Resultate 501 tot 550 van 9,203
# | Notas | Geskakel aan |
---|---|---|
501 | Brenthurst Cemetery | Webster, Linden Bradfield (I5516)
|
502 | Brenthurst Cemetery | van Dyk, Catharina Maria Francina Cecilia (I5515)
|
503 | Brits, M W Born: 23 Oct 1895 Died: 30 Jan 1955 Buried: Meyerville Cemetery, Meyerville, District Standerton, Mpumalanga, RSA Note: MW van Dyk; nee Brits. Born 23-10-1895. Died 30-01-1955 | Brits, Maria Wilhelmina (I6777)
|
504 | Broers & susters: f1 Maria Catharina, ~Caledon 1813-03-07, x Napier 1852-10-04 Thomas William FOSTER f2 Hendrik Johannes, ~Caledon, 1815-07-23, x Maria Elizabeth MATTHEE f3 Elizabeth Johanna, ~Caledon c1818, f4 Christoffel Gerhardus, ~Caledon 1821-10-14, f5 Coenraad Johannes, ~Swellendam 1824-01-11, x Elizabeth Magdalena MATTHEE f6 Johannes Lucas, ~Swellendam 1827-02-11, x Martha Johanna FICK f7 Catharina Susanna, ~c1834, x Jacobus Christoffel FICK f8 Johanna Margaretha ~c1837, x Napier 1858-05-10, Willem Casparus Johannes VAN DYK f9 Lucas Jacobus | Groenewald, Johanna Margaretha (I208)
|
505 | Broers, Christiaan Wouter Born: 26 Nov 1864 Died: 21 Mar 1920 Buried: NG Kerk Begraafplaas, Wynberg, District Wynberg, Western Cape, RSA Note: Christiaan Wouter Broers Buried in the same grave as Frans Jacob Broers; Wilhelmina Hendrina (Faure) Broers and Maria Elizabeth (van Dyk) Broers | Broers, Christiaan Wouter (I6205)
|
506 | Ten minste een lewende individu word vermeld in hierdie nota - Besonderhede weerhou. | van Dyk, Berthuel (I9003)
|
507 | Ten minste een lewende individu word vermeld in hierdie nota - Besonderhede weerhou. | Muller, Albertus Johannes (I14525)
|
508 | Bron: GENEALOGIE AS HULPWETENSKAP VAN GESKIEDENIS MET VERWYSING NA DIE BOERETYDPERK IN ANGOLA, 1881 - 1928 (Hans Friedrich Heese - B.A. Stellenbosch) | Familie F8521
|
509 | Bron: GENEALOGIE AS HULPWETENSKAP VAN GESKIEDENIS MET VERWYSING NA DIE BOERETYDPERK IN ANGOLA, 1881 - 1928 (Hans Friedrich Heese - B.A. Stellenbosch) | Familie F6657
|
510 | Ten minste een lewende individu word vermeld in hierdie nota - Besonderhede weerhou. | van Dyk, Jan Engelard (I2069)
|
511 | Ten minste een lewende individu word vermeld in hierdie nota - Besonderhede weerhou. | Swanepoel, Hester Adriana (I3946)
|
512 | Bruintjiesrivier | Heyns, Elsie Maria Dedrieka (I11115)
|
513 | Buitengewoon | van Dyk, Jacobus Nicolaas (I13703)
|
514 | Buitengewoon | van Dyk, Martha Hendrika Magdalena (I1965)
|
515 | Burger de Vader Burger Pieterse van Dijk, d'Moeder Anna Greeff, getuygen, Klaas en Maria Grieta Mag- dalena Greeff, 1 Sept 1709 | van Dyk, Burgert (I1018)
|
516 | Burger het sy oorlede broer se plaas en opstal gekoop. Sien ook hierdie skakel vir 'n kaart waarop die plaas se grense verskyn. Dit is die huidige grense, maar sal nie of nouliks verskil met die oorspronklike grense: https://www.google.com/maps/d/u/0/viewer?mid=1Qe5TDjEejmVLZKWzRBPbODNOVBg3Y-b2&hl=en&ll=-33.30884010060518%2C18.37474805000001&z=10 (Kliek, na die kaart gelaai het, bo-links op die ikoon om die indeks van die kaarte te sien.) | van Dyk, Burgert Pietersz SV-Prog 2 (I565)
|
517 | Burger Wynand van DYk was onder bevel van Veldkornet De Villiers. | van Dyk, Burgert Wynand (I2748)
|
518 | Burgershoop Cemetery | van Dyk, Adam Willem (I550)
|
519 | Ten minste een lewende individu word vermeld in hierdie nota - Besonderhede weerhou. | Familie F6923
|
520 | Burgert Christiaan Burgert van Dijk, en Maria Visscher Christiaan Rasp, en Femmetje Visscher. | van Dyk, Burgert Christiaan (I1019)
|
