Matches 7,801 to 7,850 of 9,118
| # | Notes | Linked to |
|---|---|---|
| 7801 | SAF 08: - "Deur 'n verraaier op Blokkloof vermoor" | van Dyk, Frans Johannes (I4785)
|
| 7802 | At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. | Living (I2797)
|
| 7803 | SAF 08: 624 wys hy was getroud met Augusta Anna Catharina FLEISCHMANN, maar sy was getroud met Joseph Hermanus VAN DYK *01.09.1857 | van Dyk, Joseph Hermanus (I4729)
|
| 7804 | SAF 08:586 wys hy is oorlede in 1972, maar hy is nog aangeteken in die sensus van 1984. | van Dyk, Christoffel Johannes (een van tweeling) (I2377)
|
| 7805 | SAF 08:592 g1 Gideon Johannes (Floris) * 8.2.1862 Piketberg 20.4.1862 x Namakwaland 12.9.1892 Margaretha Jacoba Elizabeth BAARD (Geen verdere kinders word vermeld nie.) NGK doop inskrywing wys dat die volgende pare kinders gedoop het: In Piketberg & Velddrif: Gideon Johannes VAN DYK en Hilletje Aletta Johanna TIERSE In Vanrynsdorp: Gideon Johannes Floris VAN DYK en Margaretha Jacoba Elizabeth BAARD Die aflyding word gemaak dat die wel twee verskillende Van Dyk mans persone is, aangesien die geboorte datums van die kinders oorvleul. | van Dyk, Gideon Johannes Floris (I19668)
|
| 7806 | SAF 08:595 wys sy is jonk oorlede | van Dyk, Maria Catharina (I8367)
|
| 7807 | SAF 08:602 h4 Wilhelmina Johanna * 17.12.1901 ≈ Standerton 12.1.1902 x Hermanus Gerhardus VAN DER NEST Sy is jonk oorlede en die spesifieke man was eintlik VAN DER NIST, sy vrou was Juliana Wilhelmina VAN DYK *11.11.1899 | van Dyk, Juliana Wilhelmina (I12077)
|
| 7808 | SAF 08:602 h4 Wilhelmina Johanna * 17.12.1901 ≈ Standerton 12.1.1902 x Hermanus Gerhardus VAN DER NEST Sy is jonk oorlede en die spesifieke man was eintlik VAN DER NIST, sy vrou was Juliana Wilhelmina VAN DYK *11.11.1899 | van Dyk, Wilhelmina Johanna (I392)
|
| 7809 | SAF 08:605 & 606 het waarskynlik die vrouens van die twee Barend Christiaan VAN Dyk's (gebore 1891 en 1895) omgeruil. Die huwelike en benaming van hulle kinders het dit bevestig. | van Dyk, Barend Christiaan (I7156)
|
| 7810 | SAF 08:608 gee haar eerste man aan as Willem Stephanus VAN DER MERWE, maar hy was getroud met 'n ander Elsje Johanna VAN DYK. | van Dyk, Elsje Johanna (I4056)
|
| 7811 | SAF 08:608 wys haar as ongetroud, maar sy het in 1978 in die huwelik getree. | van Dyk, Anna Jacoba (I7953)
|
| 7812 | SAF 08:608 wys sy eerste huwelik as Helena VILJOEN, maar sy sterfkennis wys hy was net eenmaal getroud. Die kinders is waarskynlik uit die tweede huwelik. | van Dyk, Barend Christiaan (I7177)
|
| 7813 | SAF 08:610 wys die volgende as 'n seun onder Josef: h2 Josef Andries Jacobus x Anna "Catharina" VAN LOGGERENBERG i1 Anthonie Christoffel * 23.7.1945 In werklikheid was dit die vader en sy eerste vrou, Anna "Cornelia" VAN LOGGERENBERG se kind, Anthonie Jacobus Christoffel VAN DYK, gebore 23.7.1905 Die moeder is oorlede 2 dae na die bevalling en die kind 'n paar dae later. | van Dyk, Josephus Andries Jacobus (I10811)
|
| 7814 | SAF 08:617 "Jonk dood" | van Dyk, Johanna Susanna Maria (I5277)
|
| 7815 | SAF 08:617 dui aan dat sy jonk oorlede is, maar sy het nog geleef by haar vader se afsterwe in 1925 volgens sy sterfkennis. Volgens GenDB is daar 'n vrou met dieselfde name en goeboortedatum getroud met 'n ROUX. Sy verskyn ook op die 1984 Kieserlys, getroud met ROUX. | van Dyk, Johanna Susanna Maria (I5277)
|
| 7816 | SAF 08:618 dui aan dat Philippus getroud was met Susara Margaretha WESSELS, maar hy het saam met Annie Florence BURGER gebly volgens die 1984 Kieserslys (V021-J15 & I03). WESSELS het weer saam met Phillip VAN DYK *1923 gebly. Dit blyk dat 'n verkeerde Phillip gekies is in die offisiële registers. | van Dyk, Philippus Daniël (I8622)
