Matches 601 to 650 of 9,118
| # | Notes | Linked to |
|---|---|---|
| 601 | Cornelis was teen hierdie tyd reeds oorlede, maar dit wil voorkom asof sy gesin eers ná sy dood na Guyana getrek het. Moontlik omdat hy daar eiendom besit het, terwyl hul woning in Engeland gehuur was. Ons weet wel hulle was in 1815 daar woonagtig. Sien sy vrou en kinders se profiele vir meer inligting. | van Dijk, Cornelis (I14322)
|
| 602 | Cotzee, Jacoba Aletta C J Born: 1 Jun 1886 Died: 20 Dec 1965 Buried: NG Kerk Begraafplaas - Register, Caledon, District Caledon, Western Cape, RSA Note: Jacoba Aletta C J Cotzee Wife of Burgert Johannes van Dyk | Coetzee, Jacoba Aletta Catharina Joubert (I2267)
|
| 603 | Covid related. | Heyns, Dirk J. (I29132)
|
| 604 | Cralinge | Wessels, Judith (I2824)
|
| 605 | Cremations | Wiid, Karen (I2865)
|
| 606 | CT Boedel 5279/66 (vrou se SK) | van Dyk, Gabriël Johannes (een van tweeling) (I1964)
|
| 607 | CT boedel: 10485/2005 nie aanlyn nie | van Dyk, Gideon Albertus Johannes (I9635)
|
| 608 | CT boedel: 11671/2011 | van Dyk, Carl Joseph Wynand (I5762)
|
| 609 | CT boedel: 1175/84 nie aanlyn nie | van Dyk, Coenraad Johannes Albertus (I1695)
|
| 610 | CT boedel: 1617/1967 | Tolken, Hendrik Johannes (I18276)
|
| 611 | CT boedel: 1995/62 | van Dyk, Johannes De Vrye (I29458)
|
| 612 | CT boedel: 2374/64 | van Dyk, Andries Petrus (I4436)
|
| 613 | CT boedel: 2967/1982 | Stigant, James Cecil (I27449)
|
| 614 | CT boedel: 2971/1968 | van Dyk, Catharina Elizabeth (I5790)
|
| 615 | CT boedel: 319/1968 | Carse, Susanna Maria Johanna (I1077)
|
| 616 | CT boedel: 404/1969 | Ellmann, Victor Johannes Otto (I30182)
|
| 617 | CT boedel: 4391/86 | Swart, Anna Maria Johanna (I21170)
|
| 618 | CT boedel: 4752/66 | Np., Elizabeth Maria Wilhelmina (I18277)
|
| 619 | CT boedel: 5339/70 | van Dyk, Charl Eloff (I4645)
|
| 620 | CT boedel: 5341/70 | van Dyk, Jacobus Johannes (een van tweeling) (I2513)
|
| 621 | CT boedel: 5388/64 | van der Westhuizen, Pieter van Aarde (I18100)
|
| 622 | CT boedel: 5405/1966 | Engelbrecht, Magdalena Maria Jacoba (I6834)
|
| 623 | CT boedel: 5681/69 | Boonzaaier, Jacobus Johannes Petrus (I28411)
|
| 624 | CT Estate 1957/01425 | van Dyk, Dirk Johannes (I967)
|
| 625 | CT Estate: 1544/87 | van Dyk, Petrus Francois (vroulik) (I1115)
|
| 626 | d.o [1711. 7. Junij.] - van Burgert Pietersz. van Dijk, en Anna Greef; de getuige was Johannes Fredrik Delitsz - Tobias | van Dyk, Tobias (I1246)
|
| 627 | Daar is 'n hele aantal plase met die naam Rietfontein in die Vrystaat. Sonder 'n porsienommer of ander inligting is dit nie moontlik om vas te stel presies watter Rietfontein sy op gewoon het nie. | van Dyk, Anna Catharina (I1672)
|
| 628 | Daar is 2 huwelik vorms vir hulle. | Family: Christoffel Francois Botha / Cornelia Margaretha van Dyk (F4476)
|
| 629 | Daar is al baie gespekuleer oor Elisabeth se herkoms en sy word dikwels verkeerdelik gekoppel as die dogter van Anna Pieters en Mattijs van Wijk. Anna Pieters se dogter, Lysbet wat op 29.08.1683 in Kaapstad gedoop is, het deur die lewe gegaan as Elizabeth Adriaensz.; Anna Pieters het in 1684 met Lambert Adriaensz getrou. Ek weet nie waar Matthijs van Wijk veronderstel is om in te pas nie - sover ek kan sien is daar nie enige rekord van 'n persoon met hierdie naam aan die Kaap gewees nie. Elizabeth het waarskynlik ln gedeeltelike slawe-afkoms, aangesien die doop van een van haar