Matches 8,951 to 9,000 of 9,118
| # | Notes | Linked to |
|---|---|---|
| 8951 | Vermoedelik is Christiaan Johannes Daniël Gysbert van Dyk dieselfde persoon as Christiaan Johannes Gysbert van Dyk wat as doopgetuie verskyn het. | van Dyk, Christiaan Johannes Daniël Gysbert (I5405)
|
| 8952 | Vermoedelik is die twee Marthinus Johannes (Herbts) VAN DYK in die bronne dieselfde persoon. Daar is een dag verskil tussen hulle geboorte datums en altwee was getroud met 'n Nicole. Sien ook sy eggenote se notas. Verdere navorsing word benodig. | van Dyk, Marthinus Johannes Herbst (I8340)
|
| 8953 | Vermoedelik is Nicola BEZUIDENHOUT en Nicola Georgina GELDENHUYS in die bronne dieselfde persoon. | Geldenhuys, Nicola Georgina (I11404)
|
| 8954 | vermoedelik Roberston/Bonnievale-distrik | van Dyk, Catherina Johanna (I17542)
|
| 8955 | Vermoor op plaas. | van Dyk, Johan Bachmeyer (I4924)
|
| 8956 | Vermoor op plaas. | Volschenk, Maria Christiena Magdelena (I11671)
|
| 8957 | Verre Oosrand Hospitaal | van Dyk, Carel Frederik (I10240)
|
| 8958 | Verskeie bronne wys sy geboorte datum as 17 Julie 1939, alhoewel sy doop inskrywing 17 Junie 1939 aangee, wat waarskynlik verkeerd oorgeskryf is. | van Dyk, Philippus Coenraad Johannes (I9609)
|
| 8959 | Versoek om ingeskryf te word by 1ste keuse: Lugvaartafdeling 2 ploeg (meubelmaker) 2de keuse: 1b Seemag 1 ploeg Geskik vir 1ste plek: lugvaartafdeling 2de plek: seemag Toewysing en inlywing: 1. Korps: Seemag, 1 ploeg 2. Garnisoen: - 3. Tydsduur van inlywing: 22 Feb-3 Mrt 1934 4. Datum van inlywing: 26 Feb. 1934 Opmerkings: Gezinsomstandigheden gunstig 25 Oktober 1394 met groot verlof https://nha.blob.core.windows.net/scans/Militairen/NL-HlmNHA_23_436/NL-HlmNHA_23_436_000096.jpg | van Dyk, Jan Hanno (I12898)
|
| 8960 | vertrek met attestaat na Tzaneen | van Dyk, Willem Johannes (I1117)
|
| 8961 | Vertrek na Somerset Oos | van Dyk, Daniël Johannes (I3150)
|
| 8962 | Verwarring ontstaan omdat daar twee persone met die name Theunis Gerhardus is wat in die Vrystaat gebore is op 13.10.1913, alhoewel dit wil voorkom of die een dalk op die 10de Oktober gebore is. Die een is oorlede in 1979 en die ander een in 1998. Onderskeiding is gemaak tussen die twee deur hulle ID nommers te vergelyk op GenDatabase en die 1984 kieserlys. ID. No.: 131013 5010 08 2 (GenDB) | van Dyk, Theunis Gerhardus (I7662)
|
| 8963 | Verwarring ontstaan omdat daar twee persone met die name Theunis Gerhardus is wat in die Vrystaat gebore is op 13.10.1913, alhoewel dit wil voorkom of die een dalk op die 10de Oktober gebore is. Die een is oorlede in 1979 en die ander een in 1998. Onderskeiding is gemaak tussen die twee deur hulle ID nommers te vergelyk op GenDatabase en die 1984 kieserlys. | van Dyk, Theunis Gerhardus (I7662)
|
| 8964 | Verwarring ontstaan omdat daar twee persone met die name Theunis Gerhardus is wat in die Vrystaat gebore is op 13.10.1913, alhoewel dit wil voorkom of die een dalk op die 10de Oktober gebore is. Die een is oorlede in 1979 en die ander een in 1998. Onderskeiding is gemaak tussen die twee deur hulle ID nommers te vergelyk op GenDatabase en die 1984 kieserlys. | van Dyk, Theunis Gerhardus (I10915)
|
| 8965 | Verwerk vanaf ID nommer. | van Dyk, Alexander Paul (I4650)
|
| 8966 | Verwysings gevind, maar nie noodwendig bestel of ontvang nie. | Source (S88)
|
