Notes


Matches 551 to 600 of 9,118

      «Prev «1 ... 8 9 10 11 12 13 14 15 16 ... 183» Next»

 #   Notes   Linked to 
551 Caledon NGK begrafnis register Moolman, Petronella Hendrina Cornelia Johanna (I2292)
 
552 Caledon NGK register van Dyk, Magdalena Catharina Francina (I4421)
 
553 Caledon Street Theunis, Jan (I18648)
 
554 Cambridge van Dyk, Matthys Johannes (I302)
 
555 Cambridge Kleynhans, Elizabeth (I3852)
 
556 Cambridge Opperman, Anna Susanna Elsje Petronella (I4118)
 
557 Cambridge van Dyk, Joseph Sybrand (I5057)
 
558 Cambridge van Dyk, Christiaan Jozua (I6019)
 
559 Cambridge van Dyk, Johannes Lodewikus Olivier (I6056)
 
560 Cambridge van Dyk, Petrus Hendrik (I6064)
 
561 Cambridge van Dyk, Petrus Hendrik (I6068)
 
562 Cambridge Visagie, Elizabeth Sarah (I10369)
 
563 Cambridge Cemetery Dicks, Judith Susarah (I9968)
 
564 Campbell, Maryann C
Born: 29 Aug 1860
Died: 21 Jun 1935
Buried: Main Cemetery : Burial Register, Ugie, District Maclear, Eastern Cape, RSA
Note: Maryann C Campbell Married name: van Dyk Grave No A 528. Source: Burial Register 
Campbell, Maryann Cumming (I5737)
 
565 Cape Times 1881 1 January - March
THURSDAY 20th January 1881
DEATH
VAN DYK Abraham Christian on 19 January 1881 at Cape Town 
van Dyk, Abraham Christiaan (I4146)
 
566 Cape Times 1883 2 April - June
MONDAY 11th JUNE 1883
DEATHS
ABEL John Frederick (age 3 years + 2 months + 9 days) (son of R ABEL & E M D ABEL, born VAN DYK) - on 3rd June 1883 at Hopefield 
Abel, Richard SV-PROG 1 (I4429)
 
567 Cape Town Archives Repository, South Africa(Reference no.: MOOC8/45.65)

In the Will of Leonora LORET, the following:
"... Leonora Mariana van Helsdingen child of her late daughter Anna Elisabeth van Helsdingen married with Pieter van Dyk.
...also that of her grand daughter Leonora Maria van Helsdingen married with Pieter van Dyk.
...her aforesaid grand daughter Leonora Maria van Helsdingen married with Pieter van Dyk has been entailed with fidei commis"

Then in SAG vol3 pp445 the following:
Leonora Marianna van Helsdingen x spes. lis. 17.12.1822 Petrus Diederik VAN DYK

On some of their children's DN's Petrus is called "Pieter" as well. 
van Helsdingen, Leonora Mariana (I3589)
 
568 Carcinoma of the lung van Dyk, Mildred Fanny Maria (I20039)
 
569 Carebos Rudolph, Johannes Cornelius Izak (I4970)
 
570 Carl Christian MATHEY se Geni profiel maak aanspraak dat hy die seun van Kaiser Wilhelm I van Duitsland was, maar daar is geen bronne nie. Mathey, Carl Christian (SV-PROG) (I3617)
 
571 Carnarvon Hospitaal van Dyk, John George (I4012)
 
572 Carolina is gedoop as 'n bejaarde persoon en beskryf as "van den Kaap, vrÿgeboren" van Dyk, Carolina Johanna Petronella (v. d. K. vrygeboren) (I9614)
 
573 Carse, Susanna M J
Born: 6 Aug 1894
Died: 24 Oct 1967
Buried: Old Cemetery, Stanford, District Hermanus, Western Cape, RSA
Note: Susanna M J Carse. Married name: van Dyk. Ry M no.6 
Carse, Susanna Maria Johanna (I1077)
 
574 Catharina het hoogs waarskynlik in 1695 aan die Kaap gekom: op 6 Desember 1695 het sy 'n lidmaat van die Kerk geword, ná sy haar "behoorlijcke attestatie" vertoon het (sy kon bewys dat sy lidmaat was van 'n kerk terug in haar vaderland).

Dit is aan die hand hiervan wat 'n Europese herkoms as definitief beskou word.
 
Verburgh, Catharina (I539)
 
575 Catharina Hillegonda
De Vader is Jan Coenraad Waal
De Moeder Catharina Hilegonde van Dyk
getuigen Petrus Johannes du Bois en Catharina Hillegdona Walpot
.... den 30 Juny 
Wahl, Catharina Hillegonda (I25528)
 
576 Catharina was nog in lewe in die eerste helfte van 1699, toe haar seun Hendrik gebore is. Dit is baie waarskynlik, alhoewel nie definitief nie, dat sy aan komplikasies van die geboorte oorlede is, soos in dié tyd dikwels gebeur het. Verburgh, Catharina (I539)
 
577 Cecil se twee vroue is moontlik een en dieselfde persoon. Verdere navorsing word benodig. van Dyk, Cecil Richard (I218)
 
578 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Living (I25744)
 
579 Ceres Nursing Home van Dyk, Jan Perold (een van tweeling) (I14273)
 
580 CHRISTENINGS
In St.George's Cathedral in this City by the Rev Edward Glover MA, August 28:
A son of Mr. William FELL, baptised Harry Lively Busby 
Feller, Harry Lively Busby (I3620)
 
581 Christina
Antonij Waagenaar, en Helena Siewerts
de ouders. 
Wagenaar, Christina (I19032)
 
582 Church of the Province of South Africa
Doopgetuies:
P.C. McLaughlin
F.C. McLaughlin
C.M. White 
van Dyk, Prudence Francis Venetia (I27613)
 
