Notes


Matches 801 to 850 of 9,118

      «Prev «1 ... 13 14 15 16 17 18 19 20 21 ... 183» Next»

 #   Notes   Linked to 
801 Die egpaar was nie getroud nie. Family: Phillip Lodewyk Petrus Horak / Hendrina Catharina Vorster (F14204)
 
802 Die enigste verwysing na die egpaar is in die SAF registers. Dis moontlik n fout, aangesien sy nie op haar vader se SK verskyn nie. (Philippus Daniel VAN DYK TNG#492) Hy was ook nooit getroud met Pieter Johannes Stephanus DE VILLIERS (TNG#5334) nie. van Dyk, Philippus Daniël (I492)
 
803 Die enigste verwysing na die egpaar is in die SAF registers. Dis moontlik n fout, aangesien sy nie op haar vader se SK verskyn nie. (Philippus Daniel VAN DYK TNG#492) Hy was ook nooit getroud met Pieter Johannes Stephanus DE VILLIERS (TNG#5334) nie. de Villiers, Pieter Johannes Stephanus (vroulik) (I5334)
 
804 Die enigste verwysing na die egpaar is in die SAF registers. Dis moontlik n fout, aangesien sy nie op haar vader se SK verskyn nie. (Philippus Daniel VAN DYK TNG#492) Hy was ook nooit getroud met Pieter Johannes Stephanus DE VILLIERS (TNG#5334) nie. van Dyk, Margaretha Johanna (skim) (I7621)
 
805 Die familie mag VAN WYK's wees, maar FamilySearch gee hulle aan as VAN DYK's. van Dyk, Abraham (I14159)
 
806 Die familie sê sy het haar geboorte jaar verander om jonk te gaan werk en is op 63jarige ouderdom oorlede in 2004, wat haar geboorte jaar 1941 sou maak. Benadie, Magarietha Johanna Elizabetha Maria (I27925)
 
807 Die geboorte datum is onduidelik op die doopregister. van Dyk, Christina Elizabeth Margaretha (I7970)
 
808 Die geboorte datums vir hulle kinders in SAF 08:631/2 stem nie ooreen met dié by GenDB of die 1984 Kieserlys nie. Family: Tobias Johannes van Dyk / Margaretha Elizabetha Botha (F1737)
 
809 Die geboorte jaartal is heel waarskynlik verkeerdelik geskryf op die doop inskrywing. van Dyk, Anna Cornelia Magrietha (I26402)
 
810 Die geboortejaar is nie goed duidelik in die bronteks nie. 1890 is slegs my interpretasie. - AHVD du Plessis, Anna Elisabeth Frederika (I30618)
 
811 Die gesin het die kamp op 10 September 1902 weer verlaat, met uitsondering van die drie kinders wat in die kamp oorlede is: Aletta Maria, Cornelia Margaretha en Christoffel Johannes. van Dyk, Cornelia Margaretha (I7154)
 
812 Die gesin het die kamp op 10 September 1902 weer verlaat, met uitsondering van die drie kinders wat in die kamp oorlede is: Aletta Maria, Cornelia Margaretha en Christoffel Johannes. van Dyk, Joseph Andries Jacobus (I9833)
 
813 Die gesin het die kamp op 10 September 1902 weer verlaat, met uitsondering van die drie kinders wat in die kamp oorlede is: Aletta Maria, Cornelia Margaretha en Christoffel Johannes. van Dyk, Jan Dirk Johannes (I7110)
 
814 Die gesin het die kamp op 10 September 1902 weer verlaat, met uitsondering van die drie kinders wat in die kamp oorlede is: Aletta Maria, Cornelia Margaretha en Christoffel Johannes. van Dyk, Barend Christiaan (I7156)
 
815 Die gesin het die kamp op 10 September 1902 weer verlaat, met uitsondering van die drie kinders wat in die kamp oorlede is: Aletta Maria, Cornelia Margaretha en Christoffel Johannes. van Dyk, Anna Maria Elizabeth Johanna (I7158)
 
816 Die gesin het die kamp op 10 September 1902 weer verlaat, met uitsondering van die drie kinders wat in die kamp oorlede is: Aletta Maria, Cornelia Margaretha en Christoffel Johannes. van Dyk, Maria Susanna (I20087)
 
817 Die gesin het die kamp op 10 September 1902 weer verlaat, met uitsondering van die drie kinders wat in die kamp oorlede is: Aletta Maria, Cornelia Margaretha en Christoffel Johannes. Jordaan, Anna Cornelia Margaretha (I5233)
 
