Notes


Matches 851 to 900 of 9,118

      «Prev «1 ... 14 15 16 17 18 19 20 21 22 ... 183» Next»

 #   Notes   Linked to 
851 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Family: Living / Living (F9632)
 
852 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Family: Franciscus van Dyck / Living (F12877)
 
853 Die paartjie het geen kinders gehad nie. Family: Barend Bartholomeus Joubert / Catharina Johanna van Eeden (F13880)
 
854 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Family: Living / Living (F4374)
 
855 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Family: Cobus Carel van Dyk / Living (F9752)
 
856 Die paartjie se huwelik word vermoed, siende dat hulle in 1972 op dieselfde adres gewoon het. Family: Adriaan Hendrik van Dyk / Anna Christina de Lange (F9672)
 
857 Die PDF weergawe van die register is gebruik vir die verwysings en bladsy nommer is daarvolgens die PDF bladsy, NIE die bladsy aangedui op die dokument nie. (met uitsondering) Source (S45)
 
858 Die perseel was aan die bo-punt van die straat. Family: Abraham Hendrik van Dyk / Isobel Ruth Naylor (F3158)
 
859 Die persoon is hier gelaat vir verwysing, aangesien die doop inskrywing misleidend is. Sien die vader se name. Matthee, Michiel Elias Pieter (I13035)
 
860 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Living (I9605)
 
861 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Living (I9606)
 
862 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Living (I12692)
 
863 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Living (I12693)
 
864 Die persoon was moontlik met 'n ander Elsje Johanna VAN DYK getroud. Dié vrou en haar eerste man (vd Merwe) was nog getuies by die doop van haar broer Jan Johannes in 1884. Dreyer, Andries Frederik (I4058)
 
865 Die plaas Coenradenberg is geleë tussen Hopefield en Koperfontein en bestaan steeds. Sien foto's.

Die ou murasie wat tans daar is, word geskat as 'n eeu of wat ouer as die huidige (dog steeds antieke) plaashuis wat uit 1804 dateer. Daar is 'n kans dat Burgert dit opgerig het.

Sien ook hierdie skakel vir 'n kaart waarop die plaas se grense verskyn. Dit is die huidige grense, maar sal nie of nouliks verskil met die oorspronklike grense:
https://www.google.com/maps/d/u/0/viewer?mid=1Qe5TDjEejmVLZKWzRBPbODNOVBg3Y-b2&hl=en&ll=-33.30884010060518%2C18.37474805000001&z=10

(Kliek, na die kaart gelaai het, bo-links op die ikoon om die indeks van die kaarte te sien.) 
van Dyk, Burgert Pietersz SV-Prog 2 (I565)
 
866 Die plaas Zandfontein naby Bonnievale was in Wessel Jurie se besit. Dit kan hier op die kaart gesien word:
Die ligging van Voorhoede kan hier gesien word (kyk onder Kaap):
https://www.google.com/maps/d/u/0/viewer?mid=1Qe5TDjEejmVLZKWzRBPbODNOVBg3Y-b2&ll=-34.232644449999974%2C19.479452400000014&z=14 
Groenewald, Johanna Susanna (I1646)
 
867 Die plaas Zandfontein naby Bonnievale was in Wessel Jurie se besit. Dit kan hier op die kaart gesien word:
Die ligging van Voorhoede kan hier gesien word (kyk onder Kaap):
https://www.google.com/maps/d/u/0/viewer?mid=1Qe5TDjEejmVLZKWzRBPbODNOVBg3Y-b2&ll=-34.232644449999974%2C19.479452400000014&z=14 
van Dyk, Wessel Jurie (I1645)
 
868 Die plek word nie gegee nie, maar die doop is in die N.H. Pretoria-boek. Die ander dope in hierdie handskrif was egter almal van Renosterpoort, dus het ek Renosterpoort as plek gehou.

Doopgetuies:
Willem Adriaan du Plessis Erasmus
Anna Elizabetta van Dijk
Petrus Johannes Dorflein
Susanna Catharina Venter 
Dorfling, Johannes Petrus Lafras van Dyk (I27694)
 
869 Die plekhouers is tydelik hier geplaas om die ongekoppelde VAN DYK persone wat in SWA gewoon het uit te wys. SWA (Namibië) van Dyk, Plekhouer (I11280)
 
870 Die presiese sterfdatum word nie vermeld in die begrafnisrekord nie, slegs die jaar. Die inskrywing is tussen-in Junie en Augustus 1774. van Dyk, Sara (I1200)
 
871 Die profiele van die ouers is geskep om die kinders te verbind. Meer inligting word benodig om hulle aan bestaande profiele in die boom te verbind, of tot volledige profiele uit te brei. Family: Frans Johannes van Dyk / Hester Maria Venter (F10720)
 
872 Die rekord is afgesny en dit is nie duidelik wat die laaste syfer in die jaartal moet wees nie. van Dyk, Joseph Andries Jacobus (vroulik) (I3776)
 
873 Die seun word gemeld in sy moeder se testament, maar nie op sy vader se SK nie. van Dyk, Burger Wynand (I5781)
 
874 Die skakel by die bron bevat ook sy testament. van Dyk, Lt. Gerhardus Gideon Johannes (I5388)
 
875 Die skip Sterreschans was byna aan die Kaap, waarna dit verder sou gaan na Batavia. Cornelis het die raad versoek om hom aan te stel as kaptein van die skip en ook toestemming gevra om sy vrou, Catharina Pieterse, met hom na Batavia te neem.

