Matches 8,901 to 8,950 of 9,118
| # | Notes | Linked to |
|---|---|---|
| 8901 | Vanaf Angola | van Dyk, Gertruida Magrietha Sofia ii (I8026)
|
| 8902 | Vanaf Angola | van Dyk, Paul Jacobus (I8027)
|
| 8903 | Vanaf Angola | van Dyk, Sarel Eloff (I8023)
|
| 8904 | Vanaf Angola | van Dyk, Wenselina Christoffelina (I8030)
|
| 8905 | Vanaf Angola | van Dyk, Josef Jacobus (I7249)
|
| 8906 | Vanaf die dag toe haar man oorlede is. | Herholdt, Catharina Margaretha (I3596)
|
| 8907 | Vanaf vader se SK | van Dyk, Mej. Martha Johanna Catharina (I5644)
|
| 8908 | Various spreadsheet data extracted from Gendatabase.com | Source (S49)
|
| 8909 | Varkenskraal | du Preez, Hillegert (I11309)
|
| 8910 | At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. | Living (I3253)
|
| 8911 | At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. | Living (I27315)
|
| 8912 | vDykWJ- By Gendata is daar n paar Van Dyks wat oorlede is in "Middelburg", geen provinsie word gegee nie. Ek vermoed dat dit nie-blankes was en dat die klompie verwant aan mekaar is. "Bessie" het in 2004 geregistreer as n kieser by Nazareth Comunity Hall in Middelburg, Transvaal en ek neem aan die ander persone is ook van daar. "Bessie" was ook te jonk gewees om "Vimpy" se ma te wees, so ek sit maar almal ondermakaar vir nou. | van Dyk, Paulus (I15968)
|
| 8913 | vDykWJ- By Gendata is daar n paar Van Dyks wat oorlede is in "Middelburg", geen provinsie word gegee nie. Ek vermoed dat dit nie-blankes was en dat die klompie verwant aan mekaar is. "Bessie" het in 2004 geregistreer as n kieser by Nazareth Comunity Hall in Middelburg, Transvaal en ek neem aan die ander persone is ook van daar. "Bessie" was ook te jonk gewees om "Vimpy" se ma te wees, so ek sit maar almal ondermakaar vir nou. | van Dyk, Bessie (I15645)
|
| 8914 | vDykWJ- By Gendata is daar n paar Van Dyks wat oorlede is in "Middelburg", geen provinsie word gegee nie. Ek vermoed dat dit nie-blankes was en dat die klompie verwant aan mekaar is. "Bessie" het in 2004 geregistreer as n kieser by Nazareth Comunity Hall in Middelburg, Transvaal en ek neem aan die ander persone is ook van daar. "Bessie" was ook te jonk gewees om "Vimpy" se ma te wees, so ek sit maar almal ondermakaar vir nou. | van Dyk, Lettie Sibongile (I22611)
|
| 8915 | vDykWJ- By Gendata is daar n paar Van Dyks wat oorlede is in "Middelburg", geen provinsie word gegee nie. Ek vermoed dat dit nie-blankes was en dat die klompie verwant aan mekaar is. "Bessie" het in 2004 geregistreer as n kieser by Nazareth Comunity Hall in Middelburg, Transvaal en ek neem aan die ander persone is ook van daar. "Bessie" was ook te jonk gewees om "Vimpy" se ma te wees, so ek sit maar almal ondermakaar vir nou. | van Dyk, "Middelburg" (I28190)
|
| 8916 | vDykWJ- Ek vermoed dat die kind wat "onecht" gedoop is, die vader se kind is. | van Dyk, Gideon Jacobus Matthys (I14130)
|
| 8917 | vDykWJ- Ek vermoed dat die kind wat "onecht" gedoop is, die vader se kind is. | van Dyk, Gideon Jacobus Matthys (onecht) (I18389)
|
| 8918 | vDykWJ- Ek vermoed dat die kind wat "onecht" gedoop is, die vader se kind is. | Coetzee, Johanna Catharina Maria (I28046)
|
| 8919 | vDykWJ- Gebbaseer op die feit dat hulle eerste seun as "onecht" by sy doop aangegee word en by hulle 2de kind nie. | Family: Johannes Christiaan Matthys van Dyk / Susanna Catharina Frederika Vercueil (F8562)
|
