Resultate 651 tot 700 van 9,203
# | Notas | Geskakel aan |
---|---|---|
651 | Daar was twee Petronella Hendrina VAN DYK's gebore in Mei 1875 (13de & 30ste) op Napier. Hul alby se moeders was ook genaamd Petronella Hendrina FOURIE, wat alby met VAN DYK's getroud was. Die twee dogters is op dieselfde dag (25 Jul 1875) gedoop in Napier se NG Kerk. | van Dyk, Petronella Hendrina (I843)
|
652 | Daar word aanvaar dat Jan Barentsz. Sicher voor 14 Jan 1742 oorlede is, aangesien Anna Janse Cornelisz en Bernardus van Biljon op hierdie datum as paartjie 'n testament opgestel het. Soos uitgewys deur Richard Ball op http://www.ballfamilyrecords.co.uk/biljon/I141.html | Barentse Sicher, Jan (I11997)
|
653 | Daar word melding van hom gemaak in sy aanneem ouers se testament. | Groenewald, Jacobus Johannes (aangeneem) (I5782)
|
654 | Daar word tans sterk vermoed dat die Jacobus Herklaas de la Rey wat op 18 November 1930 oorlede is, dieselfde Jacobus Herklaas is wat met Jacomina Gertruida Ollewagen en Susanna Catharina van Dyk getroud is. Dit moet egter nog bevestig word. Die vermoede is gebaseer op die volgende (buiten die identiese naam): 1. Beide persone het 'n geskatte geboortejaar van 1858. 2. Beide persone het in die Lichtenburg-omgewing gewoon. 3. Joshua Thackwray, Susanna Catharina se eerste man, was 'n diamantgrawer. Die J.H. de la Rey wat in 1930 oorlede is, was ook 'n diamantgrawer. Dit beteken dat hulle kollega's kon wees en dat Susanna haar tweede man dus só ontmoet het. Let op: indien dit bevestig word, moet die res van die inligting in die aangifte nog in die profiel verwerk word. | de la Rey, Jacobus Herklaas (I1602)
|
655 | Ten minste een lewende individu word vermeld in hierdie nota - Besonderhede weerhou. | van Dyk, Christina Gesina (I21965)
|
656 | Daar word vermoed dat die Gert Johannes Kruger wat in 1932 van Dorothea Sophia Joubert geskei het, dieselfde een is as wat getroud is met 'n onbekende vrou saam met wie hy drie kinders gehad het (en van wie hy geskei het). Daar was nl. geen ander rekord van 'n skeiding tussen 'n Gert Johannes Kruger en 'n ander vrou in hierdie tydperk nie. | Joubert, Dorothea Sophia (I21421)
|
657 | Daar word vermoed dat die volgende uittreksel betrekking op hierdie Jurie van Dyk het, dog die boek verskyn het ná sy dood. In die boek "In the Land of Afternoon", deur Lawrence G. Green 1949 verskyn op p172: Strawberry king of the Cape is Mr. Jurie van Dyk of Bloubokkiesfontein in the Napier district. His crop of seven tons a year is, in fact, the largest in the Union. Every season Mr. van Dyk plants half a million strawberry plants, and his return is £1000 a morgen. Mr. van Dyk makes no secret of his methods. He concentrates on three varieties - Ox Heart, White Heart and Ever Bearing No. 2 and sends plants all over the Union. Eight strawberries of the Ox Heart variety weigh one pound. Three bird watchers crack whips over the precious straw- berry beds. | van Dyk, Jurie Johannes Hermanus (I715)
|
