Notes


Matches 301 to 350 of 9,118

      «Prev «1 ... 3 4 5 6 7 8 9 10 11 ... 183» Next»

 #   Notes   Linked to 
301 Adres tydens haar seun Petrus Johannes se dood. Uys, Dina Louisa (I2831)
 
302 Adries Ohrigstad van Dyk, Frans Johannes Jnr. (I1628)
 
303 Afgelei van haar Sterfkennis van Dyk, Dorothea Catharina Cornelia (I3631)
 
304 Age at this event:0 Wessels, Johannes Albertus (I1286)
 
305 Age: 84-85 Vermeulen, Hendrik Johannes Hermanus (I1292)
 
306 Age:43-44 Wessels, Johannes Albertus (I1286)
 
307 Agnes gebruik VAN DYCK as haar familie-naam. van Dyk, Agnes Julia Elizabeth (I2237)
 
308 AGS Church Willemse, Anna Christina (I29)
 
309 Alberton-Wes Family: Frances Van Dyk Geyser / Johanna Catharina Bergh (F12938)
 
310 Albertus Barend
Geboren 30sten Junij 1827
Paardenberg
Oud.
Gideon van Dijk
Johanna Hendrika Gildenhuizen
Get.
Albertus Barend Wynand Bester
Belia Frederika Alberta van Dijk
Sofia Catharina Elisabeth Gildenhuys
Hilletje Aletta Smit 
van Dyk, Albertus Barend (I2468)
 
311 Albertus Barend Johannes
Geb: 22 Juny 1849
Ged: 11 November 1849

Gidion vanDyk
Johanna Hendrika Maria Gildenhuis
Albertus Barend Gildenhuis
Helena Jacoba Johanna van Schalkwyk
Christoffel Johannes Jacobus van Dyk
Huibreg Aletta Jacoba Visser
Willem Johannes van Zyl
Catharina Christina Huisamen 
van Dyk, Albertus Barend Johannes (I3704)
 
312 Alby se tweede huwelik. Family: Karel Wilhelm Hulshof / Magdalena Catharina Greyling (F4740)
 
313 Alby voorheen getroud en geskei. Family: George William van Dyk / Elizabeth Helena Greeff (F3155)
 
314 Aldus 'n rekord van sy afsterwe het hy nege kinders gehad. Tot op hede het ons egter nog slegs 8 kon opspoor. van Dyk, Hermanus Jacobus (I1940)
 
315 Aldus die 1975-Geslagsregister, is Barend Jacobus (Hendrik) van Dyk saam met sy vrou Jacoba Johanna Aletta de Vlamingh in die Middelburg-konsentrasiekamp oorlede. Dit is egter inkorrek. Alhoewel Aletta wél daar gesterf het (op die datum gemeld in die 1975-boek), het haar man op 01.08.1902 die kamp verlaat en het hy eers in 1907 gesterf. (Sien betrokke inskrywings vir meer inligting en bronne.)

Dit is wel vreemd dat hy nie by een van sy kinders gaan woon het nie. Dit wil ook blyk dat hy nie in die familiebegraafplaas op die plaas Ongesien begrawe is nie. 
van Dyk, Barend Jacobus Hendrik (I1630)
 
316 Aldus die bron - Requesten or Memorials (sien bronne) het Cornelis in 1779 in diens van die Kompanjie getreë as hooploper. Die inligting word gegee in 'n verslag van 'n versoek van Cornelis aan die Kompanjie in 1793.

Ek het geen rekord kon vind van 'n Cornelis van Dijk wat in 1779 in diens van die V.O.C. getree het as hooploper nie.

As hy wel in diens was van die VOC, sou dit byna seker vir die Kamer Amsterdam gewees het - al sy ander indiensnemings was by hulle. 
van Dijk, Cornelis (I14322)
 
317 Aldus die rekord, was hy 4 dae lank siek voordat hy gesterf het. van Dyk, Wessel Jurie (I27750)
 
318 Aldus die sensuslys was hy al "voor 76 in Land ". (76 verwys na 1876 en met Land word die Zuid-Afrikaansche Republiek (Transvaal) bedoel.) van Dyk, Frans Johannes (I4568)
 
319 Aldus die skeepsoldyboek is Burgert op:
1720 9 Julij als vrijman aende Caep sonder testament
te maeken, vrouw en kinderen van lastende, overleden.

Maar, hy het wel deeglik 'n testament opgestel, op 11 Jun 1720 (CJ 2651). Die dokument is egter nooit geliasseer/gekopieer na die MOOC-reeks soos alle ander testamente nie. Waarom nie?

En wat van die datum? Aldus Burgert se testament, het hy persoonlik op 3 Desember 1720 voor Hendrik Swellengrebel verskyn om die testament te wysig. Waarskynlik in lewende lywe, wat vraagtekens werp op die datum genoem in die skeepsoldyboek.