| 8920 | vDykWJ- Haar tweeling broer is ook gedoop op dieselfde dag, John Henry William BORAIN. | Borain, Wilhelmina Gerendina (een van tweeling) (I18064)
|
| 8921 | vDykWJ- Isabella Maria JOUBERT *09.03.1934 se ma Isabella Maria BOOYSEN *c Aug 1911 en ouma Isabella Maria VAN DYK *06.10.1880 is oorlede op dieselfde dag 14.03.1934 aan huis van P.P.J. Vorster. Haar oupa Johannes Petrus Nicolaas BOOYSEN *01.03.1875 het in 1937 die kind aangeneem na bewerings dat haar stiefmoeder, Anna Wilhelmina Christina EBERSÖHN *c.1916 en haar haar mishandel, maar die dogtertjie is oorlede die volgende jaar op 28.04.1938. | Booysen, Johannes Petrus Nicolaas (I4066)
|
| 8922 | vDykWJ- Isabella Maria JOUBERT *09.03.1934 se ma Isabella Maria BOOYSEN *c Aug 1911 en ouma Isabella Maria VAN DYK *06.10.1880 is oorlede op dieselfde dag 14.03.1934 aan huis van P.P.J. Vorster. Haar oupa Johannes Petrus Nicolaas BOOYSEN *01.03.1875 het in 1937 die kind aangeneem na bewerings dat haar stiefmoeder, Anna Wilhelmina Christina EBERSÖHN *c.1916 en haar haar mishandel, maar die dogtertjie is oorlede die volgende jaar op 28.04.1938. | Ebersöhn, Anna Wilhelmina Christina (I28191)
|
| 8923 | vDykWJ- Isabella Maria JOUBERT *09.03.1934 se ma Isabella Maria BOOYSEN *c Aug 1911 en ouma Isabella Maria VAN DYK *06.10.1880 is oorlede op dieselfde dag 14.03.1934 aan huis van P.P.J. Vorster. Haar oupa Johannes Petrus Nicolaas BOOYSEN *01.03.1875 het in 1937 die kind aangeneem na bewerings dat haar stiefmoeder, Anna Wilhelmina Christina EBERSÖHN *c.1916 en haar haar mishandel, maar die dogtertjie is oorlede die volgende jaar op 28.04.1938. | Booysen, Isabella Maria (I25506)
|
| 8924 | vDykWJ- Isabella Maria JOUBERT *09.03.1934 se ma Isabella Maria BOOYSEN *c Aug 1911 en ouma Isabella Maria VAN DYK *06.10.1880 is oorlede op dieselfde dag 14.03.1934 aan huis van P.P.J. Vorster. Haar oupa Johannes Petrus Nicolaas BOOYSEN *01.03.1875 het in 1937 die kind aangeneem na bewerings dat haar stiefmoeder, Anna Wilhelmina Christina EBERSÖHN *c.1916 en haar haar mishandel, maar die dogtertjie is oorlede die volgende jaar op 28.04.1938. | Joubert, Isabella Maria (I25508)
|
| 8925 | vDykWJ- Sy ouma aan moederskant Maria SLABBERT se vader Johan Hannosius SLABBERT het n broer Dirk Marten SLABBERT gehad. Hy is moontlik na hom vernoem. | van Dyk, Dirk Martin (I5390)
|
| 8926 | vDykWJ: Ancestry has a child here. | van Dyk, Maria Magdalena Johanna (I784)
|
| 8927 | vDykWJ: My vermoede is sterk dat hier wel ook nog n dogter sal wees met name Huibrecht Aletta Jacoba VAN DYK of moontlik n seun ook. | van Dyk, Np. (I14122)
|
| 8928 | Veld, Engela | van Dyk, Hendrik Johannes (I10383)
|
| 8929 | Venter, Johannes Nicolaas Rudolph Born: 20 Jan 1920 Died: 26 Jan 1989 Buried: Main Cemetery Headstones, Delmas, District Delmas, Mpumalanga, RSA Note: Johannes Nicolaas Rudolph Venter. Husband of Petronella Johanna van Dyk; born 25-8-1928 | Venter, Johannes Nicolaas Rudolph (I10980)
|
| 8930 | Venter, Pieternella Johanna Born: 14 Aug 1865 Died: 5 Feb 1909 Buried: Waaikraal, Waaikraal, District Delmas, Mpumalanga, RSA Note: Pieternella Johanna van Dyk; nee Venter. Born 14.08.1865; died 05.02.1909. Cemetery 1 | Venter, Petronella Johanna (I6438)
|
| 8931 | Venter, Roelf Stefanus Jacobus Born: 2 Jan 1876 Died: 28 Oct 1952 Buried: Elliot Cemetery, Elliot, District Elliot, Eastern Cape, RSA Note: Roelf Stefanus Jacobus Venter. Born 02-01-1876. Died 28-10-1952. Possibly husband of Gertruida AM van Dyk | Venter, Roelf Stefanus Jacobus (I5669)