|
| 7817 | SAF 08:618 dui aan dat Susara getroud was met Philippus Daniel VAN DYK *1926, maar sy het saam met Phillip VAN DYK *1923 gebly volgens die 1984 Kieserslys (V021-P16 & K15). Philippus Daniel *1926 het weer saam met Annie Florence BURGER *1936 gebly. Dit blyk dat 'n verkeerde "Phillip" gekies is in die offisiële registers. | Wessels, Susara Magarietha (I8623)
|
| 7818 | SAF 08:618 dui verkeerde "Phillip" aan vir sy eggenoot, sien asseblief Susara Magarietha WESSELS *1930 se profiel nota vir verduideliking. | van Dyk, Philippus Rudolphus (I4864)
|
| 7819 | SAF 08:618 Moontlik nie die egpaar se dogter nie. | van Dyk, Johanna Jacomina (I8624)
|
| 7820 | SAF 08:618 wys hy was getroud met Martha Maria SCHOLTZ, maar sy was getroud met Cornelius Johannes VAN DYK *08.05.1925 | van Dyk, Cornelius Johannes (I4860)
|
| 7821 | SAF 08:618 wys sy tweede vrou as Pieter Johannes Stephanus (vroulik) DE VILLIERS. Die vrou was getroud met Philippus Coenraad Johannes VAN DYK (1889-1922) in Stanford. Sy SK is nog soek vir verdere inligting. | van Dyk, Philippus Daniël (I492)
|
| 7822 | SAF 08:622 h7 Petronella Magdalena * 22.9.1918 x 20.8.1938 Marthinus Wessel JACOBS *25.11.1918 Volgens die 1984 KSL was hy Marthinus Wessels JACOBS *30.11.1916 | Jacobs, Marthinus Wessels (I8048)
|
| 7823 | SAF 08:624 wys dat sy vader Frans Johannes Eloff * 23.9.1836 was, maar sy sterfkennis dui sy ouers aan as Francois Johannes VAN DYK en Petronella Hendrina POTGIETER. Hier het waarskynlik 'n fout ingesluip by die SAF register. | van Dyk, Jacobus Cornelius (I4731)
|
| 7824 | SAF 08:629 - 20.05.1905 | van Dyk, Maria Catharina Jacoba (I1161)
|
| 7825 | SAF 08:639 wys hy was getroud met Anna Christina VENTER, maar sy sterfkennis dui haar nie aan nie. Let ook daarop dat sy moeder as "Aletta Francina" aangedui word op sy sterfkennis, asook net een dogter. Die aangeduide kinders vir hom in die SAF register behoort waarskynlik aan 'n ander Willem Abraham VAN DYK. | van Dyk, Willem Abraham (I10412)
|
| 7826 | SAF 08:644 wys 29 Julie 1880 | van Dyk, Jan Johannes (I5257)
|
| 7827 | At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. | Living (I7072)
|
| 7828 | SAF 08:647 Meer navorsing word benodig. | van Dyk, Sybrand Johannes (I7337)
|
| 7829 | SAF 08:650 wys die volgende familie vir Leslie: i3 Leslie Arthur * 27.3.1943 x Jeanette VAN ROOYEN j1 Ellen j2 Brian Charles ...maar daar is geen spoor van hulle nie. Daar is wel bronne vir die ander familie soos aangedui. Hulle is waarskynlik een en dieselfde persone. | van Dyk, Leslie Arthur (I4546)
|
| 7830 | SAF 08:656 - 4.3.1825 | van Dyk, Catharina Magdalena (I6181)
|
| 7831 | SAF 08:667 wys verkeerdelik dat hy ook 'n tweede maal getroud was met Maria Elizabeth PRETORIUS, sy was met Burger Wynand *29.04.1866 getroud. Sy sterftekennis dui aan dat hy geen kinders gehad het nie, maar op sy vrou se SK en testament word daar wel 'n Burger Wynand van Dyk genoem. Sy sterftekennis is eers 2 jaar later in 1934 voltooi. Hy is volgens sy graf inskrywing Nov 1932 begrawe. Waarskynlik het iemand die twee maande verwar of die inskrywing by die NG Kerk register is verkeerdelik vertolk. | van Dyk, Burger Wynand (I2704)
|
| 7832 | SAF 08:676 "c.1910, jonk dood" | van Dyk, Johan Hendrik Bakemeyer (I40)
|
| 7833 | SAF 08:680 wys hy was getroud met Gezina Maria Betrix TENDER | van Dyk, Andries Burgert Sybrand (I6702)
|
| 7834 | SAF 08:680 wys sy vrou as Susanna Maria DURANDT, maar sy was getroud met 'n ander Jacobus Wessel *1869 | van Dyk, Jacob Wessel (I6084)
|