658 | Dagsê Kobus, Ek was in verbinding met die NG Kerk Argief op Stellenbosch en bevestig inligting tov my oupa soos volg: Name: JAN BERNARDUS ENGELARD VAN DYK Gebore: 04 Februarie 1885 Gedoop: 01 Maart 1885 Dit blyk dus dat die geboorte en doop datums in die Van Dyk boek korrek is. Kan jy asb reel dat name reggestel word soos hierbo aangedui. Verder wil ek ook net die korrekte spelling van die naam ' Frederick ' in 'g6h2i2' en 'g6h2i2j1k1' aan julle uitwys. Dankie en Groetnis Jannie Ps Foto's volg binnekort | van Dyk, Jan Bernardus Engelard (I1754)
|
659 | Dalk 'n VAN WYK | Familie F4429
|
660 | Dalk 'n VAN WYK | van Dyk, Salomon Terblanche (I10770)
|
661 | Dalk aangeneemde kind, sien Josephus Johannes (1846-1909) se SK | van Dyk, Sybrand Jacobus (vroulik) (I3288)
|
662 | Daniel de vader Matthys Strydum, d'Moeder Elisabet Nortie, getu: Joost Strydum, met Maria Eal | van Dyk, Maria Pietersz (I6157)
|
663 | Dankdies was gehou in die N.G. Kerk te Waverley-Oos | van Niekerk, Susara Johanna Josina (I12688)
|
664 | Daspoort | Botes, Johanna Elizabeth (I10273)
|
665 | Ten minste een lewende individu word vermeld in hierdie nota - Besonderhede weerhou. | van Dyk, Salidoor Jacobus (I16709)
|
666 | Datum bereken vanaf huweliksrekord | Heymans, Anna Maria (I19986)
|
667 | Datum is 'n gissing gebaseer op die monsterrolle: die paartjie verskyn vanaf 1692 saam. | Familie F5277
|
668 | Datum is 'n gissing, gebaseer op die geboortejaar van hul dogter, ongeveer 1723 (sien haar inskrywing vir meer inligting). | Familie F3798
|
669 | Datum is 'n gissing. Hy verskyn derde in sy ma se sterfkennis (sien haar profiel). | van Dyk, Dr. James Conrad (I19673)
|
670 | Datum verkry van een van vader se SK's | van Dyk, Anna Susanna Elsje Petronella (I6024)
|
671 | Datum verkry van sy vader se SK | van Dyk, Gert Jacobus (I5672)
|
672 | Datums op haar grafsteen verskil van haar SK | Swart, Maria Elizabeth (I1748)
|
673 | David Schalk VAN DYK word aangedui op sy moeder se sterfkennis in 1906, maar nie op sy vader sin in 1945 nie. Sy moeder is op dieselfde dag oorlede toe hy gebore is op 03.12.1906, so hy is waarskynlik haar biologiese kind. Hy is toe moontlik aangeneem deur 'n MARAIS gesin, want in 1945 doen David Schalk MARAIS aansoek om sy van, sy vrou en die van sy kinders te verander na VAN DYK DEPOT: SAB (URU) REF: 2967 DESCRIPTION: AUTHORISING DAVID SCHALK MARAIS, HIS WIFE MARTHA MAGDALENA AND THEIR MINOR CHILDREN WILLEM SCHALK VAN DYK, GEORGE A.C.E., BENJAMIN N. AND HERMANUS P. TO ASSUME THE SURNAME OF "VAN DYK". STARTING: 1945 | van Dyk, David Schalk (I10718)
|
674 | de 24 dito [November] Geesje, de Ouders Pieter van de Westhuijze, en Johanna van Dijk. de Getuijgen Burgert van Dijk en Anna Dorothea Brons. | van der Westhuizen, Geesje (I19985)
|
675 | De Bocke-rivier | Jacobs, Pieter (I10526)
|
676 | de Bruyn, Anna Aletta Born: 4 Jun 1884 Died: 11 May 1958 Buried: Old Cemetery, Stanford, District Hermanus, Western Cape, RSA Note: Anna Aletta de Bruyn. Married name: van Dyk. Eggenote en ons Moeder. Ry I no. 5 | de Bruyn, Anna Aletta (I1755)
|
677 | de Greeff, Johanna Wilhelmina Born: Died: 8 Mar 1925 Buried: Old Cemetery, Malmesbury, District Malmesbury, Western Cape, RSA Note: Johanna Wilhelmina de Greeff Oorlede op die ouderdom van 85 jaar. Married to: Martinus Jacobus van Dyk | de Greeff, Juliana Wilhelmina (I3630)