521 | Burgert en 'n ander vryburger, Paul Heins, het beide omstreeks 1698 grond in die Groene Kloof in leenbruik gekry van Simon van der Stel en sy seun Willem Adriaan. Die grond was nie slegs as weiland vir vee bedoel nie, maar daar was ook verwag dat hulle die grond sal ploeg en gewasse sou aanbou. Hulle moes ook sorg vir die nodige geboue en krale. Henning Huysing het die besit of beheer van die grond in die Groene Kloof oorgeneem en het in April 1701 Burgert en Paul Heins beveel om die gebied te verlaat. As vergoeding is hulle 800 gulde aangebied, maar Burgert het gekant dat hul onkostes reeds 6000 gulde beloop het. Hulle het byna geen voorbereidings vir hul vertrek kon tref nie, met as gevolg dat die vee (wat hulle saam moes neem en waarvoor hulle onderweg nie genoeg weiveld kon kry nie) in groot getalle gevrek of afgedwaal het. Hulle het ook nie tyd gehad om hulle mielies te oes nie en die opbrengs wat dit hulle sou bring het hulle dus ook misgeloop. | van Dyk, Burgert Pietersz SV-Prog 2 (I565)
|
522 | Burgert en Maria Matthysz. was nooit getroud nie, maar die sagteware bied nie 'n opsie om 'n buite-egtelike verhouding as gebeurtenis te skep nie. Hierdie verhouding kom nie voor in die 1975-register nie en is ontdek tydens 'n soektog na die "suster" van die twee broers waarvan die 1975-register melding maak. Hierdie soektog word onder in detail beskryf in die artikel "Joost en Burgert van Dyk: hul koms en lewe aan die Kaap" (sien Geskiedenis, onder). Om dit kortliks te beskryf: Maria Matthysz. was 'n geskeide vrou wat vir Burgert gewerk het as huishoudster in die 1690's. In die tydperk het sy 'n dogter gehad, ook genaamd Maria, wat op 5 September 1694 gedoop is. Maria Matthysz. se gewese man, Johannes Rijckman, is reeds in 1691 oorlede, so hy kon nie die vader gewees het nie. Maria (die dogter) het deur die lewe gegaan as Maria Eal/Eali en het in 1714 met Johannes Bastiaanse getrou. In een dokument wat na haar en haar man verwys, word sy Maria Elij genoem, maar in hul huweliksinskrywing verskyn sy met die van van Dijk. Die waarskynlikste verduideliking is dat Burgert haar biologiese pa was, wat haar erken het en toestemming gegee het om die van Dyk-familienaam te gebruik toe sy volwassenheid bereik het/wou trou het. Maria Matthijsz. is in 1697 oorlede. Burgert het haar boedel geïnventariseer (iets wat gewoonlik deur 'n familielid of vriend van die familie gedoen is). | Familie F1561
|
523 | Burgert en sy broer Joost het aanvanklik nie van Dyk as van gebruik nie, maar slegs hulle patroniem Pieterse, ook geskryf Peterse of Pietersz. Joost het wel vir 'n wyle in die 1690's geëksperimenteer met van IJsberg (wat ook weer op allerhande wyses geskryf is). Dit was eers rond 1699 wat die broers begin het om byvoorbeeld in dooprekords die van van Dijk náás hul patroniem te gebruik. Vermoedelik is dit om hulle as familie te identifiseer en te onderskei van die baie ander, onverwante Pieterse aan die Kaap. Burgert het nie kon skryf nie. Kontrakte is aanvanklik met 'n kruis onderteken, maar later met die letters B P, aanvanklik eers huiwerig en bewerig, maar later meer selfversekerd. Burgert word tradisioneel as die jonger broer beskou, omdat hy ná Joost getrou en kinders gekry het. Dit was egter vóór sy verhouding met Maria Matthijsen (en hul buite-egtelike kind saam) aan die lig gekom het. Ons hou egter die benommering van Burgert as tweede stamvader, ná Joost, aan. | van Dyk, Burgert Pietersz SV-Prog 2 (I565)
|