| 7835 | SAF 08:680 wys verkeerdelik dat sy getroud was met Jacob (Jacobus) Wessel VAN DYK *1879 | Durandt, Susanna Maria (I6085)
|
| 7836 | SAF 08:683 wys (h6) Karel VAN DYK *03.10.1903 +c.1940 ongetroud. Daar verskyn geen "Karel" op sy vader se SK van 1926 nie. Die egpaar het wel 'n seun Nicolaas Johannes Michiel VAN DYK *31.10.1903 +21.09.1940 Dis waarskynlik dat Nicolaas Johannes Michiel se noemnaam Karel was, aangesien daar geen doop inskrywing vir 'n Karel opgespoor kan word nie. | van Dyk, Nicolaas Johannes Michiel (I2328)
|
| 7837 | SAF 08:683 wys dat haar suster, Catharina Hillegonda Magdalena (* 6 Okt 1796) getroud was met Johann Philip KIRCHOFF, maar a.g.v. die suster se ouderdom is dit meer waarskynlik dat KIRCHOFF dié Catharina Hillegonda se man was. Sy verskyn ook nie in haar vader se Inventaris nie is klaarblyklik voor hom oorlede, wat haar sterf ouderdom onder 20j sou maak. | van Dyk, Catharina Hillegonda iii (I464)
|
| 7838 | SAF 08:683 wys haar getroud met Johann Philip KIRCHOFF, maar a.g.v. haar ouderdom is dit meer waarskynlik dat dit haar suster, ook Catharina Hillegonda (* 5 Apr 1809) se man was. | van Dyk, Catharina Hillegonda Magdalena ii (I1226)
|
| 7839 | SAF 08:687 toon Philippus Coenraad aan as 'n kind van sy vader se eerste vrou, maar hy kan moontlik Philippus Reynolds VAN DYK wees, 'n seun by sy vader se tweede vrou. | van Dyk, Philippus Coenraad (I2504)
|
| 7840 | SAF 08:689 verwys na hom as Coenraad Wessel, maar hy is gedoop Coenraad Johannes. | van Dyk, Coenraad Johannes (I1756)
|
| 7841 | SAF 08:690 gee haar doop datum aan as 1 Desember 1753, so ook vir haar tweeling suster Maria. Aangesien daar meer volledige datums beskikbaar is vir haar suster se geboorte en doop in SAF 05:747-748, aanvaar ons ook die suster se datums vir Elizabeth, tot verdere bewyse aan die lig kom. | van Dyk, Elizabeth (een van tweeling) (I2596)
|
| 7842 | SAF 08:690 gee sy geboorte en doop aan, maar die doop inskrywing is nerens te vinde nie! | van Dyk, Hendrik Daniël (I1099)
|
| 7843 | SAF 08:691 verwys na 'n dogter c10 Johanna Geertruyda * Napier 6.6.1850 † Napier c. 1850, maar geen dokumentasie kan tot dusver gevind word om dit te staaf nie. Daar is wel 'n persoon, Cornelia Johanna Gertruida op dieselfde dag gebore (gedoop in Napier) vir die ouers Michiel Burgert VAN DYK en Geertruyda Anna GELDENHUYS en dis moontlik een en dieselfde persoon. Haar broer Elias het ook haar siviele sterfte aangemeld in 1915, wat dit staaf. | van Dyk, Johanna Geertruyda (I1778)
|
| 7844 | SAF 08:693 gee hom aan as Hendrik Willem Johannes, maar op sy vader se sterfkennis sê sy moeder hy is Hendrik Jacobus. By van die dope van sy kinders is hy "Hendrik Wilhelm Jacobus" | van Dyk, Hendrik Willem Jacobus (I906)
|
| 7845 | SAF 11:100 gee hom verkeerdelik aan: e5 David Stephanus * 13.1.1813 ≈ Graaff-Reinet 28.2.1813 , Voortrekker wat gedurende c. 1838 vanaf Nuweveld, Beaufort getrek het en omgewing Bloemfontein gevestig het x Johanna Helena ERASMUS | Fourie, David Stephanus (I27696)
|
| 7846 | SAF 12 bl.270 Moontlik dui hulle dui verkeerde Elizabeth aan | Geldenhuys, Petrus Arnoldus (I3884)
|
| 7847 | SAF 13:286 wys 21 Sep 1873 | Grobler, Barend Petrus Francois Gerhardus Rudolf (I11025)
|
| 7848 | SAF 15:310 Sophia Elizabeth Hendriks x Somerset-Oos 10.12.1837 Sybrand VAN DYK | Family: Joseph Sybrand van Dyk / Sophia Elizabeth Henrico (F1968)
|
| 7849 | SAF 17 bl.386 gee sy eerste vrou aan as Hermina Anna Catharina VAN DYK, maar sy was ACERMAN, getroud gewees met VAN DYK. | Jordaan, Gert Johan Daniël (I10786)
|
| 7850 | SAF c1930 | Family: Joseph Andries Jacobus van Dyk / Petronella Maria Louw (F11563)
|