| 8967 | Via FB: Hi. My husband was adopted by the van Niekerks. He grew up in Gauteng and he's been trying quite hard to trace family. His full names are Johannes Hendrik Jansen van Dyk born in 1950. Please let us know if you come across any info. He knows his fathers name was Johannes who was an air gunner in the 2nd world war. But he heard that his mum's surname was van Vuuren. Thanks, Joy | van Dyk, Johannes (I12461)
|
| 8968 | Vickers, Joyce Born: 30 Oct 1936 Died: 12 Jul 1999 Buried: Main Cemetery, Maclear, District Maclear, Eastern Cape, RSA Note: Joyce Vickers. Married name: van Dyk. Van Koot en dogters | Vickers, Joyce (I11585)
|
| 8969 | Victoria Park Crematorium | Bester, Elizabeth Helene (I92)
|
| 8970 | Vier kinders is gebore uit die huwelik, sien moeder se SK | Family: Francois Albertus Rossouw / Rosina Elizabeth Mazuryk (F2368)
|
| 8971 | Vir 'n tyd lank is hierdie Jacobus Herklaas de la Rey *1858 getoon as die seun van Genl. Jacobus Herklaas (Koos) de la Rey. Hierdie bewering is egter in stryd met die gegewens wat in die tussentyd versamel is. Koos de la Rey het wel 'n seun met hierdie naam gehad, maar hy is pas in 1883 gebore en is sonder erfgename oorlede. Sien Jacobus Herculaas de la Rey *1847 ID: 26698 vir meer inligting. Die ouers wat hier gegee word, verskyn in die Suid-Afrikaanse Geslagsregisters. Die gegewens soos ons dit kon versamel vir Jacobus Herklaas de la Rey *1858 kom sterk ooreen met dié van b1c3d2 Jacobus Hercules *15.11.1858 in SAG volume 9. Dit wil nie voorkom dat Jacobus Herklaas 'n sterfkennis of boedellêer agtergelaat het (waarin sy ouers se name voorkom) nie, dus sal besonders moeilik wees om met 100% sekerheid te kan sê dat hierdie Jacobus Herklaas dieselfde is as die SAG se Jacobus Hercules. Een moontlikheid is om die doopinskrywings van Jacobus Herklaas se kinders op te spoor - daar is 'n kans dat sy ouers as doopgetuies by een of meer van die dope verskyn het. Die geboortejare kom ooreen, maar dit sou dan wel beteken dat Jacobus Herklaas nie die tradisionele benamingspatroon gevolg het nie. (Eerste seun vernoem na vader se vader, tweede seun na moeder se vader, eerste dogter na moeder se moeder, tweede dogter na moeder se moeder.) Twee van Jacobus Herklas se kinders se name kom redelik ooreen met broers/susters van Jacobus Hercules: Hester Jacomina en Petrus Adolph/Petronella Adolph. Gesien die gebrek aan enige ander kandidaat tot dusver, word die konneksie tentatief gemaak. | de la Rey, Jacobus Herklaas (I1602)
|
| 8972 | At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. | Living (I8648)
|
| 8973 | Vir man se name, sien vader se testament, bladsy 2 onderaan. Daar was twee Petronella Hendrina VAN DYK's gebore in Mei 1875 (13de & 30ste) op Napier. Hul alby se moeders was ook genaamd Petronella Hendrina FOURIE, wat alby met VAN DYK's getroud was. Die twee dogters is op dieselfde dag (25 Jul 1875) gedoop in Napier se NG Kerk. | van Dyk, Petronella Hendrina (I4142)
|
| 8974 | Vir verwysing: SAF 16:234 gee Helena se van verkeerdelik aan as VAN DYK. | van Wijk, Helena Maria "van Dyk" (I11177)
|
| 8975 | Virginia Hospitaal | van Dyk, Tabitha Willemina Lodewika (een van tweeling) (I7681)
|
| 8976 | Vivienne van Dyk: "Ons het nie dokumetasie om dit te steun nie, maar die storie in die familie is dat Sarel Eloff se oudste seun vernoem is na sy oupa, my Oupagrootjie, Josef Jacobus. Die storie is dat die seun in 1933 gebore is. Hy het net 3 dae geleef. " | van Dyk, Josef Jacobus (I19174)
|
