Matches 8,301 to 8,350 of 9,118
| # | Notes | Linked to |
|---|---|---|
| 8301 | Sy word Anna Gertruida genoem op van die SK's van haar onmiddelike familie. Die SAF verwysing is dalk verkeerd. | Geldenhuys, Geertruyda Anna (I1460)
|
| 8302 | Sy word genoem in haar vader en stief-moeder se testament as 'n begunstigde. | van Dyk, Elizabeth Judith Gertruida (I6125)
|
| 8303 | Sy word genoem in Oosthuizen se boedel as "voorheen Van Dyk" | Art, Patricia Victoria Teresia (I21123)
|
| 8304 | Sy word in haar ma se Sterfkennis van Feb 1867 as oorlede beskryf. | Coertze, Elizabeth Sophia (I20199)
|
| 8305 | Sy word in haar ma se sterfkennis van Februarie 1916 as "overleden" beskryf. | Venter, Anna Susanna Sophia Catharina (I26615)
|
| 8306 | Sy word Martha Elizabeth PIENAAR op haar moeder se SK genoem. | van Dyk, Martha Maria (I5968)
|
| 8307 | Sy word nie genoem op haar broer se SK nie | van Dyk, Maria Magdalena (I11506)
|
| 8308 | At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. | Living (I15181)
|
| 8309 | Sybrand De Vader is Joseph van Dyk De Moeder Sagrya Krüger getuigen Johannes Durant en Maria Petronella Krüger behoort onder het land van Waveren den 23 Mey | van Dyk, Sybrand Johannes (I1582)
|
| 8310 | Sybrand se goedere is na sy dood deur Pieter Erasmus. Vermoedelik betref dit sy stiefseun: Sara de Klerk en Jacob Erasmus se vierde seun. Sara word as "vooroorlede" wat beteken dat sy vóór Sybrand gesterf het. Ons weet egter (nog) nie presies wanneer hulle gesterf het nie. Dit wil lyk of dit moontlik selfs vóór 17 September 1801 was - die dokument noem dat Pieter Erasmus toe opdrag gekry het om die boedel te inventariseer. Hierby aangeheg is 'n transkripsie van die dokument. Sien die bronskakel vir 'n fotografeerde kopie. | van Dyk, Sybrand (I562)
|
| 8311 | Sybrand se goedere is na sy dood deur Pieter Erasmus. Vermoedelik betref dit sy stiefseun: Sara de Klerk en Jacob Erasmus se vierde seun. Sara word as "vooroorlede" wat beteken dat sy vóór Sybrand gesterf het. Ons weet egter (nog) nie presies wanneer hulle gesterf het nie. Dit wil lyk of dit moontlik selfs vóór 17 September 1801 was - die dokument noem dat Pieter Erasmus toe opdrag gekry het om die boedel te inventariseer. Hierby aangeheg is 'n transkripsie van die dokument. Sien die bronskakel vir 'n fotografeerde kopie. | Erasmus, Pieter (I30606)
|
| 8312 | Sybrand se goedere is na sy dood deur Pieter Erasmus. Vermoedelik betref dit sy stiefseun: Sara de Klerk en Jacob Erasmus se vierde seun. Sara word as "vooroorlede" wat beteken dat sy vóór Sybrand gesterf het. Ons weet egter (nog) nie presies wanneer hulle gesterf het nie. Dit wil lyk of dit moontlik selfs vóór 17 September 1801 was - die dokument noem dat Pieter Erasmus toe opdrag gekry het om die boedel te inventariseer. Hierby aangeheg is 'n transkripsie van die dokument. Sien die bronskakel vir 'n fotografeerde kopie. | de Klerk, Sara (I579)
|
| 8313 | t'Kint Sara Vader Sijbrand van Dijk Moeder Sara de Clercq Get: Andries Bester, en Christina Bok item [de 16 9b:r] | van Dyk, Sara (I1200)
|
| 8314 | TAB 30634 | Strydom, Zacharia Gertruida Sophia (I1718)
|
| 8315 | TAB WLD 2092/1958 Illiquid case. Divorce. Martha Maria Hendrina Knoetze (formerly van Zyl, born Strydom), versus Petrus Jacobus. 1958. | Family: Petrus Jacobs Knoetze / Martha Maria Hendrina Strydom (F14108)
|