kinders in die slawe-doopboek verskyn: haar dogter Christina, wat sy saam met 'n onbekende vader gehad het, is op 17.06.1703 in die Kaapse slawedoopboek genoteer. Christina het later as Christina Matthijse bekend gestaan. Daar word ook na haar verwys in Ad Biewenga se De Kaap de Goede Hoop: Een Nederlandse Vestigingskolonie, 1680-1730; Preometheus/Bert Bakker: Amsterdam, 1999. op bladsy 239: De huwelijksnorm werd vaak overtreden en het lijkt er niet op dat daar gewoonlijk onoverkomelijke sociale sancties op volgden. Zeket, het overtreden van de huwelijksnorm maakte kwetsbaar, maar de meeste overtreders konden hun gedrag jarenlang ongestraft of ongecorrigeerd volhouden. Zo iemand was bijvoorbeeld Elisabeth van Wijk. Deze vrouw kreeg ongeveer tien buitenechtelijke kidneren voordat zij in het huwelijk trad. | van Wyk, Elizabeth (I538)
|
| 630 | Daar is fout met haar sterf datum, sy was nog in die 1984 verkiesing regsitreer. | Ferreira, Aletta Cornelia Catharina (I1475)
|
| 631 | Daar is fout met sy geboorte en doop datums SAF 13:286 f7 Barend Petrus Francois Gehardus Rudolf * 15.10.1873 ≈ Hartebeesfontein 21.9.1873 † 4.5.1949 # Keimoes x Upington 16.8.1897 Maretha Magdalena VAN DYK * 10.6.1881 † 27.8.1951 # Keimoes | Grobler, Barend Petrus Francois Gerhardus Rudolf (I11025)
|
| 632 | Daar is GEEN bewyse dat dit wel die gekoppelde ouers is van die persoon nie en is 'n raaiskoot gebasseer op gegewe name en plekname. Die persoon moet vertolk word as ONGEKOPPELDES tot verdere bewyse verkry word. | van Dyk, Johannes Christiaan Matthys (I4506)
|
| 633 | Daar is geen spoor van die vrou of haar huwelik nie. | van Dyk, Jacoba Maria (I1696)
|
| 634 | Daar is geen spoor van so n persoon nie. | van Dyk, Cornelia Dorothea (I25306)
|
| 635 | At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. | Living (I29945)
|
| 636 | Daar is tot dusver geen bewyse dat die kind wel bestaan het nie, maar aangesien die ouers uitdruklik die destydse manier gebruik het vir hul kinders se name, bestaan die vermoede dat daar tog wel so 'n seun mag gewees het. | van Dyk, Johannes Jurgens (I7318)
|
| 637 | Daar is twee geboorte datums vir hom op Gendata. | van Dyk, David Peter (I15920)
|
| 638 | Daar is twee inskrywings vir hom in SAF 20 bl. 727 & 756 onder KUHN en KUUN | Kuhn, Hendrik (I1797)
|
| 639 | At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. | Living (I29993)
|
| 640 | Daar is verskeie strate met hierdie naam in Kaapstad, dus is dit moeilik om te sê spesifiek watter een dit was, veral omdat daar ook onduidelikheid is oor haar man se adres in 1938. Ek vermoed egter dat dit die een in die huidige Zonnebloem-buurt is (daar het ook ander Van Dyks gewoon en is naby die kerk waar sy kinders laat doop het). | Adonis, Mary Christina (I11459)
|
| 641 | Daar is waarskynlik n tikfout by die bron aangesien hy in 1966 begrawe is. | van Dyk, Burger Wynand (I2793)
|
| 642 | Daar was twee Helena du Toits aan die Kaap rond hierdie tyd: Een was Helena du Toit, dogter van Guillaume du Toit en Sara Couchet, =06.08.1690; x 05.06.1706 met Johann Oberholster. Sy het gesterf vóór haar man se tweede troue met Judith du Plessis op 14.01.1714. Die tweede was hierdie Helena du Toit, dogter van Francois du Toit en Suzanne Seugnet. Haar ouers word ook as sulks vermeld in haar en Burgert se testament van 1720 (CJ 2651 ref 103) | du Toit, Helena (I1247)
|