|
| 8932 | Venter, Susara Margaretha J Born: 26 May 1873 Died: 18 Aug 1958 Buried: Deary Ave Cemetery, Cradock, District Cradock, Eastern Cape, RSA Note: Susara Margaretha J Venter. Married name: van Dyk. Wife of Hendrik Petrus van Dyk. Block A&B; Row 3; Plot 13 | Venter, Susara Margaretha Johanna (I4060)
|
| 8933 | Veras | Kilian, Johannes Georg (I7839)
|
| 8934 | Veras. Het 'n nis in die gedenktuin. | Smith, Theunis (I22104)
|
| 8935 | Verdere leestof: Beyond the City Lights deur Lawrence G. Green (Bladsye 98-101) | van Dyk, Francois Johannes (I3251)
|
| 8936 | Verdict: "Deceased died from burns received accidentally owing to the contents on the wagon he was riding catching fire, his death being accelerated by shock and exhaustion" | van Dyk, Andries Nicolaas (I903)
|
| 8937 | VERDICT: Death is due to accidental burns. (Deceased was caught in a burning room). | van Dyk, Martha Maria (I22075)
|
| 8938 | Verhuis in 1905 na Duits Oos-Afrika (Kenia) | van Dyk, Petrus Johannes (I4914)
|
| 8939 | Verhuis tussen 1885 en 1889 na die Vrystaat. Volgens sy sterfkennis het hy by afsterwe 3 lewende- en 6 vooroorlewende kinders gehad. | van Dyk, Jurie Johannes Petrus (I7741)
|
| 8940 | Verkeerdelik "Gouwsbaai" in bron. | Geldenhuys, Nicola Georgina (I11404)
|
| 8941 | Verklaring oor sy swaer Willem Jacobus Scholtz, (72) se moord op 17 Nov 1995 | Scholtz, Martha Maria (I8628)
|
| 8942 | At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. | Living (I9307)
|
| 8943 | Verklaring oor sy swaer Willem Jacobus Scholtz, (72) se moord op 17 Nov 1995 | van Dyk, Cornelius Johannes (I4860)
|
| 8944 | Verkry van vader se SK | van Dyk, Frans Lodewyk Esterhuysen (I4526)
|
| 8945 | At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. | Living (I6043)
|
| 8946 | Vermeld onderaan Borgert Pietersz: Borgert Pietersz Joost Pietersz | van Dyk, Joost Pietersz SV-Prog 1 (I535)
|
| 8947 | Vermeulen Register: "Hy is een van 'n tweeling. Volgens die familie was persone oor die Stormsvlei, veral wanneer die laagwaterbrug onder water was, met 'n pont vervoer. Philippus was na bewering die laaste persoon wat die betrokke pont bedryf het." | Vermeulen, Philippus Petrus (een van tweeling) (I6480)
|
| 8948 | VERMEULEN Register: bl.573 7874 h4 Pieter Wynand VERMEULEN <8207> (7865/x), * Robertson 07.07.1920, † Somerset-Wes 24.06.1992 > Ten tye van sy afsterwe was hy woonagtig te Edisonstraat 17, Strand. >ø † Boedels in besit van die Meester/Staatsargiewe. Boedel verw. MOOC 5393/1992 >> Kinders (4): 7875, 7876, 7877, 7880 x Robertson 29.10.1949, Susanna Maria Magdalena VAN DYK <8231> (d.v. Burger Wynand VAN DYK & Martha Hendrina Petronella DE BOD), * Robertson 25.10.1928, † Strand 12.08.1999 >ø † Boedels in besit van die Meester/Staatsargiewe. Boedel verw. MOOC 2321/2000 | Vermeulen, Pieter Wynand (I2800)
|
| 8949 | Vermoedelik het die paartjie getrou ná die afsterwe van sy eerste vrou in 1948. Ek kon nie rekord kry dat hy van sy eerste vrou geskei is nie. | Family: Jurie Johannes Adriaan Albreght van Dyk / Elizabeth Johanna Olivier (F9744)
|
| 8950 | Vermoedelik is Anna Catharina Frederika van Dyk dieselfde persoon as die Anna Katriena Fredrieka van Dyk wat as doopgetuie verskyn het. | van Dyk, Anna Catharina Frederika (I14214)
|