Notes


Matches 9,051 to 9,100 of 9,118

      «Prev «1 ... 178 179 180 181 182 183 Next»

 #   Notes   Linked to 
9051 Waarskynlik vernoem na su ouma se oudste broer, Cornelis Hendrik Johannes Adriaan HUBINGER *22.05.1850 ~Swellendam 11.08.1850 van Dyk, Cornelius Heubinger (I10161)
 
9052 Waarskynlike skryf fout met jaartal by sy geboorte- en doop datum. van Dyk, Andries Lukas (I15531)
 
9053 Wagenboomsrivier Fourie, Louis Casparus Hermanus (I5983)
 
9054 Was getuies op Willem Casparus Johannes VAN DYK se doop in 1835 Caledon.
Haar SK wys sy was 94j oud by haar dood, maar dis waarskynlik 84jaar. 
van Dyk, Christina Susanna (I560)
 
9055 Was getuies op Willem Casparus Johannes VAN DYK se doop in 1835 Caledon. Bester, Willem Johannes (I775)
 
9056 Waterval van Tonder, Maretha Susanna (I2088)
 
9057 Waterval van Dyk, Willem Stephanus (I4061)
 
9058 Waterval van Dyk, Neeltje Christina (I6463)
 
9059 Waterval Gelderblom, Anna Elizabeth Susanna (I11626)
 
9060 Weber, Magdalena C G
Born: 1 Mar 1910
Died: 13 Jan 1949
Buried: Sterkfontein Cemetery, Krugersdorp, District Krugersdorp, Gauteng, RSA
Note: Magdalena C G Weber. Married name: van Dyk 
Weber, Magdalena Catharina Gezina (I8355)
 
9061 Weduwee van Jan van Dyk by die doop van haar kleindogter. Theunissen, Maria Magdalena (I18731)
 
9062 Weduwee van wyle die burger Kornet Johan Adam Raubenheimer moes in 1793 die manskappe wat die Boesmans gekom straf het van voedsel voorsien. Sy vra nou dat die koste daaraan verbonde moet gaan vir die rekogniesie gelde wat sy moet betaal op die plaas "Kweek Valley" geleë aan die Swartenberg. Handtekening.

C.218:491
Nov. 1794 
van Dyk, Dina Margaretha (I1207)
 
9063 Welgevonden van Dyk, Pieter Georg (I7150)
 
9064 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Living (I4377)
 
9065 Wespark-begrafplaas Roché, John Joseph (I4895)
 
9066 Wessel Jurgen
den 22 Janu:
De Vader is Burgert van Dijk
de Moeder Maria Margaretha Wesselse
Getuigen Margaretha Radijn, Jurgen Wessel
Wesselsz: Jurgen van Dijk, Geertruij Cristina
Niemant
(NB Deze beide kinderen gedoopt op een
overbergse reis) 
van Dyk, Wessel Jurie (I1645)
 
9067 Wessels, R D Robbie
Born: 6 Apr 1922
Died:
Buried: Main Cemetery - Headstones and Register, Napier, District Bredasdorp, Western Cape, RSA
Note: R D Robbie Wessels. Married name: van Dyk. Reserveer. Blok B volwassenes; Graf Eg6 
Wessels, Robert Daniël (vroulik) (I4462)
 
9068 West Bank van Dyk, Christiaan Godlieb Schutte (I13826)
 
9069 West Bank Gravestones, Albany Satchwell, Margaret Elsabe (I14697)
 
9070 Wettiglik aangeneem deur sy grootouers van Dyk, Johannes (I12092)
 
9071 Whealpton van Dyk, Hendrik Johannes (I3185)
 
9072 Wiets
7 Febr., 1868
[5 April, 1868]

Cornelis Johannes Botes
Alida Jacoba van Dijk

Wietsie Botes
Maria Johanna Marais 
Botes, Wiets (I21870)
 
9073 Wikipedia:
"123 Van Dyk, Frans Johannes, B.A., Th.B., M.B.A., Johannesburg-Noord 1977 tot 1981, Die Moot 1981 tot 1985, Ventersdorp 1999 tot 2006, Keetmanshoop/Mariental 2006. Geëmeriteer 2017" 
van Dyk, Ds. Frans Johannes (I4898)
 
