Resultate 7,901 tot 7,950 van 9,203
# | Notas | Geskakel aan |
---|---|---|
7901 | SAF 08:618 wys hy was getroud met Martha Maria SCHOLTZ, maar sy was getroud met Cornelius Johannes VAN DYK *08.05.1925 | van Dyk, Cornelius Johannes (I4860)
|
7902 | SAF 08:618 wys sy tweede vrou as Pieter Johannes Stephanus (vroulik) DE VILLIERS. Die vrou was getroud met Philippus Coenraad Johannes VAN DYK (1889-1922) in Stanford. Sy SK is nog soek vir verdere inligting. | van Dyk, Philippus Daniël (I492)
|
7903 | SAF 08:622 h7 Petronella Magdalena * 22.9.1918 x 20.8.1938 Marthinus Wessel JACOBS *25.11.1918 Volgens die 1984 KSL was hy Marthinus Wessels JACOBS *30.11.1916 | Jacobs, Marthinus Wessels (I8048)
|
7904 | SAF 08:624 wys dat sy vader Frans Johannes Eloff * 23.9.1836 was, maar sy sterfkennis dui sy ouers aan as Francois Johannes VAN DYK en Petronella Hendrina POTGIETER. Hier het waarskynlik 'n fout ingesluip by die SAF register. | van Dyk, Jacobus Cornelius (I4731)
|
7905 | SAF 08:629 - 20.05.1905 | van Dyk, Maria Catharina Jacoba (I1161)
|
7906 | SAF 08:639 wys hy was getroud met Anna Christina VENTER, maar sy sterfkennis dui haar nie aan nie. Let ook daarop dat sy moeder as "Aletta Francina" aangedui word op sy sterfkennis, asook net een dogter. Die aangeduide kinders vir hom in die SAF register behoort waarskynlik aan 'n ander Willem Abraham VAN DYK. | van Dyk, Willem Abraham (I10412)
|
7907 | SAF 08:644 wys 29 Julie 1880 | van Dyk, Jan Johannes (I5257)
|
7908 | Ten minste een lewende individu word vermeld in hierdie nota - Besonderhede weerhou. | van Dyk, Alice Maria (I7072)
|
7909 | SAF 08:647 Meer navorsing word benodig. | van Dyk, Sybrand Johannes (I7337)
|
7910 | SAF 08:650 wys die volgende familie vir Leslie: i3 Leslie Arthur * 27.3.1943 x Jeanette VAN ROOYEN j1 Ellen j2 Brian Charles ...maar daar is geen spoor van hulle nie. Daar is wel bronne vir die ander familie soos aangedui. Hulle is waarskynlik een en dieselfde persone. | van Dyk, Leslie Arthur (I4546)
|
7911 | SAF 08:656 - 4.3.1825 | van Dyk, Catharina Magdalena (I6181)
|
7912 | SAF 08:667 wys verkeerdelik dat hy ook 'n tweede maal getroud was met Maria Elizabeth PRETORIUS, sy was met Burger Wynand *29.04.1866 getroud. Sy sterftekennis dui aan dat hy geen kinders gehad het nie, maar op sy vrou se SK en testament word daar wel 'n Burger Wynand van Dyk genoem. Sy sterftekennis is eers 2 jaar later in 1934 voltooi. Hy is volgens sy graf inskrywing Nov 1932 begrawe. Waarskynlik het iemand die twee maande verwar of die inskrywing by die NG Kerk register is verkeerdelik vertolk. | van Dyk, Burger Wynand (I2704)
|
7913 | SAF 08:676 "c.1910, jonk dood" | van Dyk, Johan Hendrik Bakemeyer (I40)
|
7914 | SAF 08:680 wys hy was getroud met Gezina Maria Betrix TENDER | van Dyk, Andries Burgert Sybrand (I6702)
|
7915 | SAF 08:680 wys sy vrou as Susanna Maria DURANDT, maar sy was getroud met 'n ander Jacobus Wessel *1869 | van Dyk, Jacob Wessel (I6084)
|
7916 | SAF 08:680 wys verkeerdelik dat sy getroud was met Jacob (Jacobus) Wessel VAN DYK *1879 | Durandt, Susanna Maria (I6085)