Die addendum is moeilik te verstaan en, indien dit 'n omstrede wysiging is, kan dit die raaisel help oplos. 
van Dyk, Burgert Pietersz SV-Prog 2 (I565)
 
320 Aldus H.C.V. Leibbrandt se "Requesten (Memorials)"":
van Dijk, Hendrik of the Cape, Sailor; went to India in 1713 in the Generale Vrede; returned in 1714 in the Nederhove; has a wife and children, asks for burgher papers.

Probleem is, toe die Nederhoven in Jan 1714 vanaf Batavië/Jakarta na die Kaap geseil het, was die die Generale Vrede nog nie daar nie. Laasgenoemde het eers in Maart daar aangekom. Dit moet dus 'n ander skip gewees het, op 'n ander datum 
van Dyk, Hendrik (I571)
 
321 aldus haar Sterfkennis is sy vermoedelik in die distrik van Somerset Oos gebore. van Dyk, Anna Johanna Maria (I1626)
 
322 Aldus her sterfrekord het Augusta Anna Catharina sedert haar geboorte gelei aan 'n probleem met haar hipofise (soms ook genoem die pituïtêre klier): hipopituarisme is wanneer die klier nie genoeg hormone aanmaak nie. Aldus die rekord het dié probleme, gepaard met 'n inflammasie van haar hartspier en griep, gelei tot haar dood. van Dyk, Augusta Anna Catharina (I7728)
 
323 aldus huweliksrekord:
https://www.openarch.nl/show.php?archive=dar&identifier=adc022ab-23a9-4df0-8c77-a5d2a6b25858&lang=en&six=6 
van Dyk, Hanno (I19674)
 
324 Aldus sy dogter se sterfrekord het hulle gewoon te 17 Cecil Road, Norwoord, Johannesburg van Dyk, Johannes Jacobus Marthunis (I2232)
 
325 Aldus sy dogter se sterfrekord is sy daar gebore. van Dyk, Johannes Jacobus Marthunis (I2232)
 
326 Aldus sy een skoonseun wat Helena Jacoba Alida Coetzer se sterfkennis ingevul het. Gesien die 25-jaar verskil tussen die twee gebeurtenisse, is dit nie onwaarskynlik dat die dag en maand verkeerd onthou is nie. van Dyk, Hermanus Jacobus (I1940)
 
327 Alexander Institution van Dyk, Coenraad Johannes Jacobus (I4001)
 
328 Alexander Institution van Dyk, Coenraad Johannes Jacobus (I4001)
 
329 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Living (I25625)
 
330 Alexanderskloof Fourie, Dirk Cornelis Hendrik Lourens (I819)
 
331 Algemene Hospitaal Blignaut, Susara Charlotta (I427)
 
332 Algemene Hospitaal van Dyk, Dirkie Catharina Susanna (I1503)
 
333 Algemene Hospitaal van Dyk, Maria Elizabeth (I1763)
 
334 Algemene Hospitaal van Dyk, Lourens Gildenhuys (I6641)
 
335 Alhoewel Cornelis in November 1793 bevorder is tot "gesaghebber" van die skip "De Ster", is die nie duidelik of hy ooit met die boot geseil het nie. Die laaste togte van die skip is as volg:

Die skip het Nederland op 9 April 1793 verlaat en op 7 Julie 1793 aan die Kaap geland. (Cornelis het op die 18de Julie die Raad gevra om hom weer in diens te neem.)

Op 4 Augustus het die outoriteite die Ster na Delagoabaai gestuur, om te soek na die vermiste skip Demerary. Die Engelse het egter die Ster ingeneem (waarskynlik tydens hierdie tog, alhoewel dit nie uitdruklik vermeld word nie).

Sou Cornelis ten tye hiervan op die skip gewees het? Dit is nie duidelik nie.

http://resources.huygens.knaw.nl/das/detailVoyage/95786
 
van Dijk, Cornelis (I14322)
 
336 Alhoewel Cornelis van plan was om in Junie naar Londen te seil, sien ons uit onderstaande dat hy eers in Julie geseil het.

Essequebo and Demerary Gazette 1805 July 13

List of Vessels Entered and Cleared from the 6th to the 13th July 1805

CLEARED.
8th Schooner Ariel, Capt. Ebenezer Cooley, for St. Thomas.
8th Schooner Harriet, Capt. David Young, for Norfolk.
9th Schooner Bella, Capt. N. N. Vaughan, for St. Croix.
10th Ship Grenada, Capt. James Duke, for London.
10th Ship Sarah, Capt. John M'Clune, for Liverpool.
10th Ship Elbe, Capt. Charles Downie, for Liverpool.
10th Schooner Gingle, Capt. Thomas Funch, for Grenada.
11th Ship Pomona, Capt. John Bienvenu, for London.
11th Ship Admiral Nelson, Capt. Richd. Davidson, for Liverpool.
12th Brig Sarah, Capt. C. Van Dyk, for London.
12th Brig Samuel, Capt. Thomas Little, for Greenock.
12th Sloop Gipsey, Capt. John Stodart, for Greenock. 
van Dijk, Cornelis (I14322)
 
337 Alhoewel die geboortedatums en die name van die ouers verskil, is daar 'n groot waarskynlikheid dat die Aletta Elizabeth wat op 11 Mei 1907 gebore is, dieselfde Aletta Elizabeth is wat met Dirk Pieter van den Berg getroud is en op 2 Junie 1970 gesterf het in Krugersdorp.