9074 Wilcock, Cyril Joseph
Born: 6 Mar 1880
Died: 16 Oct 1916
Buried: Old Cemetery, Kroonstad, District Kroonstad, Free State, RSA
Note: Cyril Joseph Wilcock. Born 06-03-1880 in Plymouth; England. Died 16-10-1916. Husband of Aletta Johanna Elizabeth van Dyk 
Wilcocks, Cyril Joseph (I9127)
 
9075 Wilgeboomspruit Coetzee, Louis Jacobus (I6216)
 
9076 Wilhelm van Dyk 2017-10-05
BW van Dyk - Meubelmaker (19de eeu)
So lees ek mos eendag 'n blog raak oor 'n ene Burgert Wynand van Dyk wat meubels gemaak het hier by die 19de eeu rond in Barrystraat, Robertson. Ek self is nie 'n versamelaar nie, maar blykbaar is sy werk deesdae baie gesog. U kan die artikel HIER lees, maar ek rig net u aandag op die volgende uitreksel:
"Burgert Wynand van Dyk was born in Bredasdorp in the Overberg region of the Western Cape on 9 July 1842. He died in 1930 in Winburg, the oldest proclaimed town in what is now, Freestate Province."
Aangesien dit nuus was vir my, het ek begin om die feite na te gaan en vir Burgert W. *1842 gekry in die offisiële registers as volg:
f1 Burgert Wynand * 9.7.1842 Bredasdorp 14.8.1842 † c.1930 x Elizabeth Susanna WESSELS xx 16.1.1894 Anna Catharina Sophia VAN DYK * 25.12.1873
Daar is ook 'n foto van Burgert en sy 1ste vrou, Elizabeth WESSELS in die gedrukte uitgawe van die 1975 Van Dyk boek met die volgende onderskrif:
"Burgert W. van Dyk (meubelmaker, Robertson) *9 Julie 1842 en sy eerste eggenote Elizabeth S. (Wessels)"
Ek het begin wonder, wat sou die mense nou eintlik in die Vrystaat gaan maak het as hulle 'n suksesvolle besigheid in die Overberg gehad het, alhoewel daar 'n paar Van Dyk gesinne soontoe verhuis het waarvan ek weet?
Hulle drie kinders is dan ook gedoop in die NG Kerk Winburg, 1870, 1877 & 1879, waar het hy tyd gekry vir meubels maak in die Kaap?

Verdere ondersoek kry toe vir Elizabeth WESSELS in die SAG registers:
h2 Elizabeth Susanna † "Belmont", dist. Kroonstad 17.9.1906 x Winburg, Burgert Wynand VAN DYK
...maar die 2de vrou, Anna Catharina Sophia VAN DYK was nêrens te vinde nie, totdat ek op haar SK afgekom het:
Anna Maria Sophia VAN DIJK 1873-1918 (d.v. Burger Wynand VAN DYK en Anna Sophia VAN GRAAN) oorlede in "Barrystraat" Robertson, getroud met Burger Wynand VAN DIJK (W.son)
Dit blyk toe dat Anna met 'n heel ander Burger Wynand getroud was en sy SK bevestig dat hy ook oorlede is in Barrystraat, Robertson in 1938, maar wat ek van meer belang beskou is dat sy beroep aangegee word as "carpenter" op sy, sowel as Anna se SK's en in sy testament bemaak hy al sy "timmerman gereedskap" aan sy een kleinseun!

Die "verkeerde" Burgert Wynand, gebore 1842 in Bredasdorp, (SK nog soek) was wel 'n tweede maal getroud in Kroonstad op 27 Apr 1908, maar met 'n Barbara Jacoba Catharina ENGELBRECHT *c.1852 en op daai huwelik inskrywing word Burgert se beroep aangegee as 'n boer van "Paarden Plaatz"
Dit wil voorkom of dié BW en sy oorblywende familie na die skielike dood van hul vader Gabriël Johannes in 1864 by Potberg, Swellendam in 'n skietongeluk, besluit het om Vrystaat toe getrek.