583 Claremont Hospital Vlok, Maria Elizabeth Olifina (I4183)
 
584 Coal Quarries Burckard, Gilbert Ethelbert (I5316)
 
585 Cochra van Dyk, Huibrecht Alvina Aletta (I2365)
 
586 Coetzer, Anna M J E
Born:
Died: 3 Nov 1897
Buried: Swartlandse NG Moederkerk Cemetery, Malmesbury, District Malmesbury, Western Cape, RSA
Note: Anna M J E Coetzer Married name: van Dyk Child of: J P Coetzer & Elizabeth Catharina Croeser.
Died aged 24 years

https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/bou-van-kerksaal-gestaak-na-bouers-gru-vonds-ontdek/

"Die [Swartland NG Gemeente] kerkraad het ... toestemming van die Wes-Kaapse Erfenisraad verkry om een dubbelgraf met grafsteen van 'n pa en dogter - JP Coetzer (1892) en Anna van Dyk (1897) wat bo mekaar begrawe is - te skuif nadat geen nasate opgespoor kon word nie. " 
Coetzer, Anna Maria Jacoba Eksteen (I4121)
 
587 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Living (I9505)
 
588 Colombo, Olaria Angelina
Born: 19 Jan 1917
Died: 8 Aug 2004
Buried: New Cemetery (Deel 1), Velddrif, District Piketberg, Western Cape, RSA
Note: Olaria Angelina Colombo. Married name: van Dyk. Eggenote van Gerhardus Johannes van Dyk *21.1.1917. Deel 1 Ry 11 nr 24 
Colombo, Olaria Angelina (I4499)
 
589 Conradie Hospitaal van Dyk, Hendrik Johannes (I6088)
 
590 Cornelia Sofija geb. 17 november 1862
Oud.
Jacobus Daniel Venter
Cornelia Sofija van dijk
Get.
Jacobus Daniel Venter
Mieta Maria Magdalena Robbertse
Petrus Jacobus Stefanus Johannes Lodewyk Venter
Anna Susanna Katarina van Dijk

Kareebos-koördinate:
Latitude: -23°45'57.64"
Longitude: 29°29'10" 
Venter, Cornelia Sophia (I26605)
 
591 Cornelis het aan die Kaap afgeklim en nie die tweede helfte van die tog na Batavia meegemaak nie. van Dijk, Cornelis (I14322)
 
592 Cornelis het aansoek gedoen om ontslaan te word as aanvoerder van die skip "De Star" en het toestemming gevra om saam met sy vrou terug te keer Europa toe, met behoud van sy loon. van Dijk, Cornelis (I14322)
 
593 Cornelis het die raad versoek om die transportgeld wat hy vir Anna Catharina Pietersz. se reis na Batavia betaal het, aan hom terug te betaal. van Dijk, Cornelis (I14322)
 
594 Cornelis Johannes
1 Dec., 1866
[5 Mei, 1867.]
Cornelis Johannes Botes
Alida Jacoba van Dijk

Josef Johannes van Dijk
Johanna Maria Kasselman 
Botes, Cornelis Johannes (I21866)
 
595 Cornelis van Dijk het met die skip Meerwijk terug na Nederland gereis. Dit wil nie voorkom asof hy enige rang aan boord van hierdie skip gehad het nie. van Dijk, Cornelis (I14322)
 
596 Cornelis van Dyk is ongeveer 23-26 Junie 1767 gebore in Amsterdam, Nederland as die derde van agt kinders.

Ander as in Suid-Afrika, is kinders slegs 'n dag of drie na hulle geboorte gedoop, dus kan ons aanvaar dat Cornelis se geboorte baie kort voor sy doop plaasgevind het. 
van Dijk, Cornelis (I14322)
 
597 Cornelis was teen hierdie tyd reeds oorlede, maar dit wil voorkom asof sy gesin eers ná sy dood na Guyana getrek het. Moontlik omdat hy daar eiendom besit het, terwyl hul woning in Engeland gehuur was. Ons weet wel hulle was in 1815 daar woonagtig.

Sien sy vrou en kinders se profiele vir meer inligting. 
Pieters, Anna Catharina (I11982)
 
598 Cornelis was teen hierdie tyd reeds oorlede, maar dit wil voorkom asof sy gesin eers ná sy dood na Guyana getrek het. Moontlik omdat hy daar eiendom besit het, terwyl hul woning in Engeland gehuur was. Ons weet wel hulle was in 1815 daar woonagtig.

Sien sy vrou en kinders se profiele vir meer inligting. 
van Dijk, Cornelis Johannes (I14324)
 
599 Cornelis was teen hierdie tyd reeds oorlede, maar dit wil voorkom asof sy gesin eers ná sy dood na Guyana getrek het. Moontlik omdat hy daar eiendom besit het, terwyl hul woning in Engeland gehuur was. Ons weet wel hulle was in 1815 daar woonagtig.

Sien sy vrou en kinders se profiele vir meer inligting. 
van Dijk, George August (I14325)
 
600 Cornelis was teen hierdie tyd reeds oorlede, maar dit wil voorkom asof sy gesin eers ná sy dood na Guyana getrek het. Moontlik omdat hy daar eiendom besit het, terwyl hul woning in Engeland gehuur was. Ons weet wel hulle was in 1815 daar woonagtig.

Sien sy vrou en kinders se profiele vir meer inligting. 
van Dijk, Harry Stoe (I14326)
 

      «Prev «1 ... 8 9 10 11 12 13 14 15 16 ... 183» Next»