Matches 8,251 to 8,300 of 9,118
| # | Notes | Linked to |
|---|---|---|
| 8251 | Sy SK sê hy is Johannes Albertus Petrus, maar grafsteen is Johannes P. A. van Dyk | van Dyk, Johannes Albertus Petrus (I2952)
|
| 8252 | Sy SK sê hy was ongetroud. | van Dyk, Dirk Johannes (I2648)
|
| 8253 | Sy SK wys sy ID No. as 831105-5001-005, maar dui se geboorte aan as 5 Nov 1918 | van Dyk, Jurie Johannes Petrus ii (I2879)
|
| 8254 | Sy skoonmoeder wat sy SK onderteken het, het waarskynlik sy vader se name verkeerd gehad. | van Dyk, Johannes Christiaan (I16053)
|
| 8255 | At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. | Living (I2290)
|
| 8256 | Sy spel haar nooiensvan as VAN DYCK | van Dyk, Alice (I3579)
|
| 8257 | Sy sterfkennis sê hy is getroud met 3 kinders | van Dyk, Pvt. Gert Cornelius (I6016)
|
| 8258 | Sy teken 2de SK vir haar oorlede man in Elliot | Moolman, Aletta Susanna Adriana (I4080)
|
| 8259 | Sy teken haar egenoot se SK in 1864 | Giliomee, Magdalena Catharina (I662)
|
| 8260 | Sy teken haar man se 2de SK in 1891 | Knobel, Maria Theresa (I4013)
|
| 8261 | Sy teken nog haar dogter se Siviele Sterfte in 1901, maar dit lyk of sy oorlede is in die boedel van 1904, aangesien die ander dogter haar suster se SK teken. | de Villiers, Susanna Catharina Maria (I1894)
|
| 8262 | Sy teken nog haar dogter Susanna Catharina Margaretha se Siviele Sterfte in 1901 te Balmoral, TVL. | de Villiers, Susanna Catharina Maria (I1894)
|
| 8263 | Sy testament sê hy is die seun van Wessel van Dyk: "Wij Burger Wijnand van Dijk, seun van Wessel van Dijk, en Anna Catharina van Dijk (geboren van Dijk)" Dit blyk dat sy seun, ook Burger Wynand in 1938 verkeerdelik sy grootouers aan moederskant, (Burger Wynand van Dyk en stiefmoeder, Margaretha Maria Magdalena Geldenhuys) as sy vader se ouers aangegee het op sy sterfkennis. Die seun se oupa (ook Burger Wynand) is oorlede toe hy 15j oud was en sy stiefouma toe hy 29j was, sy vader se grootouers kon hy nie ken nie aangesien hulle oorlede is voor sy geboorte in 1908. Sy skoonpa (Burger Wynand 1844-1923) se testament sê ook hy is die seun van Wessel. | van Dyk, Burger Wynand (W. son) (I5951)
|
| 8264 | Sy tweede huwelik | Family: Gerhardus Nicolaas Brits / Maria Geertruida Grobbelaar (F9790)
|
| 8265 | Sy tweede huwelik, sy 1ste vrou het gesterf in 1931 | Family: Pieter Christiaan Vermeulen / Elsabé Johanna van Dyk (F2350)
|
| 8266 | Sy tweede huwelik. | Family: Philippus Petrus Vermeulen, (een van tweeling) / Maria Magdalena Christina van Dyk (F2719)
|
| 8267 | Sy vader gee hom aan as Petrus Jacobus op sy moeder se SK | van Dyk, Petrus Johannes (I259)
|
| 8268 | Sy vader se boedel: https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CS92-Z7VJ-M | van Jaarsveld, Antonie Johannes (I6450)
|
| 8269 | Sy vader se Siviele Sterfte wys Petrus het 4 kinders en by sy moeder se SK is hul name, Jacob Wessel is nie daar nie. | van Dyk, Jacob Wessel (I6084)
|
| 8270 | Sy vader se SK was geteken op 10 Desember 1918 toe hy 11 maande oud was. | van Dyk, Sybrand (I12559)
|
| 8271 | Sy vader word aangegee as Edward van Dyk op sy sterfkennis. Ek vermoed hy was 'n buite egtelike kind gewees. Meer navorsing word benodig. | van Dyk, Edward Francois (I5580)
|
| 8272 | Sy van lyk soos "van Wyk" in register | van Dyk, Jurie Wynand (I885)
|
| 8273 | Sy verkyn nie op een van haar ouers se SK's nie. Daar is twee persone met selfde datums in SAF vol.08, die een is waarskynlik verkeerd aangesien die doop vir die ander een gevind is. | van Dyk, Aletta Maria Magdalena (I5482)
|
| 8274 | Sy verkyn nie op een van haar ouers se SK's nie. Daar is twee persone met selfde datums in SAF vol.08, meer navorsing benodig. | van Dyk, Aletta Maria Magdalena (I5482)
|
| 8275 | Sy verkyn nie op een van haar ouers se SK's nie. Daar is twee persone met selfde datums in SAF vol.08, meer navorsing benodig. | van Dyk, Aletta Maria Magdalena (I3764)
|
| 8276 | Sy verskyn nie in haar Ma se sterfkennis van 1946 nie, wat daarop dui dat sy jonk gesterf het. (Haar ander suster, Anna Susanna Catharina verskyn wél, maar word as reeds "overleden" gemerk.) | Venter, Martha Maria Magdalena (I26616)
|
| 8277 | Sy verskyn nie in haar Pa se sterfkennis nie. (Hy het hierdie datum gesterf.) | Fleischmann, Judith Maria Jacoba (I20331)