Ek het dus tot die gevolgtrekking gekom dat die Burgert Wynand waarvan die registers praat, nie die BW is wat die meubels gemaak het nie, maar dat die meubelmaker wel Burger Wynand *24 May 1867 was.
Die vraag ontstaan nou of die foto waarna ek verwys het, wel BW *1842 & Elizabeth Wessels is of dalk BW *1867 & Anna van Dyk. Sonder meer inligting van waar die foto vandaan kom, wil ek nie 'n raaiskoot probeer nie, maar die tannie lyk vir my na 'n WESSELS! 
van Dyk, Burger Wynand (W. son) (I5951)
 
9077 Willem Andries Visagie VAN DYK is gedoop te Napier op 18 Des 1910 as Willem Andries VISAGIE *11 Des 1910, een van 'n tweeling.
Sy moeder is oorlede 12 Des 1910 en hy is waarskynlik aangeneem deur die VAN DYK egpaar wat getuies was by sy doop, Andries Nicolaas VAN DYK *1852 en die suster van die oorlede ma, Cornelia Gertruida Margaretha GERMISHUYS 
van Dyk, Willem Andries Visagie [aangeneem] (I12496)
 
9078 Willem Jacobus se doop inskrywing wys hy is gebore 1 Junie 1878, maar ook gedoop op dieselfde dag (24 Augustus 1879) saam met sy broer Daniel Johannes, gebore 1 Junie 1879.Die vermoede bestaan dat hulle wel 'n tweeling was en dat die persoon wat die aantekening gemaak het dalk 'n fout begaan het met die jaartal. van Dyk, Willem Jacobus (I5255)
 
9079 Willem koop die huis 1 jaar voor sy dood en was besig om dit op te knap. van Dyk, Willem Johannes (I15)
 
9080 Willem ROOS het blykbaar sy skoonpa Frans Johannes VAN DYK dood geskiet. Roos, Wilhelmus Petrus (I6451)
 
9081 Willemse, Aletta Wilhelmina
Born: 30 Nov 1917
Died: 1 Jul 2004
Buried: Langberg Cemetery, Brits, District Brits, North West, RSA
Note: Aletta Wilhelmina Willemse. Married name: van Dyk 
Williams, Aletta Wilhelmina (I10613)
 
9082 Windhoek Groenewald, Johanna Margaretha Wilhelmina (I2242)
 
9083 WINTERBACH Register:
"Her confirmation took place on October 4th, 1902 in NG Kerk Argief, Ceres." 
Winterbach, Adriana Maria (I3443)
 
9084 Wintershoek van Dyk, Elsje Johanna (I4056)
 
9085 Witkoppies, PK Rysmierbult Yzelle, Hendrik Jacobus Johannes (I1348)
 
9086 Witpan Strauss, Jacobus (I11449)
 
9087 Witsand van Jaarsveld, Antonie Johannes (I6450)
 
9088 Wodelands Hattingh, Gerhardus Arnoldus (I11148)
 
9089 Wolvenkraal le Roux, Aletta Johanna (I10709)
 
9090 Wolwekloof Groenewald, Christoffel Johannes (Hendrik zoon) (I760)
 
9091 Wolwekloof van Dyk, Johanna Susanna (I2759)
 
9092 Wolwekloof Cilliers, Pieter Joshua (I2760)
 
9093 Woning toe hul seun Gert Cornelius VAN DER WATH oorlede is. van Dyk, Maria Susanna Margaretha (buitengewoon) (I14170)
 
9094 Woning toe hul seun Gert Cornelius VAN DER WATH oorlede is. van der Wath, Johannes Cornelius (I10795)
 
9095 Woning, Grootvlei no.10 van Dyk, Johan Hendrik Bakemeyer (I6678)
 
9096 Woon daar toe haar man oorlede is. van Dyk, Johanna Catharina Maria Christina (I10317)
 
9097 Woon op Wagendrif, koop Spiegelrivier, Inhoek en Amandelbos by. Uys, Hans Jurie (I1963)
 
9098 Word aangegee as oorlede vrou van Albertus Barend Johannes op sy sterfkennis Coetzee, Anna Sophia Hendrika (I3705)
 
9099 Word genoem in 'n brief by sy broer Piete (Peter) se seun se dood, ook Peter. van Dyk, Abraham Christian Jan (I5928)
 
9100 Word nie aangedui op een van sy ouers se SKs nie. van Dyk, Josias Jacobus Francois (I2754)
 

      «Prev «1 ... 178 179 180 181 182 183 Next»