|
7917 | SAF 08:683 wys (h6) Karel VAN DYK *03.10.1903 +c.1940 ongetroud. Daar verskyn geen "Karel" op sy vader se SK van 1926 nie. Die egpaar het wel 'n seun Nicolaas Johannes Michiel VAN DYK *31.10.1903 +21.09.1940 Dis waarskynlik dat Nicolaas Johannes Michiel se noemnaam Karel was, aangesien daar geen doop inskrywing vir 'n Karel opgespoor kan word nie. | van Dyk, Nicolaas Johannes Michiel (I2328)
|
7918 | SAF 08:683 wys dat haar suster, Catharina Hillegonda Magdalena (* 6 Okt 1796) getroud was met Johann Philip KIRCHOFF, maar a.g.v. die suster se ouderdom is dit meer waarskynlik dat KIRCHOFF dié Catharina Hillegonda se man was. Sy verskyn ook nie in haar vader se Inventaris nie is klaarblyklik voor hom oorlede, wat haar sterf ouderdom onder 20j sou maak. | van Dyk, Catharina Hillegonda iii (I464)
|
7919 | SAF 08:683 wys haar getroud met Johann Philip KIRCHOFF, maar a.g.v. haar ouderdom is dit meer waarskynlik dat dit haar suster, ook Catharina Hillegonda (* 5 Apr 1809) se man was. | van Dyk, Catharina Hillegonda Magdalena ii (I1226)
|
7920 | SAF 08:687 toon Philippus Coenraad aan as 'n kind van sy vader se eerste vrou, maar hy kan moontlik Philippus Reynolds VAN DYK wees, 'n seun by sy vader se tweede vrou. | van Dyk, Philippus Coenraad (I2504)
|
7921 | SAF 08:689 verwys na hom as Coenraad Wessel, maar hy is gedoop Coenraad Johannes. | van Dyk, Coenraad Johannes (I1756)
|
7922 | SAF 08:690 gee haar doop datum aan as 1 Desember 1753, so ook vir haar tweeling suster Maria. Aangesien daar meer volledige datums beskikbaar is vir haar suster se geboorte en doop in SAF 05:747-748, aanvaar ons ook die suster se datums vir Elizabeth, tot verdere bewyse aan die lig kom. | van Dyk, Elizabeth (een van tweeling) (I2596)
|
7923 | SAF 08:690 gee sy geboorte en doop aan, maar die doop inskrywing is nerens te vinde nie! | van Dyk, Hendrik Daniël (I1099)
|
7924 | SAF 08:691 verwys na 'n dogter c10 Johanna Geertruyda * Napier 6.6.1850 † Napier c. 1850, maar geen dokumentasie kan tot dusver gevind word om dit te staaf nie. Daar is wel 'n persoon, Cornelia Johanna Gertruida op dieselfde dag gebore (gedoop in Napier) vir die ouers Michiel Burgert VAN DYK en Geertruyda Anna GELDENHUYS en dis moontlik een en dieselfde persoon. Haar broer Elias het ook haar siviele sterfte aangemeld in 1915, wat dit staaf. | van Dyk, Johanna Geertruyda (I1778)
|
7925 | SAF 08:693 gee hom aan as Hendrik Willem Johannes, maar op sy vader se sterfkennis sê sy moeder hy is Hendrik Jacobus. By van die dope van sy kinders is hy "Hendrik Wilhelm Jacobus" | van Dyk, Hendrik Willem Jacobus (I906)
|
7926 | SAF 11:100 gee hom verkeerdelik aan: e5 David Stephanus * 13.1.1813 ≈ Graaff-Reinet 28.2.1813 , Voortrekker wat gedurende c. 1838 vanaf Nuweveld, Beaufort getrek het en omgewing Bloemfontein gevestig het x Johanna Helena ERASMUS | Fourie, David Stephanus (I27696)
|
7927 | SAF 12 bl.270 Moontlik dui hulle dui verkeerde Elizabeth aan | Geldenhuys, Petrus Arnoldus (I3884)
|