|
| 8278 | Sy verskyn nie op haar vader se sterfkennis nie. | van Dyk, Gertruida Fredrika (I4718)
|
| 8279 | Sy verskyn nie op sy moeder se SK nie. | van Dyk, Carolina Elizabeth (I1139)
|
| 8280 | Sy verskyn op haar vader se SK (+1945) maar nie op haar moeder (+1976) sin nie. | van Dyk, Christina Johanna (I21301)
|
| 8281 | Sy verskyn op haar vader se sterfkennis, maar nie op haar moeder sin nie. | van Dyk, Susara Susanna (I10420)
|
| 8282 | Sy vertrek later na N.G. Ventersburg, maar geen datum is bygevoeg nie. | van Dyk, Magdalena (I4163)
|
| 8283 | Sy vrou se SK wys hy is oorlede 20 Jan 1911 | van Dyk, Albertus Barend Johannes (I3704)
|
| 8284 | Sy vrou verklaar in hulle seun Leslie Lionel VAN DYK se boedel van 1945 dat sy hom laas in 1926 gesien het, maar op haar SK van 1978 is 'n dogter Monica Vera VAN DYK gebore 14.02.1930 | van Dyk, Np. (I5797)
|
| 8285 | Sy vrou was 'n weduwee by haar afsterwe. | Olivier, Gert Cornelius (I3066)
|
| 8286 | Sy vrou was n weduwee by haar 2de huwelik. | van Dyk, Christoffel Johannes (I3485)
|
| 8287 | Sy was 19j oud toe haar vader oorlede is. | van Dyk, Catharina Hendrina (I2397)
|
| 8288 | Sy was 22j en 11mde oud op 15 Aug 1821 volgens MOOC8/67.18b | van Dyk, Margaretha Johanna (I1384)
|
| 8289 | At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. | Living (I20098)
|
| 8290 | Sy was by die 90jaar oud volgens familie en verskyn nie op die 1984 kieserlys nie. | Germishuys, Maria Magdalena Elizabeth (I149)
|
| 8291 | Sy was die dogter van Detlef Biebouw en slavin Diana van Bengale. | Radyn, Margaretha (I25937)
|
| 8292 | Sy was getroud met 'n Frans Johannes van Dyk, maar dis nog nie duidelike welke een nie. Hulle skei in 1977. Dis is aanneemlik dat dit vir beide hulle tweede huwelik was. DEPOT TAB SOURCE WLD TYPE LEER SYSTEM 01 REFERENCE 3966/77 PART 1 DESCRIPTION ILLIQUID CASE. DIVORCE. FRANS JOHANNES VAN DYK VERSUS ALETTA SOPHIA VAN DYK (FORMERLY JORDAAN, BORN EKSTEEN). STARTING 19770000 ENDING 19770000 | Eksteen, Aletta Sophia (I17076)
|
| 8293 | Sy was moontlik die dogter van John George Walton en Martja Johanna Olivier, maar dit moet nog bevestig word. Hier is die sterfkennis van John George Walton: https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSQX-49PZ-L?i=715&cc=2517051&personaUrl=%2Fark%3A%2F61903%2F1%3A1%3AQPQZ-K7RX Sy was eers getroud met 'n Np. Stevens, daarna met 'n Np. Pieterse, voordat sy met Abraham van Dyk getroud is. | Walton, Hester Elizabet (I25245)
|
| 8294 | Sy was n ongekoppelde, maar het haar hier geplaas nadat ek hulle kinders verwerk het. | van Dyk, Susanna Magdalena (I10070)
|
| 8295 | Sy was n weduwee ten tye van haar huwelik met Abraham Johannes VAN DYK | Family: Np. / Margaretha Jacoba Smith (F12869)
|
| 8296 | Sy was net bekend as Anna Johanna MATTHEE aan die familie en het aan huis by Willem en sy eerstre vrou Johanna GROENEWALD gewerk. Na die dood van Johanna het Willem met Anna getrou. Na Willem se dood het Anna weer drie keer getrou. Haar laaste man, ene "Jurg" MATTHEE het haar oorleef en begrawe aangesien hy die begrafnis ondernemer was van die omgewing. Twee getuies wat uitstaan by haar doop is Anna Gotlieb HOFFMAN en Clasina Johanna Cornelia Frederika GANS, sy is waarskynlik vernoem na die twee. Dis mag ook verduidelik waarom haar noemname "Anna Johanna" was. (i.e. "Anna" HOFFMAN & "Johanna" GANS) | Matthee, Anna Gotlieb Clasina (I13409)
|
| 8297 | Sy was voorheen getroud met x Hendrik GROENEWALD en xx Jan GROENEWALD en het twee seuns gehad, Lucas en Jan GROENEWALD. | Marais, Susanna Johanna Maria (I4230)
|
| 8298 | Sy was waarskynlik 'n slaaf van: (SAF 10:64) c6 Jacobus Christiaan * Stellenbosch 25.7.1769 = 6.8.1769, boer "Vergenoegd", aan Eersterivier, Stellenbosch, landdros v Stellenbosch † 13.9.1834 (65.1.13) x 30.8.1793 Aletta Hendrina BLANCKENBERG * 27.11.1772 † Stellenbosch 7.11.1839 (67.11.10) Johannes Gysbertus Blankenberg en Maria Cornelia van Niekerk. | Saartje (Sarah) (Vrygestelde slavin) (I4227)
|
| 8299 | Sy weduwee teken as getuie by sy dogter Sophia se troue in 1900 | van Dyk, Andries Nicolaas (I1021)
|
| 8300 | At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. | Living (I23486)
|