Notes


Matches 8,201 to 8,250 of 9,118

      «Prev «1 ... 161 162 163 164 165 166 167 168 169 ... 183» Next»

 #   Notes   Linked to 
8201 Sy biologiese vader is Regie CROSS, hy is aangeneem deur Erenst VAN DYK van Dyk, Leonard Reginald (aangeneem) (I12772)
 
8202 Sy derde huwelik. Family: Petrus Hendricus Johannes Swart / Sophia Magdalena van Dyk (F123)
 
8203 Sy dogter (wat tewens ook 'n verpleegster was), onderteken die aangifte van 'n sterfgeval. Thackwray, Joshua William (I26042)
 
8204 Sy dogter Constance Coralie LOMBARD was daar gebore. Collard, Edward Marcus (I6220)
 
8205 Sy doop datum word aangegee as 27.10.1819 in SAF 08:693 wat onmoontlik is aangesien hy eers in 1828 gebore is.
Dis moontlik sy voor-oorlede broer (ook Hendrik Wilhelmus *14.09.1819) se datum en dat die register opstellers 'n fout begaan het. 
van Dyk, Hendrik Wilhelmus ii (I5947)
 
8206 Sy doop is nog soek, maar hy is hier geplaas aangesien sy ouers getuies was by die doop van sy kinders. van Dyk, Jacobus Wessel (I14151)
 
8207 Sy doop wys hy is gebore 7 Maart 1913, maar ander bronne 1914 van Dyk, Daniël Johannes (I14119)
 
8208 Sy een SK dui hom aan as Johannes Jacobus en grafsteen as Jacobus Johannes. van Dyk, Jacobus Johannes (I1862)
 
8209 Sy enigste erfgenaam is Anna Johanna KILIAN, volwasse ongetroude dame. van Dyk, Andries Gerhardus (I5253)
 
8210 Sy geboorte datum is waarskynlik verkeer ingeskryf by die doop. Slabbert, Renier Johannes (I26137)
 
8211 Sy gee haar ouderdom as 21j in 1936 met haar huwelik. Botha, Judith Petronella Dorothea (I7482)
 
8212 Sy grafsteen wys hy is gebore 19 Aug 1886. Matthee, Jurie Johannes (I20078)
 
8213 Sy grafsteen wys hy is gebore 27 Jun 1892 van Dyk, Wessel Johannes (I18176)
 
8214 Sy het 7 broers en 7 susters gehad volgens familie. Geldenhuys, Elizabeth Maria (I79)
 
8215 Sy het Alzeimers Simons, Maud Rosaline (I12146)
 
8216 Sy het blykbaar haar stief-ouma se name gekry. van Dyk, Anna Maria Endres (I9549)
 
8217 Sy het gesterf by die huis van N.J. van Rensburg van Dyk, Magdalena Johanna Francina (I1973)
 
8218 Sy het nog geleef toe haar broer Burgert oorlede is van Dyk, Susanna (I1245)
 
8219 Sy het nog geleef toe hule n seun doop op 09/10/1838 te Caledon. van Dyk, Maria Magdalena (I559)
 
8220 Sy het twee broers gehad, Willem en Abel Scholtz, Susara Elizabeth (I17669)
 
8221 Sy het waarskynlik haar man se ID gebruik by die bron. van Dyk, Catharina Gertruida (I632)
 
8222 Sy is die suster van Genl. Ben Viljoen
https://en.wikipedia.org/wiki/Ben_Viljoen 
Viljoen, Maria Elizabeth Johanna (I2749)
 
8223 Sy is een van 'n tweeling. Haar broer Paul Jacobus Robbertse is 'n Dorslandtrekker. Robbertse, Gertruyda Margaretha Sophia (een van tweeling) (I5004)
 
8224 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Living (I27017)
 
