Matches 901 to 950 of 9,118
| # | Notes | Linked to |
|---|---|---|
| 901 | Die vroulike Pieter kom voor in die SAG & SAF registers, maar die twee inskrywings weerspreek mekaar. Dit is ook heel onwaarskynlik dat daar twee persone met dieselfde name en geboorte datum sou wees, veral met die gegewe "manlike" name. Let op die volgende: SAG vol14:381 (DE VILLIERS) g7 Pieter Johannes Stephanus (vroulik) * 7.2.1896 =18.3.1896 x Stanford 8.4.1919 Philippus Coenraad Johannes VAN DYK * 26.1.1889, boer s.v. Philip Coenraad Johannes van Dyk en Zacharia Johanna Moolman ...en ook: SAF 08:618 (VAN DYK) h4 Philippus Daniel * 12.5.1894 GK Rustenburg 22.7.1894 x c. 1916 Maria Elizabeth JANSEN VAN VUUREN * c. 1896 † 12.9.1922 xx Pieter Johannes Stephanus DE VILLIERS * 7.2.1896 xxx GK Waterberg 20.9.1926 Gerbrecht BARNARD Alby inskrywings het foute in dié opsig dat by die eersgenoemde inskrywing (SAG), Philippus C.J. *26.01.1889 getroud was met Elsabé Catharina Johanna SWART en dat Pieter in werklikheid getroud was met Philippus C.J. *11.08.1889 s.v. Dirk Johannes van Dyk en Petronella Hendrina Fourie. Rakende die tweede SAF inskrywing: Soos hierbo bespiegel, is dit heel onwaarskynlik dat daar nog 'n vroulike Pieter Johannes Stephanus DE VILLIERS was wat op presies dieselfde dag gebore is, alhoewel daar 'n verskil is tussen Pieter se geboorte maand is by haar doop en grafsteen. | de Villiers, Pieter Johannes Stephanus (vroulik) (I5334)
|
| 902 | Die Vrystaat was toe nog 'n aparte staat, bekend as die Oranje Vrijstaat. | Laubscher, Alida Maria (I25149)
|
| 903 | Die Vrystaat was toe nog bekend as die Oranje Vrijstaat | van Dyk, Abraham Jacobus Johannes (I7319)
|
| 904 | Died at 6 Gympie Street, Woodstock | van Dyk, Peter (I6102)
|
| 905 | Died at the house of her son-in-law, H.L. VAN DER MERWE, Tillietudlem farm, Cala Road | van Dyk, Engela Carolina Susanna Hendrina (I11109)
|
| 906 | Died before his mother-in-law | du Toit, Dirk Hermanus (I1022)
|
| 907 | Died in the great flood of 1968 in Port Elizabeth. | van Dyk, Joseph Sybrand (I789)
|
| 908 | Died in the great flood of 1968 in Port Elizabeth. | van Dyk, Joseph Sybrand (I789)
|
| 909 | Died in the great flood of 1968 in Port Elizabeth. | van Dyk, Cheryl Dawn (I793)
|
| 910 | Died in the great flood of 1968 in Port Elizabeth. | van Dyk, Cheryl Dawn (I793)
|
| 911 | Died intrestate to his son-in-law Willem Johannes Matthee | Matthee, Casparus Johannes (I10518)
|
| 912 | Dien op skepe tussen Nederland en die Kaap | van Dyk, Evert Blankebiele SV-PROG 4 (I3591)
|
| 913 | Diens by Waverley-Oos NG Kerk (Privaat verassing) | van Dyk, Nicolaas Mattheus (I10384)
|
| 914 | At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. | Living (I9250)
|
| 915 | At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. | Living (I16364)
|
| 916 | Diepsloot no.262, Midrand | Ras, Annie Maria Elizabeth (I11195)
|
| 917 | Diepspruit No.81 | Jordaan, Anna Cornelia Margaretha (I7153)
|
| 918 | At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. | Family: Living / Living (F6529)
|
| 919 | At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. | Family: Living / Living (F6530)
|
| 920 | Dijk van Johannes Hendrik Geb: Den 19 Junij 1818. Ged: Den 23 Augustus 1818 Ouders .... Andries Jacobus van Dijk x Fransina Petronella de Lange Getuij: .... Daniel Baltazar Erasmus x Anna Johanna Maria Delport | van Dyk, Johannes Hendrik (I6565)
|
| 921 | Dirk DU TOIT hou die rekord vir die oudste aangtroude persoon in die register, hy was 103 jaar en 129 dae by afsterwe volgens sy grafsteen. | Fourie, Dirk Cornelis Hendrik Lourens (I819)
|
| 922 | Dirk Martin van Dyk was nooit getroud met Anna Johanna Catharina Coetzee nie. 'n Ongetroude Anna het in 1931 haar onegte seun gedoop. Geen vader het by die doop verskyn nie, maar die kind is gedoop as Dirk Martin van Dyk Coetzee. Dit laat min twyfel oor wie Anna gemeen het die vader van die kind was. Of hy inderdaad die vader was, sal slegs DNS-kan bevestig: manlike nageslagte van Dirk Martin van Dyk Coetzee sal dieselfde Y-DNS hê as manlike nageslagte van Dirk Martin van Dyk. | van Dyk, Dirk Martin (I5390)