7928 | SAF 13:286 wys 21 Sep 1873 | Grobler, Barend Petrus Francois Gerhardus Rudolf (I11025)
|
7929 | SAF 15:310 Sophia Elizabeth Hendriks x Somerset-Oos 10.12.1837 Sybrand VAN DYK | Familie F1968
|
7930 | SAF 17 bl.386 gee sy eerste vrou aan as Hermina Anna Catharina VAN DYK, maar sy was ACERMAN, getroud gewees met VAN DYK. | Jordaan, Gert Johan Daniël (I10786)
|
7931 | SAF c1930 | Familie F11563
|
7932 | SAF CD v8 says he died 21 Feb 1921 | van Dyk, Gerhardus Josephus Stegmann (I847)
|
7933 | SAF CD8 wys haar op twee plekke | Minnie, Christina Elizabeth (I6608)
|
7934 | SAF CD8 wys haar ouers as Jurie Johannes VAN DYK en Susara Johanna GROENEWALD, maar haar Doop inskrywing wys ander ouers. | van Dyk, Sophia Margaretha Magdalena (I701)
|
7935 | SAF CDv8 - Ongekoppeldes: Cornelia Maria van Dyk *c.1833 x Colesberg 7.11.1849 Wessel Christoffel CARELSE | van Dyk, Cornelia Maria (I5075)
|
7936 | SAF gee waarskynlik haar doop datum aan. | van Dyk, Zacharia Gertruida (I1673)
|
7937 | Ten minste een lewende individu word vermeld in hierdie nota - Besonderhede weerhou. | van Dyk, Aletta Susanna (I9030)
|
7938 | Ten minste een lewende individu word vermeld in hierdie nota - Besonderhede weerhou. | van Dyk, Johan Herman (I16498)
|
7939 | SAF v8 wys 'n 2de huwelik met Jurie Hendrik Groenewald op 5 Sep 1882 wat onmoontliok is aangesien sy in 1878 oorlede is. | van Dyk, Gertruida Johanna (I2761)
|
7940 | SAF ver.08 wys sy vrou en kinders by sy oom JGJ. | van Dyk, Jacobus Gerhardus Johannes (I4172)
|
7941 | SAF vol14 bl300 en SAG vol1 bl.208 Word JP Vorster genoem in SAG vol 1 bl208 Kan nerens 'n JP Voster getroud met n JCE van Dyk kry nie. | Verster, Jacobus Petrus Johannes (I3664)
|
7942 | SAF vol8 bl351 Philippe * Courtrai, boer op "Klipvallei", dist. Wellington en ook op "Artois" en "De Hoop" in die Land v. Waveren (Tulbagh) † De Hoop 21.5.1721 x Elizabeth PRÉVOT * Marq naby Calais c. 1683 † Tulbagh 18.1.1750 d.v. die meester wamaker Charles Prévot en Marie le Fevre | du Preez, Philippe (I1189)
|
7943 | SAF vol8 gee sy naam aan as "Johannes Philippus Petrus", maar sy SK noem hom "Jacobus Johannes Philippus" | van Dyk, Jacobus Philippus Petrus (I2289)
|
7944 | SAF: 9.11.1922 | Klaassen, Andries Petrus (I3107)
|
7945 | SAF: Jonk dood | van Dyk, Maria Catharina (I8367)
|
7946 | SAF08 dui verkeerdelik aan dat hy getroud was. Die vrou was Jacobus Philippus Johannes VAN DYK se eggenoot. | van Dyk, Jacobus Johannes (I1137)
|
7947 | SAFv8 | van Dyk, Susanna Margaretha Carolina (I3790)
|
7948 | SAFv8: "Hennopsrivier", Pretoria, Transvaal, South Africa Maar sy SK en doop gee Robertson aan. | van Dyk, Wessel Jurie (I2767)
|
7949 | SAG het haar Van verkeerd. | van Dyk (van Wyk), Elsie Zacharia (I10524)
|
7950 | SAG vol 01 b1 Christiaan Johannes * Kopenhagen 25.10.1787, landmeter † Burgersdorp 9.11.1869 x Denemarke, Charlotte Maria Louisa NAESTED † Denemarke 16.7.1823 (25.8.-) xx Graaff-Reinet 5.1.1826 Maria Magdalena Jacoba VAN BUUREN * op skip Thomas 4.6.1805 † 22.8.1881 d.v. Johannes van Buuren en Elizabeth Josina Eksteen | von Abo, Christiaan Johannes (I5377)
|