Notas


Stamboom:  

Resultate 2,601 tot 2,650 van 9,203

      «Vorige «1 ... 49 50 51 52 53 54 55 56 57 ... 185» Volgende»

 #   Notas   Geskakel aan 
2601 Moontlike vader se boedel:
https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CS92-ZWG9-J

Moontlike moeder se boedel:
https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-C91C-HS88-S

Hulle het 'n dogter Catharina Louisa gehad, oorlede tussen die dood van haar ouers gedurende 1932-1966. Volgens haar vader se SK was sy getroud, maar geen van word gegee nie. Sy verskyn nie op die moeder se SK nie. 
Hoffman, Louisa Catarina (I11903)
 
2602 Mosselbaai van Dyk, Floris Albertus (I6835)
 
2603 Motheo Taljaard, Jacob Dirk (I19177)
 
2604 Motor ongeluk terwys sy haar kind skool toe gevat het. Redelinghuys, Sarah Michéle (I16165)
 
2605 Mr. J. Uys, Droogemelkbosch Groenewald, Johanna Margaretha Wilhelmina (I2242)
 
2606 Munisipale begraafplaas van Dyk, David Alexander "kleurling" (I14731)
 
2607 Munisipale begraafplaas de Kock, Martha Helena de Villiers (I1079)
 
2608 N: 142
Het kind
Barend Johannis Hendrik
Geboren
den 3 April 1843
Gedoop
den 30 Julij 1843
achter Sneeuwberg
Vader David Frederik van der Merwe
Moeder Zacharia Catharina van Dijk
Getuigen Frederik Philippus van der Merwe, Maria van Dijk 
van der Merwe, Barend Johannes Hendrik (I20463)
 
2609 N.G. Kerk van Dyk, Jacobus Alexander (I3249)
 
2610 Na Anna Greeff se dood is haar boedel geïnventariseer. Sien die bron vir die volledige inventaris.

Die inventaris verwys onder meer na 'n plaas genaamd Leeuwenhok geleë aan die Paerdebergh, asook 50 beeste en 600 skape. 
Greeff, Anna (I1017)
 
2611 Na Anna Greeff se dood is haar boedel geïnventariseer. Sien die bron vir die volledige inventaris.

Die inventaris verwys onder meer na 'n plaas genaamd Leeuwenhok geleë aan die Paerdebergh, asook 50 beeste en 600 skape. 
van Dyk, Burgert Pietersz SV-Prog 2 (I565)
 
2612 Na die afsterwe van haar Ma, in 1897, is die drie-jarige Anna Maria in die sorg van haar oupa William Warden geplaas. Sy het daarna baie min kontak met haar pa gehad. Sy sou wel baie jare later kontak met twee van haar halfbroers hê. de la Rey, Anna Maria (I30415)
 
2613 Na die afsterwe van haar Ma, in 1897, is die drie-jarige Anna Maria in die sorg van haar oupa William Warden geplaas. Sy het daarna baie min kontak met haar pa gehad. Sy sou wel baie jare later kontak met twee van haar halfbroers hê. Warden, William Gustavus Douglas (I30413)
 
2614 Na die afsterwe van haar Ma, in 1897, is die drie-jarige Anna Maria in die sorg van haar oupa William Warden geplaas. Sy het daarna baie min kontak met haar pa gehad. Sy sou wel baie jare later kontak met twee van haar halfbroers hê. Jacobs, Anna Maria (I30414)
 
2615 Na die afsterwe van haar Ma, in 1897, is die drie-jarige Anna Maria in die sorg van haar oupa William Warden geplaas. Sy het daarna baie min kontak met haar pa gehad. Sy sou wel baie jare later kontak met twee van haar halfbroers hê. de la Rey, Jacobus Herklaas (I1602)
 
2616 Na die dood van haar man Michiel Burgert VAN DYK, trou sy met haar stiefseun Hendrik Christoffel VAN DYK. le Roux, Elizabeth Helena (I11056)
 
2617 Na die Sterreschans skipbreuk gely het, het Cornelis siek geword. Hy betreur dat hy nou sonder werk en in armoede gelaat is. Hy versoek die Kompanjie om hom weer in diens te neem, met die rang "Kaptein ter See".

