Matches 751 to 800 of 9,118
| # | Notes | Linked to |
|---|---|---|
| 751 | DEPOT: TAB (MHG) REF 9497/65 DESCRIPTION: VAN DYK, SAREL JOHANNES STARTING 1965 REMARKS SURVIVING SPOUSE JACOBA JOHANNA MARIA VAN DYK (BORN DU PLESSIS) | van Dyk, Sarel Johannes (I431)
|
| 752 | DEPOT: TAB (MHG) REF: 1526/52 DESCRIPTION: VAN DYK, SUSARA CERLOTTA. BORN BLIGNAUT REMARKS: SURVIVING SPOUSE BAREND PETRUS VAN DYK | Blignaut, Susara Charlotta (I427)
|
| 753 | DEPOT: TAB (MHG) REF: 1735/55 DESCRIPTION: VAN DYK, JOZEF ANDRIES JACOBUS REMARKS: SURVIVING SPOUSE ALETTA MARIA VAN DYK (BORN VAN DYK). | van Dyk, Joseph Andries Jacobus (I5248)
|
| 754 | DEPOT: TAB (MHG) REF: 3698/70 DESCRIPTION: BEZUIDENHOUT, JOHANNES ARNOLDUS. REMARKS: SURVIVING SPOUSE JOHANNA CECILIA BEZUIDENHOUT (FORMERLY VILJOEN, BORN PRETORIUS) | Bezuidenhout, Johannes Arnoldus (I10252)
|
| 755 | DEPOT: TAB (MHG) REF: 5297/72 DESCRIPTION: CARSTENS, ANNA JOHANNA. (BORN VAN DYK) REMARKS: SURVIVING SPOUSE DANIEL JOHANNES CARSTENS | van Dyk, Anna Johanna (I9641)
|
| 756 | DEPOT: TAB (MHG) REF: 6108/75 DESCRIPTION: VAN DYK, SUSANNA HENDRIENA. (BORN HOFFMAN) REMARKS: SURVIVING SPOUSE ABRAHAM JACOBUS JOHANNES VAN DYK. | Hoffman, Susanna Hendriena (I15520)
|
| 757 | DEPOT: TAB (MHG) REF: 9080/61 DESCRIPTION: VAN COLLER, JACOBUS FRANCOIS REMARKS: PREDECEASED SPOUSE MARIA MARGARETHA VAN COLLER (BORN VAN DYK) | van Coller, Jacobus Francois (I413)
|
| 758 | DEPOT: TAB (MHG) REF: 9812/65 DESCRIPTION: LEES, WILLIAM LOIS REMARKS SURVIVING SPOUSE DOROTHY LEES (BORN VAN DYK) | Lees, William Louis (I32)
|
| 759 | DEPOT: TAB (MHG) REFERENCE 4885/44 DESCRIPTION: BOTHA, ANDRIES HERCULES. ALSO KNOWN AS HERCULAS ANDRIES BOTHA STARTING: 1944 REMARKS: SURVIVING SPOUSE HELENA CLAUDINA BOTHA. (BORN GARDINER) | Botha, Andries Hercules (I10416)
|
| 760 | DEPOT: TAB (TPD) REF 1145/1947 DESCRIPTION: ILLIQUID CASE. DIVORCE. DIRK JOHANNES VAN DYK VERSUS JOHANNA HENDRINA (BORN SMIT) | Family: Dirk Johannes van Dyk / Johanna Hendrina Smit (F3519)
|
| 761 | DEPOT: VAB (HG) REF 190/1930 DESCRIPTION: CIVIL RECORDS. TRIALS AND APPLICATIONS. HENDRIK JOHANNES VAN DYK VERSUS GERTINA CASSINA VAN DYK, BORN BRITZ | Family: Hendrik Johannes van Dyk / Gertina Clasina Brits (F2798)
|
| 762 | DEPOT: VAB (HG) REF 306/1944 DESCRIPTION: CIVIL RECORDS. TRIALS AND APPLICATIONS. WILLEM HENDRIK ROUX VERSUS ANNA SUSANNA ROUX, BORN VAN DYK | Family: Willem Hendrik Roux / Anna Susanna van Dyk (F4504)
|
| 763 | DEPOT: VAB (HG) REF 354/1960 DESCRIPTION: CIVIL RECORD. APPLICATION. JACOMINA ADRIANA PIETERSE DEPOT: VAB (HG) REF 157/1962 DESCRIPTION: CIVIL RECORD. APPLICATION. JACOMINA ADRIANA PIETERSE, GEBORE SCHUTTE | Schutte, Jacomina Adriana (I10679)
|
| 764 | DEPOT: VAB (HG) REFERENCE 215/1940 DESCRIPTION: ADMINISTRATION OF JUSTICE. LUNATIC. PATIENT. JAN DANIEL BOTHMA VAN DYK. STARTING: 1940 REMARKS: BLOEMFONTEIN | van Dyk, Jan Daniël Bothma (I10234)
|