|
| 923 | Dirk Martin van Dyk was nooit getroud met Anna Johanna Catharina Coetzee nie. 'n Ongetroude Anna het in 1931 haar onegte seun gedoop. Geen vader het by die doop verskyn nie, maar die kind is gedoop as Dirk Martin van Dyk Coetzee. Dit laat min twyfel oor wie Anna gemeen het die vader van die kind was. Of hy inderdaad die vader was, sal slegs DNS-kan bevestig: manlike nageslagte van Dirk Martin van Dyk Coetzee sal dieselfde Y-DNS hê as manlike nageslagte van Dirk Martin van Dyk. | Coetzee, Anna Johanna Catharina (I28066)
|
| 924 | Dirk Martin van Dyk was nooit getroud met Anna Johanna Catharina Coetzee nie. 'n Ongetroude Anna het in 1931 haar onegte seun gedoop. Geen vader het by die doop verskyn nie, maar die kind is gedoop as Dirk Martin van Dyk Coetzee. Dit laat min twyfel oor wie Anna gemeen het die vader van die kind was. Of hy inderdaad die vader was, sal slegs DNS-kan bevestig: manlike nageslagte van Dirk Martin van Dyk Coetzee sal dieselfde Y-DNS hê as manlike nageslagte van Dirk Martin van Dyk. | Coetzee, Dirk Martin van Dyk (I28067)
|
| 925 | Dis dieselfde oom Hen waarvan Jurie en Susan gepraat het wat fotos vir hulle gestuur het. | van Dyk, Hendrik Johannes (I1039)
|
| 926 | Dis moontlik dat die twee 'n paartjie was aangesien hulle getuies was by die doop van die man se broer se kind. Verdere navorsing word benodig. | Family: Andries Jacobus Theodorus van Dyk / Margaretha Willemina Foster (F4316)
|
| 927 | Dis moontlik Michiel Burgert VAN DYK *04.05.1871 en dat sy vrou dan nie ook 'n VAN DYK was nie, maar moontlik n buitegtelike kind van die moeder Susanna Elizabeth Elsabé SWART, wat eers op 31jarige ouderdom getrou het. Die Maria Johanna VAN DYK kom ook nie voor in engige van haar ouers se SKs nie. | van Dyk, Michiel Burgert (I3298)
|
| 928 | Dis moontlik Michiel Burgert VAN DYK *04.05.1871 en dat sy vrou dan nie ook 'n VAN DYK was nie, maar moontlik n buitegtelike kind van die moeder Susanna Elizabeth Elsabé SWART, wat eers op 31jarige ouderdom getrou het. Die Maria Johanna VAN DYK kom ook nie voor in engige van haar ouers se SKs nie. | van Dyk, Michiel (I28840)
|
| 929 | Dis nie duidelik hoekom die paartjie 'n tweede keer getrou het nie. Getuies was: D. du Toit [Onleesbaar] | Family: Martin Jacobus van Dyk / Maria Johanna Bender (F13129)
|
| 930 | Dis nie duidelik of sy in die Germinston-gemeente aangeneem is, of in die Roossenekal-gemeente nie. | van Dyk, Catharina Beatrix (I5274)
|
| 931 | Dis onwaarskynlik dat 26 Mei die datum is wat Hendrik aangesluit het, selfs al is dit die datum wat in die boek by Hendrik se inskrywing verskyn. Hierdie datum is slegs die datum wat De Generale Vrede vanaf Texel geseil het. Aangesien Hendrik eers in die Kaap opgeklim het, sal die datum tussen 1713.10.02 en 13.11.20 wees. (Eersgenoemde datum is wanneer die skip aan die Kaap geland het, laasgenoemde die datum waarop hy weer vertrek het.) | van Dyk, Hendrik (I571)
|
| 932 | Dis sy vrou se ouma | van Dyk, Petrus Diederik (I3634)
|
| 933 | Discovery Hospitaal | van Eeden, Frederik Jacobus (I11120)
|
| 934 | Distrik | Blignaut, Susara Charlotta (I427)
|
| 935 | Distrik | Louw, Susanna Francina (I525)
|
| 936 | Distrik | van Dyk, Frans Johannes Eloff (I672)
|
| 937 | Distrik | van Dyk, Gerhardus Josephus (I851)
|
| 938 | Distrik | Groenewald, Elizabeth Cornelia Jacoba (I1920)
|
| 939 | Distrik | Groenewald, Elizabeth Cornelia Jacoba (I1920)
|
| 940 | Distrik | Hunlun, Johanna Georgina (I2344)
|
| 941 | Distrik | van Rooyen, Gertruida Susanna Ignasia (I3352)
|
| 942 | Distrik | van Dyk, Margaretha Johanna (I3995)
|
| 943 | Distrik | van Dyk, Maria Elizabeth Susanna (I4413)
|
| 944 | Distrik | Rudolph, Johannes Cornelius Izak (I4970)
|
| 945 | Distrik | van Dyk, Petrus Johannes (I5124)
|
| 946 | Distrik | Nel, Anna Maria Magdalena (I5617)
|
| 947 | Distrik | van Eck, Maria Magdalena (I5709)
|
| 948 | Distrik | van der Merwe, Pieter Hendrik Schalk (I5862)
|
| 949 | Distrik | van Dyk, Antonie Christoffel (I5863)
|
| 950 | Distrik | du Plessis, Maria Anna Elizabeth (I6214)
|