818 Die getuies was ene Richter en ene Greeff. Family: Barend Jacobus van Dyk, ii / Hester Elizabeth Oosthuizen (F6514)
 
819 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Living (I12056)
 
820 Die handskrif in die SK is moeilik om te lees, "Leemsfontein " is 'n gissing. van Dyk, Johannes Hendrik Hattingh (I7189)
 
821 Die handtekeking op M.W.M. van Dyk se Aangifte van 'n Sterfgeval lyk soos 'n J.A. Pienaar, wat waarskynlik haar man was. Dit is egter nie 100% seker dat die handtekening inderdaad "J.A. " lees óf dat dit haar man was nie (by gebrek aan verdere kennis sou dit byvoorbeeld ook haar skoonpa of skoonbroer kon wees). Pienaar (I26160)
 
822 Die huwelik tussen Willem Frederik Gerhardus Steenberg en Maria Christina Magdalena van Dyk word genoem in die 1975-Geslagsregister (geen datum).

Hierdie huwelik sou dat tussen 1891-1900 gewees het: sy was 16 in 1891, en in 1900 het sy her-/getrou met John Addey Russouw.

Dit is moontlik dat haar eerste man die volgende persoon was: Wilhelm Frederik Steenberg oorlede aan "enteric fever"in Kroonstad Konsentrasiekamp op22-jarige ouderdom.
https://www2.lib.uct.ac.za/mss/bccd/Person/31574/Wilhelm_Frederik_Steenberg/
Hy is in die ABO oorlede met 22, wat 'n geboortedatum van ca 1878-1880 gee.

Daar is wel 'n Willem Frederik Gerhardus Steenberg wat 1878 in Wepener gebore is
https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3QS7-L9QG-T2TT?i=47&cc=1910846&personaUrl=%2Fark%3A%2F61903%2F1%3A1%3AQ2HG-7RZ5
Maar hy sterf eers in 1932, getroud met 'n vrou Wilkens en geen melding van 'n vrou met die naam Maria Magdalena van Dyk nie:
https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3QS7-99LH-Q8L9?cc=3040532&personaUrl=%2Fark%3A%2F61903%2F1%3A1%3AW67W-YV6Z

Dit is dus moontlik dat daar twéé Willem Frederik Gerhardus Steenberge was (moontlik newe, beide * ca1878), waarvan een met 'n Van Dyk-nooi getrou het en tydens die ABO oorlede is.

Die sterfdatum van die oorlede Willem Frederik lyk of dit moontlik egter pas 1901 was, dus is dit ook moontlik dat die 1975-register in hierdie geval 'n fout gemaak het, of dat daar selfs 'n derder Willem Frederik Steenberg was. 
Family: Willem Frederik Gerhardus Steenberg / Maria Magdalena Christina van Dyk, (een van tweeling) (F3078)
 
823 Die is moontlik sy familie, maar bewyse onderbreek. van Dyk, Johannes Frederik (I5111)
 
824 Die jaartal is afgesny in die bron, slegs die dag en maand is sigbaar. Die gegewe jaartal hier is 'n gissing. Walton, Hester Elizabet (I25245)
 
825 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Family: Nicolaas (Nic) van der Walt / Living (F9633)
 
826 Die jaartal is nie op die brondokument sigbaar nie. de Kock, Servaas Daniel (I29517)
 
827 Die jaartal is nie sigbaar op die brondokument nie. de Kock, Susara Catharina (I29515)
 
828 Die jaartal is nie sigbaar op die brondokument nie. de Kock, Aletta Johanna (I29516)
 
829 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Living (I19924)
 
830 Die Konsentrasiekamp-bronne gee nie aan wanneer sy na die kamp geneem is nie, slegs dat sy op hul plaas Klippan was en dat sy in die kamp gesterf het.