Sterfkennisse word nie altyd akkuraat ingevul nie, vergissings met geboortedatums en ouers se name kom baie voor.

Siende dat Aletta Elizabeth haar eerste dogter Maria Johanna genoem het, pas dit by die benoemingspatroon wat in die tyd gevolg is. 
van Dyk, Aletta Elizabeth (I11308)
 
338 Alhoewel die name van Catharina se ouers (sover bekend) nie in enige van die beskikbare dokumentasie verskyn nie, is "Hendrik Verburgh" 'n redelike aanname.

1) Catharina en Joost het hulle tweede seun Hendrik genoem (dit was tradisie vir 'n paartjie om hul tweede seun na die moeder se vader te vernoem).
2) Catharina word is in sommige gevalle, soos die Monsterrol van 1696, met haar noemnaam en patroniem genoteer: Trijntje Hendriks. 
Verburgh, Hendrik (I14719)
 
339 Alhoewel die sensus vooraf geneem was, word die uitreik datum van 1984 gebruik as verwysing punt. Alvorens is daar gevalle waar persone gesterf het nadat hul opname gevat was en hulle gesterf het voor 1984. Source (S242)
 
340 Alhoewel dit lyk of sy sterfdatum 03.11.1919 is op sy SK, is die dokument dateer 15.02.1919, wat dit dus onmoontlik maak. Hy kon gesterf het in 1917 of 1918, laasgenoemde is die waarskynlikste datum. van Dyk, Gert (I23848)
 
341 Alhoewel Fred en Let blykbaar n verhouding gehad het, kom dit voor of hulle nooit getroud was en ook geen kinders gehad het nie.
Fred se naam word wel genoem in die egskeidings dokumente tussen Dennis Harold CLIFTON en Aletta Johanna HUMAN in 1967.
Hulle het ook saam gewoon tydens die 1984 kiesers opname.

Die verbinding tussen die twee word hier gelos om verwarring vorentoe te verhoed, sou iemand dalk navraag doen. 
Family: Freddy van Dyk / Aletta Johanna Human (F12502)
 
342 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Family: Andries Adriaan van Dyk / Living (F7697)
 
343 Alhoewel haar dood in die bevolkingsregister geregistreer staan as 7 Mei 2005, is sy aldus haar kleinseun, Wikus Smit, in 2007 oorlede. van Dyk, Anna Susanna (I15690)
 
344 Alhoewel haar sterfkennis "geen kinderen" aanwys, het hulle wel 'n seun gedoop 1895. Die kind is waarskynlik oorlede voor haar. Coetzer, Anna Maria Jacoba Eksteen (I4121)
 
345 Alhoewel hulle eers in 1843 geskei het, is hulle vanaf 23 Apr 1820 "a mensa" uitmekaar - dus met toestemming van die hof, maar was not steeds wettig getroud. Family: Marthinus Jacobus van Dyk / Helena Catharina Tredoux (F1487)
 
346 Alhoewel hy bekend was as Dirk Cornelius, was hy gedoop Cornelius. van Dyk, Ds. Dirk Cornelius (I4423)
 
347 Alhoewel hy reeds oorlede is, verskyn hy nog op sy seun Harry Stoe se dooprekord, met sy beroep as "mariner". van Dijk, Cornelis (I14322)
 
348 Alhoewel Johannesburg as sy laaste permanente adres gegee word, is die brondokument vir sy vaart van Southampton na New York. Dit is dus waarskynlik dat hy tydelik in Engeland gewoon het.

Catherine en kinders het in 1958 van Southampton na Kaapstad gevaar. 
van Dyk, Dr. Cornelius Godfrey Lodewyk (I12991)
 
349 Alhoewel Johannesburg as sy laaste permanente adres gegee word, is die brondokument vir sy vaart van Southampton na New York. Dit is dus waarskynlik dat hy tydelik in Engeland gewoon het.

Catherine en kinders het in 1958 van Southampton na Kaapstad gevaar. 
van Dyk, Dr. Cornelius Godfrey Lodewyk (I12991)
 
350 Alhoewel Jozef gedoop is as 'n VAN DYK, was sy moeder se man Wessel Jurie VAN DYK reeds oorlede in 1890. van Dyk, Jozef Pieter (oneght) (I6155)
 

      «Prev «1 ... 3 4 5 6 7 8 9 10 11 ... 183» Next»