Notes


Matches 351 to 400 of 9,118

      «Prev «1 ... 4 5 6 7 8 9 10 11 12 ... 183» Next»

 #   Notes   Linked to 
351 Alhoewel ons (nog) nie met sekerheid kan sê presies wanneer Louisa Johanna Maria van Dyk oorlede is nie, weet ons wel dat dit vóór 1937 was: sy verskyn nl. nie saam met haar broers (Sybrand en Lucas) en suster (Anna Cornelia) in haar pa se sterfkennis nie.

Die feit dat daar nog geen rekords van haar teëgekom is as volwassene nie (sterfrekord, lidmaatskapsrekord, huweliksrekord, ens.) dui daarop dat sy waarskynlik oorlede is voor sy volwassenheid bereik het. 
van Dyk, Louisa Johanna Maria (I7350)
 
352 Alhoewel sy 2de naam by sy huwelik in 1867 aangegee word as "Elize of Eliza", sien ons dat hy blykbaar nie kon skryf nie en net sy merk gemaak het by sy huwelik.
Aangesien sy Siviele Sterfte aandui dat hy 'n Amerikaner was, word daar aangeneem dat hy Engels magtig was of ten minste 'n aksent gehad het. Die persoon wat die huwelik voltooi het, het waarskynlik dit verkeerdelik neergeskryf, want by verkeie latere dokumentasie word hy "George Lezar" genoem, alhoewel "Lezar" ook op verskeie maniere geskryf was. 
Miller, George Lezar (I10434)
 
353 Alhoewel sy ouers se name in sy sterfkennis (ingevul deur sy vrou) gegee word as Frans en Magdalena, verskyn sy volle name + geboortedatum (wat ooreenstem) in sy pa (Hendrik van Dyk) se sterfkennis ook. van Dyk, Frans Johannes (I12886)
 
354 Alhoewel Willem gedoop is as Willem Casparus Johannes, het hy al op die ouderdom van 22 jaar by sy eerste huwelik "Willem Johannes Casparus" gebruik.
By verskeie doop geleenthede tussen 1860-1884 het hy willekeurig "Willem Casparus" en ook "Willem Johannes" gebruik.
Hy het geen kinders gehad uit sy eerste huwelik met Johanna Margaretha GROENEWALD nie en eers na haar dood het hy sy eerste kind verwek by Anna Gotlieb Clasina MATTHEE op die ouderdom van 67 jaar en sy laaste kind was gebore toe hy 82 jaar oud was! 
van Dyk, Willem Casparus Johannes (I58)
 
355 Alida Jacoba
3 Sept. [/59]
[5 Dec. /59]

Corn. Joh. Botes
Alida Jac. van Dijk

Jozef van Dijk
Jacoba v Zijl
 
Botes, Alida Jacoba (I21873)
 
356 All Saints Church van Dyk, Bridget Vera (I4819)
 
357 Allotment: Episcopalian
Cemetery no.: 1
Grave#: 18014 A
Depth: 5ft3 Centre
"Gr. in Behr's plot" 
van Dyk, Abraham Hendrik (I7502)
 
358 Allotment: Episcopalian (Inner. Site)
Grave#: 966A
Depth: 3ft7 (Top)
Note: "Gr: in A. van Dyk's pt" 
van Dyk, Daniel (I26847)
 
359 Aloewel die paartjie eers in 1839 getrou het, het Martha twee seuns, Franciscus Hendricus (*1832) en Dolf Johannes (*1834) gedoop op 26 Feb 1837 "byde in onegh"
Jan se sterfkennis dui ook die twee seuns, Frans & Adolph aan.