524 | Burgert het in 1700 in die Opgaafrol verskyn. Alhoewel Burgert in hierdie jaar nog nie getroud was nie, staan op die opgaafrol dat daar twee seuns in sy huishouding is. Burgert het egter geen seuns gehad in 1700 nie. Hy is in 1701 met Johanna Greeff getroud en sy eerste seun, Matthys, is in 1704 getroud. Waarskynlik word hier verwys na Joost se twee seuns - Burgert d'jonge en Hendrik, en dui dit daarop dat Joost en Burgert in dieselfde huis gewoon het. Verder verskyn die volgende op die opgaafrol: drie slawe drie perde 20 beeste 350 skape 1 snaphaan (geweer) 1 pistool 1 degen (swaard) | van Dyk, Burgert Pietersz SV-Prog 2 (I565)
|
525 | Burgert het op 3 Desember 1720 weereens voor die klerk Hendrik Swellengrebel verskyn om sy testament van 11 Junie 1720 ongeldig te verklaar. Hoekom hy dit nie gedoen het nie, is nie duidelik nie. (Transkripsie daarvan is by die inskrywing van 11 Junie 1720.) | van Dyk, Burgert Pietersz SV-Prog 2 (I565)
|
526 | Burgert is NIE die BW van Dyk meubelmaker waarna verwys word in die 1975 vDyk boek nie. Vir meer inligting, lees asseblief "Burgert Wynand van Dyk - Meubelmaker in die 19de eeu" op Tuisbladsy onder Artikels. Dit is nou ook onseker of die foto in die 1975 Van Dyk boek wel hy en sy WESSELS vrou is. | van Dyk, Burgert Wynand (I1944)
|
527 | Burgert Pietersz. v. Dijk, en vrou Anna Greef Mans: 1 Vrouwen: 1 Soonen: 3 Dogters: 1 Knegts: - Slaven: 2 Slavinnen: 1 Slaven jongetjes: - Slaven meijsies: - Paerden: 6 Ossen: 30 Koeijen: 30 Kalven: 20 Vaarsen: 10 Schaapen: 800 Varkens: 3 Wijnstokken: 5000 Leggers wijn: 1 Hoe veel jaer 't land gehad: 12 hoe veel jaer 't land besaeijt: 12 Tarwe gesaeijt: 8 Tarwe gewonnen: 25 Brood en zaad koorn: 25 Rogge gesaaijt: 1 Rogge gewonnen: 0 Brood en zaad koorn: Garst gesaeijt: 1 Garst gewonnen: 8 Zaad kooren: 8 Snaphanen en Carbijns: 1 Houwens en deegens: 1 Pistoolen: 1 | van Dyk, Burgert Pietersz SV-Prog 2 (I565)
|
528 | Burgert se eiendom op den Leeuwenhoek is van 24-26 Februarie 1721 tydens vendusie verkoop. Sien die PDF vir al die transaksies. 'n Aantal word hier onder uitgelig. Burgert van Dijk de jonge: 1 partij teer putsen en smeer potten Burgert van Dijk (moontlik Joost se seun?) 12 jate planken 3 vaten Juffrouw van Dijk 1 ijsere schroef 1 paert 1 bed 1 bed 1 peuluw met 2 kussens 1 peuluw 1 peuluw 5 kussens 2 kussens 2 kussens 1 ledikant [bed se raamwerk] 1 vierkante tafel 1 bennetje, 1 blikke tee bus, 6 vorken, een sout vat en een kommetje 1 tee bak met wat teegoet 1 ijsere pot met een schoorsteen ketting 1 ijsere pot met een schoorsteen ketting 1 mans slaef gen:t Aren 1 mans slaef gen:t Javaen | van Dyk, Burgert Pietersz SV-Prog 2 (I565)
|
529 | Burgert se eiendom op den Leeuwenhoek is van 24-26 Februarie 1721 tydens vendusie verkoop. Sien die PDF vir al die transaksies. 'n Aantal word hier onder uitgelig. Burgert van Dijk de jonge: 1 partij teer putsen en smeer potten Burgert van Dijk (moontlik Joost se seun?) 12 jate planken 3 vaten Juffrouw van Dijk 1 ijsere schroef 1 paert 1 bed 1 bed 1 peuluw met 2 kussens 1 peuluw 1 peuluw 5 kussens 2 kussens 2 kussens 1 ledikant [bed se raamwerk] 1 vierkante tafel 1 bennetje, 1 blikke tee bus, 6 vorken, een sout vat en een kommetje 1 tee bak met wat teegoet 1 ijsere pot met een schoorsteen ketting 1 ijsere pot met een schoorsteen ketting 1 mans slaef gen:t Aren 1 mans slaef gen:t Javaen | du Toit, Helena (I1247)
|
530 | Burgert se eiendom op den Leeuwenhoek is van 24-26 Februarie 1721 tydens vendusie verkoop. Sien die PDF vir al die transaksies. 'n Aantal word hier onder uitgelig. Burgert van Dijk de jonge: 1 partij teer putsen en smeer potten Burgert van Dijk (moontlik Joost se seun?) 12 jate planken 3 vaten Juffrouw van Dijk 1 ijsere schroef 1 paert 1 bed 1 bed 1 peuluw met 2 kussens 1 peuluw 1 peuluw 5 kussens 2 kussens 2 kussens 1 ledikant [bed se raamwerk] 1 vierkante tafel 1 bennetje, 1 blikke tee bus, 6 vorken, een sout vat en een kommetje 1 tee bak met wat teegoet 1 ijsere pot met een schoorsteen ketting 1 ijsere pot met een schoorsteen ketting 1 mans slaef gen:t Aren 1 mans slaef gen:t Javaen | van Dyk, Burgert (I1018)
