Notes


Matches 9,001 to 9,050 of 9,118

      «Prev «1 ... 177 178 179 180 181 182 183 Next»

 #   Notes   Linked to 
9001 Volgens grafsteen Groenewald, Johanna Magdalena (I29664)
 
9002 Volgens haar huwelik in 1952 het haar moeder toestemming gegee aangesien sy n buite egtelike kind was. van Dyk, Rosa Hendrika (buite egtelike) (I15882)
 
9003 Volgens ID#: 21 -10-1929 Sydow, Malcolm Carlisle (I17635)
 
9004 Volgens Kobus is die 1975 Register verkeerd, haar van was nie GROBBELAAR nie. Giebeler, Elizabeth Dina Sophia (I1088)
 
9005 volgens Malei-rites getroud Family: Toran van Dyk / Francis van Wyk (F10426)
 
9006 Volgens SAF 08 bl.670 se datums hou Coenraad die rekord vir die oudste VAN DYK persoon op die register, hy was 100 jaar en 243 dae oud by afsterwe. van Dyk, Coenraad Wessel (I952)
 
9007 Volgens SAF 08 is Sybrand gebore 31.01.1917, maar op die eGGSA Kieserslys DVD wys sy ID nommer 310117 5040 00 8. Ons vermoed daar het iewers verwarring ontstaan tussen die "17" en "31" by sy ID nr. Ook volgens sy huwelik met HEYMANS was hy geskei en c1917 gebore. van Dyk, Sybrand (I10905)
 
9008 Volgens SAF 08:589 het sy blykbaar 15 kinders gehad, maar hulle dui net een kind aan. Eygelaar, Helena Hendrina Johanna (I10572)
 
9009 Volgens SAF 08:605 is hy jonk dood van Dyk, Pieter Josef (I6765)
 
9010 Volgens SAF 08:617 is daar 7 kinders. Daar is tot dusver geen spoor van 4 van hulle met die gegewe geboorte datums nie en 1 wat 'n moontlikheid is! Dan is die 4de kind gebore minder as 'n maand na die 3de een, ooglopend verkeerd. van Dyk, Frans Johannes ii (I5279)
 
9011 Volgens SAF 08:624 circa 1861 van Dyk, Jacobus Cornelius (I4731)
 
9012 Volgens SAF 08:625 gebore 07 Apr 1921 (Waarskynlik verkry van sy vader se SK) van Dyk, Henry Albö (I8696)
 
9013 Volgens SAF 08:636 - 16 Sep 1908 van Dyk, Neeltje Christina (I1714)
 
9014 Volgens SAF 08:673- gebore 3 Mar 1922 van Dyk, Johanna Susanna Hendrina (I7513)
 
9015 Volgens SAF 08:692 en sy vader se SK is hy gebore 9 Oktober 1919 van Dyk, Willem Jacobus (I2228)
 
9016 Volgens SAF jonk dood, maar leef nog by moeder se afsterwe van Dyk, Beatrix Janetta (I50)
 
9017 Volgens SAG 10:164 getroud 10.12.1837 wat waarskynlik verkeerd is. Family: Joseph Sybrand van Dyk / Maria Elizabeth Johanna Rothman (F4650)
 
9018 Volgens sy begrafnisbrief het hy drie kleinseuns (Tiaan, Herman & Gideon) wat draers was op sy begrafnis. Hy het twee seuns, maar ons weet nie wie se kinders die drie is nie. van Dyk, Hermanus Johannes (I3727)
 
9019 Volgens sy grafsteen is hy die oudste seun van "A en J van Dyk" van Dyk, Jacques Gideon (een van tweeling) (I4521)
 
9020 Volgens sy huweliksrekord is hy gebore in Rondawelskraal, distrik Rustenburg. Breedt, Willem Sterrenberg (I12072)
 
9021 Volgens vader se SK Lee, Charel Johannes (I8713)
 
9022 Volks Hospitaal van Dyk, Bernard William (I15278)
 
9023 Volkshospitaal Joubert, Gideon Jacobus Francois (I11198)
 
9024 Volle Evangelie Kerk van Dyk, Andries Coenraad (I62)
 
9025 Voor Wessel Gregor Wilhelm se doop het sy vader Wessel Jurie VAN DYK waarskynlik sy eie en twee van die getuies, die broers Gregor Edward Charl HERMANSON en Wilhelm Ludwig Theodore HERMANSON se eerste name gekombineer en hom so vernoem. (Die broers verskyn ook in SAF vol.15:485 g2&b3) van Dyk, Wessel Gregor Wilhelm (I575)
 