Martha doop ook later 'n seun Jan (*21-Des-1840) op 7-Feb-1841 te Kaapstad, na haar man se dood op 13-Mei-1840. 
Family: Jan Rohrman / Martha Dorothea Wagenaar (F8915)
 
360 Ancestry.com van Dyk, John James (I4811)
 
361 Ancestry.com van Dyk, Dirk Johannes (I4812)
 
362 Ancestry.com van Dyk, Sarah Magdalena (I4824)
 
363 and also in Alexandria Stadion, Alexander (I4425)
 
364 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Living (I1391)
 
365 Ander bron: Catharina Maria Johanna HARMSE Family: Marthinus Jacobus van Dyk / Daniëlina Catharina Jacoba Opperman (F2065)
 
366 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Living (I3658)
 
367 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Living (I21817)
 
368 Ander bronne: Bloemfontein Briel, Francois Petrus Rudolph (I26587)
 
369 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Living (I14930)
 
370 Andries het in 1972 by sy ouers gebly en in 1984 het hy en sy broer Marthinus by dieselfde adres gebly. van Dyk, Andries Frederik (I14928)
 
371 Andries het tydens sy huwelik by dieselfde adres gebly waar Wilhelmina Dorothea CARSTEN oorlede is 5 maande voor die huwelik, so daar word aangeneem dit was sy moeder. Carsten, Wilhelmina Dorothea (I5980)
 
372 Andries het tydens sy huwelik by dieselfde adres gebly waar Wilhelmina Dorothea CARSTEN oorlede is 5 maande voor die huwelik, so daar word aangeneem dit was sy moeder. van Dyk, Andries Petrus (I4436)
 
373 Andries Schoombie Pretorius van Dyk se koppeling as kind van Frans Johannes van Dyk en Hester Maria Venter moet nog bevestig word.

Die tentatiewe koppeling is gemaak, omdat 'n 19-jarige A.S.P. van Dyk in 1972 op dieselfde adres as Stephan Marthinus van Dyk (15342) gewoon het. Dit beteken dat Stephan Marthinus vermoedelik sy broer is. 
van Dyk, Andries Schoombie Pretorius (I22484)
 
374 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Living (I29948)
 
375 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Living (I29945)
 
376 Anglikaanse Kerk

Doopgetuies:
J.W. Eckardt
Lydia Samelia Snell
Johanna Florence West 
van Dyk, Henriëtta Joey (I7504)
 
377 Anglikaanse Kerk

Doopgetuies:
Louis van der Sandt
Ethel van der Sandt
France Sauls 
van Dyk, Beatrice Louisa (I29940)
 
378 Anglikaanse kerk

Doopgetuies:
Wilhelmina Wagner
Henry Wagner 
van Dyk, Muriël Eva (I15929)
 
379 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Living (I29946)
 
380 Anglikaanse kerk

Doopgetuies:
William J. Schroeder
John Reynolds
Anne E. Abrahams 
van Dyk, Jacobus Peter William (I29937)
 
381 Anglikaanse Kerk Family: William James Franklin / Muriël van Dyk (F2450)
 
382 Anglikaanse kerk Family: Victor Nathaniel Smith / Beatrice Louisa van Dyk (F14052)
 
383 Anglikaanse Kerk (Church of the Province of South Africa) Family: Jacob van Dyk / Florence Elizabeth Cooper (F7067)
 
384 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Living (I23048)
 
385 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Living (I29947)
 
386 Anna Cornelia Sophia Magrieta is vermoedelik dood ná die geboorte van haar suster Louisa Johanna Maria in 1902 en vóór die geboorte van haar gelyknamige suster in 1908. Dit was gewoonte om nuwe kinders te vernoem na enige gestorwe broers of susters. van Dyk, Anna Cornelia Sophia Magrieta (I7344)
 
387 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Living (I20144)
 
388 Anna Maria Margaretha Fredrika Elizabeth
[Wanneer Geboren]
12 Juny [1881]
[Waneer Gedoopt]
[2 October 1881]
Cornelis Johannes Botes
Alida Jacoba van Dyk

Jacobus C. Roodt. Steyl.
Petronella N. Janse van Rensburg
J.J. Marais
Anna M. Marais 
Botes, Anna Maria Margaretha Frederika Elizabeth (I21862)
 
389 Anna se SK wys sy was ongetroud by haar afsterwe. Family: Marthinus Jacobus van Dyk / Anna Maria Endres (F2573)
 
390 Anna was gedurende die oorlogsjare opgegee vir aanneming en het in 'n kinderhuis groot geword. Sy gebruik VAN DYCK as haar familie-naam met haar huwelik. van Dyk, Anna Elizabeth (I2167)
 
