Elizabeth (I10117)
|
2518 | Marriage Notes | Familie F5203
|
2519 | Martha Magdalena Naudé se vader se naam word aangeneem aan die hand van die ooggetuie aanwesig op haar huwelik. | Naudé, Jacob de Kock (I28643)
|
2520 | Martha Margaretha Lubbe was nooit met Sybrand van Dyk getroud nie. Hulle het ook nooit 'n verhouding gehad nie. Hierdie bewering (xxxx 1778) is verkeerd genoteer in die 1975-Geslagregister (p51) en daarna net so oorgeneem in die 1989 SAG. In feite was Sybrand en Sara de Klerk getroud tot haar dood êrens tussen 1785 (toe hulle gesamentlik 'n testament opgestel het) en 1801 (in Sybrand se boedelinventaris word genoem dat Sara reeds gesterf het). Martha Margaretha Lubbe was wel getroud met David Frederik Strauss in 1776, na die dood van sy eerste vrou Sara van Dyk in ongeveer 1774. Sara was die dogter van Sybrand van Dijk en Sara de Klerk. Ek vermoed dat J.H. van Dyk (opsteller van die 1975-register) se notas deurmekaar geraak het m.b.t. hierdie gesin. | Lubbe, Martha Margaretha (I6404)
|
2521 | Martha Margaretha Lubbe was nooit met Sybrand van Dyk getroud nie. Hulle het ook nooit 'n verhouding gehad nie. Hierdie bewering (xxxx 1778) is verkeerd genoteer in die 1975-Geslagregister (p51) en daarna net so oorgeneem in die 1989 SAG. In feite was Sybrand en Sara de Klerk getroud tot haar dood êrens tussen 1785 (toe hulle gesamentlik 'n testament opgestel het) en 1801 (in Sybrand se boedelinventaris word genoem dat Sara reeds gesterf het). Martha Margaretha Lubbe was wel getroud met David Frederik Strauss in 1776, na die dood van sy eerste vrou Sara van Dyk in ongeveer 1774. Sara was die dogter van Sybrand van Dijk en Sara de Klerk. Ek vermoed dat J.H. van Dyk (opsteller van die 1975-register) se notas deurmekaar geraak het m.b.t. hierdie gesin. | van Dyk, Sybrand (I562)
|
2522 | Marthinusrust | Els, Marthinus Johannes (I374)
|
2523 | Martina Stephina Petrosina Christina geb. 23 Jan. 1874 O: Hendrik Stephanus Smit Elizabetha Catharina Johanna Buitendag Get: Jacobus Cornelis Christoffel Buitendag Martina Stephina P. C. Venter Cornelis Sutherland Anna Catharina v.d. Merwe | Smith, Marthina Stephina Petrosina Christina (I4078)
|
2524 | Matjiesfontein | Burger, Hester Johanna (I11180)
|
2525 | Matthee, Dirkie C F Born: 16 Jun 1885 Died: 29 Jun 1968 Buried: Main Cemetery - Headstones and Register, Napier, District Bredasdorp, Western Cape, RSA Note: Dirkie C F Matthee. Married name: van Dyk. Moeder . Blok B volwassenes; Graf Bl3v | Matthee, Dirkje Cornelia Francina (I646)
|
2526 | Matthys Johannes van Dyk sê: Die persone op die foto is soos volg. Die twee aan die butiekant is my ouers Mathinus Johannes en dan my moeder Wilhelmina Sophia. Die twee langs hulle is my een broer Zacharias Lodewicus en aan die ander kant sy vrou Catharina Maria. Die twee staande (was hulle huweliks foto) is my suster Wilhelmina Sophia en Daniel Jacobus Scheepers. Die sittende was my oupa aan vaders Kant Sybrand en Anna. | Familie F3756
|
2527 | Matthys Johannes van Dyk sê: Die persone op die foto is soos volg. Die twee aan die butiekant is my ouers Mathinus Johannes en dan my moeder Wilhelmina Sophia. Die twee langs hulle is my een broer Zacharias Lodewicus en aan die ander kant sy vrou Catharina Maria. Die twee staande (was hulle huweliks foto) is my suster Wilhelmina Sophia en Daniel Jacobus Scheepers. Die sittende was my oupa aan vaders Kant Sybrand en Anna. | van Dyk, Zacharias Lodewikus (I9145)
|
2528 | Matthys Johannes van Dyk sê: Die persone op die foto is soos volg. Die twee aan die butiekant is my ouers Mathinus Johannes en dan my moeder Wilhelmina Sophia. Die twee langs hulle is my een broer Zacharias Lodewicus en aan die ander kant sy vrou Catharina Maria. Die twee staande (was hulle huweliks foto) is my suster Wilhelmina Sophia en Daniel Jacobus Scheepers. Die sittende was my oupa aan vaders Kant Sybrand en Anna. | Pretorius, Wilhelmina Sophia (I8351)
|
2529 | Matthys Johannes van Dyk sê: Die persone op die foto is soos volg. Die twee aan die butiekant is my ouers Mathinus Johannes en dan my moeder Wilhelmina Sophia. Die twee langs hulle is my een broer Zacharias Lodewicus en aan die ander kant sy vrou Catharina Maria. Die twee staande (was hulle huweliks foto) is my suster Wilhelmina Sophia en Daniel Jacobus Scheepers. Die sittende was my oupa aan vaders Kant Sybrand en Anna. | van Dyk, Marthinus Johannes (I8350)
|