Dit wil lyk asof die Raad hom tegemoetgekom het. 
van Dijk, Cornelis (I14322)
 
2618 Na die uittrede van A.J. Wagener, die eerste vaste predikant op Velddrift, is hy opgevolg deur Ds. Dirk C. van Dyk. van Dyk, Ds. Dirk Cornelius (I4423)
 
2619 Na hy hom (op 81-jarige ouderdom) aan die Engelse oorgegee het, is hy op 28 Mei 1901 na die Middelburgse konsentrasiekamp geneem. Daar het hy in tent nr. I 1056 gebly - vreemd genoeg geen rekord van ander gevangenes wat in dieselfde tent gebly het nie.

Hy het die kamp op 1 Aug 1902 verlaat. Sy vrou het reeds in Oktober 1901 in die kamp gesterf.
 
van Dyk, Barend Jacobus Hendrik (I1630)
 
2620 Na Joost se dood is sy boedel deur sy broer geïnventariseer. Die inhoud gee 'n interessante kykie op die gesin se daaglikse lewe.

Ten tye van sy dood het hy onder andere gehad:
1 Hoogduyts Gebedeboekje

1 slaaf: Anthony van Madagascar

1 paard
32 beeste
1 kalwers

1 snaphaan

Sien die bygevoegde PDF vir die hele boedelinventaris. 
van Dyk, Joost Pietersz SV-Prog 1 (I535)
 
2621 Na Joost se dood is sy boedel deur sy broer geïnventariseer. Die inhoud gee 'n interessante kykie op die gesin se daaglikse lewe.

Ten tye van sy dood het hy onder andere gehad:
1 Hoogduyts Gebedeboekje

1 slaaf: Anthony van Madagascar

1 paard
32 beeste
1 kalwers

1 snaphaan

Sien die bygevoegde PDF vir die hele boedelinventaris. 
van Dyk, Burgert Pietersz SV-Prog 2 (I565)
 
2622 Na Matthijs Greef se dood is sy boedel geïnventariseer. Die vyf kinders van Anna Greeff en Burgert Pietersz van Dijk verskyn as erfgename.

Sien die bron vir die volledige inventaris. 
Greeff, Matthias SV-Prog (I2583)
 
2623 Na Matthijs Greef se dood is sy boedel geïnventariseer. Die vyf kinders van Anna Greeff en Burgert Pietersz van Dijk verskyn as erfgename.

Sien die bron vir die volledige inventaris. 
van Dyk, Matthys (I1414)
 
2624 Na Matthijs Greef se dood is sy boedel geïnventariseer. Die vyf kinders van Anna Greeff en Burgert Pietersz van Dijk verskyn as erfgename.

Sien die bron vir die volledige inventaris. 
van Dyk, Tobias (I1246)
 
2625 Na Matthijs Greef se dood is sy boedel geïnventariseer. Die vyf kinders van Anna Greeff en Burgert Pietersz van Dijk verskyn as erfgename.

Sien die bron vir die volledige inventaris. 
van Dyk, Susanna (I1245)
 
2626 Na Matthijs Greef se dood is sy boedel geïnventariseer. Die vyf kinders van Anna Greeff en Burgert Pietersz van Dijk verskyn as erfgename.

Sien die bron vir die volledige inventaris. 
van Dyk, Burgert (I1018)
 
2627 Na Matthijs Greef se dood is sy boedel geïnventariseer. Die vyf kinders van Anna Greeff en Burgert Pietersz van Dijk verskyn as erfgename.

Sien die bron vir die volledige inventaris. 
van Dyk, Adam (I833)
 
2628 Na Matthijs Greef se dood is sy boedel geïnventariseer. Die vyf kinders van Anna Greeff en Burgert Pietersz van Dijk verskyn as erfgename.