| 765 | DEPOT: VAB (MHG) REF 36720 DESCRIPTION: FOUCHE, HENDRIK DANIEL. EGGENOTE GERBRECHT ELIZABET (GEBORE VAN DYK). STARTING: 1944 | Fouché, Hendrik Daniël (I358)
|
| 766 | DEPOT: VAB (MHG) REF 482/49 DESCRIPTION: DE JONGE, SUSANNA CORNELIA. NOOIENSVAN VAN DYK. EGGENOOT WYNAND WILLEM DE JONGE. STARTING 1948 | van Dyk, Susanna Cornelia (I4997)
|
| 767 | DEPOT: VAB (MHG) REF B549 DESCRIPTION: BARNARD, HENDRIK CHRISTOFFEL STARTING 1880 REMARKS: NAGELATE EGGENOTE MARGARETHA MARIA MAGDALENA (GEBORE VAN DYK) | Barnard, Hendrik Christoffel (I4564)
|
| 768 | DEPOT: VAB (MHG) REF N453 DESCRIPTION: NIEMAN, WILLEM ADRIAAN. EGGENOTES JOHANNA MARGRIETHA (GEBORE VAN DYK), CHRISTINA SUSANNA MARIA (GEBORE SCHUTTE) EN MARIA MAGDALENA (GEBORE EKSTEEN). STARTING 1897 | Niemand, Willem Adriaan (I3996)
|
| 769 | Die "Janse" is weggelaat by sekere van die bronne. | van Dyk, Johan Christian Janse (I12697)
|
| 770 | Die "Plekhouer" VAN DYK is vermoedelik een van die drie seuns. Sy twee kinders het by sy ouers gebly. | van Dyk, Plekhouer (I12431)
|
| 771 | Die 1975 Van Dyk boek (bl.148) verwys dat hy eerstens getroud was met Wilhelmina NEL, maar sy was eintlik getroud met 'n ander Barend Jacobus Hendrik, gebore 24 Okt 1923. | Family: Barend Jacobus Hendrik van Dyk / Fredrika Bingle Botha (F3702)
|
| 772 | At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. | Family: Barend Jacobus Hendrik van Dyk / Living (F10039)
|
| 773 | At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. | Living (I16910)
|
| 774 | At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. | Living (I17016)
|
| 775 | At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. | Family: Living / Living (F13551)
|
| 776 | At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. | Family: Living / Living (F13551)
|
| 777 | Die Aangifte van 'n Sterfgeval noem 27 Desember, terwyl haar Sterfkennis 28 Desember aangee. | Mazuryk, Rosina Elizabeth (I5650)
|
| 778 | Die begindatum hier is 'n gissing en ons is nog besig met navorsing om uit te vind wanneer Joost die plaas Ganzekraal gekry het. Ons weet dat hy ten tye van sy dood 'n opstal op hierdie plaas gehad het (dit verskyn in sy boedelinventaris). Daar is twee Ganzekrale in die Swartland: 'n kleiner plaas (nr. 386) en 'n groter een (nr. 732). Hierdie tweede een het gedien as 'n Buitepos vir die V.O.C. Sommige navorsers het al voorgestel dat Joost hierdie tweede buitepos gehad het, maar dit is uiters onwaarskynlik. Daar is al uitgebreid geskryf oor die Buitepos Ganzekraal en die eienaars/bestuurders (onder meer in Dan Sleigh se Buiteposte (HAUM, 1993), sonder enige melding van Joost. Dan is dit ook so dat Joost nie 'n grootse boer was nie, dus is dit onlogies dat die V.O.C. hul buitepost aan hom sou toevertrou. Die kleiner Ganzekraal was dan ook slegs een plaas verwyder van sy broer Burgert se plaas, Coenraedenberg. Burgert het Ganzekraal na Joost