Dit wil lyk of die Raad hiermee ingestem het. Die Sterreschans het egter minder as 'n maand later, op 20 Mei 1793 aan die kus van Kaap gestrand. 
van Dijk, Cornelis (I14322)
 
876 Die sterfdatum is verkeerd in die bron, sien sterfkennis:
van Dyk, Isabella M M
Born: 1957
Died: 12 Jan 1996
Buried: New Cemetery - Register, Riversdale, District Riversdale, Western Cape
Note: Isabella M M van Dyk. Vroulik. Oorlede op ouderdom van 39 jaar.
Blok E Ry 3 Nr 5. Buried 12 May 1996. Late residence Bauhiniastraat 17.
Marital State: Getroud. Occupation: Huisvrou.Register Page no:223 
Cronje, Isabella Maria Magdalena (I11454)
 
877 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Family: Jacob van Dyk / Living (F4989)
 
878 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Living (I9280)
 
879 Die testament is later onwettig verklaard. (Sien skakel vir testament as deel van boedellêer.) Venter, Jacobus Daniël (I6435)
 
880 Die testament is later onwettig verklaard. (Sien skakel vir testament as deel van boedellêer.) van Dyk, Cornelia Sophia (I6434)
 
881 Die Transvaal het toe nog nie bestaan nie: sy is in feite gebore in die Zuid-Afrikaansche Republiek. van Dyk, Helena Johanna (I7171)
 
882 Die Transvaal was toe nog bekend as die Zuid-Afrikaansche Republiek. Cronje, Anna Johanna (I7320)
 
883 Die twee vroue gekoppel aan hom is moontlik dieselfde persoon. van Dyk, Petrus Johannes (I313)
 
884 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Living (I29945)
 
885 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Living (I21966)
 
886 Die vermoede bestaan dat Abraham dalk Sybrand Gerhardus is wat op dieselfde dag gebore is en dat hy vir een of ander rede sy naam verander het.Abraham se eerste seun is ook Daniel Johannes VAN DYK (1920-2002) genoem, hulle vader se name.
Sy jongste seun is ook Sybrand Gerhardus VAN DYK (1945-1989) gedoop.
Dat die twee dalk 'n tweeling was, is onwaarskynlik, aangesien daar net n doop rekord gekry kan word vir Sybrand Gerhardus VAN DYK (1887-????). 
van Dyk, Abraham (I9533)
 
887 Die vermoede bestaan dat die twee seun broers was. Howle (I19628)
 
888 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Living (I16670)
 
889 Die vermoede bestaan dat hy dié persoon in SAF 08:674 is:

g9 Adriaan Sarel * 25.4.1924 ≈ NGK Vergenoeg, Kenia 20.12.1925
Die doop van Adriaan Sarel is soek om sy geboorte datum te verifeer. 
van Dyk, Adriaan Cyril (I25357)
 
890 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Living (I20241)
 
891 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Living (I20244)
 
892 Die vermoede bestaan dat hy dieselfde persoon is as Adriaan Cyril VAN DYK (ID# 25357) gebore 25 Jul 1924 Eldoret, Kenia - oorlede 23 Nov 1981 Harare, Zimbabwe
Die doop van Adriaan Sarel is soek om sy geboorte datum te verifeer. 
van Dyk, Adriaan Sarel (I7573)
 
893 Die vermoede bestaan dat sy die dogter is van die familie. van Dyk, Augusta Anna (I14533)
 
894 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Living (I16741)
 
895 Die verwantskap aan die ouers word aangeneem op basis van die soortgelyke voorname en die geboortedatum. van Dyk, Jacobus Nicolaas Sarel Petrus (I11845)
 
896 Die volgende kinders is uit die huwelik gebore:
Lynette Barnard *19 Sep 1956
Andre Barnard *01 Jan 1959
Gerhard Barnard *12 Jul 1960
Henrietta Barnard *08 Nov 1962 
Family: John Henry Barnard / Catharina Magrietha Botha (F2006)
 
897 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Living (I11633)
 
898 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Living (I11829)
 
899 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Living (I9877)
 
900 Die vrou word in die 1972&1984-KSL aangegee as getroud met n Van Dyk, wat eintlik Van Wyk moet wees, maar sy kon met n Van Dyk getrou het wat ons nog nie gekry het nie. Neethling, Beatrix Johanna (I17288)
 

      «Prev «1 ... 14 15 16 17 18 19 20 21 22 ... 183» Next»