9026 Voormalige slaaf van wyle Jacobus Christiaan Faure. Saartje (Sarah) (Vrygestelde slavin) (I4227)
 
9027 Vorster, Johanna Jacoba
Born: 9 Nov 1852
Died: 9 Nov 1852
Buried: Old Cemetery, Bethlehem, District Bethlehem, Free State, RSA
Note: Johanna Jacoba Vorster. Married name: van Dyk. Moeder 
Vorster, Johanna Jacoba (I4177)
 
9028 Vrijzee Smit, Susanna Elizabeth (I4459)
 
9029 Vroeër genoem Harmonie, Dreyersdal, Retreat, nou Childrensweg 68, Bergvliet Kotzé, Hester Gertruida (I830)
 
9030 Vroeër genoem Harmonie, Dreyersdal, Retreat, nou Childrensweg 68, Bergvliet van Dyk, Sers. Jacques Gideon Snr (I831)
 
9031 Vroeër ook in Kaapstad van Dyk, Gideon Johannes Christiaan (I2375)
 
9032 Vrome vroeggestorwe vrinde
My 'n wyle slegs vooruit
Is daar almal weer te vinde
as die here die Graf ontsluit

Ges.182:4 
van Dyk, Barend Jacobus Hendrik (I4576)
 
9033 Vry timmerman
Op 1 Februarie 1694 het Joost Pieters, vry timmerman, geleë in Houtbaai,
soldaat Jochem Grim in diens geneem as houtkapper vir 1 jaar
sy salaris is 13 gulden en een pond tabak,
waarvan 4.5 Gulden (swaar of Hollandse geld) aan die VOC betaal moet word en die resterende 8.5 aan J. Grim. Joost moet ook aan hom kost, drank en huisvesting verskaf.


 
van Dyk, Joost Pietersz SV-Prog 1 (I535)
 
9034 Waarskynlik 'n imigrant, maar hy kan dal aan die VAN DIJK's verbind. Verdere navorsing word benodig. van Dijke, Johannes (I12585)
 
9035 Waarskynlik a.g.v. geboorte gee, haar dogter Petronella Hendrina is gebore 13 Mei 1875 en sy is oorlede 14 Mei 1875 Fourie, Petronella Hendrina (I4137)
 
9036 Waarskynlik by die geboorte van haar dogter. du Plessis, Gesina Johanna (I4101)
 
9037 Waarskynlik Caledonrivier, Cradock area. van Dyk, Gerbrecht Johanna (I6303)
 
9038 Waarskynlik die huidige Haltstraat in Elsiesrivier, Kaapstad. van Dyk, Jacobus Philippus Johannes (I1086)
 
9039 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Living (I13923)
 
9040 Waarskynlik in Graaff-Reinet van Dyk, Maria (I3677)
 
9041 Waarskynlik jong oorlede, sy verskyn nie op die 1984 Kieserlys nie. van Dyk, Maria Magdalena Catharina (I8234)
 
9042 Waarskynlik jonk dood van Dyk, Johanna Catharina (I13767)
 
9043 Waarskynlik jonk dood. van Dyk, Aletta Petronella Elinora (I14291)
 
9044 Waarskynlik jonk oorlede van Dyk, Gerrit (I1164)
 
9045 Waarskynlik jonk oorlede van Dyk, Helena Johanna Catharina i (I11245)
 
9046 Waarskynlik jonk oorlede, gebore en gedoop op dieselfde dag en geen spoor van hom daarna tot dusver nie. van Dyk, Hendrik Stephanus (I75)
 
9047 Waarskynlik jonk oorlede. van Dyk, Alida Susanna i (I1435)
 
9048 Waarskynlik oorlede voor haar naamgenoot suster gebore is. van Dyk, Catharina Maria Johanna i (I1140)
 
9049 Waarskynlik SAG vol2 bl.794:
e6 Hermanus 
Giliomee, Petrus Hermanus (I1958)
 
9050 Waarskynlik Swartstraat 84 Nothnagel, Paul Jacobus (I14031)
 

      «Prev «1 ... 177 178 179 180 181 182 183 Next»