| 8316 | TAB WLD ref 1882/1951 Illiquid case restitution of conjugal rights Martha Maria Hendrina van Zyl (born Strydom) versus Cornelius Petrus. 1951. | Family: Cornelius Petrus van Zyl / Martha Maria Hendrina Strydom (F14107)
|
| 8317 | Taljaard, Sophia Margaretha Petronella Born: 17 May 1890 Died: 26 Oct 1956 Buried: Old Cemetery, Stanford, District Hermanus, Western Cape, RSA Note: Sophia Margaretha Petronella Taljaard. Married name: van Dyk. Eggenote en ons Moeder. Ry G no.9 | Taljaard, Sophia Margaretha Petronella (I2671)
|
| 8318 | TANAP Reference no.: MOOC8/24.6 | van Dyk, Evert Blankebiele SV-PROG 4 (I3591)
|
| 8319 | Tans is daar twee teenstrydige sterfdatums vir Coenraad Johannes van Dyk. Die eerste, 27 Julie, is verskaf deur sy seun. Die tweede, 29 Julie, is die datum wat geregistreer is. Ons laat beide datums hier vir navorsingsdoeleindes. (Iemand wat 'n rekord teëkom met enige een van die twee datums, kan dan bevestig dat wél dieselfde persoon is.) | van Dyk, Coenraad Johannes (I20095)
|
| 8320 | Taylor, James Born: 29 Apr 1886 Died: 15 May 1972 Buried: Main Cemetery, Dewetsdorp, District Dewetsdorp, Free State, RSA Note: James Taylor Husband of Martha M G van Dyk | Taylor, James (I9740)
|
| 8321 | tColyn vDyk: Het die Cafe Royal op Hermanus besit. http://www.hermanus.co.za/history/281-skipper-van-dyk Those Early Days I knew Coena Haman well. He was the barman at the Bay View Hotel when he bought an old garage in the main road and changed it into a cafe for his wife. They called it the Cafe Royal as the well-known hotel nearby was the Royal Hotel. After his wife died, Coena continued with the cafe for many years. It became famous for light meals, tea and scones and chicken pies. After Coena's death, Brenda Kotze bought the premises from his estate and established Hermanus Pharmacy. http://www.sealine.co.za/view_topic.php?id=3792&forum_id=1 In April 1922, Bill caught his record man-eating shark of 2,176 lbs (967 kg) which took him five hours to land. In 1969, Coena Haman gave a vivid description of this drama to a visiting reporter of Die Burger newspaper. 'It was at 12:30 that day when the news came of sharks in the harbour. Bill and I went to Frans-se-klip, the rock in the harbour from where he caught the other sharks. We could see it at once. It was huge. Bill immediately put out the two paraffin tins with kabeljou as bait. The shark disappeared, after a while came back, took the bait and tore away with it. The bamboo rod bent under the strain while the line whirred through the reel. Bill was all concentration while a crowd collected. It was a titanic fight as the shark made Bill run across the rocks to the harbour. Across Piet-se-klip while man and shark were fighting each other, Selkirk had to draw on all his skills to tire out the monster and keep it from breaking the line on the reefs. The fight continued until seven that evening when he, with aching back and arms, at last had the shark on the sand. It was the largest fish to this day, caught by rod and line from the rocks. The huge shark was claimed as a world record, but this was contested because, it was said, he had used a float. According to the rules, floats were not allowed.' | Haman, Conrad Johannes (I29655)
|
| 8322 | At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. | Living (I29140)
|
