Resultate 7,851 tot 7,900 van 9,203
# | Notas | Geskakel aan |
---|---|---|
7851 | Rol: Witness | van Dyk, Ernst Frans (I19169)
|
7852 | Rol: Witness | Kennedy, William Henry (I1933)
|
7853 | Rol: Witness | de la Rey, Anna Maria (I30415)
|
7854 | Rol: Witness | Visagie, Catharina (I3885)
|
7855 | Rol: Witness | van Dyk, Coenraad Wessel (I952)
|
7856 | Rol: Witness | du Toit, Sophia Margaretha (I777)
|
7857 | Rol: Witness | de Wet, Gabriel Francois Johannes (I9128)
|
7858 | Rol: Witness | Wahl, Johan Coenraad (I2582)
|
7859 | Rol: Witness | van Dyk, Catharina Hillegonda (I1243)
|
7860 | Roodepoort 24 | van Dyk, Petrus Johannes (I1982)
|
7861 | Rooderand | Els, Cornelis Wilhelmus (I10934)
|
7862 | Rooidraai | van Dyk, Jacobus Johannes (I6589)
|
7863 | Rooipoort | Welman, Johan Christiaan (I10485)
|
7864 | Rooipoort | Visagie, Rudolph Gerhardus (I6495)
|
7865 | Rustenburg Hospitaal | van Dyk, Jozeph (I402)
|
7866 | Rusthoek | van Dyk, Rudolph Gerhardus (I6593)
|
7867 | Ruyterwacht | van Dyk, Nellie (I14036)
|
7868 | Ruyterwacht | van der Spuy, Jacobus Petrus Hertzog (I11545)
|
7869 | Rynse Kerk | Griebenow, Wilhelm Daniël (I11016)
|
7870 | Rynsoord | Ferero, Susanna Juliana (I7912)
|
7871 | Rynsoord Cemetery | van Dyk, Gerhardus Lourens (I8970)
|
7872 | Saam met sy ouer broer vermoor deur Xhosas op Oosgrens van Kaapkolonie | Eloff, Johannes Zacharias (I3688)
|
7873 | Saam met twee van sy seuns en 'n skoonseun vermoor. | Botes, Jan Jacobus (I20064)
|
7874 | SAF - Jonk dood | van Dyk, Stephanus (I8693)
|
7875 | SAF 02 bl.25&143 Dieselfde persoon as by ongekoppeldes. | Badenhorst, Susara Maria Catharina (I4559)
|
7876 | SAF 02 bl.73&77 Anna Christina VAN DYK is by verkeerde BADENHORST, sien sy SK en kinders | Badenhorst, Frans Hendrik Lourens (I2781)
|
7877 | SAF 02:349: Dié Hans Jurgen VAN DYK en Maria Christina Magdalena BARRY waarna verwys word in die SAF register is moontlik Johannes Jurgens VAN DYK en Maria Christina Magdalena BAM. "Johannes Jurgens" het ook "Hans Jurgens" gebruik by die doop van sy kinders. Die oorsprong van die inskrywing in die SAF register kon nog nie opgespoor word om 'n vergelyking te maak nie, maar die BAM en BARRY is waarskynlik verkeerdelik ontsyfer. | van Dyk, Johannes Jurgens (I3139)
|
7878 | SAF 04 bl.451 Dalk afstammeling van e1 Andries Stephanus Lourens BOTES | Botes, Petrus Johannes (I11477)
|
7879 | SAF 07:649 wys 05.02.1921 | Cronje, Susanna Magrietha (I11000)
|
7880 | SAF 08 | van Dyk, Jacob Jacobus (I6017)
|
7881 | SAF 08 bl.686 g5 Wessel Johannes * 1.6.1880 Napier 4.7.1880 x Susanna Margaretha Hendrina VAN DYK is eintlik Karel (Carel) Christiaan VAN DYK en Catharina Maria GROENEWALD se dogter. Hy was getroud met Carolina Elizabeth VAN DYK (1885-1947) | van Dyk, Wessel Johannes (I849)
|
7882 | SAF 08: - "Deur 'n verraaier op Blokkloof vermoor" | van Dyk, Frans Johannes (I4785)
|
7883 | Ten minste een lewende individu word vermeld in hierdie nota - Besonderhede weerhou. | van Dyk, Christina Johanna (I2797)
|
7884 | SAF 08: 624 wys hy was getroud met Augusta Anna Catharina FLEISCHMANN, maar sy was getroud met Joseph Hermanus VAN DYK *01.09.1857 | van Dyk, Joseph Hermanus (I4729)
|
7885 | SAF 08:586 wys hy is oorlede in 1972, maar hy is nog aangeteken in die sensus van 1984. | van Dyk, Christoffel Johannes (een van tweeling) (I2377)
|