|
531 | Burgert se sterfte is ietwat van 'n raaisel. Lank het ons sy sterfdatum gehad as 9 Julie 1720, na aanleiding van die inskrywing in die Huis te Silverstein se skeepsoldyboek: 1720. 9 Julij als vrijman aan de Caap sonder testament te maaken, vrouw en kinderen nae latende overleden. Maar tog kan hierdie nie korrek wees nie, want Burgert het op 3 Desember 1720 weereens voor die klerk Hendrik Swellengrebel verskyn om sy testament van 11 Junie 1720 ongeldig te verklaar. Op 11 Desember 1720 is hy reeds oorlede en word sy boedel geïnventariseer. Ek het nog nie 'n ander geval teëgekom waar die boedel só vinnig na 'n persoon se afsterwe geïnventariseer is nie. Dit is moontlik dat Burgert baie siek was en verwag het om enige dag te sterf. Sy handtekening in sy testament is ook uiters bewerig geskryf. Ek kan nie verklaar hoekom hy sy eerste testament ongeldig verklaar het nie. | van Dyk, Burgert Pietersz SV-Prog 2 (I565)
|
532 | Burgert se vorige vrou, Anna Greeff, se inventaris is op die 3de Augustus 1711 opgestel. Ons neem aan dat Burgert ná hierdie datum hertrou het. Dat Burgert en Helena wél getroud was, weet ons uit hul testament, waarin hulle as "egte luijden", d.w.s. 'n getroude paartjie, beskryf. | Familie F454
|
533 | By afsterwe van haar seun Sybrand Cornelis de Frontier | van Dyk, Anna Helena Martha (I6288)
|
534 | By afsterwe was sy 'n COETZEE op GenDatabase | Familie F9723
|
535 | By alby huwelike van haar, werk haar geboorte jaar uit na ca.1897. | van der Walt, Maria Johanna Hendrina (I7244)
|
536 | By die doop van haar kinders ge sy haar name aan as "Anna Dorothea Georgina" | van Dyk, Anna Dorothea Georgina (I4764)
|
537 | By die doop van haar seun Elias Jacobus, was van die doop getuies o.a. 'n Petrus Arnoldus VAN DYK en Catharina Margaretha SWART, wat moontlik haar broer kon gewees het. Sy is moontlik oorlede voor haar ouers en was daarom nie aangedui op hulle sterfkennisse nie. | van Dyk, Maria Johanna (I9919)
|
538 | By die doop van hulle ander kinders in die "Holy Trinity Church" word hulle woonplek as "Hermanuspietersfontein" aangegee. | Miller, George Lezar (I10434)
|
539 | By die huwelik van haar dogter het sy toestemming gegee en het dus nog geleef in 1903. "Johanna MATTHEE - moeder" | Hoffman, Johanna Frederika Paulina (I1029)
|
540 | by die Princess Hospitaal | Dennis, Rosa Christina (I416)
|
541 | By die skakel by die bron (sien onder), kan die hele boedellêer besigtig word. | van Dyk, Christoffel Johannes Rademan (I2198)
|
542 | By doop van sy broer se seun | van Dyk, Michiel Burger Petrus (I541)
|
543 | By geboorte van Wessel Johannes | van Dyk, Jacobus Johannes (I1869)
|
544 | by haar huis op die plaas Doringfontein/Dorenfontein 186, distrik Pretoria | van Dyk, Jacoba Catharina Marthina (I3021)
|
545 | By herberg vir behoeftige kinders, blommerangskikkings en bakster. | Streicher, Gertruida Johanna (I5656)
|
546 | By huwelik word geboorte jaar verkeerdelik gegee as 1921. | Magellan, Sheila Victoria (I17871)
|
547 | By sy 1ste huwelik verklaar hy dat hy in Wellington gebore is, maar hy is in Laingsburg gedoop. | van Dyk, Wessel Gregor Wilhelm (I575)
|
548 | By tye van doop van hulle dogter | van Dyk, Anna Catharina Johanna (I14113)
|
549 | By tye van doop van hulle dogter | Willemse, Mattheus Hermanus Wessels (I14114)
|
550 | Caledon | van Dyk, Andries Nicolaas (I1021)
|