Notes


Matches 401 to 450 of 9,118

      «Prev «1 ... 5 6 7 8 9 10 11 12 13 ... 183» Next»

 #   Notes   Linked to 
401 ARWYP Hospital Brooks, Ian Sidney (I1604)
 
402 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Living (I9305)
 
403 As volwasse gedoop "onecht" Wessels, Jacobus Johannes (VAN DYK) (I14071)
 
404 Aurora begraafplaas van Dyk, Hermanus Johannes (I3727)
 
405 B MB Ch-graad asook M.Med-graad aan Univ. Pretoria tussen 1955-1965, studeer ook aan Univ. van Ann Arbor , Michigan, VSA en word aangestel as professor en hoof van die Departement Kankerchemoterapie aan Univ Pretoria. Falkson, Prof. Dr. Geoffrey (I2048)
 
406 Baccaleurus in geneeskunde en snykunde, met spesialisering in snykunde van Dyk, Dr. Cornelius Godfrey Lodewyk (I12991)
 
407 Badenhorst, Johanna W C
Born: 22 Oct 1875
Died: 1 Apr 1968
Buried: Old Cemetery, Stanford, District Hermanus, Western Cape, RSA
Note: Johanna W C Badenhorst. Married name: van Dyk. Ry G no.11 
Badenhorst, Johanna Wilhelmina Catharina (I2669)
 
408 BADENHORST-VAN DYK: Hulle doop drie kinders in NG Kerk. Badenhorst, Mattheus Johannes (I13566)
 
409 BADENHORST-VAN DYK: Hulle doop drie kinders in NG Kerk. van Dyk, Johanna Albertina Margaretha (I3338)
 
410 Baie dankie hiervoor André!
Dit het baie aangetroudes en hulle ouers in die VAN DYK register uitgewys en ook datums aangevul. 
Source (S115)
 
411 Baie van die inligting in hierdie profiel is afkomstig van 'n passasierslys (wat ook dien as bron van ander inligting op die bladsy).

Op 'n ander passasierslys waarop Catherine en kinders voorkom, verskyn haar beroep as "Doctor". Alhoewel dit hier moontlik is dat daar na haar man se beroep verwys word (soos byvoorbeeld dikwels op sterfkennisse en ander burokratiese dokumente die geval is), verskyn talle ander vrouens op die lys as "H'wife", wat dit dus waarskynlik maak dat Catherine wél 'n dokter was. Siende dat die Cornelius Godfrey Lodewyk op die 1936-passasierslys 'n sjirurg is, kan dit wees hoe hulle mekaar leer ken het.



-- MERGED NOTE ------------

Baie van die inligting in hierdie profiel is afkomstig van 'n passasierslys (wat ook dien as bron van ander inligting op die bladsy).

Op 'n ander passasierslys waarop Catherine en kinders voorkom, verskyn haar beroep as "Doctor". Alhoewel dit hier moontlik is dat daar na haar man se beroep verwys word (soos byvoorbeeld dikwels op sterfkennisse en ander burokratiese dokumente die geval is), verskyn talle ander vrouens op die lys as "H'wife", wat dit dus waarskynlik maak dat Catherine wél 'n dokter was. Siende dat die Cornelius Godfrey Lodewyk op die 1936-passasierslys 'n sjirurg is, kan dit wees hoe hulle mekaar leer ken het. 
van Dyk, Dr. Cornelius Godfrey Lodewyk (I12991)
 
412 Bakovend Badenhorst, Catharina Elizabeth (I1004)
 
413 Baragwanath Hospital Tandane Friedah (I15371)
 
414 Barend Hendrik
15 Nov., 1871.
[26 Dec., 1871.]

Cornelis Johannes Botes
Alida Jacoba van Dijk

Ockert Almero van Zijl
Johanna Maria Pienaar

 
Botes, Barend Hendrik (I21872)
 
415 Barend Jacobus van Dyk en Hester Elizabeth Oosthuizen het 'n seun genaamd Frederik Jacobus van Dyk, gebore 29 Augustus 1935 en gedoop op 7 Maart 1937 te Pretoria-Noord.

Ons vermoed dit is dieselfde persoon as Frederik Jacobus van Dyk, gebore 20 Augustus 1935, wat later met Anna Gesina van Vuuren getroud is. Dit gebeur dikwels dat geboortedatums verskil na gelang van watter dokument mens nagaan.

Indien ons enige aanduiding kry dat dit egter wel twee verskillende persone was, sal ons die profiele skei. 
van Dyk, Frederik Jacobus (I13260)
 
416 Barend Jacobus van Dyk het twee vrouens gehad: Hester Elizabeth Oosthuizen en Magrietha Sophia Johanna Jansen van Rensburg. Ons het voorlopig H.E. Oosthuizen as die ma van al die kinders, maar dit is ook moontlik dat M.S.J. Jansen van Rensburg die ma van die laaste of twee laaste kinders is (Frans Johannes en Jeremia Josia - afhanklik van laasgenoemde se geboortedatum).

Tot ons egter enige bewyse het, plaas ons al die kinders onder die eerste huwelik. 
van Dyk, Barend Jacobus ii (I1310)
 
417 Barend Jacobus van Dyk het twee vrouens gehad: Hester Elizabeth Oosthuizen en Magrietha Sophia Johanna Jansen van Rensburg. Ons het voorlopig H.E. Oosthuizen as die ma van al die kinders, maar dit is ook moontlik dat M.S.J. Jansen van Rensburg die ma van die laaste of twee laaste kinders is (Frans Johannes en Jeremia Josia - afhanklik van laasgenoemde se geboortedatum).