|
678 | de Kock, Louisa Augusta Born: 10 Jan 1888 Died: 3 Jun 1976 Buried: Old Cemetery - Headstones and Register, Bethal, District Bethal, Mpumalanga, RSA Note: Louisa Augusta de Kock Married name: van Dyk | de Kock, Louisa Augusta (I2670)
|
679 | de Kock, Pieter Johannes Born: 3 Aug 1879 Died: 10 Apr 1961 Buried: NG Kerk Begraafplaas - Register, Caledon, District Caledon, Western Cape, RSA Note: Pieter Johannes de Kock Husband of Maria Magdalena van Dyk | de Kock, Pieter Johannes (I5775)
|
680 | De Lagersdrift | van Dyk, Karel Frederik [Nederlander] (I10248)
|
681 | De Rust | Jordaan, Catharina Elizabeth Johanna (I2556)
|
682 | Dear Wilhem, How lovely to make contact on Facebooks SA Genealogy site. I have limited info on my side but the photo I posted on Facebook was sent to me by my late father's cousin (Anna Hanekom (nee van Dyk), her father was Johannes. I didn't know my grandmother had so many siblings. When I was young, I visited Slagboom farm in Ceres so tried to find out who was who. This is what I have found in my van Dyk family tree: 1. Anna Christina Francina (7/4/05 '96 22/4/90 Parow, CapeTown) Married (3/7/34 Ceres) Gideon Johannes Jacobus Smit (5/8/05 Hopefield, Eastern Cape - 4/8/76 Newlands, CT) My grandfather was the Director of Education in R.S.A. I have traced our Smit genealogy to Stamvader Jan Smit 1650. Children: a. Johan Gideon (31/12/37 South Africa '96 30/9/93 CT) Married Anna Muller Children: Sophia, Deon and Johan b. Gideon Johannes (27/5/43 Port Elizabeth, EC '96 14/12/08 CT) Married Jennifer Lesley Pearce Children: Renee (me) and Philip 2. Johannes (30/10/12) Daughter: Anna (14/5/53) married Jannie Hanekom (they sold Slagboom farm to her brother-in-law and now live at Rozendalfontein farm, Ceres) Children: Jannie, Madelaine and Van Dyk 3. Lourens (27/4/14 - 27/4/97) Married Adriana Maria (Janie?) de Kock (1914 '96 2004) Children: a. Albertus Petrus (20/4/48 who I visited at Slagboom farm, Ceres and now lives in Aghulus, married Johanna. Children: Corlize and Lourens) b. Maria Susanna (2/2/50) c. Jacobus de Kock (21/5/51) d. Lourens (15/6/57 - 85) I don't have anymore info than that yet but I see Slagboom has an interesting van Dyk history. I hope to visit again sometime. Do you plan to publish your findings or are you able to share anything? It's great to be in touch! Kind Regards Renee Venter (nee Smit) | van Dyk, Albertus Petrus (I3698)
|
683 | Death: UYS FAMILIE (Updated 2014) | van Dyk, Catharina Elizabeth Johanna (I3307)
|
684 | Dedam | van Dyk, Johannes Jurgens (I10489)
|
685 | Den 1 9ber Sijbrand van Dijk, van Cabo de Goede Hoop burger aan Stellen Bosch jongman, met Aletta Brits van Cabo voornoemt jonge doghter | Familie F226
|
686 | Den 16 April 1730 Aardt Olivier van Cabo de Goede Hoop Bor- ger aan Drakenstein J.M. met Helena du Toit van Cabo voornoemt, we- duwe wijlen Ernst Frederijk de Zwart | Familie F3799
|
687 | Den 24 November 1726; K: Johannes; V: Hendrik Klopper; M: Katharina Bota; G: Jan Barentzen Sigger, Anna Jans. | Janse Cornelisz, Anna (I11996)