7886 | SAF 08:592 g1 Gideon Johannes (Floris) * 8.2.1862 Piketberg 20.4.1862 x Namakwaland 12.9.1892 Margaretha Jacoba Elizabeth BAARD (Geen verdere kinders word vermeld nie.) NGK doop inskrywing wys dat die volgende pare kinders gedoop het: In Piketberg & Velddrif: Gideon Johannes VAN DYK en Hilletje Aletta Johanna TIERSE In Vanrynsdorp: Gideon Johannes Floris VAN DYK en Margaretha Jacoba Elizabeth BAARD Die aflyding word gemaak dat die wel twee verskillende Van Dyk mans persone is, aangesien die geboorte datums van die kinders oorvleul. | van Dyk, Gideon Johannes Floris (I19668)
|
7887 | SAF 08:595 wys sy is jonk oorlede | van Dyk, Maria Catharina (I8367)
|
7888 | SAF 08:602 h4 Wilhelmina Johanna * 17.12.1901 ≈ Standerton 12.1.1902 x Hermanus Gerhardus VAN DER NEST Sy is jonk oorlede en die spesifieke man was eintlik VAN DER NIST, sy vrou was Juliana Wilhelmina VAN DYK *11.11.1899 | van Dyk, Wilhelmina Johanna (I392)
|
7889 | SAF 08:602 h4 Wilhelmina Johanna * 17.12.1901 ≈ Standerton 12.1.1902 x Hermanus Gerhardus VAN DER NEST Sy is jonk oorlede en die spesifieke man was eintlik VAN DER NIST, sy vrou was Juliana Wilhelmina VAN DYK *11.11.1899 | van Dyk, Juliana Wilhelmina (I12077)
|
7890 | SAF 08:605 & 606 het waarskynlik die vrouens van die twee Barend Christiaan VAN Dyk's (gebore 1891 en 1895) omgeruil. Die huwelike en benaming van hulle kinders het dit bevestig. | van Dyk, Barend Christiaan (I7156)
|
7891 | SAF 08:608 gee haar eerste man aan as Willem Stephanus VAN DER MERWE, maar hy was getroud met 'n ander Elsje Johanna VAN DYK. | van Dyk, Elsje Johanna (I4056)
|
7892 | SAF 08:608 wys haar as ongetroud, maar sy het in 1978 in die huwelik getree. | van Dyk, Anna Jacoba (I7953)
|
7893 | SAF 08:608 wys sy eerste huwelik as Helena VILJOEN, maar sy sterfkennis wys hy was net eenmaal getroud. Die kinders is waarskynlik uit die tweede huwelik. | van Dyk, Barend Christiaan (I7177)
|
7894 | SAF 08:610 wys die volgende as 'n seun onder Josef: h2 Josef Andries Jacobus x Anna "Catharina" VAN LOGGERENBERG i1 Anthonie Christoffel * 23.7.1945 In werklikheid was dit die vader en sy eerste vrou, Anna "Cornelia" VAN LOGGERENBERG se kind, Anthonie Jacobus Christoffel VAN DYK, gebore 23.7.1905 Die moeder is oorlede 2 dae na die bevalling en die kind 'n paar dae later. | van Dyk, Josephus Andries Jacobus (I10811)
|
7895 | SAF 08:617 "Jonk dood" | van Dyk, Johanna Susanna Maria (I5277)
|
7896 | SAF 08:617 dui aan dat sy jonk oorlede is, maar sy het nog geleef by haar vader se afsterwe in 1925 volgens sy sterfkennis. Volgens GenDB is daar 'n vrou met dieselfde name en goeboortedatum getroud met 'n ROUX. Sy verskyn ook op die 1984 Kieserlys, getroud met ROUX. | van Dyk, Johanna Susanna Maria (I5277)
|
7897 | SAF 08:618 dui aan dat Philippus getroud was met Susara Margaretha WESSELS, maar hy het saam met Annie Florence BURGER gebly volgens die 1984 Kieserslys (V021-J15 & I03). WESSELS het weer saam met Phillip VAN DYK *1923 gebly. Dit blyk dat 'n verkeerde Phillip gekies is in die offisiële registers. | van Dyk, Philippus Daniël (I8622)
|
7898 | SAF 08:618 dui aan dat Susara getroud was met Philippus Daniel VAN DYK *1926, maar sy het saam met Phillip VAN DYK *1923 gebly volgens die 1984 Kieserslys (V021-P16 & K15). Philippus Daniel *1926 het weer saam met Annie Florence BURGER *1936 gebly. Dit blyk dat 'n verkeerde "Phillip" gekies is in die offisiële registers. | Wessels, Susara Magarietha (I8623)
|
7899 | SAF 08:618 dui verkeerde "Phillip" aan vir sy eggenoot, sien asseblief Susara Magarietha WESSELS *1930 se profiel nota vir verduideliking. | van Dyk, Philippus Rudolphus (I4864)
|
7900 | SAF 08:618 Moontlik nie die egpaar se dogter nie. | van Dyk, Johanna Jacomina (I8624)
|