Dit is uit haar siviele sterfrekord wat ons leer dat sy in Tent 25 C gewoon het en dat sy waarskynlik daar begrawe is. 
de Vlamingh, Jacoba Johanna Aletta (I3209)
 
831 Die koppeling van Willem Petrus

Ons het tans geen bewys dat Willem Petrus die seun is van Jacobus Christoffel van Dyk en Elizabeth Cornelia Jacoba Groenewald nie. Daar is egter 'n paar dinge wat ons 'n sterk vermoede gee:

1. Op die 1972 Kieserslys verskyn Willem Petrus se vrou, C.A. Meiring, se adres as Hoogstraat 57, Napier. E.C.J. Groenewald se adres op hierdie lys is slegs Hoogstraat, Napier.
2. Op Willem Petrus se Sterfkennis, ingevul deur sy vrou, verskyn sy Ma as Elizabeth Magdalena. Dit is, in genealogiese navorsing, naby genoeg aan Elizabeth Cornelia om 'n verband te vermoed (maar nie te bewys nie).
3. Willem Petrus se geboortedatum van 1918, pas goed in by die datums van die kinders wat ons reeds vir die Van Dyk x Groenewald-paartjie het: 1910, 1913 en 1925.

Dus verbind ons Willem Petrus tentatief met hierdie paartjie, tot ons verdere inligting kan bekom. 
van Dyk, Willem Petrus (I4463)
 
832 Die Koup is die eerste Karoo-streek tussen Kaapstad en Beaufort-Wes, en verder noord in die rigting van Kimberley en Colesberg. Botes, Jan Jacobus (I20064)
 
833 Die laaste jaar van die geboortedatum is nie sigbaar op die brondokument nie, a.g.v. 'n skeur. Ek neem 1896 aan, gesien dat haar broer Johannes Machiel in 1894 gebore is, en die volgende suster, Elsje Elisabetha, in 1896 gebore is. du Plessis, Aletta Elisabetha (I30621)
 
834 Die laaste syfer van die geboortejaar is nie op die brondokument sigbaar nie a.g.v. 'n skeur. Gesien dat die vorige kind in 1900 gebore is, en die volgende een in 1906, kan dit 1902, 1903 of 1904 wees. du Plessis, Catharina Pieternella (I30624)
 
835 Die laaste syfer van die sterfjaar is nie sigbaar in die brondokument nie, a.g.v. 'n skeur. du Plessis, Aletta Elisabetha (I30621)
 
836 Die ligging van Voorhoede kan hier gesien word (kyk onder Kaap):
https://www.google.com/maps/d/u/0/viewer?mid=1Qe5TDjEejmVLZKWzRBPbODNOVBg3Y-b2&ll=-34.232644449999974%2C19.479452400000014&z=14 
van Dyk, Wessel Jurie (I1645)
 
837 Die moeder se van word aangedui as SMAL van Dyk, Elizabeth Dina Sophia (I4366)
 
838 Die moonlikheid bestaan dat Maria eintlik twee verkillende persone was. van Dyk, Maria Margaretha (I2073)
 
839 Die moontlikheid bestaan dat die SK by sy vader dalk syne is. van Dyk, Willem Frederik (I22477)
 
840 Die N.G. Kerk Lageveld se registers verskyn op FamilySearch onder Duiwelskloof, maar dit is nie 'n uitgemaakte saak dat dit inderdaad was waar die gemeente geleë was nie. van Dyk, David Schalk (I10973)
 
841 Die naam "George Lezar" kom blykbaar van sy oupa, George Lezar MILLER af, 'n Amerikaner. van Dyk, George Leaser (I5654)
 
842 Die navorster M.E. Pretorius (sien bron) voeg haar by as kind van die gegewe paartjie, maar sommige van haar ander aannames is al verkeerd bewys. Louisa Johanna van Dyk se verwantskap aan Sybrand Jacobus van Dyk en Engela Herculina Hendrina Buitendag moet dus nog bevestig word. van Dyk, Louisa Johanna (I28960)
 
843 Die NGK plaas hom onder sensuur waarskynlik a.g.v. sy owerspel/buite-egtelike verhouding met ENDRES.
https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSFQ-S9HV-2 
van Dyk, Marthinus Jacobus (I4228)
 
844 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Family: Living / Living (F10933)
 
845 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Family: Living / Anna Sophia Catharina van Dyk (F7523)
 
846 Die paartjie het 6 kinders gehad. Family: Barend Bartholomeus Joubert / Dirkje Susanna Elizabeth Coetzee (F13879)
 
847 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Family: Living / Living (F10606)
 
848 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Family: Living / Living (F10607)
 
849 Die paartjie het geen kinders gehad nie. Family: Bertus Arnoldus van Dyk / Marie Eloff (F4261)
 
850 Die paartjie het geen kinders gehad nie. Family: Barend Bartholomeus Joubert / Johanna Susanna Elizabeth van Dyk (F4675)
 

      «Prev «1 ... 13 14 15 16 17 18 19 20 21 ... 183» Next»