Notes


Matches 2,551 to 2,600 of 9,118

      «Prev «1 ... 48 49 50 51 52 53 54 55 56 ... 183» Next»

 #   Notes   Linked to 
2551 Moolmansrust van Dyk, Elsje Johanna (I14152)
 
2552 Moontlik Christy Johan DE SMIDT *23.12.1923, oorlede Mei 1979 (GenDB) de Smidt, C. J. (I8626)
 
2553 Moontlik dat hy i2037 is en dat dié se geboorte datum van 6 Oct 1906 volgens SAF 08 verkeerd is. Doop inskrywing is soek. van Dyk, Coenraad Johannes (I4455)
 
2554 Moontlik die persoon: (met dank aan Sean Fraser vir die verwysing)
Jacob Leonard Rorich See SAG Rorich
b5 Jacob Leonard * 27.12.1812 ~Lutherse Kerk 24.1.1813 x Kaapstad 14.6.1835 Cornelia Hermina Berendina KANNEMEYER * 7.2.1816 ~ Kaapstad 25.2.1816 d.v. Johan Frederik Kannemeyer en Jacoba Francina Arnold 
Rorich, Jacob Leewner (I18933)
 
2555 Moontlik gedoop op Fraserburg, Kaap Bergh, Elizabeth Susanna Jacoba (I5320)
 
2556 Moontlik getroud met Murray/Knox van Dyk, Sarah Elizabeth (I20385)
 
2557 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Living (I23378)
 
2558 Moontlik i8716 van Dyk, Stephanus Johannes (I11529)
 
2559 Moontlik kleinseun van Nicolaas Willem VAN DYK (c1866-1941), maar bewyse ontbreek. van Dyk, Nicolaas Willem (I10447)
 
2560 Moontlik Louis Bradley Page *06.08.1954 Page (I12341)
 
2561 Moontlik Maseti leêr 3345/1960 Kaapstad (oorlede 3 Aug 1960) Perold, Johannes Jacobus (I10523)
 
2562 Moontlik n kleindogter van Maria Magdalena Isabella VAN NIEKERK van Niekerk, Maria Magdalena Isabella (I9650)
 
2563 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Living (I24595)
 
2564 Moontlik SAG 07 bl.525 (pdf bl.) - d5 Roeland Pieter (sy vader was Izak) Perold, Roeland Pieter (I11797)
 
2565 Moontlik Susanna Magdalena in dié familie van Dyk, Susanna Magdalena (I9621)
 
2566 Moontlik sy Siviele Sterfte
https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:939Z-5QY8-6 
Swart, Pieter Hendrikus Johannes (I21164)
 
2567 Moontlik sy vader se SK

https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSQF-D9RK-W 
Pruis, Edward Francis (Francois) (I5582)
 
2568 moontlik te Germiston, Transvaal Nortjé, Johanna Scharlotta (I18644)
 
2569 Moontlik Wessel Johannes gebore 1986 van Dyk, Wessel (I15120)
 
2570 Moontlike doop inkrywing. van Dyk, Andries Nicolaas (I200)
 
2571 Moontlike familie
DEPOT: KAB (MOOC) REFERENCE 4417/55
DESCRIPTION: WASSERMAN, CHARLOTTE. ESTATE PAPERS.
STARTING: 1955 
Gerber, Helena Charlotta (I21526)
 
2572 Moontlike graf:
van Dyck, H
Born:
Died:
Buried: Main Cemetery - Register, Vanderbijlpark, District Vanderbijlpark, Gauteng, RSA
Note: H van Dyck. Female. Zone: Adult Aesthetical; Grave no: EV 01998. Receipt no.F7630. Zone: ; Entry
2044; Page: 
van Dyk, Helena Aletta (I7193)
 
2573 Moontlike Siviele Sterfte:
https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:33SQ-G5F8-B4P 
Bergh, Oloff Marthinus (I28849)
 
2574 Moontlike vader se boedel:
https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CS92-ZWG9-J

Moontlike moeder se boedel:
https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-C91C-HS88-S

Hulle het 'n dogter Catharina Louisa gehad, oorlede tussen die dood van haar ouers gedurende 1932-1966. Volgens haar vader se SK was sy getroud, maar geen van word gegee nie. Sy verskyn nie op die moeder se SK nie. 
Hoffman, Louisa Catarina (I11903)
 
2575 Mosselbaai van Dyk, Floris Albertus (I6835)
 
2576 Motheo Taljaard, Jacob Dirk (I19177)
 
2577 Motor ongeluk terwys sy haar kind skool toe gevat het. Redelinghuys, Sarah Michéle (I16165)
 
2578 Mr. J. Uys, Droogemelkbosch Groenewald, Johanna Margaretha Wilhelmina (I2242)
 
2579 Munisipale begraafplaas de Kock, Martha Helena de Villiers (I1079)
 
2580 Munisipale begraafplaas van Dyk, David Alexander "kleurling" (I14731)
 
2581 N.G. Kerk van Dyk, Jacobus Alexander (I3249)
 
2582 N: 142
Het kind
Barend Johannis Hendrik
Geboren
den 3 April 1843
Gedoop
den 30 Julij 1843
achter Sneeuwberg
Vader David Frederik van der Merwe
Moeder Zacharia Catharina van Dijk
Getuigen Frederik Philippus van der Merwe, Maria van Dijk 
van der Merwe, Barend Johannes Hendrik (I20463)
 
2583 Na Anna Greeff se dood is haar boedel geïnventariseer. Sien die bron vir die volledige inventaris.

Die inventaris verwys onder meer na 'n plaas genaamd Leeuwenhok geleë aan die Paerdebergh, asook 50 beeste en 600 skape. 
van Dyk, Burgert Pietersz SV-Prog 2 (I565)
 