391 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Living (I25743)
 
392 Anrie Hoogendorn (FB):
Goeiemiddag. Ek dink daar is 'n fout in die 1975-Geslagsregister... (wel, nóg een...):
In die boek staan dat Tobias Johannes van Dyk (1868-1951) getroud was met Isabella Hester Walters (kinderloos).
In sy Sterfkennis:
https://familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-C916-PQMK?i=522
staan egter dat hy nooit getroud is nie.
Die enigste Isabella Hester Walters wat ek kon vind, is 'n Isabella Hester Bezuidenhout, wat in 1957 getroud was met 'n Johannes Walters.
(SK: https://familysearch.org/ark:/61903/3:1:3QS7-L9JK-LQ86… ).
Dit is in dieselfde distrik (Middelburg), so ek vermoed êrens het 'n fout ingesluip. Miskien dat Jan van Dyk haar as vriendin/meisie gehad en sy na die tyd met haar getroude van aangegee is? 
van Dyk, Tobias Johannes (I4583)
 
393 Anthonij Waagenaar, van Hamburg, jongm: en Helena Siewerts,
van Cabo de Goede Hoop.

Helena was klaarblyk dus teen 1722 van haar kranksinnigheid genees, of haar simptome het sy dusdanig kon wegsteek dat die kerk nie haar huwelik met Anthonij afgekeur het nie. 
Family: Anthonij Wagenaar / Helena Siewers (F1321)
 
394 Anthony Dalby: "Beskrywing: Moeder van Magdalena Catharina Greyling was Catharina Sophia (dalk ook Greyling want sy was 'n niggie van my oupa Benjamin Dirk Arnoldus Greyling) Gebore 17 Desember 1884. Oorlede omtrent Oktober 1946. Hulle het 6 kinders gehad: Hermina Frederik (11 Nov 1904) getroud met Olivier, Johannes Petrus (25 Feb 1906), Magdalena Catharina (28 Des 1908), "Katy" (getroud met Alexander Ronaldson), Rebecca Chrissie (19 Sept 1916) getroud met Hugh Sidney Dalby 19 Sept 1940, en "Lil" wat tweekeer getrou het. Eerste man sterf 1944 in oorlog. Tweede man was L Eglington." Family: Benjamin Dirk Arnoldus Greyling / Catharina Sophia Greyling (F4214)
 
395 Ao 1731
den 3de Junij
Helena
Naem der kinderen:
Helena
der Ouderen:
Arent Olivier ende Helene de Toijt
de doopgetuijgen:
Derk Olivier ende
Beatrix Verweij 
Olivier, Helena (I19784)
 
396 Apostolic van Dyk, Martin (I20167)
 
397 Aprilskraal Mynhardt, Emmarentia Fredrika (I6007)
 
398 Argief-verwysing:
KAB 13359/2015 
Tolken, Hendrik Johannes Wilhelm (I17890)
 
399 Arnoldus Christiaan Vlok van Wyk en sy vrou Helena Cornelia van Dyk se grafstene gee nie hulle korrekte sterfjaar aan nie: om een of ander rede gee dit dit jare 1902 (vir haar) en 1903 (vir hom) aan. Dit is duidelik foutief, aangesien hul kinders eers na die tyd gebore is.

In Stephanus Muller se gefiksionaliseerde biografie "Nagmusiek" (2014), vermeld hy die sterfdatum wat hier verskyn.

Met dank aan Dirk Laurie wat dit uitgewys het. 
van Wyk, Arnoldus Christiaan Vlok (I2944)
 
400 Arnoldus Christiaan Vlok van Wyk en sy vrou Helena Cornelia van Dyk se grafstene gee nie hulle korrekte sterfjaar aan nie: om een of ander rede gee dit dit jare 1902 (vir haar) en 1903 (vir hom) aan. Dit is duidelik foutief, aangesien hul kinders eers na die tyd gebore is.

Met dank aan Dirk Laurie wat dit uitgewys het. 
van Dyk, Helena Cornelia (I4187)
 

      «Prev «1 ... 4 5 6 7 8 9 10 11 12 ... 183» Next»