2530 | Matthys Johannes van Dyk sê: Die persone op die foto is soos volg. Die twee aan die butiekant is my ouers Mathinus Johannes en dan my moeder Wilhelmina Sophia. Die twee langs hulle is my een broer Zacharias Lodewicus en aan die ander kant sy vrou Catharina Maria. Die twee staande (was hulle huweliks foto) is my suster Wilhelmina Sophia en Daniel Jacobus Scheepers. Die sittende was my oupa aan vaders Kant Sybrand en Anna. | van den Berg, Anna Maria (I219)
|
2531 | Matthys Johannes van Dyk sê: Die persone op die foto is soos volg. Die twee aan die butiekant is my ouers Mathinus Johannes en dan my moeder Wilhelmina Sophia. Die twee langs hulle is my een broer Zacharias Lodewicus en aan die ander kant sy vrou Catharina Maria. Die twee staande (was hulle huweliks foto) is my suster Wilhelmina Sophia en Daniel Jacobus Scheepers. Die sittende was my oupa aan vaders Kant Sybrand en Anna. | van Dyk, Sybrand (I217)
|
2532 | Matthys Johannes van Dyk sê: Die persone op die foto is soos volg. Die twee aan die butiekant is my ouers Mathinus Johannes en dan my moeder Wilhetmina Sophia. Die twee langs hulle is my een broer Zacharias Lodewicus en aan die ander kant sy vrou Catharina Maria. Die twee staande (was hulle huweliks foto) is my suster Wilhelmin Sophia en Danial Jacobus Scheepers. Die sittende was my oupa aan vaders Kant Sybrand en Anna | van Wyk, Catharina Maria (I9146)
|
2533 | Measuring 28 Square Roods 139 Square Feet. Deed of Transfer no. 13645 dated 08.10.1945 | van Dyk, William Arthur (I12087)
|
2534 | Medical doctor | Booysen, Dr. Frederik Jacobus Zacharias (I20099)
|
2535 | Medical notes | van Dyk, Prof. Toets Persoon III (I11894)
|
2536 | Meester se boedelnr.: 1874/61 | de Wet, Nicolaas Johannes (I4693)
|
2537 | Meintjies, Cornelia Jacoba Born: 4 Sep 1954 Died: 9 Jun 2004 Buried: Main Cemetery, Memel, District Vrede, Free State, RSA Note: Cornelia Jacoba Meintjies. Married name: van Dyk | Meintjes, Cornelia Jacoba (I10593)
|
2538 | Melksrivier | Botha, Johannes Christoffel (I3625)
|
2539 | Meningococcal septicaemia is an acute (sudden onset) infection of the bloodstream and subsequent vasculitis (inflammation of the blood vessels) with the bacteria Neisseria meningitidis. Neisseria meningitidis frequently lives in the upper respiratory tract with no evidence of illness. Some event is thought to trigger the onset of aggressive behavior of the organism and sporadic cases of meningococcemia and meningococcal meningitis appear. (myvmc.com) Meningococcal meningitis is a bacterial form of meningitis, a serious infection of the meninges that affects the brain membrane and spinal cord. It can cause severe brain damage and is fatal in 50% of cases if untreated. (www.who.int) | van Dyk, Wilhelmina Gertruida (I12136)
|
2540 | Mental Hospital | van Dyk, William David (I14692)
|
2541 | met dank aan Dirk Laurie wat die Lutherse rekords op FamilySearch uitgewys het. | Familie F2524
|
2542 | Met dank aan Mike Ducray wat die volgende uitgewys het: (Nota aan einde van dokument) "Verthoont ten weeskamer aan Cabo de Goede Hoop 7 Maij 1761" | van Dyk, Burgert (I570)
|
2543 | Met dank aan Mike Ducray wat die volgende uitgewys het: (Nota aan einde van dokument) "Verthoont ten weeskamer aan Cabo de Goede Hoop 7 Maij 1761" | Visser, Maria (I572)
|
2544 | Met doop van hul dogter | van Dyk, Neeltje Anna Catharina (I9830)
|
2545 | Met haar afsterwe in Jan 1917 was sy 61. Tensy sy in Januarie gebore is, beteken dit 'n geboortejaar van 1955. Die Britse Konsentrasiekampdatabasis se rekords verwys na haar as 47 jaar oud in Oktober 1901 én November 1902. | du Plessis, Hester Hendrina (I980)
|
2546 | Met sy afsterwe was sy vrou nog swanger met hul jongste kind. Met hul dogter se geboore 'n maand later, het sy haar pa se volle name ontvang, dog sy 'n dogter was. - met dank aan Gawie van Dyk. | van Dyk, Jurgen Johannes Human (I1073)
|
2547 | Met sy aftrede was hy Hoof Administratiewe Beampte in die Afdeling Telefoondienste in Durban | Brummelkamp, Herman (I19905)
|
2548 | Met sy troue | van Dyk, Jan Andries Sr. (I3295)
|
2549 | Met Volkspele span na Europa. | Uys, Nicolaas Johannes (I999)
|
2550 | Meyer, Anna Johanna Christina Dorothea Magdalena Born: 10 Apr 1932 Died: Buried: Main Cemetery - Register and headstones, Sundra, District Delmas, Mpumalanga, RSA Note: Anna Johanna Christina Dorothea Magdalena Meyer Married to: Stephanus Martinus van Dyk. Block O. Reserved | Meyer, Anna Johanna Christina Dorothea Magdalena (I8766)
|