se dood gekoop - die karige bedrag wat betaal is - Rds. 10 - dui ook meer op 'n stuk land met 'n klein gehuggie, eerder as 'n uitgebreide Buitepos. (Dit sou ook vir Burgert sin maak om eerder 'n plaas oor te neem wat naby sy eie is, om sy weigebied uit te brei.) Op die web-bladsy CapeFarmMapper by https://gis.elsenburg.com/apps/cfm/# kan mens die liggings van die Ganzekraal plase, #386 & #732, sien: #386 is in die buurt van Burgert se plaas Coenradenberg in die Swartland en #732 wat grens aan die see is die een wat aan die VOC behoort het. | van Dyk, Joost Pietersz SV-Prog 1 (I535)
|
| 779 | Die broers Joost en Burgert het in 1692 saam in die Opgavenrollen (van boeren effecten) verskyn. In hulle besit was: 2 knegte 2 perde 2 gewere 4 snaphane 2 pistole (sien bron vir volledige dokument) | van Dyk, Joost Pietersz SV-Prog 1 (I535)
|
| 780 | Die bron verwys na Sackville St, maar ek kan slegs Sackville Road in Kaapstad vind. Dit is moontlik ook nr. 56 i.p.v. 51 | van Dyk, Jacob William John (I11458)
|
| 781 | Die bron vir sy dood is waaskynlik verkeerd: van Dyk, Joseph Andries Jacobus Born: 3 Jul 1898 Died: 9 Aug 1904 Buried: Riversdale Cemetery, Meyerton, District Vereeniging, Gauteng, RSA Note: Joseph Andries Jacobus van Dyk | van Dyk, Joseph Andries Jacobus (I390)
|
| 782 | Die bronne wat ons het gee kontrasterende inligting m.b.t. die geboortedatum Ons voeg beide datums by. | van Dyk, Andries Francois (I25051)
|
| 783 | Die bronteks (soos hier onder verskyn) is vermoedelik verkeerd. Dit is hoogs onwaarskynlik dat hy op dieselfde dag as sy afsterwe begrawe is. van Dyk, Wessel J Born: Died: Buried: N G Moedergemeente - Register, Robertson, District Robertson, Western Cape, RSA Note: Wessel J van Dyk. Robertson. Ouderdom 82. Begrafnisdatum 26.6.1940 | van Dyk, Wessel Jurie (I2755)
|
| 784 | Die databasis gee twee verskillende datums vir haar afsterwe: 25/10/1901 en 26/08/1901. | van Dyk, Anna Cornelia Margaretha (I20085)
|
| 785 | At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. | Living (I17883)
|
| 786 | Die datum van die doop verskyn alleen as "do" (ditto, wat beteken gelyk aan die vorige inskrywing). Ál die vorige inskrywings bevat egter "do", tot by in 'n skrywing wat Desember 1911 gedateer is. Duidelik is sy nie gedoop vóór haar gebore nie. Die eersvolgende gemelde datum is op die volgende bladsy van die doopboek: 3.3.12. Dit is dus waarskynlik dat sy in Februarie of Januarie 1912 gedoop is. Sy is op dieselfde dag gedoop as die seun van haar tante, Susanna Maria Johanna van Dyk (getroud Venter). Sy is vermoedelik na haar tante vernoem. Haar tante en oom, Pieter Zacharias de Beer, doop op daardie dag hul seun, Pieter Zacharias. Die doopgetuies by haar doop was: Frederik Hendrik Geyser Anna Cornelia Jorgina Geyser Pieter Zacharias de Beer Susanna Maria Johanna Petronella van Dyk Hester Johanna Catharina van der Westhuizen | van Dyk, Susanna Maria Johanna Petronella (I30438)