8225 Sy is heel moontlik oorlede a.g.v. komplikasies na haar laaste bevalling: sy oorly vier dae na die geboorte van haar jongste kind. van Dyk, Sophia Elizabeth (I3140)
 
8226 Sy is herbegrawe op Napier in 1977. van Dyk, Maria Magdalena (I696)
 
8227 Sy is langs haar man begrawe. Roos, Gezina Lavina (I8393)
 
8228 Sy is moontlik Anna Maria Johanna VAN DYK (1448) van Dyk, Anna Maria Johanna (I10665)
 
8229 Sy is moontlik n kind van n ongehude Van Dyk vrou afkomstig uit die McGregor area. van Dyk, Una Frances Rieb (I13572)
 
8230 Sy is n geskeide persoon by 2de huwelik. Family: Lesley Peek / Hester Sophia van Dyk (F9793)
 
8231 Sy is na haar Pa vernoem: hy is 'n maand voor haar geboorte oorlede. van Dyk, Jurgen Johannes Human (vroulik) (I212)
 
8232 Sy is ongetroud oorlede. de Wet, Johanna Susanna Christina (I30584)
 
8233 Sy is oorlede by die huis van haar dogter. van Dyk, Johanna Susanna Christina (I937)
 
8234 Sy is saam met haar vader begrawe. van Dyk, Anna Johanna Petronella (I5962)
 
8235 Sy is sy derde vrou, hy het vier maal getrou. van Dyk, Johanna Hendrika Maria (I3772)
 
8236 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Living (I21330)
 
8237 Sy is waarskynlik oorlede a.g.v. komplikasies by die geboorte van haar seun David Schalk op dieselfde dag. Fourie, Alida Aletta Martha Susanna (I4734)
 
8238 Sy laaste kind is gebore 1840 en sy vrou was n weduwee by haar 2de huwelik in 1850. van Dyk, Hendrik SV-PROG (I6142)
 
8239 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Living (I12620)
 
8240 Sy meld 'n seun, Burger Wynand in haar testament. Mazuryk, Rosina Elizabeth (I5650)
 
8241 Sy moeder is MARITZ Bergh, Frans Stephanus (I7026)
 
8242 Sy moeder is oorlede op 23-jarige ouderdom toe hy 7 maande oud was en sy vader is oorlede op 28-jarige ouderdom toe hy 1 jaar 11 maande oud was.

Sy vader se tante, Maria Elizabeth "Mack" (nee NIMB) VAN DYK het hom groot gemaak na sy afsterwe. 
Nimb, Hendrik Johannes (I28050)
 
8243 Sy name/van en die van sy ouers is waarskynlik verkeerdelik oorgeskryf op die doop register. van Dyk, Sarel Eloff (I8023)
 
8244 Sy oorlede dogter Elizabeth Susanna se kinders erf. van Dyk, Petrus Johannes (I940)
 
8245 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Living (I20123)
 
8246 Sy Oupa JC FICK teken sy SK
Ongetroud 
van Dyk, Jurie Johannes Hermanus (I1866)
 
8247 Sy sensus is waarskynlik gevat net voor hy oorlede is in Mei 1983 van Dyk, Andries Nicolaas (I2981)
 
8248 Sy sensus is waarskynlik gevat net voor hy oorlede is in Mei 1983 van Dyk, Andries Nicolaas (I2981)
 
8249 Sy seun Christo van Dyk skryf:
"My Pa was in n weeshuis, dus is sy ouers al vroeg oorlede. Hy het n suster gehad, haar naam was Jane en sy het in Utrecht in KZN gebly." 
van Dyk, Joseph Daniël (I20021)
 
8250 Sy seun Edward Francois se SK gee hom aan as Edward van Dyk, maar op die moeder van sy kinders se SK is sy ongetroud en hy word nie genoem nie, ook nie in haar testament nie. Pruis, Edward Francis (Francois) (I5582)
 

      «Prev «1 ... 161 162 163 164 165 166 167 168 169 ... 183» Next»