2584 Na Anna Greeff se dood is haar boedel geïnventariseer. Sien die bron vir die volledige inventaris.

Die inventaris verwys onder meer na 'n plaas genaamd Leeuwenhok geleë aan die Paerdebergh, asook 50 beeste en 600 skape. 
Greeff, Anna (I1017)
 
2585 Na die afsterwe van haar Ma, in 1897, is die drie-jarige Anna Maria in die sorg van haar oupa William Warden geplaas. Sy het daarna baie min kontak met haar pa gehad. Sy sou wel baie jare later kontak met twee van haar halfbroers hê. de la Rey, Jacobus Herklaas (I1602)
 
2586 Na die afsterwe van haar Ma, in 1897, is die drie-jarige Anna Maria in die sorg van haar oupa William Warden geplaas. Sy het daarna baie min kontak met haar pa gehad. Sy sou wel baie jare later kontak met twee van haar halfbroers hê. Jacobs, Anna Maria (I30414)
 
2587 Na die afsterwe van haar Ma, in 1897, is die drie-jarige Anna Maria in die sorg van haar oupa William Warden geplaas. Sy het daarna baie min kontak met haar pa gehad. Sy sou wel baie jare later kontak met twee van haar halfbroers hê. Warden, William Gustavus Douglas (I30413)
 
2588 Na die afsterwe van haar Ma, in 1897, is die drie-jarige Anna Maria in die sorg van haar oupa William Warden geplaas. Sy het daarna baie min kontak met haar pa gehad. Sy sou wel baie jare later kontak met twee van haar halfbroers hê. de la Rey, Anna Maria (I30415)
 
2589 Na die dood van haar man Michiel Burgert VAN DYK, trou sy met haar stiefseun Hendrik Christoffel VAN DYK. le Roux, Elizabeth Helena (I11056)
 
2590 Na die Sterreschans skipbreuk gely het, het Cornelis siek geword. Hy betreur dat hy nou sonder werk en in armoede gelaat is. Hy versoek die Kompanjie om hom weer in diens te neem, met die rang "Kaptein ter See".

Dit wil lyk asof die Raad hom tegemoetgekom het. 
van Dijk, Cornelis (I14322)
 
2591 Na die uittrede van A.J. Wagener, die eerste vaste predikant op Velddrift, is hy opgevolg deur Ds. Dirk C. van Dyk. van Dyk, Ds. Dirk Cornelius (I4423)
 
2592 Na hy hom (op 81-jarige ouderdom) aan die Engelse oorgegee het, is hy op 28 Mei 1901 na die Middelburgse konsentrasiekamp geneem. Daar het hy in tent nr. I 1056 gebly - vreemd genoeg geen rekord van ander gevangenes wat in dieselfde tent gebly het nie.

Hy het die kamp op 1 Aug 1902 verlaat. Sy vrou het reeds in Oktober 1901 in die kamp gesterf.
 
van Dyk, Barend Jacobus Hendrik (I1630)
 
2593 Na Joost se dood is sy boedel deur sy broer geïnventariseer. Die inhoud gee 'n interessante kykie op die gesin se daaglikse lewe.

Ten tye van sy dood het hy onder andere gehad:
1 Hoogduyts Gebedeboekje

1 slaaf: Anthony van Madagascar

1 paard
32 beeste
1 kalwers

1 snaphaan

Sien die bygevoegde PDF vir die hele boedelinventaris. 
van Dyk, Burgert Pietersz SV-Prog 2 (I565)
 
2594 Na Joost se dood is sy boedel deur sy broer geïnventariseer. Die inhoud gee 'n interessante kykie op die gesin se daaglikse lewe.

Ten tye van sy dood het hy onder andere gehad:
1 Hoogduyts Gebedeboekje

1 slaaf: Anthony van Madagascar

1 paard
32 beeste
1 kalwers

1 snaphaan

Sien die bygevoegde PDF vir die hele boedelinventaris. 
van Dyk, Joost Pietersz SV-Prog 1 (I535)
 
2595 Na Matthijs Greef se dood is sy boedel geïnventariseer. Die vyf kinders van Anna Greeff en Burgert Pietersz van Dijk verskyn as erfgename.

Sien die bron vir die volledige inventaris. 
van Dyk, Burgert Pietersz SV-Prog 2 (I565)
 
2596 Na Matthijs Greef se dood is sy boedel geïnventariseer. Die vyf kinders van Anna Greeff en Burgert Pietersz van Dijk verskyn as erfgename.

Sien die bron vir die volledige inventaris. 
Greeff, Anna (I1017)
 
2597 Na Matthijs Greef se dood is sy boedel geïnventariseer. Die vyf kinders van Anna Greeff en Burgert Pietersz van Dijk verskyn as erfgename.

Sien die bron vir die volledige inventaris. 
van Dyk, Adam (I833)
 
2598 Na Matthijs Greef se dood is sy boedel geïnventariseer. Die vyf kinders van Anna Greeff en Burgert Pietersz van Dijk verskyn as erfgename.

Sien die bron vir die volledige inventaris. 
van Dyk, Burgert (I1018)
 
2599 Na Matthijs Greef se dood is sy boedel geïnventariseer. Die vyf kinders van Anna Greeff en Burgert Pietersz van Dijk verskyn as erfgename.

Sien die bron vir die volledige inventaris. 
van Dyk, Susanna (I1245)
 
2600 Na Matthijs Greef se dood is sy boedel geïnventariseer. Die vyf kinders van Anna Greeff en Burgert Pietersz van Dijk verskyn as erfgename.

Sien die bron vir die volledige inventaris. 
van Dyk, Tobias (I1246)
 

      «Prev «1 ... 48 49 50 51 52 53 54 55 56 ... 183» Next»