| 643 | Daar was twee Petronella Hendrina VAN DYK's gebore in Mei 1875 (13de & 30ste) op Napier. Hul alby se moeders was ook genaamd Petronella Hendrina FOURIE, wat alby met VAN DYK's getroud was. Die twee dogters is op dieselfde dag (25 Jul 1875) gedoop in Napier se NG Kerk. | van Dyk, Petronella Hendrina (I843)
|
| 644 | Daar word aanvaar dat Jan Barentsz. Sicher voor 14 Jan 1742 oorlede is, aangesien Anna Janse Cornelisz en Bernardus van Biljon op hierdie datum as paartjie 'n testament opgestel het. Soos uitgewys deur Richard Ball op http://www.ballfamilyrecords.co.uk/biljon/I141.html | Barentse Sicher, Jan (I11997)
|
| 645 | Daar word melding van hom gemaak in sy aanneem ouers se testament. | Groenewald, Jacobus Johannes (aangeneem) (I5782)
|
| 646 | Daar word tans sterk vermoed dat die Jacobus Herklaas de la Rey wat op 18 November 1930 oorlede is, dieselfde Jacobus Herklaas is wat met Jacomina Gertruida Ollewagen en Susanna Catharina van Dyk getroud is. Dit moet egter nog bevestig word. Die vermoede is gebaseer op die volgende (buiten die identiese naam): 1. Beide persone het 'n geskatte geboortejaar van 1858. 2. Beide persone het in die Lichtenburg-omgewing gewoon. 3. Joshua Thackwray, Susanna Catharina se eerste man, was 'n diamantgrawer. Die J.H. de la Rey wat in 1930 oorlede is, was ook 'n diamantgrawer. Dit beteken dat hulle kollega's kon wees en dat Susanna haar tweede man dus só ontmoet het. Let op: indien dit bevestig word, moet die res van die inligting in die aangifte nog in die profiel verwerk word. | de la Rey, Jacobus Herklaas (I1602)
|
| 647 | At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. | Living (I21965)
|
| 648 | Daar word vermoed dat die Gert Johannes Kruger wat in 1932 van Dorothea Sophia Joubert geskei het, dieselfde een is as wat getroud is met 'n onbekende vrou saam met wie hy drie kinders gehad het (en van wie hy geskei het). Daar was nl. geen ander rekord van 'n skeiding tussen 'n Gert Johannes Kruger en 'n ander vrou in hierdie tydperk nie. | Joubert, Dorothea Sophia (I21421)
|
| 649 | Daar word vermoed dat die volgende uittreksel betrekking op hierdie Jurie van Dyk het, dog die boek verskyn het ná sy dood. In die boek "In the Land of Afternoon", deur Lawrence G. Green 1949 verskyn op p172: Strawberry king of the Cape is Mr. Jurie van Dyk of Bloubokkiesfontein in the Napier district. His crop of seven tons a year is, in fact, the largest in the Union. Every season Mr. van Dyk plants half a million strawberry plants, and his return is £1000 a morgen. Mr. van Dyk makes no secret of his methods. He concentrates on three varieties - Ox Heart, White Heart and Ever Bearing No. 2 and sends plants all over the Union. Eight strawberries of the Ox Heart variety weigh one pound. Three bird watchers crack whips over the precious straw- berry beds. | van Dyk, Jurie Johannes Hermanus (I715)
|
| 650 | Dagsê Kobus, Ek was in verbinding met die NG Kerk Argief op Stellenbosch en bevestig inligting tov my oupa soos volg: Name: JAN BERNARDUS ENGELARD VAN DYK Gebore: 04 Februarie 1885 Gedoop: 01 Maart 1885 Dit blyk dus dat die geboorte en doop datums in die Van Dyk boek korrek is. Kan jy asb reel dat name reggestel word soos hierbo aangedui. Verder wil ek ook net die korrekte spelling van die naam ' Frederick ' in 'g6h2i2' en 'g6h2i2j1k1' aan julle uitwys. Dankie en Groetnis Jannie Ps Foto's volg binnekort | van Dyk, Jan Bernardus Engelard (I1754)
|