| 8977 | Viviers, Joachim Hendrik Born: 15 Feb 1910 Died: 26 Jun 1978 Buried: New Cemetery - Headstones and register, Odendaalsrus, District Odendaalsrus, Free State, RSA Note: Joachim Hendrik Viviers Block D - Section One. Married to: Johanna Maria van Dyk. Willem; Koekie; Santa; Johan; Marie; Hilbie Hannetjie; Ampie Amand; Hannetjie Amanda; Skatman; Louis Willem; Santa Marie | Viviers, Joachim Hendrik (I10061)
|
| 8978 | Volgends SAF 08:660 gebore 11.03.1869 | van Dyk, Maria Magdalena Christina (I3341)
|
| 8979 | Volgens Annemarie Duvenhage: 18 Des 1917 | Fleischmann, Maria Arabella (I4732)
|
| 8980 | Volgens Annemarie Duvenhage: 1868 | Fleischmann, Maria Arabella (I4732)
|
| 8981 | Volgens De Villiers boek is sy MARIA | de Villiers, Susanna Catharina Maria (I1894)
|
| 8982 | Volgens die familie is sy "oorlede op 18 jarige ouderdom nadat 'n Pofadder haar gepik het in die berg", wat nie stryk met haar sterftekennis nie. | van Dyk, Johanna Fredrika (I137)
|
| 8983 | Volgens die registers is daar twee persone met die name, getroud met twee verskillende Wilhelmina Gertruida (Jacoba) VAN DYK. Ons glo dat PL DICKS een en dieselfde persoon is, wat getroud was met die eerste Wilhelmina Gertruida *1912, die tweede Wilhelmina Gertruida Jacoba *1921 was getroud met 'n FERREIRA. Verdere navorsing word benodig. | Dicks, Paul Lodewyk (I8413)
|
| 8984 | At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. | Living (I9277)
|
| 8985 | Volgens die vrou se sterfkennis is die huwelik onwettig verklaar. Karel was blykbaar nog nie geskei van sy eerste vrou nie. | Family: Karel Frederik van Dyk / Petronella Catharina Aletta Villoen (F671)
|
| 8986 | Volgens een bron was die doopplek Lady Grey. | van Dyk, Engela Cornelia Hendrina (I3930)
|
| 8987 | Volgens een van die bronne was die doop te Lady Grey. | van Dyk, Gert Jacobus (I4079)
|
| 8988 | At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. | Family: Franco Bauer du Preez / Living (F5485)
|
| 8989 | Volgens familie het hulle n seuntjie gehad wat net 3 maande geleef het. | van Dyk, Np. (I30088)
|
| 8990 | Volgens familie is sy blykbaar die suster van die befaamde Jopie FOURIE, maar dit sou beteken dat ander bronne verkeerd is. Sy het wel 'n broer, Joseph Johannes Cornelius FOURIE gehad wat tussen 1909 en 1934 oorlede is. Verdere navorsing word benodig. | Fourie, Alida Aletta Martha Susanna (I4734)
|
| 8991 | At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. | Living (I8898)
|
| 8992 | At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. | Family: Living / Living (F11543)
|
| 8993 | At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. | Living (I22168)
|
| 8994 | At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. | Living (I22165)
|
| 8995 | At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. | Living (I22165)
|
| 8996 | At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. | Living (I22168)
|
| 8997 | At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. | Family: Living / Living (F7658)
|
| 8998 | Volgens Geni is sy biologiese ouers Nn RYCE en Thora Doreen BRUYNS | van Dijk, George Hanno (aangeneem) (I16539)
|
| 8999 | Volgens Geni.com: "Sy was Gansbaai en omgewing se voedvrou en het baie kennis van plant medisyne gehad" | Miller, Sophia Dorothea (I2353)
|
| 9000 | Volgens Gert Johannes Kruger se sterfkennis is Anna die buite-egtelike dogter van Kruger en Sarah Petronella van Dyk. | van Dyk, Anna Katrina Magarita (I15852)
|