|
| 787 | Die derde waak is die persoon wat derde verantwoordlik is vir die navigasie. Daar kon meerdere persone op dieselfde skip wees met hierdiede funksie. Aldus die bron het Cornelis weer met die skip teruggereis na Nederland. | van Dijk, Cornelis (I14322)
|
| 788 | Die dokument is ‘n opvatting oor die VAN DYK geskiedenis uit die oogpunt van Ella Wilhelmina Jacoba VAN DYK (gebore GREEFF) 1937-2017. Sy het haar kleindogter, Elmien VAN DYK in 2013 gevra om dit vir haar vanaf ‘n geskrewe dokument oor te tik. Elmien het dit in 2020 aan ons beskikbaar gestel. (Baie dankie Elmien) Alhoewel die begin nie heeltemal stryk met onlangse navorsing nie, is dit wel interessant om te sien wat sy kon aflei met die bronne tot haar beskikking tydens haar navorsing. | Greeff, Ella Wilhelmina Jacoba (I12394)
|
| 789 | Die doop datum word aangegee by sy broer (ook Hendrik Wilhelmus) in SAF 08:693 wat eers in 1826 gebore is. Moontlik het die register opstellers 'n fout begaan. | van Dyk, Hendrik Wilhelmus i (I524)
|
| 790 | Die doop indeks het waarskynlik verkeerde geboorte datum vir hom. Sy doop inskrywing is nog soek. | van Dyk, Andries Jacobus Theodorus (I6274)
|
| 791 | Die doop inskrywing is waarskynlik verkeerd, haar vader was Philippus Jurie van Dyk FOURIE. Die inskrywing word hier gelos om verwarring in die toekoms te beperk. | van Dyk, Elizabeth Lourensia (I13783)
|
| 792 | Die doopboek is nie korrek afgeneem nie en die linkerkantse bladsy (met die kinders se name en doopdatums) is bedek. Sy name is verkry van die Siviele Sterfte. | Prinsloo, Jacobus Daniel (I26027)
|
| 793 | Die doopdatum verskyn heelwat vroeër in die boek, op beeld 816 van 2039 (beginnende by inskrywing 112.) | van Dyk, Frans Johannes Eloff (I628)
|
| 794 | Die doopplek word gegee as Samenkomst, Mooi Rivier, maar die dorpe is grotendeels van Ventersdorp (in Transvaal), terwyl Mooirivier in Natal is en twee plekke met die naam Samenkomst in die Vrystaat en Oos-Kaap is. Getuies: A.J. Coertze Elizabeth H. van Dyk Joh. F. Coertze Hester E. Stip | van Dyk, Willem Johannes (I1117)
|
| 795 | Die duur van die siekte was een jaar. | Lennox, Hendrik Thomas (I1237)
|
| 796 | Die eerste verwysing na Helena Siewerts is in haar seun Andries se dooprekord. Dit is daar waar ons leer dat sy 'n slavin in besit van Burgert is. Teen die tyd wat Joost gedoop is in September 1716, is sy reeds vrygestel/vrygekoop. | Siewers, Helena (I537)
|
| 797 | Die egpaar het geen kinders gehad nie. | Family: Petrus Johannes van Dyk / Susanna Maria Sophia Steenkamp (F9652)
|
| 798 | At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. | Family: Living / Living (F831)
|
| 799 | At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. | Family: Living / Daleen Piekaard (F13497)
|
| 800 | At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. | Family: Living / Np. (F14000)
|