Sien die bron vir die volledige inventaris. 
Greeff, Anna (I1017)
 
2629 Na Matthijs Greef se dood is sy boedel geïnventariseer. Die vyf kinders van Anna Greeff en Burgert Pietersz van Dijk verskyn as erfgename.

Sien die bron vir die volledige inventaris. 
van Dyk, Burgert Pietersz SV-Prog 2 (I565)
 
2630 na Oos-Londen van Dyk, Edward Charles (I5740)
 
2631 na Oos-Londen Cruywagen, Maria Magdalena Elizabeth (I11145)
 
2632 Na standard 8 het sy gaan verpleeg. van Dyk, Anna (I20)
 
2633 Na sy vrylating het hy na sy "plaas", vermoedelik Rietvlei, teruggekeer. van Dyk, Andries Francois (I6614)
 
2634 Naauwpoort Harmse, Maria Adriana (I5322)
 
2635 Naauwpoort Buitendag, Gerrit (I4004)
 
2636 Name: Master Joseph A van Dijk
Born in camp? No
Place of death: Merebank RC
Age died: 11 months 12 days
Died in camp? Yes
Cause of death: measles
Gender: male
Race: white
Marital status: single
Nationality: Transvaal
Registration as child: Yes
Unique ID: 7482

Camp History
Name: Merebank RC

Farm History
Name: Papkuilfontein / Papkuilsfontein / Popkinfontein
District: Standerton 
van Dyk, Joseph Andries Jacobus (een van tweeling) (I7174)
 
2637 Napier Carse, Frederik Petrus (I4280)
 
2638 Napier Franken, Glaudina Magdalena (I1142)
 
2639 Napier de Villiers, Catharina Johanna (I860)
 
2640 Napier volgens SAG 5b:270 Familie F4270
 
2641 Natal Witness 1928 4 October - December
FRIDAY, OCTOBER 5, 1928
ENGAGEMENTS:
VAN DYK-WOOD. \endash The engagement is announced between Margaret Burnett WOOD, elder daughter of Mr. and Mrs. G.B. WOOD, of Kranskop, Natal, and William Abraham VAN DYK, eldest son of Mr. and Mrs. S.J. VAN DYK, of Kokstad, East Griqualand. 4666 
Wood, Margaret Burnett (I14659)
 
2642 Nationale Hospitaal van Dyk, Stephanus Rudolf (I11295)
 
2643 Nationale Hospitaal van Dyk, Joseph Sybrand (I7103)
 
2644 Nationale Hospitaal van Dyk, Johannes Lodewikus (I5706)
 
2645 Naude, M S
Born: 2 Jul 1907
Died: 29 Jun 1993
Buried: Main Cemetery - Headstones and Register, Napier, District Bredasdorp, Western Cape, RSA
Note: M S Naude. Married name: van Dyk. Oorlede op die ouderdom van 86 jaar. Blok B volwassenes;
Graf Ei18. Begrawe 2.7.1993 
Naudé, Maria Susanna (I1052)
 
2646 Naudesrust Pretorius, Jacomina Christina Jacoba (I10157)
 
2647 Navorsingsnota:
Boedellêer is KAB MOOC 1781/60 (nog nie aanlyn nie) 
van Dyk, Richard James (European) (I18342)
 
2648 Navorsingsnota:
Boedellêer KAB MOOC 4072/67
nog nie aanlyn nie. 
van Dyk, Arthur Wilhelm (I12904)
 
2649 Navorsingsnota:
Haar sterfkennis is hier:
https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CS3F-F9NQ-V?i=682&cc=2520237 
van Rooyen, Adriana Wilhelmina Magrietha (I26701)
 
2650 Nederduits Gereformeerde Kerk Familie F760
 

      «Vorige «1 ... 49 50 51 52 53 54 55 56 57 ... 185» Volgende»