|
688 | Den 25 dito [julij] Maria Magdalena. De Vader is Sijbrand van Dyk. De Moeder Aletta Brits. De getuigen sijn 's kinds vader selve en Magdalena Brits. | van Dyk, Maria Magdalena (I1206)
|
689 | Den 29 dito Johannes Borgert, de vaeder is Adam van Dijk, de moeder Geesje Piepers, de getuijge zijn Jan Hendrik Hop, en Hilletje Verschuur. | van Dyk, Johannes Burgert (I835)
|
690 | Den 8 Decem. gedoopt 't Kind Francina Petronella Waar van de Ouders zijn. Johan Hendrik de Lange en Anna Johanna Maria Oosthuijse Getuijgen Jan Adriaan Venter en Catharina Jochemina Koekemoer Verder Casper Laberschagne en Petronella Nel | de Lange, Francina Petronella Johanna Elizabeth (I1506)
|
691 | den selven dato [den 12 feb 1701] Burgert Pieterse Van Dijk, met Joanna Greef | Familie F388
|
692 | Dennebos | Tolken, Clara Dorothea Frederika (I4505)
|
693 | DEPOT Genealogical Society of SA, Peter Holden DESCRIPTION Tolken, SMC - Gravestone. STARTING 18731101 ENDING 19570309 REMARKS Old Velddrif Cemetery, Velddrif, Cape. Compiler: Dr. RTJ Lombard. SUMMARY: Susanna MC Tolken, nee Van Dyk. Born 01-11-1873. Died 09-03-1957. Wife of Willem J Tolken. | van Dyk, Susanna Margaretha Carolina (I3790)
|
694 | DEPOT Genealogical Society of SA, Peter Holden DESCRIPTION Tolken, WJ - Gravestone. STARTING 0000 ENDING 1952-01-19 REMARKS Old Velddrif Cemetery, Velddrif, Cape. Compiler: Dr. RTJ Lombard. SUMMARY: Willem J Tolken. Died 19-01-1952. Aged 85 years. Husband of Susanna MC van Dyk. | Tolken, Willem Johannes (I4480)
|
695 | DEPOT KAB SOURCE CO TYPE LEER VOLUME_NO 3873 SYSTEM 00 REFERENCE 252 PART 1 DESCRIPTION MEMORIALS RECEIVED. LEONORA LORET WIDOW OF JG VAN HELSDINGEN. APPLICATION FOR GRANT OF LAND ADJOINING WITTEBOOMEN, CAPE DISTRICT. STARTING 1809 | van Helsdingen, Capt. Johannes Guilliaume (I3649)
|
696 | DEPOT KAB SOURCE CO TYPE LEER VOLUME_NO 3873 SYSTEM 00 REFERENCE 252 PART 1 DESCRIPTION MEMORIALS RECEIVED. LEONORA LORET WIDOW OF JG VAN HELSDINGEN. APPLICATION FOR GRANT OF LAND ADJOINING WITTEBOOMEN, CAPE DISTRICT. STARTING 1809 | van Helsdingen, Capt. Johannes Guilliaume (I3649)
|
697 | DEPOT KAB SOURCE CSC TYPE LEER VOLUME_NO 1/1/1/469 SYSTEM 01 REFERENCE 142 PART 1 DESCRIPTION: RECORD OF PROCEEDINGS OF CRIMINAL CASE. CRIMINAL SESSION, MAY. THE STATE VERSUS NICOLAAS JOHANNES VERCUIL. THEFT. STARTING: 1961 | Vercueil, Nicolaas Johannes (I3532)
|
698 | DEPOT KAB SOURCE CSC TYPE LEER VOLUME_NO 2/1/1/425 SYSTEM 01 REFERENCE 154 PART 1 DESCRIPTION ILLIQUID CASE. LOUISE FREDERIKE SUSANNE VAN DYK, BORN HENNING VERSUS EVERT VAN DYK. ACTION FOR THE DISSOLUTION OF THE BONDS OF MARRIAGE. STARTING 1903 | van Dyk, Ewert Johannes (I5379)
|
699 | DEPOT KAB SOURCE GSC TYPE LEER VOLUME_NO 2/1/1/291 SYSTEM 01 REFERENCE 32 PART 1 DESCRIPTION ILLIQUID CASE. DOROTHEA SOPHIA KRUGER (BORN JOUBERT) VERSUS GERT JOHANNES KRUGER. DIVORCE. STARTING 19320000 ENDING 19320000 | Familie F10298
|
700 | DEPOT KAB SOURCE MOOC TYPE LEER VOLUME_NO 6/9/12290 SYSTEM 01 REFERENCE 1765/45 PART 1 DESCRIPTION DE JONG, MURIEL. NEE VAN DYK. FORMERLY FRANKLIN. ESTATE PAPERS. STARTING 19450000 ENDING 19450000 | van Dyk, Muriël (I4188)
|