| 8323 | te RoodeBay ... Anna Johanna Hendrika geb 15 Juli 1880 ged. Aug 5 1880 Oud:s Gideon Christiaan Matthys v. Dyk Anna Hendrika Christina Binneman Get: Gerhardus Johannes Gideon v Dyk Jacomina Hendrina de Waal As mens goed na die inskrywings kyk, was dit heel duidelik 'n reisende dominee wat elke dag 'n ander plek in die omgewing besoek het: 4 Augustus was hy by Rietvlei en 6 Augustus was hy by Weglooperheuvel. | van Dyk, Anna Johanna Hendrika (I3793)
|
| 8324 | Teen 1804 was Cornelis reeds 'n handelaar wat goedere vanuit Engeland na Guyana (toe die kolonies Demerary en Essequibo) in Suid-Amerika vervoer het. Na die opheffing van die V.O.C. is dit moontlik dat Cornelis vir die Britse East India Company of 'n ander handelsmaatskappy gaan werk het Sy gesin was teen hierdie tyd waarskynlik woonagtig in Londen, Engeland. | van Dijk, Cornelis (I14322)
|
| 8325 | Teken 1ste egenoot se SK. Verkeerde VAN GRAAN eggenoot word moontlik aangedui in SAF, daar was 2 Coenraad Wessel VAN DYK's *c.1824. Meer navorsing word benodig. -- MERGED NOTE ------------ Verkeerde VAN GRAAN eggenoot word moontlik aangedui in SAF, daar was 2 Coenraad Wessel VAN DYK's *c.1824. Meer navorsing word benodig. | van Dyk, Coenraad Wessel (I1557)
|
| 8326 | Teken 1ste eggenoot se SK | van Dyk, Christiaan Lodewyk (I4085)
|
| 8327 | Teken 1ste vrou se SK | van Dyk, Jurie Wynand (I885)
|
| 8328 | Teken 1ste vrou se SK | van Dyk, Michiel Hendrik (I1210)
|
| 8329 | Teken broer Coenraad Adolf se SK | van Dyk, Burgert Johannes (A's son) (I1227)
|
| 8330 | Teken egenoot se SK | Bester, Sophia Magdalena (I197)
|
| 8331 | Teken egenoot se SK | van Zyl, Regina Barbara (I2487)
|
| 8332 | Teken egenoot se SK | Matthee, Francina Catharina Geertruyda (I2889)
|
| 8333 | Teken egenoot se SK (onseker) | van Dyk, Andries Nicolaas (I257)
|
| 8334 | Teken eggenoot en dogter Maria Elizabeth se SK | Groenewald, Petronella Hendrina Margaretha (I848)
|
| 8335 | Teken eggenoot se SK Hulle nageslagte blyk sieklik te wees, waarkynlik a.g.v. die GILIOMEE introuing. | van Dyk, Gabriël Johannes (I1961)
|
| 8336 | Teken eggenoot se SK Sy SK dui net drie kinders aan. | van Dyk, Jacobus Johannes (I3897)
|
| 8337 | Teken eggenoot se SK | Rossouw, Regina Catharina Johanna (I1682)
|
| 8338 | Teken eggenoot se SK | van Dyk, Frederick Schenk (I3622)
|
| 8339 | Teken eggenoot se SK | Bender, Hester Christina (I3999)
|
| 8340 | Teken eggenoot se SK | Buitendag, Engela Herculina Hendrina (I4003)
|
| 8341 | Teken eggenoot se SK | van Dyk, Pieter Johannes Redelinghuys (I4014)
|
| 8342 | Teken eggenoot se SK | van Dyk, Joseph Andries Jacobus (I4021)
|
| 8343 | Teken eggenoot se SK | van Dyk, Wilhelmina Sophia Christina (I5948)
|
| 8344 | Teken haar 2de man Gideon Christiaan Matthys se SK | Boonzaaier, Sophia Johanna Maria Francina (I2473)
|
| 8345 | Teken haar seun Gert Jacobus se SK in Oos Londen. | Moolman, Aletta Susanna Adriana (I4080)
|
| 8346 | Teken haar vermoorde broer Johannes Hendrik se SK | van Dyk, Aletta Maria Susanna (I3695)
|
| 8347 | Teken kleinseun Jurie Johannes Hermanus (1875-1896) se SK | Fick, Jacobus Christoffel (I1857)
|
| 8348 | Teken moeder en later vader se SK's | van Dyk, Jacobus Wessel (I3476)
|
| 8349 | Teken moeder se SK Only one W. van Dyk buried on farm Bloubokkiesfontein, presumably him. Name differences: Willem Jacobus Johannes (GENi) & Willem Casparus Jacobus (Ancestry) GENi is correct as per DN. | van Dyk, Willem Jacobus Johannes (I692)
|
| 8350 | Teken moeder se SK | van Dyk, Burgert Johannes (I1653)
|