Tot ons egter enige bewyse het, plaas ons al die kinders onder die eerste huwelik. 
van Dyk, Frans Johannes (I14318)
 
418 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Living (I27525)
 
419 Barend Johannes van Dyk se geboorte is op verskeie amptelike dokumente verskillend ingevul. Die Gendata bron is gekies as die amptelike datum. van Dyk, Barend Johannes (I17805)
 
420 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Living (I13513)
 
421 Bassonskraal van Dyk, Jan Abraham (I3190)
 
422 Beaufort Villa, Main Road van Dyk, Henriëtta Joey (I7504)
 
423 Begraafplaas Inskrywing: 3 Jun 1881 Binneman, Alida Hendrika Jacoba (I9913)
 
424 Begraafplaas nr 3. Grafnr. 79397B
"Gr[ave] in P. van Dyk's Plot "
Die datum is die een wat in die begrafplaas se register verskyn. 
van Dyk, Paul Johannes Hendrik (coloured) (I21702)
 
425 Begrawe langs sy tweede vrou, Martha. van Dyk, Jan Hendrik Stephanus (I3084)
 
426 Behoort moontlik tot die familie. van Dyk, Catharina Elizabeth (I13578)
 
427 Beide Stephanus Marthinus se grafsteen én sy dooprekord gee se geboortedatum as 10 Augustus 1872. 'n Geboorte in 1870, soos deur die S.A.F. beweer word, lyk dus erg onwaarskynlik. van Dyk, Stephanus Marthinus (I7259)
 
428 Bekker, Lukas Cornelius
Born: 25 Sep 1872
Died: 26 May 1934
Buried: Main Cemetery, Boksburg, District Boksburg, Gauteng, RSA
Note: Lukas Cornelius Bekker. Buried with Anna Magrieta (nee van Dyk) van Niekerk. Grave in sector 25 
Bekker, Lucas Cornelius (I7187)
 
429 Belfast Rusoord van Dyk, Wesselina Hendrina (I6985)
 
430 Beriggewer: "Man van oorledene se kleinkind" van Dyk, Geertruyda Margaretha Sophia (I5043)
 
431 Beriggewer: J.J. Arlow van Dyk, Nicolaas Jacobus Johannes (I31460)
 
432 Bernice Samuel Hospitaal van Dyk, Jozef (I10965)
 
433 Beroerte as gevolg van arteriosklerose (aarverkalking) met hoë bloeddruk (algemene swakheid en seniliteit). Thiersen, Hilletje Aletta Johanna (I11347)
 
434 Berouw Jordaan, Pieter Willem (I4201)
 
435 Berouw Jordaan, Pieter Willem (I4201)
 
436 Berouw Jordaan, Frans Jacob (I6272)
 
437 Besig met navorsing:
SAG vol.15:390 verwys na (c3) Martha Johanna WAGENER, wat getroud was met 'n ROHRMANN en VAN DYK, maar daardie Martha se sterftekennis wys dat sy inderdaad getroud was met 'n VAN DER MERWE en later 'n ROUX.
Dieselfde bron verwys ook na 'n suster (c4) Johanna Martha, getroud met 'n VAN DER MERWE.
Die twee susters (c3&c4) is waarskynlik dieselfde persoon en die bron is foutief.

Die Martha waarna verwys word was Martha Dorothea WAGENAAR (TNG ID#:18649), 'n heel ander persoon wat volgens haar huwelike met ROHRMANN en VAN DYK getroud was. 
Wagener, Martha Johanna (I3599)
 
438 Besit ook dele van Kliprug, Melkhout, Rietfontein, Inhoek, Droëmelkboom en Reenensdam. Uys, Dirk Cornelis (I858)
 
439 Bethal en ook Piet Retief de Fortier, Carel Louis SV-PROG (I6289)
 
440 Bevriend met Gen Jan Smuts en skenk aan hom 'n wit perd vir seremonies. Tree af in Brakpan. Uys, Matthys Johannes (I1042)
 
441 Biedouw de Vrye, Eliza Christina Johanna (I3379)
 
442 Biedouw Lubbe, Willem Petrus Burger (I6313)
 
443 Binne NG Kerk Stellenbosch Grové, Anna (I2601)
 
444 Binneman, Alida H J
Born: 3 Jun 1881
Died: 5 Jun 1960
Buried: Old Cemetery, Malmesbury, District Malmesbury, Western Cape, RSA
Note: Alida H J Binneman Married to: Johannes C van Dyk 
Binneman, Alida Hendrika Jacoba (I9913)
 
445 Binneman, Belia Johanna Jacoba
Born: 9 Sep 1895
Died: 25 Aug 1971
Buried: Onderpapegaaiberg Begraafplaas, Stellenbosch, District Stellenbosch, Western Cape, RSA
Note: Belia Johanna Jacoba Binneman. Married name: van Dyk. Van Dyk familiegraf. No 2 va 
Binneman, Belia Johanna Jacoba (I3465)
 
446 Birth date derived from her gravestone. Bester, Sophia Margaretha (I688)
 
447 Bizana Erasmus, Elizabeth Cornelia (I3927)
 
448 Blaauwskop Brink, Willem Visagie (I11074)
 
449 Blanguila van Dyk, Anna Johanna (I6077)
 
450 Blenheim van Dyk, Joseph Sybrand (I4973)
 

      «Prev «1 ... 5 6 7 8 9 10 11 12 13 ... 183» Next»